Download PDF

South Africa Judgment

Free State High Court, Bloemfontein

HG Gericke Family Farms (Edms) Bpk v Lid van die Uitvoerende Raad: Plaaslike Regering en Behuising (709/2005) [2005] ZAFSHC 155 (15 December 2005)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court held that clause 2.3 of Annexure C to the Vaalriver Complex Guide Plan requires that the width of the waterfront boundary of any property, measured horizontally, must be at least 100m, except for existing properties. The proposed subdivision does not create a new property with a river frontage less than 100m, nor does it affect the river frontage of the remainder of the farm. Therefore, the clause does not prohibit the first respondent from considering the application on its merits. The respondent's refusal was based on a misinterpretation of the clause, and the application for review succeeds.

Court disposition

Application for review granted in terms of prayers 1 and 3 of the Notice of Motion. Costs awarded to applicant on a reduced basis.

Orders

  • Order granted in terms of prayers 1 and 3 of the Notice of Motion.
  • First respondent to pay only half of the taxed costs of the application.

02

Material facts

Parties

HG Gericke Family Farms (Edms) Bpk

Applicant Counsel: B. Knoetze SC

Lid van die Uitvoerende Raad: Plaaslike Regering en Behuising

Respondent Counsel: J. Claassen

Ngwathe Munisipaliteit

Respondent

03

Procedural history

  1. Posture

    Review Application / Judgment Delivered After Opposed Motion Proceedings

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The applicant argued that clause 2.3 does not prevent the first respondent from approving the subdivision, as the proposed subdivided portion does not border the Vaal River and thus the 100m waterfront requirement is not applicable. The applicant maintained that the legislative intent was to prevent fragmentation of the river frontage into strips less than 100m, except for existing properties, and that the subdivision would not affect the river frontage of the remainder of the farm.
Respondent
The first respondent contended that, on a proper interpretation of clause 2.3, it is prohibited from authorising the proposed subdivision because the clause requires all properties bordering the Vaal River to maintain a minimum 100m wide waterfront. The respondent argued that the subdivision would result in the new portion being cut off from the river, thus failing to comply with the Guide Plan's requirements.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    UNION GOVERNMENT v MACK 1917 AD 731 – 739

    The primary rule of statutory interpretation is that the language of the legislature should be read in its ordinary sense.

  2. 02

    Town Ordinance No. 9 of 1969 (FS); Physical Planning Act No. 125 of 1991

    The Guide Plan is statutorily binding in terms of section 6(A)(10) of the Towns Ordinance No. 9 of 1969 (FS), as reaffirmed in section 37 of the Physical Planning Act No. 125 of 1991.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court held that clause 2.3 of Annexure C to the Vaalriver Complex Guide Plan requires that the width of the waterfront boundary of any property, measured horizontally, must be at least 100m, except for existing properties. The proposed subdivision does not create a new property with a river frontage less than 100m, nor does it affect the river frontage of the remainder of the farm. Therefore, the clause does not prohibit the first respondent from considering the application on its merits. The respondent's refusal was based on a misinterpretation of the clause, and the application for review succeeds.

Obiter and limits

  • The applicant's failure to separate relevant from irrelevant facts unnecessarily prolonged the proceedings and resulted in excessive documentation.
  • Although the applicant is successful, it is not entitled to the usual costs order due to its conduct in the litigation.

Court disposition

Application for review granted in terms of prayers 1 and 3 of the Notice of Motion. Costs awarded to applicant on a reduced basis.

  • Order granted in terms of prayers 1 and 3 of the Notice of Motion.
  • First respondent to pay only half of the taxed costs of the application.

Source and reliance status

Free State High Court, Bloemfontein

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Free State High Court, Bloemfontein

Judgment

[2005] ZAFSHC 155

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Saak nr: 709/2005

HG GERICKE FAMILY FARMS (EDMS) BPK Applikant

en

DIE LID VAN DIE UITVOERENDE RAAD:

PLAASLIKE

REGERING EN BEHUISING 1ste Respondent

NGWATHE

MUNISIPALITEIT 2de Respondent

_____________

CORAM: HATTINGH, R et CILLIé, R

___________

UITSPRAAK: HATTINGH, R

GELEWER OP: 15 DESEMBER 2005

[1] ‘n Eenvoudige geskilpunt, te wete wat die korrekte intrepetasie is wat aan ‘n bepaalde klousule geheg behoort te word is deur die applikant self ontsier deurdat ellelange irrelevante feite by die hare ingesleep is wat die respondent genoop het om daarop te antwoord. Dit het ‘n papieroorlog ontketen wat geëindig het in ‘n bundel wat bykans 810 bladsye beslaan het.

[2] Omdat die applikant, nie die kaf van die koring kon of wou skei nie sal daar ‘n gepaste bevel teen die applikant gemaak word.

[3] In die Kennisgewing van Mosie versoek die applikant:

“(a) Dat die eerste respondent se besluit om die applikant se aansoek kragtens artikel 20 van die Ordonansie op Dorpe, nr. 9 van 1969 (VS) gedateer 10 Februarie 2004 vir die Onderverdeling van die Restant van die plaas Luciana nommer 214, geleë in die distrik van Parys te weier, hersien en ter syde gestel word.

(b) Dat daar aan die Landmeter-Generaal, Bloemfontein verlof verleen word om in ooreenstemming met sy pligte te handel ten opsigte van die beoogde onderverdeling van die Restant van die plaas Luciana nommer 214 geleë in die distrik van Parys soos wat die onderverdeling beskryf word in die aansoek gedateer 10 Februarie 2004 gemerk Aanhangsel “GBG11” tot die applikant se Funderende Beëdigde Verklaring, op die basis asof die eerste respondent die aansoek goedgekeur het op die wyse bedoel in artikel 20 van die Ordonansie.

(c) Alternatiewelik tot bede (b) hierbo, dat die eerste respondent gelas word om die aansoek te heroorweeg op die basis dat die beoogde onderverdeling nie strydig sal wees met die bepalings van paragraaf 2.3 van Aanhangsel “C” tot die Vaalrivier Kompleks Gidsplan nie.

(d) Dat die eerste respondent beveel word om die koste van hierdie aansoek te betaal, alternatiewelik, en slegs indien die tweede respondent hierdie aansoek sou teenstaan, dat die respondente gesamentlik en afsonderlik, die een betaal die ander kwytgeskel te word, beveel word om die koste van hierdie aansoek te betaal.”

[4] Die eerste respondent het die aansoek van applikant afgewys op grond daarvan dat:

“The Subdivision of the Remainder of the Farm Luciana number 214 was declined due to the fact that paragraph 2.3 in annexure “C” of the Vaalriver Cormplex Guide Plan determines that all properties that presently borders the Vaalriver should maintain a water frontage of at least 100m wide, measured horizontally. The subdivision will result in the proposed subdivided portion being cut off from the Vaalriver and therefore a hundred metre waterfront will not be maintained.”

[5] Dit is gemeen saak dat die gidsplan van statutêre bindende aard is ooreenkomstig die bepalings van artikel 6(A)(10) van die destydse Wet op die Beplanning en Benutting van Hulpbronne, Wet 88 van 1967 soos herbevestig en bekragtig is in artikel 37 van die Wet op Fisiese Beplanning, nommer 125 van 1991.

[6] Klousule 2.3 lees soos volg:

“Die breedte van die waterkantgrens van enige eiendom, hetsy dit deel van enige dorp, vakansiedorp of –oord (met inbegrip van klubterreine en woonwaparke) uitmaak, horisontaal gemeet mintens 100m wees met die uitsondering van die volgende:

bestaande eiendomme

....”

[7] Meneer Knoetze namens applikant het betoog dat klousule 2.3 nie in die weg staan van die eerste respondent om die onderverdeling goed te keur nie; daarteenoor het Mnr. Claassen namens eerste respondent betoog dat op ‘n behoorlike intrepetasie van klousule 2.3 dit die eerste respondent verbied om enigsins die voorgestelde onderverdeling te magtig.

[8] Uit Aanhangsel “GBG5” blyk dit duidelik dat die voorgestelde onderverdeling beskryf word as die “proposed subdivision” en gemerk 1, 2, 3 en 4. Dit word hierby aangeheg.

[9] Die vertolking wat aan klousule 2.3 gegee moet word vereis nie ‘n in diepte bespreking van al die reëls wat toepaslik is by wetsuitleg nie. Eerstens omdat die uitleg van die klousule betreklik eenvoudig is, en tweedens omdat die primêre reël van intrepetasie opsigself ‘n volkome antwoord verskaf.

[10] In

UNION GOVERNMENT v MACK 1917 AD 731 – 739 verklaar Solomon, AR:

“.... the primary rule in the construction of statutes is that the language of the legislature should be read in its ordinary sense.”

[11] Klousule 2.3 verwys nadruklik dat die breedte van die waterkantgrens van enige eiendom horisontaal gemeet minstens 100m moet wees. Soos blyk uit die Aanhangsel “GBG5” is die voorgestelde eiendom glad nie begrens deur enige waterkant nie en is die klousule op die gramatikale betekenis van “’n waterkantgrens” nie van toepassing of ‘n beletsel vir die eerste respondent om die aansoek op die meriete te oorweeg nie. Dit was duidelik die wetgewer se bedoeling om die rivieroewer nie op te snipper in stukkies kleiner as 100m nie behalwe in die geval van bestaande eiendomme. Word die onderverdeling goedgekeur tas dit hoegenaamd nie die rivieroewer aan nie en ook nie die waterkantgrens van die restant van die plaas Luciana nr. 214 nie.

[12] Tydens die aanhoor van die aansoek het Mnr. Knoetze namens applikant smeekbede (b) laat vaar en slegs staat gemaak op die alternatiewe smeekbede daartoe.

[13] Dit is duidelik soos reeds blyk uit die inleidende paragrawe hierin dat die applikant die oorsaak was dat hierdie aansoek ontaard het in ‘n oor-en-weer gekekkel oor irrelevanthede. Al is die applikant suksesvol in hierdie aansoek is hy nie geregtig op die normale kostebevel nie.

[14] Gevolglik word die volgende bevele verleen:

(a) ‘n Bevel in terme smeekbede 1 en 3 van die Kennisgewing van Mosie.

(b) Eerste respondent betaal applikant slegs die helfte van die getakseerde koste van die aansoek.

____

G.A. HATTINGH, R

Ek stem saam.

__

C.B. CILLIé

Namens die applikant: Advokaat B. Knoetze SC

In opdrag van:

Stander, Venter en Kleynhans

BLOEMFONTEIN

Namens 1ste respondent: Adovkaat J. Claassen

Staatsprokureur

/em

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

UNION GOVERNMENT v MACK 1917 AD 731

Case cited

Town Ordinance No. 9 of 1969 (FS)

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Physical Planning Act No. 125 of 1991

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.