Download PDF

South Africa Judgment

North Gauteng High Court, Pretoria

Bouwer and Another v Gammin O4 BK h/a Civil and Blasting Solutions (5773/2010) [2010] ZAGPPHC 619 (3 March 2010)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the respondent acted unlawfully and with deceit by inducing the applicants to vacate their home under the pretense of free transport, then retaining their property and demanding payment without substantiating any debt. The respondent's conduct amounted to impermissible self-help, which the court strongly condemned. No answering affidavit was filed, leaving the applicants' allegations uncontested. The application for leave to appeal lacked merit, as the applicants had already recovered their property, rendering restitution impossible. The court held that punitive costs were warranted to express its disapproval of the respondent's conduct and to deter similar future actions.

Court disposition

Leave to appeal is refused with punitive costs against the respondent.

Orders

  • The application for leave to appeal is dismissed with costs on the attorney and own client scale.
  • The respondent is ordered to pay the costs of 3 February 2010, 5 February 2010, and 24 February 2010 on an opposed basis and on the attorney and own client scale.

02

Material facts

Parties

Bouwer, Hermanus Johannes

Applicant Counsel: Adv. R.F.J de Villiers

Bouwer, Wilhelmina Elizabeth

Applicant Counsel: Adv. R.F.J de Villiers

Gammin 04 BK h/a Civil and Blasting Solutions

Respondent Counsel: Adv. F. Botes

03

Procedural history

  1. Posture

    Leave to Appeal / Application for Leave to Appeal Following Urgent Interim Relief

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The applicants argued that the respondent unlawfully induced them to vacate their residence under false pretenses, promising free transport of their belongings to Polokwane. Instead, the respondent retained their property, refused to release it until alleged debts were paid, and failed to provide details of such debts. The applicants contended that this conduct constituted unlawful self-help and justified urgent judicial intervention. They sought the return of their property and a punitive costs order due to the respondent's egregious conduct.
Respondent
The respondent's counsel argued that the applicants' attorney used an incorrect notice of motion and insisted that the application should be dismissed on procedural grounds. The respondent did not file any answering affidavit to dispute the applicants' factual allegations but instead applied for leave to appeal, alleging seven grounds on which the court purportedly erred. The respondent maintained that the interim order should be suspended pending appeal.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Roman-Dutch common law

    There is a prohibition against taking the law into one's own hands; courts will undo such conduct and may impose punitive costs.

  2. 02

    High Court practice

    Interim relief may be granted urgently to prevent ongoing harm where self-help is evident.

  3. 03

    High Court rules and the Supreme Court Act

    Leave to appeal is not granted where no merits exist and restitution is no longer possible.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the respondent acted unlawfully and with deceit by inducing the applicants to vacate their home under the pretense of free transport, then retaining their property and demanding payment without substantiating any debt. The respondent's conduct amounted to impermissible self-help, which the court strongly condemned. No answering affidavit was filed, leaving the applicants' allegations uncontested. The application for leave to appeal lacked merit, as the applicants had already recovered their property, rendering restitution impossible. The court held that punitive costs were warranted to express its disapproval of the respondent's conduct and to deter similar future actions.

Obiter and limits

  • The court will not tolerate self-help or the taking of the law into one's own hands, especially where accompanied by deceit and intimidation.
  • Punitive costs orders serve as a deterrent and signal the court's disapproval of egregious conduct.

Court disposition

Leave to appeal is refused with punitive costs against the respondent.

  • The application for leave to appeal is dismissed with costs on the attorney and own client scale.
  • The respondent is ordered to pay the costs of 3 February 2010, 5 February 2010, and 24 February 2010 on an opposed basis and on the attorney and own client scale.

Source and reliance status

North Gauteng High Court, Pretoria

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

North Gauteng High Court, Pretoria

Judgment

[2010] ZAGPPHC 619

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(NOORD GAUTENG AFDELING)

SAAKNR.: 5773/2010

DATE: 3 MARCH 2010

In die saak van

BOUWER, HERMANUS JOHANNES................................................................................Eerste Applikant

BOUWER,

WILHELMINA ELIZABETH.......................................................................Tweede Applikant

en

GAMMIN 04 BK.h/a

CIVIL AND BLASTING

SOLUTIONS....................................................................................................................................Respondent

CORAM: EBERSOHN WR.

AANGEHOOR OP 24 FEBRUARIE 2010

UITSPRAAK AFGEGEE OP 3 MAART 2010

UITSPRAAK

EBERSOHN AJ.

[1] In hierdie uitspraak word die appiikant vir verlof om te kan appelleer na verwys as die respondent en die respondente in rekonvensie word na verwys as die Bouwers.

[2] Aan die applikante is regshulp verleen onder uiters onaangename omstandighede. Die respondent het deur listigheid die Bouwers gekry om te trek uit die respondent se woning te Cullinan onder die voorwendsel dat die respondent hul trek gratis na Polokwane sou vervoer. Hulle trek is gelaai op die oggend van die 29ste Januarie 2010 op die vragmotor soos voorsien deur die respondent.

[3] Teen ongeveer 1lh30 was die vragmotor klaar gelaai met die trek van die Bouwers en ene Francois Mynhardt van die respondent het die Bouwers geskakel en meegedeel dat daar iets fout is met die dieselpomp van die vragmotor en dat dit eers sou moes aandoen by die respondent se werkswinkel te Bon Accord vir herstelwerk. Die Bouwers is toe vooruit na Polokwane en het met die drywer van die vragmotor selnommers uitgeruil sodat hulle die drywer rigting kon aandui wanneer hv te Polokwane aankom met hulle trek.

[4] Die middag het een van die Bouwers se werkers hulle geskakel en meegedeel dat die vragmotor met hulle trek op steeds by die respondent se werkswinkel te Bon Accord staan en dat van die houers waarin breekgoed van die Bouwers verpak is van die vragmotor afgegooi is en dat die werkers van die respondent' die Bouwers se vleis wat in ’n vrieskas verpak was uitgehaal het en onder mekaar verdeel het.

[5] Toe Mnr. Bouwer vir ene Johan van Vuuren. ’n besluitnemer van die respondent skakel het om te vemeem wat aangaan, het Van Vuuren hom meegedeel dat Bouwer nie sv meubels sou krv alvorens Bouwer nie die geld wat hy aan die respondent verskuldig was, betaal het nie. Van Vuuren het geweier om besonderhede van die bedrag wat beweerdelik verskuldig was aan Bouwer te verstrek. Van Vuuren het ook gedreig dat die Bouwers leed aangedoen sou word indien die Bouwers weer die eiendom te Cullinan sou betree. Die Bouwers het die saak by die SA Polisie aanhangig gemaak en noodgedwonge die nag met hulle kinders in hulle voertuig geslaap.

[6] Dit was toe vir die Bouwers duidelik dat die respondent hulle met bedrog en listigheid uit die woning te Cullinan gekrv het.

[7] Die aansoek vir dringende regshulp teen die respondent het toe voor my gedien. Die advokaat vir die respondent het 'n regspunt tot die effek dat die Bouwers se prokureur die verkeerde kennisgewing van mosie gebruik het geargumenteer en hy het aangedring dat die aansoek op daardie grond afgewvs moes word. Die hof het die oorsig gekondoneer en gelas dat die respondent die meubels en ander goed soos per aanhangsel "XI" aan die Bouwers moes verskaf en of aan hulle toegang gee tot die perseel te Bon Accord sodat die Bouwers hulie goed kon vemyder. Koste is deur die hof voorbehou vir argument in die dringende hof op 24 Februarie 2010 ten einde die respondent kans te gee om 'n verklaring in te dien as hulle wou.

[8] Die respondent het geen antwoordende verklaring ingedien nie maar het inteendeel 'n aansoek vir verlof om te kan appelleer gebaseer op 7 beweerde gronde waarop die Hof kwansuis sou gefouteer het.

[9] Die werking van die kennisgewing van aansoek vir verlof om te kan appelleer is om die interim bevel wat verleen is op te skort en in reaksie daarop het die Bouwers 'n aansoek in terme van reël 49( 11) gebring om die werking van die aansoek vir verlof om te kan appelleer op te skort. Hierdie aansoek is op 5 Februarie 2010 deur die Hof aangehoor en die Hof het gelas dat daar onmiddellik

uitvoering gegee word aan die bevel van 3 Februarie 2010 en dat die Bouwers hulle goed kon verwvder en die Hof het ook gelas dat die kosteaspek en die aansoek vir verlof om te kan appelleer aangehoor sou word op 24 Februarie 2010.

[10] Op 24 Februarie 2010 is die aansoek vir verlof om te kan appelleer en die kosteaspek geargumenteer en die Hof het uitspraak voorbehou.

[11] Volgens die gemene reg gebaseer op die Romeinse en Romeins-Hollandse reg is daar 'n verbod teen die neem van die reg in eie hande en sal die hof daardie optrede van die instansie wat die reg in eie hande neem ongedaan maak en bestraf met 'n punitiewe kostebevel. In hierdie geval het die respondent op 'n skreiende wyse en met laakbare listighied die ontruiming van die woonhuis te Cullinan bewerkstellig tot die nadeel en verleentheid van die Bouwers en hulle bedrieg deur te kenne te gee dat die respondent gratis hulle trek sou vervoer na Polokwane. Die respondent hy sy laakbare optrede vererger deur geld te eis van die Bouwers voordat hulle die Bouwers se goed sou afgee.

[12] Soos voormeld het die respondent geer. eedsverklaring voor hierdie Hof geplaas om sy optrede te verduidelik nie en die bewerings van die Bouwers staan derhalwe as onbetwis.

[13] Dit is duidelik dat daar geen meriete in die aansoek vir verlof om te appelleer is nie. In terme van die bepalings van die Wet op die Hooggeregshof is die appêl in elk geval nie meer ontvanklik nie aangesien daar nie meer restitutio kan geskied nie aangesien die Bouwers von is met hul meubels en goedere.

[14] Wat die koste aanbetref is dit duidelik dat die respondent met listigheid. laakbaarheid en bedrog die reg in eie hande geneem het en so die Bouwers uit die woning wat hulle geokkupeer het te kry en daama onder voorwendsels dat hulle geld aan die respondent skuld, hulle trek gestoor het in hul perseel te Bon Accord. Hierdie Hof sal nie sulke eiegeregtigheid en die neem van die reg in eie hande gedoog nie en dit is duidelik dat 'n swaar bestraffende bevel vir koste teen die respondent verleen moet word om die Hof se misnoeë te laat blyk.

[15] Die Hof verleen gevolglik die volgende bevele:

1. Die aansoek vir verlof om te kan appelleer word afgewys met koste op die skaal van prokureur en eie kliënt.

2. Die respondent word gelas om die koste van die 3de Februarie 2010, van die 5de Februarie 2010 en van die 24ste Februarie 2010 op 'n geopponeerde basis en op die skaal van prokureur en eie kliënt te betaal.

P.Z. EBERSOHN,

WAARNEMENDE RfcGTER VAN DIE HOOGGEREGSHOF

Applikant se advokaat: Adv. R.F.J de Villiers

Applikant se prokureurs: Des Bischoff Prokureurs

Tel. 012x 548 0872

Verw . Z2 3/2010

Respondente se advokaat op 5 en 24 Februarie 2010: Adv. F. Botes

Respondente se prokureurs: Stuart van der Merwe Ing.

Tel. 012x343 1900

Verw. ML STUART/SC9681

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Supreme Court Act

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

High Court rules

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.