Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

Munisipaliteit van Windhoek v Ministersraad van Swa/Namibia en 'n Ander (93/83/AV) [1984] ZASCA 110 (25 September 1984)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that its jurisdiction to hear appeals from the High Court of South West Africa is governed by the Supreme Court Act 59 of 1959, as amended. Section 21(1A) of the Act provides that the same requirements for leave to appeal apply to appeals from the High Court of South West Africa as to appeals from provincial or local divisions of the Supreme Court of South Africa. Section 20(4) of the Act stipulates that, in civil matters, an appeal from the full bench requires special leave to appeal from the court a quo or, if refused, from the appellate division. The appellant did not obtain such leave. The court rejected the argument that the State President's Proclamation No 222 of 1981 governed the appeal process, as its provisions do not have effect in South Africa and cannot override the requirements of the Supreme Court Act. Accordingly, the Supreme Court of Appeal lacked jurisdiction to hear the appeal in the absence of leave, and the appeal was struck from the roll with costs.

Court disposition

Appeal struck from the roll with costs due to lack of leave to appeal.

Orders

  • The appeal is struck from the roll with costs.
  • No further relief is granted.

02

Material facts

Parties

Die Munisipaliteit van Windhoek

Appellant

Die Ministersraad van SWA/Namibia

Respondent

Die Suidwes-Afrikaanse Munisipale Personeelvereniging

Respondent

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Appeal / Appeal Before the Supreme Court of Appeal

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that the appeal was properly brought under section 14(1)(b) of the State President's Proclamation No 222 of 1981, which established the High Court for South West Africa. The appellant contended that an appeal from the full bench of that court lay directly to the Supreme Court of Appeal and that, according to section 14(2)(b) read with section 14(3) of the Proclamation, leave to appeal was not required in this instance. The appellant further argued that section 20 of the Supreme Court Act 59 of 1959 applied only to appeals from provincial and local divisions of the Supreme Court of South Africa, not to appeals from the High Court of South West Africa.
Respondent
Initially, the second respondent argued that leave to appeal was required, but at the hearing, the respondent's counsel changed position and submitted that leave to appeal was not necessary for the appellant. The first respondent indicated that it would abide by the decision of the court.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Supreme Court Act 59 of 1959, sections 20 and 21

    The jurisdiction of the Supreme Court of Appeal to hear appeals is determined by legislation in force in South Africa.

  2. 02

    Supreme Court Act 59 of 1959, section 21(1A)

    Section 21(1A) of the Supreme Court Act extends the same jurisdiction and requirements for leave to appeal to appeals from the High Court of South West Africa as apply to provincial or local divisions.

  3. 03

    Supreme Court Act 59 of 1959, section 20(4)

    Section 20(4) of the Supreme Court Act requires special leave to appeal from the court a quo or, if refused, from the appellate division, for appeals from the full bench in civil matters.

  4. 04

    State President's Proclamation No 222 of 1981

    Proclamation No 222 of 1981 does not have territorial effect in South Africa and cannot override the requirements of the Supreme Court Act.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that its jurisdiction to hear appeals from the High Court of South West Africa is governed by the Supreme Court Act 59 of 1959, as amended. Section 21(1A) of the Act provides that the same requirements for leave to appeal apply to appeals from the High Court of South West Africa as to appeals from provincial or local divisions of the Supreme Court of South Africa. Section 20(4) of the Act stipulates that, in civil matters, an appeal from the full bench requires special leave to appeal from the court a quo or, if refused, from the appellate division. The appellant did not obtain such leave. The court rejected the argument that the State President's Proclamation No 222 of 1981 governed the appeal process, as its provisions do not have effect in South Africa and cannot override the requirements of the Supreme Court Act. Accordingly, the Supreme Court of Appeal lacked jurisdiction to hear the appeal in the absence of leave, and the appeal was struck from the roll with costs.

Obiter and limits

  • The court noted that the requirements for leave to appeal are designed to limit unnecessary appeals and ensure that only matters of sufficient importance reach the appellate division.
  • The court observed that statutory provisions governing appeals must be interpreted strictly according to their territorial application and cannot be extended by implication.

Court disposition

Appeal struck from the roll with costs due to lack of leave to appeal.

  • The appeal is struck from the roll with costs.
  • No further relief is granted.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1984] ZASCA 110

DIE MUNISIPALITEIT VAN WINDHOEKENDIE MINISTERSRAAD VAN SWA/NAMIBIA

DIE SUIDEWES-AFRIKAANSE MUNISIPALE PERSONEELVERENIGING

93/83/AV

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING)

In die saak tussen:DIE MUNISIPALITEIT VAN WINDHOEK AppellantDIE MINISTERSRAAD VAN SWA/NAMIBIA Eerste RespondentenDIE SUIDWES-AFRKAANSE MUNISIPALE

PERSONEELVERENIGING Tweede Respondent

CORAM: Wessels, Jansen,Van Heerden, Hefer, ARR et Eloff, WAR

VERHOOR: 11 September 1984

GELEWER: 25 September 1984

UITSPRAAK WESSELS, AR

Gedurende Maart 1982 is 'n aansoek kragtens die

bepalings 2 bepalings van art 33(1) van Ord. 35 van 1952 (S.W.A.) deur tweede respondent aan eerste respondent gerig vir die in-stelling van 'n versoeningsraad ter oorweging en skikking van 'n geskil wat na bewering tussen appellant en tweede respondent sou ontstaan het. Na aanleiding van hierdie aansoek het eerste respondent op 8 April 1982 die instelling van 'n versoeningsraad goedgekeur.Op 30 April 1982 het appellant ooreenkomstig die bepalings van art 72(1) van die voormelde ordbnnansie kennis gegee dat hy na die Hooggeregshof van Suidwes-Afrika in hoer beroep gaan teen die beslissing van eerste respondent om 'n

versoeningsraad in te-stel. Die eerste respondent het aanvanklik kennis gegee dat die appèl bestry sou word, maar

later

3 later te kenne gegee dat by die uitspraak van die hof berus sou word.Die appèl is deur regters Mouton en Bethune verhoor. Vir huidige doeleindes is dit onnodig om te verwys na die geskilpunte wat in die appèl geopper is. Die bevel van die hof was dat die appèl met koste van die hand gewys word. Daarna is kennis gegee dat appellant na hierdie hof appelleer teen die uitspraak van die Hooggeregshof van Suid-wes-Afrika. Appellant het nie die hof a quo versoek om verlof tot appèl na hierdie hof toe te staan nie. Die appèl is ter rolle geplaas vir verhoor deur hierdie hof op Dinsdag 11 September 1984. Op 26 Julie 1984 het die griffier van hierdie hof 'n skrywe aan die partye se plaaslike

prokureurs 4 prokureurs gerig waarin hulle meegedeel is dat die voorsit-tende regter die indiening versoek van betoogshoofde oor die vraag of verlof om te appelleer nie verkry moes gewees het nie. Die advokate wat namens die partye opgetree het, het aan die versoek voldoen. Uit die betoogshoofde wat namens die appellant ingedien is, het geblyk dat dit appellant se houding was dat dit onnodig was om verlof tot appèl van die hof a quo te verkry. By die verhoor van bogemelde punt in limine in hierdie hof was dit nog steeds appellant se houding. Wat tweede respondent betref, het dit uit betoogshoofde wat ingedien is geblyk dat dit sy standpunt was (alhoewel dit met 'n mate van teësin gestel is) dat verlof tot appèl verkry moes gewees het.

By

5 By die verhoor van die appèl het tweêde respondent se ad-vokaat egter van standpunt verander en betoog dat dit on-nodig vir appellant was om verlof tot appèl van die hof a quo te verkry.Nadat die advokate hul betoë in verband met die punt in limine gelewer het, is beveel dat die appèl met koste van die rol geskrap word. Dit is te kenne gegee dat die hof se redes vir sy bevel ter geleëner tyd verstrek sou word. Hulle volg hieronder.Dit is namens appellant betoog dat in die onder-hawige geval die appèl aangeteken is ooreenkomstig die be-palings van art 14(1)(b) van die Staatspresident se Prokla-masie No 222 van 1981, waardeur 'n eie Hooggeregshof vir die

gebied

6gebied Suidwes-Afrika ingestel is. Die appèl is teen die uitspraak van die volle hof wat gelewer is na aanleiding van 'n appèl wat voor daardie hof gedien het. Die voor-melde art 14(1)(b) bepaal dat 'n appèl teen die uitspraak van die volle hof na hierdie hof sal wees. Voorts is betoog dat verlof tot appèl nie nodig is nie omdat art 14 (2)(b) saamgelees met art 14(3) van die voormelde Prokla-masie bepaal in welke gevalle verlof tot appèl nodig is, en die onderhawige appèl is nie een van sodanige gevalle nie. Dit is ook betoog dat art 20 van die Hooggeregshofwet 59 van 1959 (die Wet) slegs op appelle vanaf die provinsiale en plaaslike afdelings van die Hooggeregshof van Suid-Afrika van toepassing is. Art 20 van die Wet is vir die Hoog-

geregshof

7geregshof van Suid-Afrika wat art 14 van die voormelde

Proklamasie vir Suidwes-Afrika is. Met ander woorde,

dit handel oor dieselfde onderwerp, nl., die reg van appèl ,

van en na watter howe appèl aangeteken kan word, in welke

gevalle verlof tot appèl vereis word en van welke hof ditverkry moet word.

Na my mening kan die betoog nie opgaan nie.

Eerstens moet onthou word dat die bepalings van die

Proklamasie nie in Suid-Afrika geldend is nie. Voorts

bepaal art 14(2)(c) van die Proklamasie dat

"die reg van appèl is onderworpe aan enige wetsbepalings waarby daardie reg uitdruklik beperk word."

Die regsbevoegdheid van hierdie hof om appelle te

verhoor

8verhoor en te beslis word verleen deur artikels 20 en 21van die Wet. Art 20 bepaal onder meer dat 'n appèl teen'n uitspraak of bevel van die hof van 'n provinsiale ofplaaslike afdeling van die Hooggeregshof in 'n siviele gedingdeur hierdie hof verhoor word. Art 20(4) van die Wetlui soos volg:

"4. Daar is geen appèl teen 'n uitspraak

of bevel van die hof van 'n provinsiale of plaaslike afdeling in 'n siviele ge-ding of teen enige uitspraak of bevel van daardie hof op appèl na hom gegee nie behalwe -

(a) in die geval van 'n uitspraak of bevelin 'n siviele geding deur die volle hofvan so 'n afdeling gegee op appèl na homingevolge subartikel (3), met die spe-siale verlof van die appelafdeling;

(b) in enige ander geval, met verlof vandie hof teen die uitspraak of bevel

waarvan

9

waarvan die appèl aangeteken staan te word of, waar sodanige verlof geweier is, met verlof van die appelafdeling."

Art 21(1) en (lA)(soos, wat Suidwes-Afrika betref,

gewysig deur Proklamasie ZZZ) lui soos volg:

"21. (1) Benewens enige regsbevoegdheid deur hier-die wet of ander wetsbepalings aan hom verleen, is die appèl afdeling regsbe-voeg, behoudens die bepalings van hier-die artikel en enige ander wetsbepaling, om 'n appël teen enige beslissing van die hof van 'n provinsiale of plaaslike afdeling te verhoor en te beslis.

21,(1A) Die appelafdeling het dieselfde regs-

bevoegdheid om 'n appèl teen 'n beslissing van die Hooggeregshof van Suidwes-Afrika of van 'n hooggeregshof of hoërhof van 'n staat waaraan onafhanklikheid by wet verleen is, te verhoor en daaroor te beslis as wat hy ten opsigte van 'n be-slissing van die hof van 'n provinsiale of plaaslike afdeling het, en 'n bepaling van hierdie Wet of 'n ander wet of hofreël

wat

10

wat in verband met 'n appèl teen 'n beslis-sing van 'n hof van 'n provinsiale of plaaslike afdeling van toepassing is, geld mutatis mutandis met betrekking tot 'n appèl teen 'n beslissing van die Hooggeregshof van Suidwes-Afrika of van 'n hooggeregshof of hoërhof van so 'n staat. "

Na my mening behoef dit geen betoog nie dat die regs-bevoegdheid van hierdie hof om appelle te verhoor en te be-slis slegs deur wetgewing wat in Suid-Afrika geldend is bepaal kan word. Aangesien die Hooggeregshof van Suid-wes-Afrika en die hooggeregshof of hoërhof van 'n staat waaraan onafhanklikheid by wet verleen is, nie 'n provinsiale of plaaslike afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika vir die doeleindes van die Wet is nie, was dit nodig om by

wetgewing 11 wetgewing wat in Suid-Afrika geld te bepaal, dat hierdie hof regsbevoeg is om appelle van die voormelde howe te verhoor en te beslis. Daardie regsbevoegdheid is deur art 21 (1A) geskep. Na my mening blyk dit duidelik uit die bewoording van art 21(1A) dat, met die nodige aanpassings (mutatis mutandis), die bepalings wat hierdie hof se regs-bevoegdheid om appelle vanaf 'n provinsiale of plaaslike afdeling te verhoor en te beslis ook van toepassing is op appelle vanaf die Hooggeregshof van Suidwes-Afrika. Dit volg, na my mening, dat art 20 (4) ook van toepassing is in die geval van 'n appèl na hierdie hof teen 'n uitspraak van die Hooggeregshof van Suidwes-Afrika. Met ander woorde, hierdie hof sou slegs regsbevoegdheid gehad het om

die

12 die onderhawige appèl te verhoor en te beslis indien verlof tot appèl van die hof a quo verkry is of, indien die aansoek om verlof geweier is, verlof tot appèl deur hierdie hof ver-leen is.Ten slotte dien gemeld te word dat art 20(6)(b) van die Wet nie die appellant baat nie, want dit het klaar-blyklik betrekking op "bepalings van enige ander wet" wat territoriale gelding in Suid-Afrika het, en daarom nie op die bepalings van art 14 van die Proklamasie wat, soos reeds aangedui, nie hier geldend is nie.

P J WESSELS, AR JANSEN, AR

VAN HEERDEN, AR

HEFER, AR Stem saam

ELOFF, WnAR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Supreme Court Act 59 of 1959

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

State President's Proclamation No 222 of 1981

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.