Download PDF

South Africa Judgment

Western Cape High Court, Cape Town

Kido v S (A421/12) [2012] ZAWCHC 333 (19 October 2012)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The appeal court found that the appellant was correctly convicted of housebreaking and theft. The evidence established that the appellant was in possession of the stolen laptop shortly after the housebreaking, and his explanation for possession was not credible. The trial court properly considered all the evidence, including the testimony of the accomplice and single witnesses, and approached their evidence with the necessary caution. The sentence imposed was justified, given the seriousness of the offence and the appellant's history of previous convictions. There was no misdirection or irregularity in the trial court's findings, and the sentence did not induce a sense of shock. Accordingly, there were no grounds for the appeal court to interfere with either the conviction or the sentence.

Court disposition

Appeal against both conviction and sentence dismissed.

Orders

  • The appeal against conviction is dismissed.
  • The appeal against sentence is dismissed.
  • The conviction and sentence imposed by the trial court are confirmed.

02

Material facts

Parties

Ebrahim Kido

Appellant

The State

Respondent

Amounts and remedies

  • Cash Stolen: ZAR 1,200
  • Sentence Imposed: 3

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Conviction and Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that he should not have been convicted of housebreaking and theft, contending that his possession of the stolen laptop was not sufficient proof of guilt and that his explanation for possessing the laptop was plausible. He further argued that the sentence imposed was excessive given the circumstances.
Respondent
The State maintained that the appellant was found in possession of property recently stolen during the housebreaking, and that the evidence of the accomplice and other witnesses established his guilt beyond reasonable doubt. The State argued that the sentence was appropriate, especially considering the appellant's previous convictions and the seriousness of the offence.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Bewysreg van Schmidt, 4th Edition, p. 177

    A person found in possession of property recently stolen is presumed to have stolen it or to be an accomplice to the theft.

  2. 02

    Strafreg van C R Snyman, 5th Edition, pp. 498-500; Principles of Criminal Law by Burchell, 3rd Edition, pp. 795-796; De Wet en Swanepoel, Strafreg, p. 344

    Theft is regarded as a continuing crime in South African law, and no distinction is made between perpetrators, accomplices, or beneficiaries.

  3. 03

    S v Chabalala 2003 (1) SACR 134 (SCA) para 15

    All evidence must be considered in totality; portions may be found false or unreliable, but no evidence may be ignored.

  4. 04

    S v Kubido 1989 (2) SACR 213 (SCA) at 216g-h; S v Sadler 2000 (1) SACR 331 (SCA) paras 6-11; S v Dyantyi 2011 (1) SACR 540 (ECG) at 543i-g

    An appeal court may only interfere with sentence if there is a misdirection, irregularity, or if the sentence induces a sense of shock.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The appeal court found that the appellant was correctly convicted of housebreaking and theft. The evidence established that the appellant was in possession of the stolen laptop shortly after the housebreaking, and his explanation for possession was not credible. The trial court properly considered all the evidence, including the testimony of the accomplice and single witnesses, and approached their evidence with the necessary caution. The sentence imposed was justified, given the seriousness of the offence and the appellant's history of previous convictions. There was no misdirection or irregularity in the trial court's findings, and the sentence did not induce a sense of shock. Accordingly, there were no grounds for the appeal court to interfere with either the conviction or the sentence.

Obiter and limits

  • Minor discrepancies in witness testimony were considered insignificant due to the lapse of time between the incident and the trial.
  • The trial court correctly exercised caution in evaluating the evidence of the accomplice, who was a single witness and only 16 years old at the time of the offence.
  • The appellant's status as a parolee and his prior convictions were relevant factors in upholding the sentence.

Court disposition

Appeal against both conviction and sentence dismissed.

  • The appeal against conviction is dismissed.
  • The appeal against sentence is dismissed.
  • The conviction and sentence imposed by the trial court are confirmed.

Source and reliance status

Western Cape High Court, Cape Town

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Western Cape High Court, Cape Town

Judgment

[2012] ZAWCHC 333

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(WES-KAAP HOE HOF, KAAPSTAD)

SAAKNOMMER: A421/12

DATUM: 19 OKTOBER 2012

In die saak tussen:

EBRAHIM

KIDO ...............................................................................................................Appellant

en

DIE

STAAT ...................................................................................................................Respondent

UITSPRAAK VAN STADEN, WnR 1. Die appellant in hierdie aangeleentheid is in die Knysna landdroshof skuldig bevind op een aankiag van huisbraak en gevonnis tot drie jaar gevangenisstraf. Verlof is toegestaan om teen beide skuldigbevinding en vonnis appel aan te teken. In die klagstaat word beweer dat die beskuldigde die huisbraak gepleeg het gedurende die nag van 1 en 2 September 2011, en dat ’n skootrekenaar, ’n Nokia selfoon, ’n flits en kontant van R1 200 uit die klaer se huis gesteel is.

2. Mr. Mpondo, ’n medepligtige het in hierdie saak getuig. Daar was getuienis van hom dat hy ’n sekere mnr Toring, wat ook ’n getuie was, na die appellant geneem het. Mnr Toring het in die koop van die skootrekenaar wat tydens die inbraak gesteel is belang gestel. Die getuienis was dat Toring ’n bedrag van R100 betaat het en dat daar krediet aan hom verleen is vir die balans van die verskuldigde bedrag. Dit blyk dus dat die skootrekenaar wat tydens die huisbraak gesteel is inderdaad in die besit van die appellant was.

3. Soos blyk uit Bewysreg van Schmidt, (4de Uitgawe) bladsy 177, kan �fn afleiding gewoonlik gemaak word dat �fn persoon wat in besit gevind word van goed wat onlangs gesteel is inderdaad die betrokke goed gesteel het, of �fn deler met betrekking tot die diefstal van daardie goed is. Ingevolge ons regspraak word diefstal as �fn voortdurende misdaad beskou en word daar nie �fn onderskeid gemaak tussen daders en delers of begunstigdes nie. (Strafreg van C R Snyman, 5de Uitgawe, bladsy 498 tot 500; Principles of Criminal Law van Burchell 3de Uitgawe, bladsy 795 tot 796 en De Wet en Swanepoel, Strafreg bladsy 344.) Op sy eie weergawe is die appellant dus minstens skuldig aan diefstal van die skootrekenaar.

4. Die verhoorlanddros het bevind dat die appellant, wat op parool uit was, se weergawe dat hy bereid was om die gesteelde skootrekenaar te hou omdat hy geld nodig gehad het, nie �fn

waarskynlike weergawe is nie.

5. Daar was geringe verskille in die getuienis van die staatsgetuienis maar die verhoorlanddros het dit as van mindere belang beskou omdat getuienis 'n geruime tyd nadat die voorval plaasgevind het gelewer is. Die verhoorlanddros het ook aanvaar dat die getuienis van die medepligtige, mnr Mpondo, versigtig benader moes word omdat hy, wat sekere wesenlike aspekte betref, �fn enkelgetuie was. Hy was boonop slegs 16 jaar oud in die stadium toe die voorval plaasgevind het.

6. Die gevolgtrekking dat �fn beskuldigde skuldig of onskuldig is hang van die totaliteit van die gelewerde getuienis af. Al die getuienis moet in ag geneem word, met betrekking tot gedeeltes van die getuienis mag bevind word dat dit vals is en ten

opsigte van ander gedeeltes kan bevind word dat dit onbetroubaar is, maar geen getuienis mag net eenvoudig geTgnoreer word nie. (S v Chabalala 2003(1) SACR 134 SCA te para 15.) Dit is vir my duidelik dat die verhoorlanddros alle getuienis oorweeg het.

7. Ek kan ook nie fout vind met die wyse waarop die waarskynlikhede in hierdie geval beoordeel is nie. Soos ek die saak sien was die verhoorlanddros se benadering in hierdie geval korrek, ook wat sy beoordeling van die waarskynlikhede betref.

8. Wat vonnis betref kan daar geen argument wees dat daar nie ligtelik met ’n vonnis op appel ingemeng word nie. In die

ongerapporteerde saak van Dumile Dlamini v S A348/10 (WKHH), uitspraak gelewer op 20 Augustus 2010 het Griesel, R in para 8 die volgende gese: ‘The power of this Court to interfere with the sentence imposed by a lower court is of course very limited. See for example S v Kubido 1989(2) SACR 213 SCA at 216g-h...This court has no jurisdiction to interfere with a trial court’s finding... unless such finding is vitiated by misdirection or irregilarity or is one which no reasonable court could have come to. (S v Sadler 2000(1) SACR 331 (SCA) para 6-11; S v Dyantyi 2011(1) SACR 540 (Ecg) at 543i-g.)’ 9. In hierdie geval behoort daar dan ook nie ligtelik ingemeng te word nie, daar is geen wanvoorligting of enige onreeimatigheid in die vonnis wat opgele is nie en veral in die lig van die lang lys vorige veroordelings van die appellant, saamgesien met die erns van inbraak, is daar geen sprake van enige gevoel van skok wat deur die opgelegde vonnis opgewek word nie.

10. In die omstandighede sou ek die APPEL

TEEN BEIDE DIE

SKULDIGBEVINDING EN DIE VONNIS VAN DIE HAND WYS. VAN STADEN, WnR Ek stem saam, en dit word so beveel. DLODLO,

R

UITSPRAAK

VAN STADEN, WnR

1. Die appellant in hierdie aangeleentheid is in die Knysna landdroshof skuldig bevind op een aankiag van huisbraak en gevonnis tot drie jaar gevangenisstraf. Verlof is toegestaan om teen beide skuldigbevinding en vonnis appel aan te teken. In die klagstaat word beweer dat die beskuldigde die huisbraak gepleeg het gedurende die nag van 1 en 2 September 2011, en dat ’n skootrekenaar, ’n Nokia selfoon, ’n flits en kontant van R1 200 uit die klaer se huis gesteel is.

2. Mr. Mpondo, ’n medepligtige het in hierdie saak getuig. Daar was getuienis van hom dat hy ’n sekere mnr Toring, wat ook ’n getuie was, na die appellant geneem het. Mnr Toring het in die koop van die skootrekenaar wat tydens die inbraak gesteel is belang gestel. Die getuienis was dat Toring ’n bedrag van R100 betaat het en dat daar krediet aan hom verleen is vir die balans van die verskuldigde bedrag. Dit blyk dus dat die skootrekenaar wat tydens die huisbraak gesteel is inderdaad in die besit van die appellant was.

3. Soos blyk uit Bewysreg van Schmidt, (4de Uitgawe) bladsy 177, kan �fn afleiding gewoonlik gemaak word dat �fn persoon wat in besit gevind word van goed wat onlangs gesteel is inderdaad die betrokke goed gesteel het, of �fn deler met betrekking tot die diefstal van daardie goed is. Ingevolge ons regspraak word diefstal as �fn voortdurende misdaad beskou en word daar nie �fn onderskeid gemaak tussen daders en delers of begunstigdes nie. (Strafreg van C R Snyman, 5de Uitgawe, bladsy 498 tot 500; Principles of Criminal Law van Burchell 3de Uitgawe, bladsy 795 tot 796 en De Wet en Swanepoel, Strafreg bladsy 344.) Op sy eie weergawe is die appellant dus minstens skuldig aan diefstal van die skootrekenaar.

4. Die verhoorlanddros het bevind dat die appellant, wat op parool uit was, se weergawe dat hy bereid was om die gesteelde skootrekenaar te hou omdat hy geld nodig gehad het, nie �fn

waarskynlike weergawe is nie.

5. Daar was geringe verskille in die getuienis van die staatsgetuienis maar die verhoorlanddros het dit as van mindere belang beskou omdat getuienis 'n geruime tyd nadat die voorval plaasgevind het gelewer is. Die verhoorlanddros het ook aanvaar dat die getuienis van die medepligtige, mnr Mpondo, versigtig benader moes word omdat hy, wat sekere wesenlike aspekte betref, �fn enkelgetuie was. Hy was boonop slegs 16 jaar oud in die stadium toe die voorval plaasgevind het.

6. Die gevolgtrekking dat �fn beskuldigde skuldig of onskuldig is hang van die totaliteit van die gelewerde getuienis af. Al die getuienis moet in ag geneem word, met betrekking tot gedeeltes van die getuienis mag bevind word dat dit vals is en ten

opsigte van ander gedeeltes kan bevind word dat dit onbetroubaar is, maar geen getuienis mag net eenvoudig geTgnoreer word nie. (S v Chabalala 2003(1) SACR 134 SCA te para 15.) Dit is vir my duidelik dat die verhoorlanddros alle getuienis oorweeg het.

7. Ek kan ook nie fout vind met die wyse waarop die waarskynlikhede in hierdie geval beoordeel is nie. Soos ek die saak sien was die verhoorlanddros se benadering in hierdie geval korrek, ook wat sy beoordeling van die waarskynlikhede betref.

8. Wat vonnis betref kan daar geen argument wees dat daar nie ligtelik met ’n vonnis op appel ingemeng word nie. In die

ongerapporteerde saak van Dumile Dlamini v S A348/10 (WKHH), uitspraak gelewer op 20 Augustus 2010 het Griesel, R in para 8 die volgende gese:

‘The power of this Court to interfere with the sentence imposed by a lower court is of course very limited. See for example S v Kubido 1989(2) SACR 213 SCA at 216g-h...This court has no jurisdiction to interfere with a trial court’s finding... unless such finding is vitiated by misdirection or irregilarity or is one which no reasonable court could have come to. (S v Sadler 2000(1) SACR 331 (SCA) para 6-11; S v Dyantyi 2011(1) SACR 540 (Ecg) at 543i-g.)’

9. In hierdie geval behoort daar dan ook nie ligtelik ingemeng te word nie, daar is geen wanvoorligting of enige onreeimatigheid in die vonnis wat opgele is nie en veral in die lig van die lang lys vorige veroordelings van die appellant, saamgesien met die erns van inbraak, is daar geen sprake van enige gevoel van skok wat deur die opgelegde vonnis opgewek word nie.

10. In die omstandighede sou ek die APPEL

TEEN BEIDE DIE

SKULDIGBEVINDING EN DIE VONNIS VAN DIE HAND WYS.

Ek stem saam, en dit word so beveel.

DLODLO, R

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Chabalala 2003 (1) SACR 134 (SCA)

Case cited

S v Kubido 1989 (2) SACR 213 (SCA)

Case cited

S v Sadler 2000 (1) SACR 331 (SCA)

Case cited

S v Dyantyi 2011 (1) SACR 540 (ECG)

Case cited

Dumile Dlamini v S A348/10 (WKHH)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.