Download PDF

South Africa Judgment

Western Cape High Court, Cape Town

Direkteur van Openbare Vervolgings Kaap die Goeie Hoop v Retief (8689/08) [2008] ZAWCHC 256 (29 August 2008)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the State had failed to demonstrate reasonable prospects of success on appeal. The magistrate had considered the seriousness of the offences, the respondent's personal circumstances, and the impact of the crimes. Although the offences were serious, the respondent was a first offender, had repaid the stolen amounts, and suffered from psychological issues stemming from past trauma. The court held that there was no reasonable prospect that an appellate court would interfere with the sentence or impose a harsher sentence. Accordingly, the application for leave to appeal was dismissed, and the State was ordered to pay the respondent's costs.

Court disposition

Application for leave to appeal by the State dismissed; costs awarded against the State.

Orders

  • The application for leave to appeal is dismissed.
  • The State is ordered to pay the respondent's costs incurred in opposing this application.

02

Material facts

Parties

Direkteur van Openbare Vervolgings Kaap die Goeie Hoop

Applicant Counsel: Henry

Marianne Jacoba Retief

Respondent Counsel: Louwrens

Amounts and remedies

  • Amount Stolen From First Employer: ZAR 22,346.06
  • Amount Stolen From Second Employer: ZAR 73,190.96
  • Fraudulent VAT Amount: ZAR 354.96
  • Total Manipulated VAT Amount: ZAR 133,000

03

Procedural history

  1. Posture

    Leave to Appeal / Application for Leave to Appeal by the State Against Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
Counsel for the State argued that the magistrate committed several misdirections in sentencing, including overemphasising the respondent's personal circumstances and failing to properly consider whether a sentence under section 276(1)(i) or 276(1)(h) of the Criminal Procedure Act should have been imposed. It was submitted that an appellate court could reconsider the sentence afresh and might find the sentence shockingly inappropriate.
Respondent
Counsel for the respondent contended that the magistrate had properly considered all relevant factors, including the seriousness of the offences and the respondent's personal circumstances. It was argued that there was no reasonable prospect that an appellate court would interfere with the sentence or impose a harsher sentence.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Criminal Procedure Act 51 of 1977, section 310A

    Leave to appeal by the State against sentence will only be granted if there are reasonable prospects of success that the appellate court will interfere with the sentence and impose a harsher sentence.

  2. 02

    S v Pillay 1977 (4) SA 531 (A)

    A court of appeal will only interfere with a sentence if it is vitiated by a material misdirection or is shockingly inappropriate.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the State had failed to demonstrate reasonable prospects of success on appeal. The magistrate had considered the seriousness of the offences, the respondent's personal circumstances, and the impact of the crimes. Although the offences were serious, the respondent was a first offender, had repaid the stolen amounts, and suffered from psychological issues stemming from past trauma. The court held that there was no reasonable prospect that an appellate court would interfere with the sentence or impose a harsher sentence. Accordingly, the application for leave to appeal was dismissed, and the State was ordered to pay the respondent's costs.

Obiter and limits

  • The respondent's lack of personal financial benefit from the fraudulent conduct was noted, as the manipulated VAT amounts did not accrue to her personally.
  • The psychological reports submitted indicated that the respondent's criminal conduct was influenced by her vulnerable personality and external pressures, which the sentencing court properly considered.

Court disposition

Application for leave to appeal by the State dismissed; costs awarded against the State.

  • The application for leave to appeal is dismissed.
  • The State is ordered to pay the respondent's costs incurred in opposing this application.

Source and reliance status

Western Cape High Court, Cape Town

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Western Cape High Court, Cape Town

Judgment

[2008] ZAWCHC 256

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER:8689/08 DATUM: 29 AUGUSTUS 2008 In die saak tussen:

DIE

DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGINGS

KAAP DIE GOEIE HOOP Applikant en

MARIANNE JACOBA RETIEF Respondent

UITSPRAAK (AANSOEK OM VERLOF OM TE APPELLEER) LOUW, R: Hierdie is 'n aansoek deur die Staat ingevolge artikel 310A van die Strafproseswet vtr verlof om te appefleer teen die vonnis van nege jaar gevangenisstraf wat vir vyf jaar op sekere voorwaardes opgeskort is, wat die beskuldigde/respondent op 25 Maart 2008 in die streekhof op SteMenbosch opgele is, nadat sy vroeer diesetfde dag op 'n pleit van skuldig op tien aanklagte van diefstal en 24 aanklagte van bedrog skuldig bevind is. Die beskuldigde staan die aansoek om verlof om te appelleer teen. Die beskuldigde, wat vroeer 'n werknemer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens was, het die misdade gepleeg terwyl sy as boekhouer

vir twee individue en hulle besighede gewerk het. Vyf van die aankfagte van diefstal handef met R22 346.06, wat die beskuldigde oor 'n tydperk van Maart tot November 2003 van een van die werkgewers gesteel het. Die volle bedrag is egter wel later deur die beskuldigde tot die betrokke werkgewer se krediet aan die Suid-Afrikaanse Inkomstedienste oorbetaal. Die ander vyf aankfagte van diefstal handel met 'n totale bedrag van R73 190,96 wat die beskuldigde oor rn tydperk vanaf Julie 2002 tot Desember 2003 van die ander werkgewer gesteel het. Ook in hierdie geval het die beskuldigde later wel die gemelde bedrag tot krediet van daardie werkgewer aan die Suid-Afrikaanse Inkomstedienste oorbetaal. Agt van die aanklagte van bedrog het behels dat die beskuldigde oor die tydperk 20 September 1999 tot 6 September 2001 vafslik teenoor een van haar werkgewers voorgegee het dat sy geregtig was om BTW in totaal ten bedrae van R354,96 te hef op dienste wat sy vir die betrokke werkgewer gelewer het Die verdere aanklagte van bedrog handel met n bedrag van ongeveer R133 000 in totaal. Dit behels dat die beskuldigde die BTW-rekeninge van haar werkgewers gemanipuleer het en wat tot gevolg gehad het dat hulle met verkeerde bedrae vir BTW aangeslaan is. Wat hierdie

aanklagte betref, soos ek die posisie verstaan, het die beskuldigde geen persooolike voordeel getrek in die sin dat die geld in haar sak beland het nie en is die Inkomstediens waarskynlik geregtig om die bedrag wat as gevolg van die bedrog kort betaal is, van haar werkgewers te verhaal. ''n Belangrike aspek in hierdie aangeleentheid is dat die beskuldigde 'n 39-jarige ongetroude dame is wat 'n eerste oortreder is. Twee verslae is voor die landdros geplaas, een van ft sielkundige en die ander van 'n korrektiewe beampte, waaruit dit blyk dat die beskuldigde 'n ontoereikende persoonlikheid het wat, onder andere, waarskynlik verband hou met wat met haar gebeur het toe sy as jong kind deur twee persone verkrag is. Sy het 'n afhanklike persoonlikheid en sy het ook in die tydperk wat van hierdie misdrywe gepleeg is betrokke geraak met ene Johan wat haar, so se die verslae, beinvloed het en finansiee! op haar geteer het en bygedra het daartoe dat sy die bedrog en diefstal gepleeg het. Dit is duidelik uit die landdros se uitspraak dat hy die misdrywe wat die beskuldigde gepleeg het, in 'n baie ernstige lig gesien het. Hy het horn besonder sterk uitgedruk oor die aard en die effek en die voorkoms van hierdie tipe witboordjiemisdrywe. Die beskuldigde se persoonlike omstandighede het horn egter uiteindelik daartoe genoop om ti vonnis op te le wat me direkte gevangenisstraf behels nie. Namens die Staat het me Henry betoog dat hier verskeie mistastings by die landdros was met die oplegging van vonnis; dat hy onder andere die persoonlike

omstandighede van die beskuldigde oorbeklemtoon het; dat hy nie behoorlike aandag gegee het aan die vraag of 'n vonnis ingevolge

artikel 276(1 )(t) van die Strafproseswet of 276(1 )(h) van die Strafproseswet opgele moet word nie en dat 'n hof van appel die

vonnis as gevolg van hierdie mistastings van nuuts af sal kan oorweeg. Sy het ook betoog dat die vonnis deur 'n hof van appel as skokkend onvanpas bevind kan word. Die vraag op hierdie stadium, waar daar aansoek gedoen word vir verlof om te appelleer deur die Staat, is of daar 'n redelike vooruitsigte is dat die apptikant (die Staat) op appel suksesvol sa! wees met die appel teen die vonnis en dat 'n ander en swaarder vonnis deur 'n hof van appel opgele sal word. Ons is vanoggend hier volledig toegespreek deur me Henry en ook deur mnr Louwrens namens die beskuldigde. Ons het die argumente wat in die hoofde van argument uiteengesit is en wat hier mondelings herhaal en verder toegelig is, oorweeg. Na my mening is hierdie ln geval waar die Staat nie aangetoon het dat daar n redelike vooruitsig op sukses op appel sal wees nie en dat daar Vi redelike

vooruitsig is dat die hof van appel eerstens sal inmeng met die vonnis en tweedens 'n swaarder vonnis sal ople nie. Na my mening moet die aansoek om verlof om te appelleer van die hand gewys word en moet daar Yi kostebevel gemaak word ingevolge die bepalings van artikel 310 A (6) dat die Staat die geheel van die beskuldigde se koste betaal wat by die bestryding van hierdie

aansoek opgeloop is. VAN HEERDEN, WnR: Ek stem saam. VAN HEERDEN, WnR LOUW. R: Dit word so beveel. LOUW,

R

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)

SAAKNOMMER:8689/08

DATUM: 29 AUGUSTUS 2008

In die saak tussen:

DIE

DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGINGS

KAAP DIE GOEIE HOOP Applikant

en

MARIANNE JACOBA RETIEF Respondent

UITSPRAAK

(AANSOEK OM VERLOF OM TE APPELLEER)

LOUW, R:

Hierdie is 'n aansoek deur die Staat ingevolge artikel 310A van die Strafproseswet vtr verlof om te appefleer teen die vonnis van nege jaar gevangenisstraf wat vir vyf jaar op sekere voorwaardes opgeskort is, wat die beskuldigde/respondent op 25 Maart 2008 in die streekhof op SteMenbosch opgele is, nadat sy vroeer diesetfde dag op 'n pleit van skuldig op tien aanklagte van diefstal en 24 aanklagte van bedrog skuldig bevind is.

Die beskuldigde staan die aansoek om verlof om te appelleer teen.

Die beskuldigde, wat vroeer 'n werknemer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens was, het die misdade gepleeg terwyl sy as boekhouer

vir twee individue en hulle besighede gewerk het.

Vyf van die aankfagte van diefstal handef met R22 346.06, wat die beskuldigde oor 'n tydperk van Maart tot November 2003 van een van die werkgewers gesteel het. Die volle bedrag is egter wel later deur die beskuldigde tot die betrokke werkgewer se krediet aan die Suid-Afrikaanse Inkomstedienste oorbetaal. Die ander vyf aankfagte van diefstal handel met 'n totale bedrag van R73 190,96 wat die beskuldigde oor rn tydperk vanaf Julie 2002 tot Desember 2003 van die ander werkgewer gesteel het. Ook in hierdie geval het die beskuldigde later wel die gemelde bedrag tot krediet van daardie werkgewer aan die Suid-Afrikaanse Inkomstedienste oorbetaal.

Agt van die aanklagte van bedrog het behels dat die beskuldigde oor die tydperk 20 September 1999 tot 6 September 2001 vafslik teenoor een van haar werkgewers voorgegee het dat sy geregtig was om BTW in totaal ten bedrae van R354,96 te hef op dienste wat sy vir die betrokke werkgewer gelewer het

Die verdere aanklagte van bedrog handel met n bedrag van ongeveer R133 000 in totaal. Dit behels dat die beskuldigde die BTW-rekeninge van haar werkgewers gemanipuleer het en wat tot gevolg gehad het dat hulle met verkeerde bedrae vir BTW aangeslaan is. Wat hierdie

aanklagte betref, soos ek die posisie verstaan, het die beskuldigde geen persooolike voordeel getrek in die sin dat die geld in haar sak beland het nie en is die Inkomstediens waarskynlik geregtig om die bedrag wat as gevolg van die bedrog kort betaal is, van haar werkgewers te verhaal.

''n Belangrike aspek in hierdie aangeleentheid is dat die beskuldigde 'n 39-jarige ongetroude dame is wat 'n eerste oortreder is. Twee verslae is voor die landdros geplaas, een van ft sielkundige en die ander van 'n korrektiewe beampte, waaruit dit blyk dat die beskuldigde 'n ontoereikende persoonlikheid het wat, onder andere, waarskynlik verband hou met wat met haar gebeur het toe sy as jong kind deur twee persone verkrag is. Sy het 'n afhanklike persoonlikheid en sy het ook in die tydperk wat van hierdie misdrywe gepleeg is betrokke geraak met ene Johan wat haar, so se die verslae, beinvloed het en finansiee! op haar geteer het en bygedra het daartoe dat sy die bedrog en diefstal gepleeg het.

Dit is duidelik uit die landdros se uitspraak dat hy die misdrywe wat die beskuldigde gepleeg het, in 'n baie ernstige lig gesien het. Hy het horn besonder sterk uitgedruk oor die aard en die effek en die voorkoms van hierdie tipe witboordjiemisdrywe. Die beskuldigde se persoonlike omstandighede het horn egter uiteindelik daartoe genoop om ti vonnis op te le wat me direkte gevangenisstraf behels nie.

Namens die Staat het me Henry betoog dat hier verskeie mistastings by die landdros was met die oplegging van vonnis; dat hy onder andere die persoonlike

omstandighede van die beskuldigde oorbeklemtoon het; dat hy nie behoorlike aandag gegee het aan die vraag of 'n vonnis ingevolge

artikel 276(1 )(t) van die Strafproseswet of 276(1 )(h) van die Strafproseswet opgele moet word nie en dat 'n hof van appel die

vonnis as gevolg van hierdie mistastings van nuuts af sal kan oorweeg. Sy het ook betoog dat die vonnis deur 'n hof van appel as skokkend onvanpas bevind kan word.

Die vraag op hierdie stadium, waar daar aansoek gedoen word vir verlof om te appelleer deur die Staat, is of daar 'n redelike vooruitsigte is dat die apptikant (die Staat) op appel suksesvol sa! wees met die appel teen die vonnis en dat 'n ander en swaarder vonnis deur 'n hof van appel opgele sal word.

Ons is vanoggend hier volledig toegespreek deur me Henry en ook deur mnr Louwrens namens die beskuldigde. Ons het die argumente wat in die hoofde van argument uiteengesit is en wat hier mondelings herhaal en verder toegelig is, oorweeg. Na my mening is hierdie ln geval waar die Staat nie aangetoon het dat daar n redelike vooruitsig op sukses op appel sal wees nie en dat daar Vi redelike

vooruitsig is dat die hof van appel eerstens sal inmeng met die vonnis en tweedens 'n swaarder vonnis sal ople nie.

Na my mening moet die aansoek om verlof om te appelleer van die hand gewys word en moet daar Yi kostebevel gemaak word ingevolge die bepalings van artikel 310 A (6) dat die Staat die geheel van die beskuldigde se koste betaal wat by die bestryding van hierdie

aansoek opgeloop is.

VAN HEERDEN, WnR: Ek stem saam.

VAN HEERDEN, WnR

LOUW. R: Dit word so beveel.

LOUW, R

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Pillay 1977 (4) SA 531 (A)

Case cited

Criminal Procedure Act 51 of 1977

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.