Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

Absa Bank Bpk. v Coetzee (317/96) [1997] ZASCA 78; ; [1998] 1 All SA 1 (A); (26 September 1997)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court held that Coetzee failed to prove that he acquired ownership of the cheque. There was no evidence that Diners Club intended to transfer ownership of the cheque to Coetzee, nor that Mrs Coetzee acted as his agent in receiving or endorsing the cheque. The presumption in section 19(4) of the Bills of Exchange Act relates only to possession, not ownership. The agreement between Coetzee and Mrs Coetzee was that she would use the credit card for her own needs and settle the debts herself, not for Coetzee's benefit. The court found that Mrs Coetzee acted solely for her own enrichment and not as Coetzee's agent. Consequently, Coetzee did not become the owner of the cheque and his claim against the bank could not succeed.

Court disposition

Appeal upheld with costs. The order of the court a quo is set aside and replaced with an order dismissing the claim with costs.

Orders

  • The appeal is upheld with costs.
  • The order of the court a quo is set aside.
  • The claim is dismissed with costs.

02

Material facts

Parties

Absa Bank Beperk

Appellant

C O Coetzee

Respondent Counsel: Roestorff

Amounts and remedies

  • Cheque Amount: ZAR 18,000

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Appeal / Appeal From the Transvaal Provincial Division

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
Absa Bank argued that Coetzee was not the owner of the cheque, as there was no intention by Diners Club to transfer ownership to him. The bank maintained that Mrs Coetzee was not acting as Coetzee's agent in the transaction and that the presumption in section 19(4) of the Bills of Exchange Act relates only to possession, not ownership. The bank denied negligence in processing the cheque.
Respondent
Coetzee contended that he was the true owner of the cheque, as it was made out in his name and endorsed with his purported signature. He argued that the bank was negligent in crediting the cheque to Mrs Coetzee's account despite having specimen signatures and that Mrs Coetzee acted as his agent in receiving the cheque. He relied on section 19(4) of the Bills of Exchange Act to presume valid delivery and transfer of ownership.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Air-kel (Edms) Bpk H/A Merkel Motors v Bodenstein 1980 (3) SA 917 (A)

    Ownership of a cheque is transferred by delivery and agreement between the transferor and transferee, in accordance with common law rules for movable property.

  2. 02

    Bills of Exchange Act 34 of 1964

    Section 19(4) of the Bills of Exchange Act creates a presumption of valid and unconditional delivery of a bill, but only as to possession, not ownership.

  3. 03

    First National Bank of SA Ltd v Quality Tyres (1970) (Pty) Ltd [1995] ZASCA 65; 1995 (3) SA 556 (A)

    The fact that a cheque is made out to a person does not, without more, make that person the owner; intention to transfer ownership must be established.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court held that Coetzee failed to prove that he acquired ownership of the cheque. There was no evidence that Diners Club intended to transfer ownership of the cheque to Coetzee, nor that Mrs Coetzee acted as his agent in receiving or endorsing the cheque. The presumption in section 19(4) of the Bills of Exchange Act relates only to possession, not ownership. The agreement between Coetzee and Mrs Coetzee was that she would use the credit card for her own needs and settle the debts herself, not for Coetzee's benefit. The court found that Mrs Coetzee acted solely for her own enrichment and not as Coetzee's agent. Consequently, Coetzee did not become the owner of the cheque and his claim against the bank could not succeed.

Obiter and limits

  • The distinction between possession and ownership in the context of negotiable instruments is critical; statutory presumptions should not be conflated with substantive rights.
  • Agency cannot be inferred merely from the use of another's credit facility; the facts must support a clear intention to act on behalf of the principal.

Court disposition

Appeal upheld with costs. The order of the court a quo is set aside and replaced with an order dismissing the claim with costs.

  • The appeal is upheld with costs.
  • The order of the court a quo is set aside.
  • The claim is dismissed with costs.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1997] ZASCA 78

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VAN SUID-AFRIKA

Saaknr 317/96 In die saak tussen

ABSA BANK BEPERK Appellant en

C O COETZEE

Respondent

CORAM: EKSTEEN, HOWIE, OLIVIER, SCHUTZ et

PLEWMAN ARR VERHOOR: 22 AUGUSTUS 1997 GELEWER: 26 SEPTEMBER 1997

UITSPRAAK

EKSTEEN AR

2

Die respondent ("Coetzee") en sy gewese vrou het gedurende 1990 en vir 'n aantal jare voor dit, afsonderlike bankrekeninge by die Arcadia-tak van Volkskas Bank gehad. Hulle was geskei en mev Coetzee het blykbaar die beheer en toesig oor die minderjarige kinders gebore uit die huwelik gehad. Een van die bepalinge van die akte van dading was dat Coetzee 'n Diners Club kredietkaart in sy naam sou bekom, maar dit aan mev Coetzee sou gee vir haar uitsluitlike gebruik. Die doel hiermee was dat sy dit sou gebruik vir "noodsaaklike aankope, sou sy geld nodig gehad het vir die kinders." Diners Club moes dan die maandelikse rekeningstate aan haar, by haar adres stuur, en sy moes die verskuldigde bedrae vereffen.

Alles het skynbaar goed verloop en Coetzee het geen rede

3 gehad om te kla oor die manier waarop sy vrou die kaart gebruik

het nie. Op 14 Desember 1990, egter, is 'n tjek van R18 000 deur

Diners Club aan Coetzee as begunstigde uitgemaak, enf regstreeks

f regstreeks

aan mev Coetzee gegeef na haar adres gestuur. Daar sy die tjek

f na haar adres gestuur. Daar sy die tjek

op dieselfde dag, nl. 14 Desember 1990, in haar bankrekening

inbetaal het, blyk eersgenoemde moontlikheid die mees

waarskynlike te wees. Hoe dit gekom het dat Diners Club so 'n tjek

uitgemaak het blyk nie uit die getuienis nie. Coetzee kon geen

verduideliking hiervoor bied nie.

Die tjek is uitgemaak aan "mnr C O Coetzee", gekruis en

gemerk "nie verhandelbaar nie: Rek. begunstigde alleenlik".

Agterop verskyn daar 'n endossement wat aanvaar word "C O

Coetzee" is. Coetzee ontken dat dit sy handtekening is, en hy

ontken ook dat hy ooit die tjek gendoseer he. Daarna is die tjek

ndoseer he. Daarna is die tjek

. Daarna is die tjek

4 by die Arcadia-tak van Volkskas Bank aangebied vir betaling en die

bedrag van R18 000 is in die rekening van mev Coetzee betaal.

Coetzee was geheel en al onbewus van die bestaan van hierdie tjek

asook van die inbetaling van die bedrag in mev Coetzee se rekening

totdat Diners Club hom gedurende Januarie of Februarie 1991 gebel

het en verwittig het dat sy rekening by hulle nie betaal is nie. By

verdere navraag het hy te wete gekom van die transaksie. Mev

Coetzee is intussen insolvent verklaar en gesekwestreer. Gevolglik

kon sy nie vir Diners Club betaal nie en kon Coetzee ook niks van

haar verhaal nie. Hy was verplig om die hele verskuldige bedrag

plus rente aan Diners Club te betaal.

Met ingang 1 Augustus 1992 het appellant ingevolge die

bepalinge van Artikel 54 van die Bankwet 94 van 1990 al die bates,

laste, regte en verpligtinge van Volkskas Bank oorgeneem.

5 Op 3 Augustus 1993 het Coetzee dagvaarding in die

landdroshof vir die distrik van Pretoria teen appellant uitgereik

waarin hy betaling van die bedrag van R18 000 met rente en koste

van die geding vorder. Hy het sy eis gegrond op die bewering dat

hy die ware eienaar van die tjek was; dat sy handtekening agter op

die tjek vervals is; en dat appellant se Arcadia takkantoor nalatig en

onregmatig opgetree het deur die bedrag van die tjek in mev

Coetzee se rekening te betaal terwyl hulle in besit was van

proefhandtekeninge van beide homself en sy eggenote en dus

vertroud moes gewees hemet hul onderskeie handtekeninge. Na

met hul onderskeie handtekeninge. Na

aanhoor van die getuienis van respondent as eiser, en van Mev

Kapp, 'n bankteller, namens die appellant as verweerder, het die

landdros, steunende op die bepalinge van Artikel 58 van die

Wisselwet, 34 van 1964, ("die Wisselwet") die eis van die hand

6 gewys. Coetzee het daarna in hor beroep gegaan na die

r beroep gegaan na die

Transvaalse Provinsiale Afdeling. Daardie Hof het bevind dat die

landdros fouteer het om steun te soek by die betrokke artikel van

die Wisselwet; dat Coetzee die ware eienaar van die tjek was; en

dat die appellant se beamptes nalatig was om die tjek in mev

Coetzee se rekening in te betaal sonder om vas te stel of die

endossement werklik Coetzee se handtekening was, veral gesien in

die lig van die woorde "rek. begunstigde alleenlik" wat hulle tot

versigtigheid moes gemaan het. Die appl is gevolglike gehandhaaf

l is gevolglike gehandhaaf

en appellant is gelas om die bedrag van R18 000 met rente en koste

van geding aan Coetzee te betaal. Dit is teen hierdie bevel dat die

onderhawige appl gebring is.

l gebring is.

Dit is gemene saak dat om in sy eis te slaag Coetzee moet

bewys dat hy die eienaar van die tjek was. As hy nie hierin slaag

7 nie verval sy hele eis. In die uitspraak van die geleerde Regter a

quo word daar, in navolging van die terminologie inIndac

Indac

Electronics (Pty) Ltd v Volkas Bank Ltd[1991] ZASCA 190;1992 (1) SA 783(A), na

[1991] ZASCA 190

1992 (1) SA 783

"die ware eienaar" van die tjek verwys. InFirst National Bank of

First National Bank of

SA Ltd v Ouality Tyres (1970) (Pty) Ltd[1995] ZASCA 65;1995 (3) SA 556(A) te

[1995] ZASCA 65

1995 (3) SA 556

567 I tot 568 C word daar egter op gewys dat die uitdrukking "ware

eienaar" van 'n tjek, soos dit in Art. 81 van die Wisselwet gebruik

word, 'n spesiale betekenis het, maar dat in die konteks van 'n geval

soos die onderhawige, waar die geskil slegs gaan oor die oordrag

van die eienaarskap van 'n tjek van een persoon na 'n ander, het die

woord "ware", as kwalifiserend van "eienaar", geen wesenlike inslag

nie.

Dit is voor ons gemene saak dat die vraag wat hier ontstaan

of eienaarskap van die tjek te enige tyd na Coetzee oorgegaan het.

8 Hierdie vraag moet be-antwoord word aan die hand van die gewone

gemeenregtelike rels wat die oordrag van die eiendomsreg van

ls wat die oordrag van die eiendomsreg van

roerende sake van een persoon na 'n ander raak. Daar moet

gevolglik lewering van die saak (in hierdie geval die tjek) wees deur

die oorhandiger aan die ontvanger en dit moet gepaard gaan met 'n

ooreenkoms tussen die twee dat daarmee eiendomsreg gegee en

geneem word. (Sien ookAir-kel (Edms) Bpk H/A Merkel Motors

Air-kel (Edms) Bpk H/A Merkel Motors

v Bodenstein en 'n Ander1980 (3) SA 917(A) op 922 E-F.)

1980 (3) SA 917

Enigeen van die partye kan natuurlik by so 'n handeling deur sy

gevolmagtigde agent verteenwoordig word.

Die geleerde Regter a quo het in sy uitspraak bevind dat

Diners Club die bedoeling gehad het dat Coetzee, wat as

begunstigde genoem is, die tjek moes ontvang en eienaar daarvan

word; dat mev Coetzee "die gemagtigde agent" van Coetzee was

9

"ten opsigte van die rekening" en dat sy gevolglik die tjek as sy

gemagtigde agent ontvang het. Hieruit sou dit dus volg dat Coetzee daardeur eienaar van die tjek geword het. Ek kan egter nie met hierdie redenasie saamstem nie.

In die eerste plek was daar geen getuienis dat Diners Club bedoel het om die eiendomsreg in die tjek (in teenstelling met die opbrengs van die tjek) aan Coetzee oor te dra nie. "The argument confuses the proceeds of the cheque ... with the cheque itself and the ownership of it." (Ouality Tyres-saak, supra, op 569 A-C.) Diners Club was bewus daarvan dat mev Coetzee die uitsluitlike gebruik van die kaart gehad het en onskynlik geregtig was om geld daarmee te trek. Sy het ook self deurgaans alle bedrae wat aan Diners Club verskuldig was, vereffen.

Ouality Tyres

nskynlik geregtig was om geld daarmee te trek. Sy het ook self deurgaans alle bedrae wat aan Diners Club verskuldig was, vereffen.

Die betoog dat mev Coetzee, in die bre, as haar man se

, as haar man se

10

agent gesien kon word om, deur die gebruik van die Diners Club

kaart, sy krediet te verbind, gaan ook nie op nie. Al was dit ook so, hou dit nie noodwendig in dat sy ook in hierdie geval as sy agent opgetree het nie. Maar die getuienis dui op die oorwig van waarskynlikhede daarop dat sy in hierdie transaksie deurgaans opgetree het om haarself te verryk. Sy het waarskynlik die kredietkaart gebruik om Diners Club te oorreed om die tjek uit te maak en aan haar te oorhandig. Sy het daarna die endossement, wat voorgee Coetzee s'n te wees,f self agter op die tjek aangebringf dit laat aanbring, en die tjek nog dieselfde dag in haar eie bankrekening laat inbetaal. Coetzee was te alle tersaaklike tye onbewus van die bestaan van die tjek en daar kan dus geen sprake daarvan wees dat hy die bedoeling kon gehad het om eiendomsreg in die tjek te neem nie. Trouens, die ooreenkoms tussen hom en

f self agter op die tjek aangebringf dit laat aanbring, en die tjek nog dieselfde dag in haar eie bankrekening laat inbetaal. Coetzee was te alle tersaaklike tye onbewus van die bestaan van die tjek en daar kan dus geen sprake daarvan wees dat hy die bedoeling kon gehad het om eiendomsreg in die tjek te neem nie. Trouens, die ooreenkoms tussen hom en

f dit laat aanbring, en die tjek nog dieselfde dag in haar eie bankrekening laat inbetaal. Coetzee was te alle tersaaklike tye onbewus van die bestaan van die tjek en daar kan dus geen sprake daarvan wees dat hy die bedoeling kon gehad het om eiendomsreg in die tjek te neem nie. Trouens, die ooreenkoms tussen hom en

11

mev Coetzee was dat sy die uitsluitlike gebruik van die kaart sou h

vir haar eie benodigdhede en dat sy self alle verskuldigde bedrae sou vereffen. Daar was geen bedoeling of ooreenkoms dat sy ooit die kaart vir Coetzee se voordeel sou gebruik nie. Die feit dat sy in die finale instansie Coetzee se krediet verbind het, maak haar nie sy agent nie. Sy posisie was eerder analoog aan divan 'n borg as van 'n prinsipaal. Dit kan dus nie gesword dat mev Coetzee by die inisiring en deurvoering van hierdie transaksie, wat uitsuitlik daarop gerig was om haarself te verryk, in enige fase daarvan as Coetzee se agent opgetree het nie. Wat hom betref, was hy onbewus van die hele transaksie en sy het geen die minste bedoeling gehad dat hy die eienaar van die tjek moes word nie. (cf.Ouality Tyres-saak, supra, p 569 G - 570 B). Haar bedoeling was deurgaans dat ng die tjek ng die opbrengs daarvan ooit by

van 'n borg as van 'n prinsipaal. Dit kan dus nie gesword dat mev Coetzee by die inisiring en deurvoering van hierdie transaksie, wat uitsuitlik daarop gerig was om haarself te verryk, in enige fase daarvan as Coetzee se agent opgetree het nie. Wat hom betref, was hy onbewus van die hele transaksie en sy het geen die minste bedoeling gehad dat hy die eienaar van die tjek moes word nie. (cf.Ouality Tyres-saak, supra, p 569 G - 570 B). Haar bedoeling was deurgaans dat ng die tjek ng die opbrengs daarvan ooit by

word dat mev Coetzee by die inisiring en deurvoering van hierdie transaksie, wat uitsuitlik daarop gerig was om haarself te verryk, in enige fase daarvan as Coetzee se agent opgetree het nie. Wat hom betref, was hy onbewus van die hele transaksie en sy het geen die minste bedoeling gehad dat hy die eienaar van die tjek moes word nie. (cf.Ouality Tyres-saak, supra, p 569 G - 570 B). Haar bedoeling was deurgaans dat ng die tjek ng die opbrengs daarvan ooit by

ring en deurvoering van hierdie transaksie, wat uitsuitlik daarop gerig was om haarself te verryk, in enige fase daarvan as Coetzee se agent opgetree het nie. Wat hom betref, was hy onbewus van die hele transaksie en sy het geen die minste bedoeling gehad dat hy die eienaar van die tjek moes word nie. (cf.Ouality Tyres-saak, supra, p 569 G - 570 B). Haar bedoeling was deurgaans dat ng die tjek ng die opbrengs daarvan ooit by

uitlik daarop gerig was om haarself te verryk, in enige fase daarvan as Coetzee se agent opgetree het nie. Wat hom betref, was hy onbewus van die hele transaksie en sy het geen die minste bedoeling gehad dat hy die eienaar van die tjek moes word nie. (cf.Ouality Tyres-saak, supra, p 569 G - 570 B). Haar bedoeling was deurgaans dat ng die tjek ng die opbrengs daarvan ooit by

g die tjek ng die opbrengs daarvan ooit by

g die opbrengs daarvan ooit by

12 Coetzee moes uitkom. Daar is regtens geen ruimte vir die betoog

dat sy haar opset slegs kon deurvoer deur die eiendomsreg in die

tjek eers na Coetzee te laat oorgaan nie. So 'n betoog is regens

ens

onhoudbaar.(Ouality Tyres-saak, supra, p 566 H-J).

(Ouality Tyres

Laastens het mnr Roestorff, wat namens Coetzee voor ons

opgetree het, steun gesoek by die bepainge van Artike19(4) van

inge van Artike19(4) van

19(4) van

die Wissselwet. Die tersaaklike bepalinge lees soos volg:

"(4)ndien 'n wissel nie langer in die besit is nie van 'n party wat dit as trekker.... geteken het, word 'n geldige en onvoorwaardelike lewering deur hom vermoed totdat die teendeel bewys is."

ndien 'n wissel nie langer in die besit is nie van 'n party wat dit as trekker.... geteken het, word 'n geldige en onvoorwaardelike lewering deur hom vermoed totdat die teendeel bewys is."

"Lewering" word in artikel 1 van die Wet omskryf as

"werklike of fiktiewe oordrag van besit van een persoon aan

'n ander."

Om hierdie artikels van die wet op die feite van die onderhawige saak toe te pas, sou meebring dat waar die tjek nie

13 meer in Diners Club se besit is nie, daar 'n vermoede bestaan dat 'n

geldige en onvoorwaardelike lewering van die tjek as 'n roerende

saak van Diners Club na 'n ander persoon geskied het, wat neerkom

op die oordrag van die besit van die tjek deur Diners Club aan

daardie ander persoon. Dit hou voorts in dat Diners Club die

bedoeling moes gehad het om die besit van die tjek aan die ander

persoon oor te dra en dat daardie persoon die animus possidendi

moes gehad het by die neem van die tjek. Mnr Roestorff het

gepoog om hierdie bepalinge so uit te las sou dit 'n vermoede

as sou dit 'n vermoede

skep dat Diners Club die eiendomsreg in die tjek aan Coetzee

oorgedra het en dat die bewyslas gevolglik op appellant gerus het

om die teendeel te bewys.

Hierdie betoog kan egter nie opgaan nie. Artikel 19(4) gaan

nie oor die oordrag van die eiendomsreg in 'n tjek nie maar slegs

14 oor die besit daarvan. Dit skep ook nie die vermoede dat die

trekker die besit aan die begunstigde oorgedra het nie, maar slegs

dat hy die besit oorgedra het aan die persoon aan wie hy dit

oorhandig het.

Weereens is gepoog om terug te val op die submissie dat mev Coetzee haar man se agent kon gewees het by die ontvangs van die tjek en dat hy derhalwe deur haar die besit daarvan kon verkry het. Ek het reeds met hierdie aspek gehandel en dit verg geen verdere oorweging nie. Op die oorwig van waarskynlikhede is daar geen ruimte vir so 'n betoog nie.

Dit volg dus dat Coetzee nie daarin geslaag het om aan te toon dat hy die eienaar van die tjek geword het nie. Bygevolg is dit nie nodig om enige van die ander gronde vir die appl te behandel nie.

l te behandel nie.

15 Die appl word gevolglik met koste gehandhaaf en die bevel

l word gevolglik met koste gehandhaaf en die bevel

van die Hof a quo word gewysig om te lees

"Appl van die hand gewys met koste."

l van die hand gewys met koste."

STEM SAAM: HOWIE AR

OLIVIER AR SCHUTZ AR

PLEWMAN AR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Indac Electronics (Pty) Ltd v Volkskas Bank Ltd [1991] ZASCA 190; 1992 (1) SA 783 (A)

Case cited

First National Bank of SA Ltd v Quality Tyres (1970) (Pty) Ltd [1995] ZASCA 65; 1995 (3) SA 556 (A)

Case cited

Air-kel (Edms) Bpk H/A Merkel Motors v Bodenstein 1980 (3) SA 917 (A)

Case cited

Bills of Exchange Act 34 of 1964

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Bank Act 94 of 1990

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.