Download PDF

South Africa Judgment

North Gauteng High Court, Pretoria

Boezaart NO en Ander v Madelief Beleggings BK (21104/2009) [2009] ZAGPPHC 262 (13 August 2009)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the amendment to the mortgage bond only changed the date from which the ten-year period for payment was calculated, and did not affect the obligation to pay interest monthly. The respondent had paid interest for nine years in accordance with the bond, indicating both parties interpreted the contract as the applicants now contend. The respondent failed to pay the required interest installments, which, under the bond's terms, triggered immediate liability for the principal and interest. The respondent provided no factual basis or surrounding circumstances to support a contrary interpretation. Accordingly, the applicants were entitled to summary judgment for the principal sum, interest, and costs.

Court disposition

Summary judgment granted in favour of the applicants for the principal sum, interest, and costs.

Orders

  • The respondent must pay the amount of R300,000.
  • The respondent must pay interest on R300,000 at 18% per annum from 30 January 2009 until date of payment.
  • The respondent must pay the costs of the proceedings.

02

Material facts

Parties

Nico Hendrik Boezaart N.O.

Applicant Counsel: Adv. A. Els

Monica Magrietha Potgieter N.O.

Applicant Counsel: Adv. A. Els

Madelief Beleggings BK

Respondent Counsel: Adv. B. Meyer

Amounts and remedies

  • Principal Sum Awarded: ZAR 300,000
  • Interest Rate Per Annum: ZAR 18
  • Arrear Interest as at 18 March 2009: ZAR 9,000

03

Procedural history

  1. Posture

    Summary Judgment Application / First Instance

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The applicants, as trustees of the AA Potgieter Trust, argue that the wording of the amended mortgage bond is clear and unambiguous: only the date for calculation of the ten-year period was changed, and interest remained payable monthly. The respondent's failure to pay interest installments promptly triggered immediate liability for the principal and interest. The applicants rely on the explicit terms of the bond and the limited scope of the amendment.
Respondent
The respondent contends that the amended bond is ambiguous and that surrounding circumstances should be considered for proper interpretation. The respondent asserts that, due to the amendment, payment of the principal and interest was postponed until after 31 January 2010. However, no factual circumstances are provided to support this interpretation, and the respondent does not dispute the factual allegations in the applicants' amended summons.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Coopers & Lybrand v Bryant [1995] ZASCA 64; 1995 (3) SA 761 (A) at 767E-768E

    Contractual documents must be interpreted according to their ordinary and grammatical meaning unless ambiguity exists.

  2. 02

    Shacklock v Shacklock 1945 (1) SA 91 (A) at 101

    Where parties have acted in accordance with a particular interpretation of a contract over time, such conduct is relevant to its interpretation.

  3. 03

    MTK Saagmeule (Pty) Ltd v Killyman Estates (Pty) Ltd 1980 (3) SA 1 (A) at 12F-H

    Payment obligations under a mortgage bond remain unless expressly amended; failure to pay interest as stipulated entitles the creditor to claim the principal and interest immediately.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the amendment to the mortgage bond only changed the date from which the ten-year period for payment was calculated, and did not affect the obligation to pay interest monthly. The respondent had paid interest for nine years in accordance with the bond, indicating both parties interpreted the contract as the applicants now contend. The respondent failed to pay the required interest installments, which, under the bond's terms, triggered immediate liability for the principal and interest. The respondent provided no factual basis or surrounding circumstances to support a contrary interpretation. Accordingly, the applicants were entitled to summary judgment for the principal sum, interest, and costs.

Obiter and limits

  • The respondent's reliance on ambiguity was unsupported by any reference to surrounding circumstances or factual disputes.
  • The conduct of the parties over nine years confirmed the applicants' interpretation of the bond.

Court disposition

Summary judgment granted in favour of the applicants for the principal sum, interest, and costs.

  • The respondent must pay the amount of R300,000.
  • The respondent must pay interest on R300,000 at 18% per annum from 30 January 2009 until date of payment.
  • The respondent must pay the costs of the proceedings.

Source and reliance status

North Gauteng High Court, Pretoria

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

North Gauteng High Court, Pretoria

Judgment

[2009] ZAGPPHC 262

IN DIE HOOEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(NOORD GAUTENG AFDELING)

Datum: 2009-08-13

Saaknommer: 21104/2009

In die saak tussen:

NICO

HENDRIK BOEZAART N.O. …..............................................................................Eerste Eiser

MONICA

MAGRIETHA POTGIETER N.O....................................................................Tweede Eiser

En

MADELIEF

BELEGGINGS BK........................................................................................Verweerder

(REG NO.: 1989/036066/23)

UITSPRAAK

SOUTHWOOD R

[1] Die eisers, die trustees van die AA Potgieter Trust ('die Trust’), doen aansoek vir summiere vonnis teen die verweerder vir betaiing van die bedrag van R300 000, rente op die bedrag van R300 000 bereken teen 18 % per jaar vanaf 30 Januarie 2009 tot datum van betaling en gedingskoste. Die eisers se eis is gebaseer op die bepalings van ‘n verbandakte wat op 30 Januarie 1990 geregistreer is en op 7 Februarie 2002 gewysig is. Die verweerder opponeer die aansoek en opper die verweer dat die geeisde bedrag en rente nog nie in terme van die gewysigde verbandakte betaalbaar is nie. Die verweerder voer aan dat as gevolg van die ysiging van die verbandakte betaling van die hoofsom en rente na 31 Januarie 2010 uitgestei is. Die verweerder plaas nie die feitelike bewerings in die eiser se gewysigde dagvaarding in dispuut nie.

[2] Dit is gemeensaak dat –

(1) Die Trust die verbandhouer is van verbandakte B6903/1990 wat 30 Januarie 1990 geregistreer is en ingevoige waarvan –

(i) die verweerder erken net dat hy die bedrag van R300 000 (‘die Hoofsom’) aan die Trust verskuldig was vir die baians van die koopprys verskuldig ten opsigte van die eiendom verbind kragtens die verbandakte;

(ii) die verweerder beioof en onderneem het om die verbandhouer –

'te betaal of te laat betaal die Hoofsom, tesame met die rente daarop, betaalbaar binne ‘n tydperk van 10 (TIEN) jaar, gereken vanaf registrasie van transport van die eiendom op naam van die VERBANDNEMER, welke bedrag rente sal dra bereken teen 18 %. Die rente sal maandeliks vooruit bereken word en is ook maandeliks vooruit betaalbaar. Die eerste rentebetaiing moet gemaak word op datum van registrasie van Transport van die eiendom op naam van die VERBANDNEMER en daarna maandeliks op dieselfde dag van elke en iedere daaropvolgende Maand tot tyd en wyl die kapitale bedrag plus rente betaal is. Alle betaiing sal eerstens aangewend word ter betaiing van rente en daarna ter betaling van kapitaal.’

(iii) indien die verweerder in gebreke sou bly of sou versuim om enige som of somme verskuldig en betaalbaar in terme van die verband stiptelik te betaal op die respektiewe vervaidae sou die Hoofsom met rente en alie ander bedrae verskuidig in terme van die verband onmiddellik verskuldig en betaalbaar word sonder enige kennisgewing (nieteenstaande enige teenstrydige voorwaarde in die verband vervat):

(2) Die Trust en die verweerder op 12 November 2001 ‘n ooreenkoms aangegaan het om die voorwaardes van die verband ingevolge artikel 3(1 )(s) van die Registrasie van Aktes Wet No 43 van 1937 te wysig en dat die voorwaardes soos volg gewysig is -

'Dat die Hoofsom, tesame met die rente daarop betaalbaar is binne ‘n tydperk van tien (10) jaar, gereken vanaf 31 Januarie 2000’;

(3) Die Trust se prokureur, Haasbroek & Boezaart, op 18 Maart 2009 die verweerder aangemaan het om die voile Hoofsom van R300 000 tesame met rente teen 18 % per jaar vanaf 1 Februarie 2009 te betaal weens die verweerder se versuim om die rente stiptelik te betaal;

(4) Die aanmaningsskrywe aangedui het dat die agterstallige bedrag R9 000 beloop het;

(5) Die verweerder se prokureur, Vorster Le Roux en Louw, op 13 Maart 2009, Haasbroek & Boezaart meegedeel het dat as gevolg van die wysiging die Hoofsom en rente nie betaalbaar was nie;

(6) Haasbroek & Boezaart op 18 Maart 2009 Vorster Le Roux en Louw se interpretasie van die gewysigde verbandakte in dispuut geplaas het en uitgewys het dat die wysiging beperk was en slaan slegs op die datum waarvandaan die periode van 10 jaar gereken moet word en dat die oorblywende voorwaardes nie gewysig is nie.

[3] Die eisers se advokaat voer aan dat die bewoording van die gewysigde verbandakte duidelik en ondubbeisinnig is en dat slegs die datum vir berekening van die 10 jaar tydperk gewysig is: dat rente intussen betaalbaar was en dat die Hoofsom en rente betaalbaar geword het weens die verweerder se versuim om die rente paaiemente stiptellk te betaal. Die verweerder se advokaat voer aan dat die gewysigde verbandakte dubbelsinnig is en dat omringende getuienis die hof in staat sal stel om die verbandakte behoorlik te interpreteer. Hy kon egter nie na enige moontiike omringende omstandighede verwys ter ondersteuning van sy argument nie. Dit is opvallend dat die verweerder se opponerende eedsverklaring deur die verweerder se prokureur afgeie is en dat daar geensins na enige omringende omstandighede verwys is nie. Die prokureur se siening is duidelik op die bewoording van die gewysigde verbandakte gebaseer.

[4] Volgens die gewone en grammatikale betekenis van die gewysigde verbandakte is die 10 jaar tydperk vir betaiing van die Hoofsom en rente nou gereken vanaf 31 Januarie 2000. Die wysiging was duidelik beperk tot hierdie verandering en het nie betrekking op enige ander voorwaardes nie. Dit blyk uit die bewoording van die wysiging wat ooreenstem met die oorspronklike bewoording in die verbandakte - sien Coopers & Lybrand v Bryant [1995] ZASCA 64; 1995 (3) SA 761 (A) te 767E- 768E. Die voorwaardes ten aansien van die betaiing van rente het dus bly voortbestaan.

[5] Vir sover as wat die gewysigde verbandakte dubbeisinnig mag wees is dit opvallend dat die verweerder nie beweer dat geen rente paaiemente sedert 7 Februarie 2000 deur die verweerder betaal is nie en nie in geskii plaas dat slegs R9 000 verskuldig was op 18 Maart 2009: d.w.s. ‘n bedrag gelykstaande aan twee paaiemente van R4 500. Die afleiding is onvermydelik dat die verweerder vir 9 jaar rente betaal het soos die verbandakte bepaai. Indien die verweerder na die wysiging rente betaal het soos bepaal deur die verbandakte en die Trust die rente ontvang het beteken dit dat die partye die verbandakte interpreteer het soos die eisers nou aanvoer. Sien Shack!ock v Shacklock 194S (1) SA 91 (A) te 101: MTK Saagmeuie (Ptyj Ltd ¥ Killyman Estates (Pty) Ltd 1980 (3) SA 1 (A) te 12F-H.

[6] Die wysiging het dus nie die verpiigting om rente te betaal geraak nie en die verweerder was in gebreke om rente te betaal. Die Trust is gevolglik geregtig om die Hoofsom en rente nou te vorder.

Bevel

[7] Summiere vonnis word teen die verweerder toegestaan vir:

1. Betaling van die bedrag van R300 000;

2. Rente op die bedrag van R300 000 bereken teen 18 % per jaar vanaf 30 Januarie 2009 tot datum van betaling;

3. Koste van die geding.

B.R.

SOUTHWOOD

REGTER

VAN DIE HOOGGEREGSHOF

SAAK NR: 21104/2009

DATUM VAN VERHOOR: 11 Augustus 2009

NAMENS DIE 1ste en 2de EISER: ADV. A. ELS

IN OPDRAG VAN: Haasbroek & Boezaart Ing.

NAMENS DIE VERWEERDER: ADV. B. MEYER IN OPDRAG VAN: Vorster Thirion & Adlam Ing

DATUM VAN UITSPRAAK: 13 Augustus 2009

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Coopers & Lybrand v Bryant [1995] ZASCA 64; 1995 (3) SA 761 (A)

Case cited

Shacklock v Shacklock 1945 (1) SA 91 (A)

Case cited

MTK Saagmeule (Pty) Ltd v Killyman Estates (Pty) Ltd 1980 (3) SA 1 (A)

Case cited

Registrasie van Aktes Wet No 43 van 1937

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.