Download PDF

South Africa Ruling

Western Cape High Court, Cape Town

Niewoudt v Heyl NO (7409/2005) [2008] ZAWCHC 298 (18 November 2008)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

After considering the application and the arguments advanced by both parties, the court was not convinced that there are reasonable prospects of success on appeal. The grounds for leave to appeal were already dealt with in the main judgment, and the principles governing appellate interference with factual findings do not support the applicant's case. Accordingly, the application for leave to appeal is dismissed with costs.

Court disposition

Application for leave to appeal dismissed with costs.

Orders

  • The application for leave to appeal is dismissed.
  • The applicant is ordered to pay the costs of the application.

02

Material facts

Parties

ACS Niewoudt

Applicant Counsel: De la Rey

Hartwig-Georg Heyl NO

Respondent Counsel: Van der Walt

03

Procedural history

  1. Posture

    Leave to Appeal / Application for Leave to Appeal After Judgment Delivered on 23 July 2008

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The applicant, previously the defendant in the main action, argued that the grounds for leave to appeal are fully set out in the notice of application and were highlighted in oral argument. The applicant contended that there are reasonable prospects of success on appeal and that another court may reach a different conclusion on the facts.
Respondent
The respondent, previously the plaintiff in the main action, submitted written argument and contended that there is no basis for an appellate court to interfere with the factual findings and inferences made by the trial court. The respondent relied on established principles that appellate courts do not lightly interfere with such findings, citing relevant case law.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    R v Dhlumayo and Another 1948 (2) SA 677 (A)

    An appellate court will not readily interfere with factual findings and inferences made by the trial court unless there is a clear basis for doing so.

  2. 02

    National Employers' General Insurance Company Limited v Jagers 1984 (4) SA 437 (ECD)

    The approach to factual disputes is that the trial court's findings should be respected unless shown to be clearly wrong.

  3. 03

    Stellenbosch Farmers' Winery Group Limited and Another v Martell-et-Cie and Others 2003 (1) SA 11 (SCA); Lourens v Oldwage 2006 (2) SA 161 (SCA); Dreyer and Another NNO v AXZS Industries (Pty) Ltd 2006 (5) SA 548 (SCA)

    The principles governing appellate review of factual findings were confirmed in Stellenbosch Farmers' Winery Group Limited and Another v Martell-et-Cie and Others 2003 (1) SA 11 (SCA), Lourens v Oldwage 2006 (2) SA 161 (SCA), and Dreyer and Another NNO v AXZS Industries (Pty) Ltd 2006 (5) SA 548 (SCA).

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

After considering the application and the arguments advanced by both parties, the court was not convinced that there are reasonable prospects of success on appeal. The grounds for leave to appeal were already dealt with in the main judgment, and the principles governing appellate interference with factual findings do not support the applicant's case. Accordingly, the application for leave to appeal is dismissed with costs.

Obiter and limits

  • The aspects raised in the grounds for leave to appeal and in argument were already addressed in the main judgment and need not be repeated here.
  • The established approach to factual disputes and appellate review remains applicable where there is no clear error in the trial court's findings.

Court disposition

Application for leave to appeal dismissed with costs.

  • The application for leave to appeal is dismissed.
  • The applicant is ordered to pay the costs of the application.

Source and reliance status

Western Cape High Court, Cape Town

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Western Cape High Court, Cape Town

Ruling

[2008] ZAWCHC 298

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELENG) SAAKNOMMER: 7409/2005 DATUM: 18 NOVEMBER 2008 In die saak tussen: ACS NIEWOUDT Applikant en HARTWIG-GEORG HEYL NO Respondent

UITSPRAAK D POTGIETER. WnR: Hierdie is n aansoek om verfof om te appelieer teen die uitspraak wat in hierdie aangeleentheid op 23 Julie 2008 gelewer was. Die toets wat ter sprake is in 'n aansoek soos hierdie is geyk, naamlik, of daar redelike vooruitsigte is van sukses op appel of soos dit ook gestel word, 'n hof van appel tot 'n ander bevinding mag kom ten opsigte van die saak. Die gronde waarop die applikante om verlof, wie die verweerderes in die hoofsaak was, steun is volledig uiteengesit in die kennisgewing van aansoek om verlof om te appelleer en is ook vandag in argument weereens uitgelig deur mnr De la Rey, wat namens die applikante vandag verskyn net, soos hy gedoen net tydens die verhoor. Mnr Van der Walt, wie namens die respondent verskyn - die respondent, moet ek byvoeg was die eiser in die hoofsaak en mnr Van der Walt net ook vir horn op daardie stadium opgetree - het geskrewe betoog opgehandig vanoggend en die tersaaklike submissies in daardie

verband toegelig. Hy handel onder andere, by die oorweging van die vraag of daar redelike vooruitsigte van sukses op appel is, met die bekende benadering van fn hof van appel tot feitebevindings of afleidings van die verhoorhof, soos uiteengesit in die saak van R v DHLUMAYO AND ANOTHER 1948(2) SA 677 (A), naamlik dat die hof op appel nie ligtelik sal inmeng waar die verhoorhof die saak beslis het na aanleiding van of op die basis van feitebevindings en afleidings wat deur die verhoorhof gemaak was nie. Hy maak ook die submissie, soos uiteengesit in die geskrewe betoog, dat daar geen basis is waarop 'n hof op appel sal inmeng met die feitebevindings en afleidings in hierdie saak nie. Hy het verwys, onder andere, na die saak van NATIONAL EMPLOYERS' GENERAL INSURANCE COMPANY LIMITED v JAGERS 1984(4) SA 437 (ECD) en ook na die saak waarmee gehandel was in die uitspraak in hierdie aangeleentheid, naamiik STELLENBOSCH FARMERS' WINERY GROUP LIMITED AND ANOTHER v MARTELL-AT-SEA AND OTHERS 2003(1) SA 11 (HHA) asook na twee verdere Hoogste Hof van Appel sake wat basies die benadering in die STELLENBOSCH FARMERS' WINERY GROUP saak bevestig, naamlik LOURENS v OLDWAGE 2006(2) SA 161 (HHA) en DREYER AND ANOTHER NNO v AXZS INDUSTRIES (PTY) LTD 2006{5) SA 548 (HHA). Ook hierdie is 'n geykte benadering tot die beoordelmg van feitlike getuiems waar daar dispute ter sprake is. Ek moet byvoeg dat

at die aspekte waarmee gehandel word in die gronde uiteengesit in die kennisgewing van aansoek om verlof om te appelleer asook in die argument vandag is mee gehandel in die uitspraak in hierdie aangeleentheid. Na my mening sal dit geen doel dien om dit hier te herhaal nie. Na oorweging van die aansoek asook die argumente wat aangevoer was namens die partye, is ek nie oortuig dat daar Tn redelike vooruitsig is van sukses op appel nie en bygevolg word die aansoek om verlof om te appelleer VAN DIE HAND GEWYS MET KOSTE. D POTGIETER, WnR

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELENG)

SAAKNOMMER: 7409/2005

DATUM: 18 NOVEMBER 2008

In die saak tussen:

ACS NIEWOUDT Applikant

en

HARTWIG-GEORG HEYL NO Respondent

UITSPRAAK

D POTGIETER. WnR:

Hierdie is n aansoek om verfof om te appelieer teen die uitspraak wat in hierdie aangeleentheid op 23 Julie 2008 gelewer was. Die toets wat ter sprake is in 'n aansoek soos hierdie is geyk, naamlik, of daar redelike vooruitsigte is van sukses op appel of soos dit ook gestel word, 'n hof van appel tot 'n ander bevinding mag kom ten opsigte van die saak.

Die gronde waarop die applikante om verlof, wie die verweerderes in die hoofsaak was, steun is volledig uiteengesit in die kennisgewing van aansoek om verlof om te appelleer en is ook vandag in argument weereens uitgelig deur mnr De la Rey, wat namens die applikante vandag verskyn net, soos hy gedoen net tydens die verhoor.

Mnr Van der Walt, wie namens die respondent verskyn - die respondent, moet ek byvoeg was die eiser in die hoofsaak en mnr Van der Walt net ook vir horn op daardie stadium opgetree - het geskrewe betoog opgehandig vanoggend en die tersaaklike submissies in daardie

verband toegelig. Hy handel onder andere, by die oorweging van die vraag of daar redelike vooruitsigte van sukses op appel is, met die bekende benadering van fn hof van appel tot feitebevindings of afleidings van die verhoorhof, soos uiteengesit in die saak van R v DHLUMAYO AND ANOTHER 1948(2) SA 677 (A), naamlik dat die hof op appel nie ligtelik sal inmeng waar die verhoorhof die saak beslis het na aanleiding van of op die basis van feitebevindings en afleidings wat deur die verhoorhof gemaak was nie.

Hy maak ook die submissie, soos uiteengesit in die geskrewe betoog, dat daar geen basis is waarop 'n hof op appel sal inmeng met die feitebevindings en afleidings in hierdie saak nie. Hy het verwys, onder andere, na die saak van NATIONAL EMPLOYERS' GENERAL INSURANCE COMPANY LIMITED v JAGERS 1984(4) SA 437 (ECD) en ook na die saak waarmee gehandel was in die uitspraak in hierdie aangeleentheid, naamiik STELLENBOSCH FARMERS' WINERY GROUP LIMITED AND ANOTHER v MARTELL-AT-SEA AND OTHERS 2003(1) SA 11 (HHA) asook na twee verdere Hoogste Hof van Appel sake wat basies die benadering in die STELLENBOSCH FARMERS' WINERY GROUP saak bevestig, naamlik LOURENS v OLDWAGE 2006(2) SA 161 (HHA) en DREYER AND ANOTHER NNO v AXZS INDUSTRIES (PTY) LTD 2006{5) SA 548 (HHA). Ook hierdie is 'n geykte benadering tot die beoordelmg van feitlike getuiems waar daar dispute ter sprake is.

Ek moet byvoeg dat at die aspekte waarmee gehandel word in die gronde uiteengesit in die kennisgewing van aansoek om verlof om te appelleer asook in die argument vandag is mee gehandel in die uitspraak in hierdie aangeleentheid. Na my mening sal dit geen doel dien om dit hier te herhaal nie.

Na oorweging van die aansoek asook die argumente wat aangevoer was namens die partye, is ek nie oortuig dat daar Tn redelike vooruitsig is van sukses op appel nie en bygevolg word die aansoek om verlof om te appelleer VAN DIE HAND GEWYS MET KOSTE.

D POTGIETER, WnR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

R v Dhlumayo and Another 1948 (2) SA 677 (A)

Case cited

National Employers' General Insurance Company Limited v Jagers 1984 (4) SA 437 (ECD)

Case cited

Stellenbosch Farmers' Winery Group Limited and Another v Martell-et-Cie and Others 2003 (1) SA 11 (SCA)

Case cited

Lourens v Oldwage 2006 (2) SA 161 (SCA)

Case cited

Dreyer and Another NNO v AXZS Industries (Pty) Ltd 2006 (5) SA 548 (SCA)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.