Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

Land en Landboubank van Suid Afrika v Absa Bank Bpk. en Andere (519/94) [1996] ZASCA 76; 1996 (4) SA 543 (SCA); [1996] 3 All SA 493 (A); (11 June 1996)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that the majority judgment in Cogmanskloof is clearly incorrect regarding the survival of mortgage rights after a statutory sale by the Land Bank. Upon transfer of the property to the purchaser under section 55(2)(c), subordinate mortgage rights are extinguished, and mortgagees are left with a claim to the proceeds according to the statutory order of preference in section 56. The statutory process is designed to mirror judicial execution, ensuring that mortgagees are not in a worse position than they would be under a court-ordered sale. The order of the court a quo, which preserved Absa's mortgage rights post-transfer, was therefore incorrect and set aside.

Court disposition

Appeal upheld; order of the court a quo set aside and replaced with an order dismissing the application with costs.

Orders

  • The appeal is upheld with costs.
  • The order of the court a quo is set aside and replaced with an order dismissing the application with costs.

02

Material facts

Parties

Die Land en Landboubank van Suid-Afrika

Appellant

Absa Bank Beperk

Respondent

Joselie Carol Biggs

Respondent

Die Registrateur van Aktes, Kaapstad

Respondent

Amounts and remedies

  • Amount Paid to Absa Bank Under Section 56(d): ZAR 74,750.97

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Appeal / Appeal Against Order of Eastern Cape Division

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The Land Bank argued that, upon transfer of the property to the purchaser at a statutory auction under section 55(2)(c) of the Land Bank Act, all subordinate mortgage rights are extinguished. The Bank relied on the majority judgment in Cogmanskloof, contending that the statutory process is intended to mirror the effects of judicial execution, where mortgagees lose their real rights but retain a claim to the proceeds according to statutory preference. The Bank further submitted that the order of the court a quo was incorrect in maintaining Absa's mortgage rights post-transfer.
Respondent
Absa Bank contended that its mortgage rights should survive the statutory sale and transfer, relying on the minority judgment in Cogmanskloof, which held that a purchaser at a Land Bank auction acquires the property free of other real security rights only if the statute so provides. Absa argued that the statutory scheme does not intend to extinguish subordinate mortgage rights upon transfer, and that the proceeds should be distributed in accordance with the ranking of the mortgages, preserving its claim against the property.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Land- en Landboubank van Suid-Afrika v Cogmanskloof Besproeiingraad 1992 (1) SA 217 (A)

    A statutory sale and transfer under section 55(2)(c) of the Land Bank Act extinguishes subordinate mortgage rights, with mortgagees retaining only a claim to the proceeds according to statutory preference.

  2. 02

    Land Bank Act 13 of 1944, sections 55 and 56

    The statutory process for sale and transfer by the Land Bank is intended to replicate the effects of judicial execution, where mortgagees lose their real rights but retain a claim to the proceeds.

  3. 03

    Land Bank Act 13 of 1944, section 56

    The order of preference for payment from the proceeds of sale is governed by section 56 of the Land Bank Act, which prioritizes mortgagees according to their ranking.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that the majority judgment in Cogmanskloof is clearly incorrect regarding the survival of mortgage rights after a statutory sale by the Land Bank. Upon transfer of the property to the purchaser under section 55(2)(c), subordinate mortgage rights are extinguished, and mortgagees are left with a claim to the proceeds according to the statutory order of preference in section 56. The statutory process is designed to mirror judicial execution, ensuring that mortgagees are not in a worse position than they would be under a court-ordered sale. The order of the court a quo, which preserved Absa's mortgage rights post-transfer, was therefore incorrect and set aside.

Obiter and limits

  • The effect of statutory sale and transfer on other real security rights, such as liens and statutory charges, may depend on the statute under which they are created and is not determined solely by the Land Bank Act.
  • The absence of an express right for mortgagees to object to sale conditions in the Land Bank Act does not preclude recourse to the courts in appropriate cases to address legitimate grievances.
  • The statutory requirement for notice of sale under section 55(2)(b) is a safeguard for the public interest and must be strictly observed.

Court disposition

Appeal upheld; order of the court a quo set aside and replaced with an order dismissing the application with costs.

  • The appeal is upheld with costs.
  • The order of the court a quo is set aside and replaced with an order dismissing the application with costs.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1996] ZASCA 76

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

RAPPORTEERBAAR

SaakNo. 519/94 IH

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPLAFDELING)

LAFDELING)

In die saak tussen :

DIE LAND EN LANDBOUBANK VAN SUID-AFRIKA Appellant

vs

ABSA BANK BEPERK

Eerste Respondent

JOSELIE CAROL BIGGS

Tweede Respondent

DIE REGISTRATEUR VAN AKTES,

KAAPSTAD

Derde Respondent

CORAM :

HEFER,HOWIE, HARMS,MARAIS et

SCHUTZ ARR

VERHOORDATUM : 23 MEI 1996

LEWERINGSDATUM: 11 JUNIE 1996

UITSPRAAK

HEFER JA :

2

Die Landbankwet 13 van 1944, soos gewysig, magtig die appellant ("die Landbank") om 'n voorskot wat deur verband verseker is, sonder geregtelike proses te verhaal deur die grond waaroor die verband geregistreer is, by openbare veiling te verkoop en die verskuldigde bedrag uit die opbrengs te delg. In die onderhawige geval het J W Wicks sy plaas, Southey's Hoek, onder eerste, tweede en derde verbande ten gunste van die Landbank verbind as sekuriteit vir 'n voorskot en ook onder vierde, vyfde en sesde verbande ten gunste van Die Trust Bank van Afrika Beperk ("Trust Bank"). Later het eerste respondent ("Absa") Trust Bank se bates en laste oorgeneem. Wicks het versuim om sy verpligtings teenoor die Landbank na te kom en Southey's Hoek is ooreenkomstig die bepalings van die Wet op 'n veiling aan tweede respondent ("Biggs") verkoop. Na die veiling, maar voordat die grond aan Biggs getransporteer is, het Absa vonnis in die landdroshof

3

teen Wicks verkry vir betaling van 'n totale bedrag van bykans Rlm. Southey's Hoek is uitwinbaar verklaar, 'n lasbrief vir beslaglegging is uitgereik en die Balju het beslag gelop die grond. Ten spyte van die beslaglegging het derde respondent (die Registrateur van Aktes, Kaapstad) transport van die grond in Biggs se naam geregistreer en terselfdertyd die verbande in Absa se guns sonder laasgenoemde se toestemming gekanselleer en 'n nuwe eerste verband ten gunste van die Landbank geregistreer as sekuriteit vir 'n voorskot aan Biggs. Aan Absa is slegs 'n bedrag van R74 750,97 ooreenkomstig art 56(d) van die Wet betaal.

op die grond. Ten spyte van die beslaglegging het derde respondent (die Registrateur van Aktes, Kaapstad) transport van die grond in Biggs se naam geregistreer en terselfdertyd die verbande in Absa se guns sonder laasgenoemde se toestemming gekanselleer en 'n nuwe eerste verband ten gunste van die Landbank geregistreer as sekuriteit vir 'n voorskot aan Biggs. Aan Absa is slegs 'n bedrag van R74 750,97 ooreenkomstig art 56(d) van die Wet betaal.

In 'n aansoek wat Absa later in die Oos-Kaapse Afdeling geloods het, het Jennett R, nieteenstaande die Landbank se teenstand, 'n bevel verleen waarin verklaar is (1) dat Southey's Hoek uitwinbaar is vir betaling van die bedrae verskuldig aan Absa onder die gekanselleerde

4

verbande min R74 750,97 en (2) dat die nuwe verband in die Landbank

se guns in rangorde na die gekanselleerde verbande sal geld. Die appl

l

is teen hierdie bevel en die gepaardgaande kostebevel gerig.

Die geskil wentel hoofsaaklik om arts 55 en 56 van die

Landbankwet. Die toepaslike gedeeltes daarvan lui soos volg;

"55(2) Wanneer die een of ander omstandigheid in subartikel (1) genoem, ontstaan, kan die raad -

(a)

...

(b)

na terugvordering van die voorskot, per geregistreerde brief gerig aan die skuldenaar se adres... en indien die grond of ander sekuriteit aan iemand anders as die bank verhipotekeer is, na behoorlike kennisgewing aan die verbandhouer, en sonder geregtelike proses, die sekuriteit vir die voorskot of 'n deel daarvan in beslag neem ...en kan die raad na goeddunke bedoelde sekuriteit of 'n deel daarvan op die voorwaardes wat hy billik ag, by publieke veiling verkoop deur 'n afslaer of 'n balju...

(c)

daardie grond of ander sekuriteit aan

5

die koper transporteer en hom 'n regsgeldige titel daarop gee, al is dit asdan verhipotekeer of onderhewig aan 'n retensiereg of beswaring ten gunste van 'n ander persoon, en sonder om die titelbewyse aan die registrateur van aktes oor te l...

56. Wanneer die bank onroerende goed wat nie aan 'n koperatiewe vereniging of maatskappy behoort nie ... uit kragte van spesiale bevoegdheid deur die een of ander wet aan die bank verleen, te gelde gemaak het, moet die oorskot (as daar 'n oorskot is) van die opbringste van die tegeldemaking, na betaling van die bedrag verskuldig ingevolge 'n verband wat voorkeur geniet bo die verband van die bank (welke bedrag betaal moet word slegs uit die opbringste van die tegeldemaking van genoemde onroerende goed) en van alle bedrae aan die bank verskuldig en alle koste deur die bank opgeloop, betaal word -

peratiewe vereniging of maatskappy behoort nie ... uit kragte van spesiale bevoegdheid deur die een of ander wet aan die bank verleen, te gelde gemaak het, moet die oorskot (as daar 'n oorskot is) van die opbringste van die tegeldemaking, na betaling van die bedrag verskuldig ingevolge 'n verband wat voorkeur geniet bo die verband van die bank (welke bedrag betaal moet word slegs uit die opbringste van die tegeldemaking van genoemde onroerende goed) en van alle bedrae aan die bank verskuldig en alle koste deur die bank opgeloop, betaal word -

... (bA) ... (bB) ... (bC) ...

(d)

in alle ander gevalle aan die skuldenaar, tensy,in die geval van die betrokke onroerende

6

goed, dit met 'n ander verband as divan die bank en diwat voorkeur daarbo geniet, beswaar is, in welke geval betaling van die oorskot van die opbringste van die tegeldemaking van daardie onroerende goed aan die wettige houer van daardie verband teen bewys van die daaronder verskuldige bedrag moet geskied ..."

van die bank en diwat voorkeur daarbo geniet, beswaar is, in welke geval betaling van die oorskot van die opbringste van die tegeldemaking van daardie onroerende goed aan die wettige houer van daardie verband teen bewys van die daaronder verskuldige bedrag moet geskied ..."

wat voorkeur daarbo geniet, beswaar is, in welke geval betaling van die oorskot van die opbringste van die tegeldemaking van daardie onroerende goed aan die wettige houer van daardie verband teen bewys van die daaronder verskuldige bedrag moet geskied ..."

(In paragrawe (a) tot (c) word gevalle behandel waarin die skuldenaar

oorlede of gesekwestreer (of 'n maatskappy onder geregtelike bestuur of

'n maatskappy of beslote korporasie in likwidasie) is, en gevalle waarin

sy bates oorgegaan het op 'n beredderaar of kurator of die betrokke grond

deur 'n balju in beslag geneem is. Geeneen van hierdie bepalings is vir

huidige doeleindes van belang nie.)

Wesenlik gaan die geskil oor die vertolking en effek van art

55(2)(c) en veral oor daardie gedeelte waarvolgens bevoegdheid aan die

raad van die bank verleen word om 'n regsgeldige titel aan 'n koper te

verleen ten spyte daarvan dat die grond verhipotekeer is of onderhewig

7

is aan 'n retensiereg of beswaring. Die bepaling het ter sprake gekom in

'n geval waarin die grond onderhewig was aan 'n beswaring ('n statutre

re

las ten opsigte van waterbelasting) in Land- en Landboubank van Suid-

Africa v Cogmanskloof Besproeiingraad 1992(1) SA 217 (A). Die

uitspraak was egter nie eenparig nie : volgens die meerderheid van de

e

hof is subart (2)(c) nie vatbaar vir 'n vertolking waarvolgens

"die saaklike sekerheidsregte waarna die artikel verwys, vernietig word wanneer die Landbank die grond transporteer nie" (per EM Grosskopf AR op 243C-D).

Volgens die minderheidsuitspraak van Botha AR (waarmee Eksteen AR

saamgestem het) op 238C-D

"[is] die uitwerking van art 55(2)(c) van die Landbankwet ... dat die koper van grond by 'n Landbankveiling ingevolge art 55(2) daardie grond verkry vry van enige beswaring ten opsigte van 'n saaklike sekerheidsreg wat ten gunste van 'n ander persoon op die grond rus."

Hoewel Cogmanskloof onderskeibaar is in die sin dat dit in die

8

huidige geval gaan om die effek van arts 55 en 56 op die regte van 'n verbandhouer, was die advokate dit eens dat die uitslag van die appl afhang van die korrektheid van die meerderheidsuitspraak. Sou ons daarmee saamstem, moet die appl afgewys word; indien ons oortuig is dat dit klaarblyklik verkeerd is (Catholic Bishops Publishing Co v State President and Another 1990(1) SA 849 (A) op 866G-H), moet die appl slaag.

l afhang van die korrektheid van die meerderheidsuitspraak. Sou ons daarmee saamstem, moet die appl afgewys word; indien ons oortuig is dat dit klaarblyklik verkeerd is (Catholic Bishops Publishing Co v State President and Another 1990(1) SA 849 (A) op 866G-H), moet die appl slaag.

l afgewys word; indien ons oortuig is dat dit klaarblyklik verkeerd is (Catholic Bishops Publishing Co v State President and Another 1990(1) SA 849 (A) op 866G-H), moet die appl slaag.

l slaag.

Aanvanklik moet ek daarop wys dat die vertolking van art 55(2)(c) in beide uitsprake geskied het asof al drie die regte daarin genoem op gelyke voet behandel moet word - asof al drief verval byf voortbestaan na transport van die grond aan die koper. Die moontlikheid dat een of meer mag verval terwyl die ander bly voortbestaan, is nie ondersoek nie. Ek is geensins oortuig dat dit die korrekte benadering is nie. Al drie is nou wel saaklike sekerheidsregte maar daar is wesenlike

f verval byf voortbestaan na transport van die grond aan die koper. Die moontlikheid dat een of meer mag verval terwyl die ander bly voortbestaan, is nie ondersoek nie. Ek is geensins oortuig dat dit die korrekte benadering is nie. Al drie is nou wel saaklike sekerheidsregte maar daar is wesenlike

f voortbestaan na transport van die grond aan die koper. Die moontlikheid dat een of meer mag verval terwyl die ander bly voortbestaan, is nie ondersoek nie. Ek is geensins oortuig dat dit die korrekte benadering is nie. Al drie is nou wel saaklike sekerheidsregte maar daar is wesenlike

9

onderlinge verskille en oorwegings wat vir die een geld, geld nie noodwendig vir die ander nie. Ek het veral 'n probleem met 'n beswaring. Dits natuurlik 'n woord met 'n wye konnotasie maar dat dit die soort statutre las insluit wat in die minderheidsuitspraak op 227D-H en 234C-J bespreek word, val nie te betwyfel nie. Of so 'n statutre las 'n verkoping onder art 55 en transport aan die koper oorleef, kan klaarblyklik nie aan die hand van die Landbankwet alleen bepaal word nie; dit hang sekerlik af van die statuut waarvolgens dit op die grond gevestig is (vgl 238E-I in die minderheidsuitspraak), en of dit by wyse van ondergeskikte wetgewing geskep is. Daarom is dit goed denkbaar dat 'n bepaalde beswaring die verkoping en transport in elk geval oorleef. Natuurlik impliseer hierdie moontlikheid nie dat die vertolking van art 55(2)(c) moet geskied asof daar noodwendig onderskei moet word tussen die drie regte nie. Andersyds, kan dit egter ook nie eenvoudig aanvaar

s natuurlik 'n woord met 'n wye konnotasie maar dat dit die soort statutre las insluit wat in die minderheidsuitspraak op 227D-H en 234C-J bespreek word, val nie te betwyfel nie. Of so 'n statutre las 'n verkoping onder art 55 en transport aan die koper oorleef, kan klaarblyklik nie aan die hand van die Landbankwet alleen bepaal word nie; dit hang sekerlik af van die statuut waarvolgens dit op die grond gevestig is (vgl 238E-I in die minderheidsuitspraak), en of dit by wyse van ondergeskikte wetgewing geskep is. Daarom is dit goed denkbaar dat 'n bepaalde beswaring die verkoping en transport in elk geval oorleef. Natuurlik impliseer hierdie moontlikheid nie dat die vertolking van art 55(2)(c) moet geskied asof daar noodwendig onderskei moet word tussen die drie regte nie. Andersyds, kan dit egter ook nie eenvoudig aanvaar

re las insluit wat in die minderheidsuitspraak op 227D-H en 234C-J bespreek word, val nie te betwyfel nie. Of so 'n statutre las 'n verkoping onder art 55 en transport aan die koper oorleef, kan klaarblyklik nie aan die hand van die Landbankwet alleen bepaal word nie; dit hang sekerlik af van die statuut waarvolgens dit op die grond gevestig is (vgl 238E-I in die minderheidsuitspraak), en of dit by wyse van ondergeskikte wetgewing geskep is. Daarom is dit goed denkbaar dat 'n bepaalde beswaring die verkoping en transport in elk geval oorleef. Natuurlik impliseer hierdie moontlikheid nie dat die vertolking van art 55(2)(c) moet geskied asof daar noodwendig onderskei moet word tussen die drie regte nie. Andersyds, kan dit egter ook nie eenvoudig aanvaar

re las 'n verkoping onder art 55 en transport aan die koper oorleef, kan klaarblyklik nie aan die hand van die Landbankwet alleen bepaal word nie; dit hang sekerlik af van die statuut waarvolgens dit op die grond gevestig is (vgl 238E-I in die minderheidsuitspraak), en of dit by wyse van ondergeskikte wetgewing geskep is. Daarom is dit goed denkbaar dat 'n bepaalde beswaring die verkoping en transport in elk geval oorleef. Natuurlik impliseer hierdie moontlikheid nie dat die vertolking van art 55(2)(c) moet geskied asof daar noodwendig onderskei moet word tussen die drie regte nie. Andersyds, kan dit egter ook nie eenvoudig aanvaar

10

word dat al drie op gelyke voet behandel moet word, bloot omdat hulle naas mekaar in dieselfde bepaling verskyn nie. In die meerderheids-uitspraak (op 244B-E) word tereg opgemerk dat die Wet voorregte aan verbandhouers verleen wat houers van ander sekerheidsregte nie het nie. Dit is opmerklik dat arts 34(3)(c), 55(2)(b) en 63(1) kennisgewing van 'n voorgenome beslaglegging alleen aan verbandhouers vereis en dat voorrang uitdruklik in arts 56 en 63(3) gelees met 63(5) aan verbandskulde verleen word, terwyl ander saaklike sekerheidsregte nie eens genoem word nie. (Die enigste bepaling waarin na die houers van ander saaklike regte verwys word, is art 34(6).)

Ek vind dit egter nie nodig om uitsluitsel oor hierdie aspek van die saak te gee nie. In die huidige geval gaan dit in effek om die regte van die houer van 'n tweede verband waar die Landbank die houer van die eerste verband is. In beide uitsprake is aangedui dat oorwegings wat ter

11 sprake kom in geval van 'n retensiereg of beswaring nie noodwendig ook

vir 'n verband geld nie (vgl 233G-J en 243G); en, soos aangetoon sal

word, kan daar geen twyfel wees oor die posisie van verbandhouers nie.

Ek is bewus daarvan dat die effek van transport onder art 55(2)(c) op

retensieregte en beswarings problematies is, in die lig veral van arts 56

en 63 waarin voorsiening gemaak word vir verbandskulde maar nie vir

ander skulde voordat die oorskot aan die skuldenaar oorbetaal moet word

nie. Die onsekerheid oor die voortbestaan al dan nie van hierdie regte

kan egter nie die duidelik uitgespelde posisie van verbandhouers affekteer

nie. Daarom is ek van voorneme om die uitspraak te beperk tot die

enigste vraag waarmee ons werklik gemoeid is.

Die voorskrifte in art 56 oor die aanwending van die opbrengs van

'n verkoping onder art 55 het tot gevolg dat verbandhouers niks slegter

daaraan toe is as by enige geregtelike eksekusieverkoping nie. Word die

12

grond in die uitvoering van 'n hofbevel verkoop, verloor verbandhouers hul regte ten aansien van die grond maar hulle behou hul aanspraak op voorkeur onder die pretium succedit in locum rei rel. Dat die wetgewer presies dieselfde resultaat vir verbandhouers beoog het in die geval van 'n verkoping onder art 55 blyk duidelik uit art 56. Boaan die lys van diegene wat uit die opbrengs betaal moet word, verskyn verbandhouers wat voorkeur bo die bank geniet en nadat die bank se eie verband en koste gedelg is, word die oorskot, na gelang die opbrengs dit toelaat, aan ander verbandhouers betaal. Eers daarna word enige oorskot wat daar dan nog mag wees, aan die skuldenaar oorbetaal. Natuurlik sal dit nie altyd gebeur dat al die verbandskulde gedelg word nie, maar dit is in elk geval ook maar die resultaat van enige eksekusieveiling.

l. Dat die wetgewer presies dieselfde resultaat vir verbandhouers beoog het in die geval van 'n verkoping onder art 55 blyk duidelik uit art 56. Boaan die lys van diegene wat uit die opbrengs betaal moet word, verskyn verbandhouers wat voorkeur bo die bank geniet en nadat die bank se eie verband en koste gedelg is, word die oorskot, na gelang die opbrengs dit toelaat, aan ander verbandhouers betaal. Eers daarna word enige oorskot wat daar dan nog mag wees, aan die skuldenaar oorbetaal. Natuurlik sal dit nie altyd gebeur dat al die verbandskulde gedelg word nie, maar dit is in elk geval ook maar die resultaat van enige eksekusieveiling.

In die meerderheidsuitspraak word nogtans te kenne gegee dat daar verskille tussen die twee soorte verkopings is. Eerstens, word op 243G-

13

H opgemerk dat verbandhouers by 'n verkoping onder art 55, anders as in die geval van 'n eksekusieverkoping, nie "die verloop van sake kan benvloed, soos byvoorbeeld deur aan te dring op 'n reserweprys (vgl Hooggeregshofrel 46(5)); of aansoek te doen vir die wysiging van die verkoopsvoorwaardes (vgl Hooggeregshofrel 46(8)(b)) nie". Ek kan niks in die Wet vind om hierdie stelling te regverdig nie. In art 55(2)(b) word voorsiening gemaak vir kennisgewing aan verbandhouers van 'n voorgenome beslaglegging; in voorbehoudsbepaling (aa) tot art 55(2) word kennisgewing van die verkoping en die betalingsvoorwaardes in die Staatskoerant en die pers voorgeskryf, en volgens voorbehoudsbepaling (bb) moet die verkoopsvoorwaardes voor die aanvang van die veiling afgekondig word. Weliswaar word die reg om beswaar te maak met die oog op gunstiger voorwaardes vir ander verbandhouers nie in die Wet verleen nie. Andersyds, word so 'n reg hulle ook nrens in die Wet onts

nvloed, soos byvoorbeeld deur aan te dring op 'n reserweprys (vgl Hooggeregshofrel 46(5)); of aansoek te doen vir die wysiging van die verkoopsvoorwaardes (vgl Hooggeregshofrel 46(8)(b)) nie". Ek kan niks in die Wet vind om hierdie stelling te regverdig nie. In art 55(2)(b) word voorsiening gemaak vir kennisgewing aan verbandhouers van 'n voorgenome beslaglegging; in voorbehoudsbepaling (aa) tot art 55(2) word kennisgewing van die verkoping en die betalingsvoorwaardes in die Staatskoerant en die pers voorgeskryf, en volgens voorbehoudsbepaling (bb) moet die verkoopsvoorwaardes voor die aanvang van die veiling afgekondig word. Weliswaar word die reg om beswaar te maak met die oog op gunstiger voorwaardes vir ander verbandhouers nie in die Wet verleen nie. Andersyds, word so 'n reg hulle ook nrens in die Wet onts

l 46(5)); of aansoek te doen vir die wysiging van die verkoopsvoorwaardes (vgl Hooggeregshofrel 46(8)(b)) nie". Ek kan niks in die Wet vind om hierdie stelling te regverdig nie. In art 55(2)(b) word voorsiening gemaak vir kennisgewing aan verbandhouers van 'n voorgenome beslaglegging; in voorbehoudsbepaling (aa) tot art 55(2) word kennisgewing van die verkoping en die betalingsvoorwaardes in die Staatskoerant en die pers voorgeskryf, en volgens voorbehoudsbepaling (bb) moet die verkoopsvoorwaardes voor die aanvang van die veiling afgekondig word. Weliswaar word die reg om beswaar te maak met die oog op gunstiger voorwaardes vir ander verbandhouers nie in die Wet verleen nie. Andersyds, word so 'n reg hulle ook nrens in die Wet onts

l 46(8)(b)) nie". Ek kan niks in die Wet vind om hierdie stelling te regverdig nie. In art 55(2)(b) word voorsiening gemaak vir kennisgewing aan verbandhouers van 'n voorgenome beslaglegging; in voorbehoudsbepaling (aa) tot art 55(2) word kennisgewing van die verkoping en die betalingsvoorwaardes in die Staatskoerant en die pers voorgeskryf, en volgens voorbehoudsbepaling (bb) moet die verkoopsvoorwaardes voor die aanvang van die veiling afgekondig word. Weliswaar word die reg om beswaar te maak met die oog op gunstiger voorwaardes vir ander verbandhouers nie in die Wet verleen nie. Andersyds, word so 'n reg hulle ook nrens in die Wet onts

rens in die Wet onts

14nie sodat niks 'n gegriefde verbandhouer in die weg staan om beswaar te

nie sodat niks 'n gegriefde verbandhouer in die weg staan om beswaar te

maak en, indien nodig, hom op die howe te beroep nie. Die uitsluiting

van die howe se hersieningsjurisdiksie word immers nie geredelik

aanvaar nie en die blote afwesigheid van 'n uitdruklik verleende reg kan

klaarblyklik nie meebring dat 'n skuldeiser hom nie in 'n gepaste geval

op die howe kan beroep ten einde 'n gegronde grief uit die weg te ruim

nie. Boonop is in Strydom v Die Land-en-Landboubank van Suid-Afrika

1972 (1) SA 801(A) op 814G-815A aangedui dat kennisgewing van 'n

1972 (1) SA 801

verkoping onder art 55 'n vereiste ter beskerming van die openbare

belang is wat stiptelik nagekom moet word. Waar dit die geval is, kan

ek nouliks dink dat gepaste regshulp in verdienstelike gevalle geweier sal

word bloot omdat 'n reg om beswaar te maak nie in die Wet verleen

word nie. Die reg om op 'n reserweprys aan te dring kom ook net toe

aan 'n eerste verbandhouer wat normaalweg die bank self is (art 25).

15 Tweedens, word op 243H-I gewys op die feit dat "alle bedrae aan

die bank verskuldig" betaal moet word voordat die oorskot onder art

56(d) vir die betaling van ander verbandskulde aangewend kan word en

dat "alle bedrae" op die oog af ook onversekerde bedrae insluit. Arts 55

en 56 handel egter uitsluitlik oor die verhaal van versekerde voorskotte

en in daardie konteks kan "alle bedrae" slegs na die versekerde skuld

verwys.

Derdens, word op 244A-B opgemerk dat "'n verbandhouer wat na

die Landbank in rangorde is, net iets betaal kan word as alle bedrae

verskuldig aan die Landbank reeds betaal is, en ook net waar die

Skuldenaar persoonlik geregtig is op die balans." Die gedeelte wat ek

gekursiveer het, spruit blykbaar uit die volgorde waarin die persone aan

wie betaling moet geskied in art 56 verskyn en uit die feit dat na 'n

verbandhouer, laer in rangorde as die Landbank, verwys word in die

16

paragraaf wat op "alle ander gevalle" betrekking het. Daar is egter geen rede om te vermoed dat die wetgewer 'n nuwe rangorde van voorkeure wou skep nie. Die gevolge van so 'n vertolking is so onredelik dat dit nie aanvaar kan word nie.

Om die bespreking af te sluit, is dit gepas om te wys op die onhoudbare resultaat van die meerderheid se gevolgtrekking. In hierdie hof het die Landbank se advokaat die posisie korrek saamgevat in 'n opmerking dat'n verbandhouer se sekuriteitsreg niks meer werd is as die waarde van sy sekuriteit nie. Wat hy daarmee te kenne wou gee, is dat saaklike sekerheidstelling by wyse van verband niks meer behels nie as dat die skuldeiser sy sekuriteit kan aanwend om die versekerde skuld te delg maar dat, sou die opbrengs onvoldoende wees, hy daarmee genoemoet neem en troos moet vind in ander moontlike bronne van betaling. Die sekuriteit kan immers nie meer as een maal verkoop word totdat die

moet neem en troos moet vind in ander moontlike bronne van betaling. Die sekuriteit kan immers nie meer as een maal verkoop word totdat die

17

skuld uiteindelik uitgewis is nie. Nogtans is dit juis waarheen die meerderheid se gevolgtrekking lei en wat die hof a quo se bevel in die huidige geval inhou.

My gevolgtrekking is dus dat die uitspraak van die meerderheid inCogmanskloofklaarblyklik verkeerd is wat verbande betref, dat Absa se verbande verval het toe die grond aan Biggs getransporteer is en dat die hof a quo se bevel verkeerdelik verleen is. Wat die koste van appl betref, is namens Absa aangevoer dat die dienste van twee advokate onnodig was. Ek stem saam.

Cogmanskloof

l betref, is namens Absa aangevoer dat die dienste van twee advokate onnodig was. Ek stem saam.

Die volgende bevel word gemaak:

1.

Die appl word gehandhaaf met koste.

l word gehandhaaf met koste.

2.

Die bevel van die hof a quo word tersydegestel en vervang met een waarvolgens die aansoek van die hand gewys word

18

met koste,

J J F HEFER

STEM SAAM : HOWIE AR

HARMS AR MARAIS AR SCHUTZ AR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Land- en Landboubank van Suid-Afrika v Cogmanskloof Besproeiingraad 1992 (1) SA 217 (A)

Case cited

Catholic Bishops Publishing Co v State President and Another 1990 (1) SA 849 (A)

Case cited

Strydom v Die Land-en-Landboubank van Suid-Afrika 1972 (1) SA 801 (A)

Case cited

Land Bank Act 13 of 1944

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.