Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

Premier van die Provinsie Mpumalanga en 'n Ander v Stadsraad van Groblersdal (103/96) [1998] ZASCA 20; 1998 (2) SA 1136 (SCA); (25 March 1998)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that the appeal had no practical effect or result beyond the issue of costs. The disputed agreement had lapsed, the period for proclamation had expired, and the administration of Groblersdal had been transferred to the Northern Province. There was no longer any live dispute between the parties regarding the subject matter of the appeal, and any decision would not affect their rights or obligations. The court found that neither party had demonstrated that a judgment would have any practical effect or result as required by section 21A of the Supreme Court Act. Accordingly, the appeal was dismissed. Regarding costs, the court exercised its discretion and ordered that each party bear its own costs, as both were equally blameworthy for continuing with an appeal that was not viable.

Court disposition

Appeal dismissed for lack of practical effect or result.

Orders

  • The appeal is dismissed.
  • Each party is to bear its own costs.

02

Material facts

Parties

Premier van die Provinsie Mpumalanga

Appellant Counsel: Van der Byl

Uitvoerende Raad vir die Provinsie Mpumalanga

Appellant Counsel: Van der Byl

Stadsraad van Groblersdal

Respondent Counsel: Ebersohn

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Appeal / Final Appeal Before Supreme Court of Appeal

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellants argued that the appeal was not pursued solely for the recovery of costs. They contended that the inclusion of rural and urban areas in a local transitional council was a matter of cardinal importance for all parties, and a decision would authoritatively resolve ongoing disputes, including other pending cases, regarding whether Tafelkop, as a rural area, could legally be amalgamated with Groblersdal and Motetema in a local transitional council.
Respondent
The respondent maintained that the outcome of the appeal would have practical effect, notwithstanding the factual developments. It was argued that indications existed of a new dispensation that might repeal section 10A of the Local Government Transition Act, and if so, the disputed order would have practical significance. The respondent also submitted that the continuation of the appeal was not at its instance, but that the appellants had brought the matter before the Supreme Court of Appeal.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Section 21A(1) of the Supreme Court Act 59 of 1959

    An appeal may be dismissed if the judgment or order sought will have no practical effect or result.

  2. 02

    Section 21A(1) of the Supreme Court Act 59 of 1959

    The test is whether the judgment in the matter before the court will have a practical effect or result, not whether it may be of importance in hypothetical future litigation.

  3. 03

    Section 21A(3) of the Supreme Court Act 59 of 1959

    Except in exceptional circumstances, the question of practical effect or result is determined without reference to costs.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that the appeal had no practical effect or result beyond the issue of costs. The disputed agreement had lapsed, the period for proclamation had expired, and the administration of Groblersdal had been transferred to the Northern Province. There was no longer any live dispute between the parties regarding the subject matter of the appeal, and any decision would not affect their rights or obligations. The court found that neither party had demonstrated that a judgment would have any practical effect or result as required by section 21A of the Supreme Court Act. Accordingly, the appeal was dismissed. Regarding costs, the court exercised its discretion and ordered that each party bear its own costs, as both were equally blameworthy for continuing with an appeal that was not viable.

Obiter and limits

  • For proper adjudication of the core question—whether a rural area such as Tafelkop may be amalgamated with an urban local authority like Groblersdal—far more information is required than was placed before either the court a quo or this court.
  • The intention of section 21A of the Supreme Court Act is clearly to relieve the burden on appellate courts; appeals should only be heard where a judgment will have a real, practical effect or result.
  • Practitioners should always keep the purpose of section 21A in mind, especially when applying for leave to appeal and in the continuation, preparation, and argument of appeals.

Court disposition

Appeal dismissed for lack of practical effect or result.

  • The appeal is dismissed.
  • Each party is to bear its own costs.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1998] ZASCA 20

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Rapporteerbaar

evdw/

Saaknommer: 103/96

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPL VAN SUID-AFRIKA

L VAN SUID-AFRIKA

In die appl van

l van

PREMIER VAN DIE PROVINSIE MPUMALANGA Eerste Appellant

en

UITVOERENDE RAAD VIR DIE PROVINSIE

MPUMALANGA

Tweede Appellant

STADSRAAD VAN GROBLERSDAL

Respondent

Hof:

Smalberger, Howie, Olivier, Schutz ARR en

Farlam Wnd AR

Verhoordatum : 16 Maart 1998

Uitspraak gelewer : 25 Maart 1998

UITSPRAAK

2

OLIVIER AR

Op 4 April 1995 is 'n skriftelike ooreenkoms aangegaan tussen die Lid van die Uitvoerende Raad van Noord-Transvaal Provinsie (tans die Noordelike Provinsie) belas met grondsake, behuising en plaaslike regering en die Lid van die Uitvoerende Raad van Oos-Transvaal Provinsie (tans Mpumalanga) belas met plaaslike regering. Die ooreenkoms het die skepping van 'n oorgangsraad bekend as die Groblersdal/Motetema en Tafelkop Oorgangsraad beoog. Dit het die insluiting van Groblersdal, Motetema, die residensile gebied van Tafelkop en Moutse 2 en 3 as die konstiruerende gebiede van die betrokke oorgangsraad beoog.

le gebied van Tafelkop en Moutse 2 en 3 as die konstiruerende gebiede van die betrokke oorgangsraad beoog.

Groblersdal en Motetema was stedelike gebiede onder beheer van plaaslike owerheidsliggame, waarvan die huidige respondent een was. Groblersdal is gelein Mpumalanga; Motetema in die Noordelike Provinsie.

in Mpumalanga; Motetema in die Noordelike Provinsie.

Moutse 2 en 3 is landelike gebiede ook gelein Mpumalanga en is bestuur

in Mpumalanga en is bestuur

3 deur die Streeksdiensteraad Hoveld.

veld.

Alhoewel Tafelkop 'n residensile gebied insluit, is dit ingelyks 'n landelike gebied, maar gelein die Noordelike Provinsie en is bestuur deur die Premier van die Noordelike Provinsie.

le gebied insluit, is dit ingelyks 'n landelike gebied, maar gelein die Noordelike Provinsie en is bestuur deur die Premier van die Noordelike Provinsie.

in die Noordelike Provinsie en is bestuur deur die Premier van die Noordelike Provinsie.

Die respondent was ontevrede met die beoogde stigting van die oorgangsraad. Dit sou wel nog die insluiting van Motetema saam met die respondent in 'n oorgangsraad geduld het, maar nie die insluiting van Moutse 2 en 3 en Tafelkop nie. Die redes vir die teenstand teen die beoogde oorgangsraad is tans nie ter sake nie.

Op 15 Mei 1995 het die respondent die destydse Transvaalse Provinsiale Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika op dringende basis genader vir 'n tussentydse interdik. Die twee appellante tans voor hierdie Hof, asook 'n sestal ander respondente, is gesiteer. Op dieselfde dag het gemelde hof 'n bevel nisi uitgereik, waarin al die respondente opgeroep is om redes aan te toon waarom hulle nie verbied sou word om die bovermelde ooreenkoms in terme van die bepalings van die

4 Oorgangswet op Plaaslike Regering 209 van 1993, ("die Wet") teproklameer nie.

proklam

Die bevel is uiteindelik, na opposisie, deur gemelde hof (per Van Dyk R) bekragtig. Dieselfde regter het later verlof verleen dat na hierdie Hof ge-appelleer mag word, dog slegs op twee gronde : 1. Die vertolking en trefwydte van art 10(3)(a) van die Wet, soverre dit van

toepassing kan wees op die feitlike posisie wat voor die hofa quo gedien het;

en 2. Of die audi alteram partem-rel met betrekking tot die feitlike omstandighede

l met betrekking tot die feitlike omstandighede

wat voor die hof a quo gegeld het, wel behoorlik toegepas is.

Die volgende stap in die proses is gedoen deur die regbank wat vir hierdie appl gekonstitueer is. Dit het op 20 November 1997 'n skrywe gerig aan die prokureurs van die partye tot die appl met die versoek dat hulle voor of op 20 Desember 1997 hoofde van argument oor die volgende twee vrae voorl: 1. Is dit korrek dat die doel van die huidige appl wesenlik slegs oor koste

l gekonstitueer is. Dit het op 20 November 1997 'n skrywe gerig aan die prokureurs van die partye tot die appl met die versoek dat hulle voor of op 20 Desember 1997 hoofde van argument oor die volgende twee vrae voorl: 1. Is dit korrek dat die doel van die huidige appl wesenlik slegs oor koste

l met die versoek dat hulle voor of op 20 Desember 1997 hoofde van argument oor die volgende twee vrae voorl: 1. Is dit korrek dat die doel van die huidige appl wesenlik slegs oor koste

: 1. Is dit korrek dat die doel van die huidige appl wesenlik slegs oor koste

l wesenlik slegs oor koste

5 handel? Anders gestel: sal die bevel van hierdie Hof enige praktiese

uitwerking h, behalwe wat koste betref? Indien wel, wat is daardie praktiese

, behalwe wat koste betref? Indien wel, wat is daardie praktiese

uitwerking?

2. Indien nie, en indien die appl voortgesit is slegs met die oog op

l voortgesit is slegs met die oog op

kosteverhaling, kan met die appl voortgegaan word in die lig van art 21 A van

l voortgegaan word in die lig van art 21 A van

die Wet op die Hooggeregshof, 59 van 1959, soos gewysig deur art 7 van die

Wysigingswet op Geregtelike Aangeleenthede, 104 van 1996 (sien veral art 21

A(l)en(3))?

Die tersake gedeeltes van art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof, 59 van

1959, lees soos volg:

(1) Wanneer die geskilpunte by die verhoor van enige siviele appl na die Applafdeling of enige Provinsiale of Plaaslike Afdeling van die Hooggeregshof van so 'n aard is dat die uitspraak of verlangde bevel geen praktiese uitwerking of gevolg sal hnie, kan die appl op hierdie grond alleen van die hand gewys word.

l na die Applafdeling of enige Provinsiale of Plaaslike Afdeling van die Hooggeregshof van so 'n aard is dat die uitspraak of verlangde bevel geen praktiese uitwerking of gevolg sal hnie, kan die appl op hierdie grond alleen van die hand gewys word.

lafdeling of enige Provinsiale of Plaaslike Afdeling van die Hooggeregshof van so 'n aard is dat die uitspraak of verlangde bevel geen praktiese uitwerking of gevolg sal hnie, kan die appl op hierdie grond alleen van die hand gewys word.

nie, kan die appl op hierdie grond alleen van die hand gewys word.

l op hierdie grond alleen van die hand gewys word.

6

(2)(a) Indien die Hoofregter of Regter-president, na gelang van die geval, te eniger tyd voor die verhoor van die appl, prima facie van oordeel is dat dit gepas sou wees om die appl op die grond in subartikel (l) uiteengesit van die hand te wys, moet hy of sy skriftelike vertovan die onderskeie partye aanvra waarom die appl nie aldus van die hand gewys moet word nie.

l, prima facie van oordeel is dat dit gepas sou wees om die appl op die grond in subartikel (l) uiteengesit van die hand te wys, moet hy of sy skriftelike vertovan die onderskeie partye aanvra waarom die appl nie aldus van die hand gewys moet word nie.

l op die grond in subartikel (l) uiteengesit van die hand te wys, moet hy of sy skriftelike vertovan die onderskeie partye aanvra waarom die appl nie aldus van die hand gewys moet word nie.

van die onderskeie partye aanvra waarom die appl nie aldus van die hand gewys moet word nie.

l nie aldus van die hand gewys moet word nie.

(b)

By ontvangs van die skriftelike vertoof, by gebreke daaraan, word die aangeleentheid by die verstryking van die tydperk bepaal vir die indiening daarvan, deur die Hoofregter of Regter-president, na gelang van die geval, na drie regters van die betrokke Afdeling verwys vir hulle oorweging.

of, by gebreke daaraan, word die aangeleentheid by die verstryking van die tydperk bepaal vir die indiening daarvan, deur die Hoofregter of Regter-president, na gelang van die geval, na drie regters van die betrokke Afdeling verwys vir hulle oorweging.

(c)

Die regters wat die aangeleentheid oorweeg, kan gelas dat die vraag of die appl op die grond in subartikel (1) uiteengesit van die hand gewys moet word op 'n bepaalde plek en tyd voor hulle beredeneer word, en kan, hetsy hulle aldus gelas het al dan nie -

l op die grond in subartikel (1) uiteengesit van die hand gewys moet word op 'n bepaalde plek en tyd voor hulle beredeneer word, en kan, hetsy hulle aldus gelas het al dan nie -

(i) gelas dat die appl van die hand gewys word, met of sonder 'n bevel tot koste opgeloop in enige van die voorafgaande howe of met betrekking tot die koste van appl, insluitende die koste met betrekking tot die voorbereiding en indiening van die skriftelike verto; of

l van die hand gewys word, met of sonder 'n bevel tot koste opgeloop in enige van die voorafgaande howe of met betrekking tot die koste van appl, insluitende die koste met betrekking tot die voorbereiding en indiening van die skriftelike verto; of

l, insluitende die koste met betrekking tot die voorbereiding en indiening van die skriftelike verto; of

; of

7

(ii) gelas dat die appl op die normale wyse voortgaan.

l op die normale wyse voortgaan.

(3) Behalwe in buitengewone omstandighede word die

vraag of die uitspraak of bevel geen praktiese

uitwerking of gevolg sou hnie, bepaal sonder

nie, bepaal sonder

verwysing na oorweging van koste.

In die onderhawige geval is die aangeleentheid wat deur gemelde vrae aan die orde gestel is, nie na 'n hof van drie regters ingevolge art 21 A (2)(b) verwys nie, maar deur die volle gekonstitueerde regbank aangehoor, soos ons bevoeg was om te doen, blykens die magtigende woorde van subartikel (1).

Hierdie regbank het die navraag gerig omdat dit prima facie van oordeel was dat die beregting van die appl, behalwe wat koste betref, geen praktiese uitwerking of gevolg sou hnie. Daardie prima facie-oordeel is weens die volgende faktore gevorm: 1. Reeds in sy uitspraak met betrekking tot die bekragtiging van die bevel nisi het

l, behalwe wat koste betref, geen praktiese uitwerking of gevolg sou hnie. Daardie prima facie-oordeel is weens die volgende faktore gevorm: 1. Reeds in sy uitspraak met betrekking tot die bekragtiging van die bevel nisi het

nie. Daardie prima facie-oordeel is weens die volgende faktore gevorm: 1. Reeds in sy uitspraak met betrekking tot die bekragtiging van die bevel nisi het

Van Dyk R opgemerk dat die aangeleentheid gedeeltelik opgelos is, behalwe

8 wat die posisie van die woongebied van Tafelkop betref. Die geleerde regter

het gesdie koste-aspek is die belangrikste aspek wat voor hom

die koste-aspek is die belangrikste aspek wat voor hom

geargumenteer is. Hy het voorts vermeld dat Moutse l,2 en 3 op 4 Julie 1995,

dit wil sna die loods van die aansoek, as een oorgangsraad saamgevoeg is,

na die loods van die aansoek, as een oorgangsraad saamgevoeg is,

met die gevolg dat die gewraakte ooreenkoms, wat Moutse 2 en 3 betref, nie

meer geproklameer sal word nie. Wat Tafelkop betref, so het die geleerde

regter ges, is die argument van die huidige respondent dat hy geregtig was

, is die argument van die huidige respondent dat hy geregtig was

om te vra vir bekragtiging van die bevel nisi "... ten einde vir eens en

altyd seker te maak dat daar nie enige veranderinge later sal intree wat de

e

posisie van Tafelkop vis--vis die [respondent] sal benvloed nie."

-vis die [respondent] sal benvloed nie."

nvloed nie."

2. Uit die appellante se opponerende bedigde verklaring blyk dat die Lid van die

digde verklaring blyk dat die Lid van die

Uitvoerende Komitee vir Plaaslike Regering van die Provinsie Oos-Transvaal

nie enige voornemens om digewraakte ooreenkoms te proklameer,

gewraakte ooreenkoms te proklameer,

deurgevoer het nie en ook nie verder van voorneme was om dit te doen nie.

9

3. Uit die appellante se opponerende verklaring blyk ook dat die periode van

dertig dae waarin sodanige proklamasie, kragtens art 7 A van die Wet, moes

geskied het, verstryk het. Die gevolg is dat die hele proses van proklamasie

en dit wat die respondent gevrees het, verval het.

Beide partye het na aanleiding van hierdie Hof se skrywe aanvullende betoogshoofde ingedien. Beide was van oordeel dat die appl wel 'n praktiese uitwerking of gevolg sou h. By die aanhoor van die appl is gemelde kwessie in limine geopper. Beide partye het in hul siening volhard.

l wel 'n praktiese uitwerking of gevolg sou h. By die aanhoor van die appl is gemelde kwessie in limine geopper. Beide partye het in hul siening volhard.

. By die aanhoor van die appl is gemelde kwessie in limine geopper. Beide partye het in hul siening volhard.

l is gemelde kwessie in limine geopper. Beide partye het in hul siening volhard.

Uit die aanvullende betoogshoode blyk 'n verdere feit wat, tesame met die drie faktore hierbo genoem, by die oorweging van die kwessie tans onder bespreking in ag geneem moet word. Die partye is dit naamlik ad idem dat die President intussen sy goedkeuring, ingevolge art 10 A van die Wet, verleen het dat die Lid van die Uitvoerende Raad van dieNoordelike Provinsiebelas met plaaslike regering die bevoegdhede vervat in die Wet met betrekking tot Groblersdal mag uitoefen. Hierdie

de blyk 'n verdere feit wat, tesame met die drie faktore hierbo genoem, by die oorweging van die kwessie tans onder bespreking in ag geneem moet word. Die partye is dit naamlik ad idem dat die President intussen sy goedkeuring, ingevolge art 10 A van die Wet, verleen het dat die Lid van die Uitvoerende Raad van dieNoordelike Provinsiebelas met plaaslike regering die bevoegdhede vervat in die Wet met betrekking tot Groblersdal mag uitoefen. Hierdie

Noordelike Provinsie

10 bevoegdhede sluit onder andere in om 'n plaaslike oorgangsraad vir die gebiede van

Groblersdal, Motetema en Tafelkop in te stel. Mpumalanga Provinsie het dus verder

geen rol met betrekking tot die instel van die betrokke oorgangsraad te vervul nie.

Die vraag is dan: gesien die feite hierbo vermeld en art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof, moet die appl op die meriete bereg word?

l op die meriete bereg word?

Mnr Van der Byl, namens die appellante, het aangevoer dat die appl nie slegs met die oog op kosteverhaling voortgesit word nie. Hy het geargumenteer dat die vraag oflandelike en stedelike gebiede by die gebied van 'n plaaslike oorgangsraad ingesluit mag word, van kardinale belang vir al die betrokke partye is. 'n Beslissing in hierdie verband sal die praktiese uitwerking hdat op gesaghebbende wyse 'n einde gebring word aan die voortslepende dispute tussen die partye (onder andere ook in ander hangende gedinge) oor die vraag of Tafelkop, synde 'n landelike gebied, regtens by 'n plaaslike oorgangsraad vir die gebiede van Groblersdal en Motetema ingesluit kan word.

l nie slegs met die oog op kosteverhaling voortgesit word nie. Hy het geargumenteer dat die vraag oflandelike en stedelike gebiede by die gebied van 'n plaaslike oorgangsraad ingesluit mag word, van kardinale belang vir al die betrokke partye is. 'n Beslissing in hierdie verband sal die praktiese uitwerking hdat op gesaghebbende wyse 'n einde gebring word aan die voortslepende dispute tussen die partye (onder andere ook in ander hangende gedinge) oor die vraag of Tafelkop, synde 'n landelike gebied, regtens by 'n plaaslike oorgangsraad vir die gebiede van Groblersdal en Motetema ingesluit kan word.

dat op gesaghebbende wyse 'n einde gebring word aan die voortslepende dispute tussen die partye (onder andere ook in ander hangende gedinge) oor die vraag of Tafelkop, synde 'n landelike gebied, regtens by 'n plaaslike oorgangsraad vir die gebiede van Groblersdal en Motetema ingesluit kan word.

11

Ek handel eers met hierdie argument.

Dit berus, myns insiens, op 'n wanbegrip van die woorde en die bedoeling van art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof.

Die artikel is, myns insiens, daarop gerig om die drukkende werklas op howe van appl, insluitende en miskien veral hierdie Hof, te verlig. Dit breek weg van die destydse vae begrippe soos 'abstrak', "akademies' of 'hipoteties', as maatstawwe vir die uitoefening van 'n hof van appl se bevoegdheid om 'n appl nie aan te hoor nie. Dit stel nou 'n direkte en positiewe toets: sal die uitspraak of bevel 'n praktiese uitwerking of gevolg h? Gesien die doel en die duidelike betekenis van hierdie formulering, is die vraag of die uitspraak in die geding voor die hof 'n praktiese uitwerking of gevolg het en nie of dit vir 'n hipotetiese toekomstige geding van belang mag wees nie.

l, insluitende en miskien veral hierdie Hof, te verlig. Dit breek weg van die destydse vae begrippe soos 'abstrak', "akademies' of 'hipoteties', as maatstawwe vir die uitoefening van 'n hof van appl se bevoegdheid om 'n appl nie aan te hoor nie. Dit stel nou 'n direkte en positiewe toets: sal die uitspraak of bevel 'n praktiese uitwerking of gevolg h? Gesien die doel en die duidelike betekenis van hierdie formulering, is die vraag of die uitspraak in die geding voor die hof 'n praktiese uitwerking of gevolg het en nie of dit vir 'n hipotetiese toekomstige geding van belang mag wees nie.

l se bevoegdheid om 'n appl nie aan te hoor nie. Dit stel nou 'n direkte en positiewe toets: sal die uitspraak of bevel 'n praktiese uitwerking of gevolg h? Gesien die doel en die duidelike betekenis van hierdie formulering, is die vraag of die uitspraak in die geding voor die hof 'n praktiese uitwerking of gevolg het en nie of dit vir 'n hipotetiese toekomstige geding van belang mag wees nie.

l nie aan te hoor nie. Dit stel nou 'n direkte en positiewe toets: sal die uitspraak of bevel 'n praktiese uitwerking of gevolg h? Gesien die doel en die duidelike betekenis van hierdie formulering, is die vraag of die uitspraak in die geding voor die hof 'n praktiese uitwerking of gevolg het en nie of dit vir 'n hipotetiese toekomstige geding van belang mag wees nie.

? Gesien die doel en die duidelike betekenis van hierdie formulering, is die vraag of die uitspraak in die geding voor die hof 'n praktiese uitwerking of gevolg het en nie of dit vir 'n hipotetiese toekomstige geding van belang mag wees nie.

In die onderhawige geding gaan dit om die korrektheid al dan nie van die verlening van 'n finale interdik om die proklamasie van 'n bepaalde ooreenkoms te

12 verhoed. Reeds op die datum wat gevra is vir bekragtiging van die bevel nisi was

daar, blykens die uitspraak, geen werklike geskil meer tussen die partye nie. Die

appellante wou nie meer die ooreenkoms verder voer deur proklamasie nie. Hulle het

self toegegee dat die ooreenkoms in elk geval reeds verval het. Dat daar nog

meningsverskil tussen hulle oor die posisie van Tafelkop bestaan het, is wel waar.

Maar dit was vir die geskil voor die hof a quo reeds toe al irrelevant. Bekragtiging

of nie-bekragtiging van die bevel nisi sou ng vir die een, ng vir die ander party

g vir die een, ng vir die ander party

g vir die ander party

enige praktiese uitwerking ofresultaat gehad het. Al wat op die spel kon wees, was

die koste-kwessie. Selfs al sou die regsposisie gewees het soos die appellante dit

ingesien het, was daar op die keerdag geen hangende of dreigende regskending

teenoor hulle nie.

Dit is ook die posisie tans, miskien in nog duideliker waameembare vorm,

want die administrasie van Groblersdal is intussen aan die Noordelike Provinsie

oorgedra. Mens kan selfs die vraag vra: welke belang het die appellante, wat

13 Mpumalanga verteenwoordig, om die appl tot op hierdie finale stadium in hierdie

l tot op hierdie finale stadium in hierdie

Hof voort te gesit het, behalwe die koste-aspek?

Mnr Van der Byl het voorts aangevoer dat die appl wel 'n praktiese uitwerkng sal hin soverre dit die ratio decidendi van die bestaande uitspraak van die hof a quo, wat as presedent kan dien,f sal bekragtigf van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebiedngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

l wel 'n praktiese uitwerkng sal hin soverre dit die ratio decidendi van die bestaande uitspraak van die hof a quo, wat as presedent kan dien,f sal bekragtigf van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebiedngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

ng sal hin soverre dit die ratio decidendi van die bestaande uitspraak van die hof a quo, wat as presedent kan dien,f sal bekragtigf van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebiedngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

in soverre dit die ratio decidendi van die bestaande uitspraak van die hof a quo, wat as presedent kan dien,f sal bekragtigf van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebiedngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

f sal bekragtigf van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebiedngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

f van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebiedngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

ngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.

Feit is dat daar geen sodanige presedent deur die uitspraak van die hof a quo geskep is nie. Alhoewel die geleerde regter in die loop van die uitspraak geshet dat hy na die vertolking van art 10 van die Wet sal terugkeer, het hy dit nooit gedoen nie. Hy het nrens bevind wat die staatkundige posisie van Tafelkop is nie en of dit ingevolge die Wet met plaaslike owerhede saamgevoeg mag word nie. Die presedent, wat deur mnr Van der Byl gevrees word, bestaan dus eenvoudig nie. (Terloops, Van

het dat hy na die vertolking van art 10 van die Wet sal terugkeer, het hy dit nooit gedoen nie. Hy het nrens bevind wat die staatkundige posisie van Tafelkop is nie en of dit ingevolge die Wet met plaaslike owerhede saamgevoeg mag word nie. Die presedent, wat deur mnr Van der Byl gevrees word, bestaan dus eenvoudig nie. (Terloops, Van

rens bevind wat die staatkundige posisie van Tafelkop is nie en of dit ingevolge die Wet met plaaslike owerhede saamgevoeg mag word nie. Die presedent, wat deur mnr Van der Byl gevrees word, bestaan dus eenvoudig nie. (Terloops, Van

14 Dyk R het verlof verleen om na hierdie Hof te appelleer teen sy vertolking van art 10

van die Wet. Soos genoem, is daar in die uitspraak geen sodanige vertolking nie).

Mnr Ebersohn het namens die respondent in aanvullende betoogshoofde aangevoer dat die uitslag van die appl inderdaad 'n praktiese uitwerking sal h, nieteenstaande die feite hierbo vermeld. Hy het aangevoer dat aanduidings bestaan dat daar 'n nuwe bedeling kom wat die bepalings van art 10 A van die Wet sal herroep. Sou dit gebeur, het die gewraakte bevel wel 'n praktiese betekenis, aldus mnr Ebersohn.

l inderdaad 'n praktiese uitwerking sal h, nieteenstaande die feite hierbo vermeld. Hy het aangevoer dat aanduidings bestaan dat daar 'n nuwe bedeling kom wat die bepalings van art 10 A van die Wet sal herroep. Sou dit gebeur, het die gewraakte bevel wel 'n praktiese betekenis, aldus mnr Ebersohn.

, nieteenstaande die feite hierbo vermeld. Hy het aangevoer dat aanduidings bestaan dat daar 'n nuwe bedeling kom wat die bepalings van art 10 A van die Wet sal herroep. Sou dit gebeur, het die gewraakte bevel wel 'n praktiese betekenis, aldus mnr Ebersohn.

'n Duideliker erkenning dat die huidige appl van hipotetiese, spekulatief-toekomstige aard is, kan beswaarlik bestaan.

l van hipotetiese, spekulatief-toekomstige aard is, kan beswaarlik bestaan.

Na my mening het geeneen van die partye daarin geslaag om aan te toon dat 'n uitspraak in die huidige appl, na welke kant dit ook al mag gaan, enige praktiese uitwerking of gevolg, soos vereis deur art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof, sal hnie.

l, na welke kant dit ook al mag gaan, enige praktiese uitwerking of gevolg, soos vereis deur art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof, sal hnie.

nie.

15 Die korrekte bevel sou dus wees om die appl van die hand te wys.

l van die hand te wys.

Wat moet beveel word ten aansien van die koste van die appl?

l?

Namens die respondent is aangevoer dat die voortsetting van die appl nie by hom berus het nie. Dit is die appellante wat hom na hierdie Hof gebring het. Namens die appellante is aangevoer dat, selfs nadat hierdie Hof die reeds genoemde navraag gedoen het,albeidie partye geleentheid gehad het om 'n einde aan die appl te bring. Die respondent het egter ook aangevoer dat die appl bereg moet word.

l nie by hom berus het nie. Dit is die appellante wat hom na hierdie Hof gebring het. Namens die appellante is aangevoer dat, selfs nadat hierdie Hof die reeds genoemde navraag gedoen het,albeidie partye geleentheid gehad het om 'n einde aan die appl te bring. Die respondent het egter ook aangevoer dat die appl bereg moet word.

albei

l te bring. Die respondent het egter ook aangevoer dat die appl bereg moet word.

l bereg moet word.

Alles inaggenome meen ek dat die uitoeening van 'n billike diskresie vereis dat geen kostebevel gemaak sal word nie. Dit sal meebring dat elke party verantwoordelik is vir sy eie applkoste. Albei partye is myns insiens ewe verwytbaar vir die voortsetting van 'n appl wat nie lewensvatbaar was of is nie.

ening van 'n billike diskresie vereis dat geen kostebevel gemaak sal word nie. Dit sal meebring dat elke party verantwoordelik is vir sy eie applkoste. Albei partye is myns insiens ewe verwytbaar vir die voortsetting van 'n appl wat nie lewensvatbaar was of is nie.

lkoste. Albei partye is myns insiens ewe verwytbaar vir die voortsetting van 'n appl wat nie lewensvatbaar was of is nie.

l wat nie lewensvatbaar was of is nie.

Daar is 'n paar verdere opmerkinge wat in verband met hierdie geding gemaak moet word.

Eerstens: Vir 'n behoorlike beregting van die kemvraag, naamlik of 'n

16 landelike gebied soos Tafelkop in 'n oorgangsraad met 'n plaaslike owerheid soos

Groblersdal geamalgameer mag word, is veel meer inligting nodig as wat enigeen van

die partye voor die hof a quo en voor hierdie Hof geplaas het. Die stukke en die

betoogshoofde is, om dit sagkens te stel, skamel. Daar is onvoldoende inligting om

te bepaal of Tafelkop kwalifseer as 'n "plaaslike owerheid" in die uitgebreide

seer as 'n "plaaslike owerheid" in die uitgebreide

betekenis wat art 1 van die Wet aan die term gee.

As hierdie appl op die gemelde kernvraag bereg sou moes gewees het, sou dit, weens die nalate van beide partye, net nie gedoen kon word nie.

l op die gemelde kernvraag bereg sou moes gewees het, sou dit, weens die nalate van beide partye, net nie gedoen kon word nie.

Tweedens: Die bedoeling van art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof is klaarblyklik om die drukkende werklas van howe van appl te verlig. Applle behoort slegs vir beregting voorgelte word as daar 'n werklike, praktiese uitwerking of gevolg van 'n uitspraak van die hof van appl salwees. Praktisyns behoort dus deurgaans die doel van art 21 A voor ote hou; in die besonder by 'n aansoek om

l te verlig. Applle behoort slegs vir beregting voorgelte word as daar 'n werklike, praktiese uitwerking of gevolg van 'n uitspraak van die hof van appl salwees. Praktisyns behoort dus deurgaans die doel van art 21 A voor ote hou; in die besonder by 'n aansoek om

lle behoort slegs vir beregting voorgelte word as daar 'n werklike, praktiese uitwerking of gevolg van 'n uitspraak van die hof van appl salwees. Praktisyns behoort dus deurgaans die doel van art 21 A voor ote hou; in die besonder by 'n aansoek om

te word as daar 'n werklike, praktiese uitwerking of gevolg van 'n uitspraak van die hof van appl salwees. Praktisyns behoort dus deurgaans die doel van art 21 A voor ote hou; in die besonder by 'n aansoek om

l salwees. Praktisyns behoort dus deurgaans die doel van art 21 A voor ote hou; in die besonder by 'n aansoek om

te hou; in die besonder by 'n aansoek om

17 na 'n hor hofte appelleer en by die voortsetting, voorbereiding en beredenering van

r hofte appelleer en by die voortsetting, voorbereiding en beredenering van

die appl.

l.

Die appl word van die hand gewys.

l word van die hand gewys.

Stem saam :

Smalberger AR Howie AR Schutz AR Farlam Wnd AR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Supreme Court Act 59 of 1959

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Local Government Transition Act 209 of 1993

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.