Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

Prinsloo NO v Schoeman (672/94) [1996] ZASCA 83 (29 August 1996)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that the appellant failed to discharge the burden of proof required for pauperian liability. There was no acceptable evidence that the respondent's cattle acted abnormally or contrary to the nature of their species when they broke through the fence and gate. The circumstances of the escape were unknown, and the possibility of external factors could not be excluded. The conduct of the cattle did not, on the probabilities, amount to contra naturam sui generis. Consequently, the respondent could not be held strictly liable, and the claim was dismissed.

Court disposition

Appeal dismissed with costs.

Orders

  • The appeal is dismissed with costs.

02

Material facts

Parties

Anna Maria Prinsloo NO

Appellant

Jan Andries Nicolaas Schoeman

Respondent

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Appeal / Appeal From the Transvaal Provincial Division

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant, acting as guardian for her minor children, argued that the respondent's cattle escaped due to his negligence or, alternatively, that he was strictly liable under pauperian liability as owner of the cattle. She contended that the cattle's conduct in breaking through fences and gates was abnormal and that the respondent failed to prove otherwise. The appellant relied on case law suggesting that the owner bears the burden to show the animal did not act contra naturam sui generis.
Respondent
The respondent denied negligence and argued that there was no evidence that the cattle acted abnormally or contra naturam sui generis. He submitted that the circumstances of the escape were unknown and could have been caused by external factors, such as fright or theft, and that the appellant failed to prove the essential elements of pauperian liability. The respondent maintained that mere escape through a fence does not establish abnormal conduct warranting strict liability.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    South African Railways and Harbours v Edwards 1930 AD 3

    Pauperian liability requires proof that the animal acted contrary to the nature of its species (contra naturam sui generis) and that such conduct caused the damage.

  2. 02

    Smith v De Smidt 1937 TPD 13

    The burden of proof rests on the claimant to show that the animal acted abnormally; mere escape is insufficient unless the conduct is shown to be contra naturam sui generis.

  3. 03

    Da Silva v Coetzee 1970 (3) SA 603 (T)

    Where the cause of the animal's conduct is unknown, liability cannot be imposed unless the abnormality is established on a balance of probabilities.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that the appellant failed to discharge the burden of proof required for pauperian liability. There was no acceptable evidence that the respondent's cattle acted abnormally or contrary to the nature of their species when they broke through the fence and gate. The circumstances of the escape were unknown, and the possibility of external factors could not be excluded. The conduct of the cattle did not, on the probabilities, amount to contra naturam sui generis. Consequently, the respondent could not be held strictly liable, and the claim was dismissed.

Obiter and limits

  • The court noted that mere escape of cattle through a fence, without evidence of abnormal conduct, does not suffice for pauperian liability.
  • The possibility of external factors such as fright or theft influencing the cattle's behaviour was acknowledged, but not proven.

Court disposition

Appeal dismissed with costs.

  • The appeal is dismissed with costs.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1996] ZASCA 83

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

Saaknommer: 672/94 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKAAPPLAFDELING

APPLAFDELING

LAFDELING

Insake

Anna Maria Prinsloo NO

APPELLANT

teen

Jan Andries Nicolaas Schoeman

RESPONDENT

HOF: Van Heerden, Eksteen, Olivier, Schutz en Scott ARR

Verhoordatum: 20 Augustus 1996Redes ingehandig: 29 Augustus 1996

Redes ingehandig

REDES VIR UITSPRAAK VAN HEERDEN AR:

2

Die appellante se eggenoot het gesterf toe 'n voertuig deur hom bestuur kort na mddemag op 28 Junie 1990 met 'n bees, behorende aan die respondent, gebots het. Die botsing het plaasgevind op die Middelburg-Bethalpad ("die pad") waaraan 'n kamp van ene Gerrits se plaas (Sterkwater) grens. Hierdie kamp ("kamp 1") grens op sy beurt aan 'n kamp ("kamp 2") van die respondent se plaas, Bankfontein. Later het die appellante, in haar hoedanigheid as voogdesse van haar en die oorledene se twee minderjarige kinders, in die Transvaalse Provinsiale Afdeling 'n aksie vir verlies aan onderhoud teen die respondent ingestel. In die besonderhede van haar vordering het sy op twee altematiewe eisoorsake gesteun; naamlik (hoewel nie in hierdie volgorde nie) dat die bees as gevolg van die respondent se nalatigheid op die pad beland het, en dat die respondent as eienaar van die bees in elk geval pauperiese aanspreeklikheid opgeloop het.

ddemag op 28 Junie 1990 met 'n bees, behorende aan die respondent, gebots het. Die botsing het plaasgevind op die Middelburg-Bethalpad ("die pad") waaraan 'n kamp van ene Gerrits se plaas (Sterkwater) grens. Hierdie kamp ("kamp 1") grens op sy beurt aan 'n kamp ("kamp 2") van die respondent se plaas, Bankfontein. Later het die appellante, in haar hoedanigheid as voogdesse van haar en die oorledene se twee minderjarige kinders, in die Transvaalse Provinsiale Afdeling 'n aksie vir verlies aan onderhoud teen die respondent ingestel. In die besonderhede van haar vordering het sy op twee altematiewe eisoorsake gesteun; naamlik (hoewel nie in hierdie volgorde nie) dat die bees as gevolg van die respondent se nalatigheid op die pad beland het, en dat die respondent as eienaar van die bees in elk geval pauperiese aanspreeklikheid opgeloop het.

Tydens die voorverhoorkonferensie is 'n aantal ooreengekome feite genotuleer. Hier hoef ek slegs die volgonde te vermeld:

1)

Die betrokke bees was een van 'n kudde van die respondent wat in kamp 2 gewei het.

2)

Die kudde het ongeveer 1 000-1 200 meter vanaf die pad deur die grensheining tussen die twee kampe gebreek.

3)

Die kudde het daama vanuit kamp 1 tot in die pad beweeg.

4)

Die botsing het plaasgevind ongeveer 800 meter vanaf die hek (in die heining tussen kamp 1 en die pad) "waar die beeste in die pad beland het."

3

Voor ons het die appellante se advokaat tereg nie op die eerste skuldoorsaak gesteun nie. Die enigste getuienis wat op nalatigheid aan die kant van die respondent kon dui, was divan sy voormalige veewagter ("John"). Dit ly egter geen twyfel nie dat John homself weerspreek het en ook in stryd met 'n verklaring van hom getuig het. Die verhoorregter het dan ook bevind dat hy as getuie 'n baie swak indruk gemaak het. Die slotsom - ook bereik aan die hand van die waarskynlikhede - was dat hy in geen opsig enigsins geloofwaardig was nie.

van sy voormalige veewagter ("John"). Dit ly egter geen twyfel nie dat John homself weerspreek het en ook in stryd met 'n verklaring van hom getuig het. Die verhoorregter het dan ook bevind dat hy as getuie 'n baie swak indruk gemaak het. Die slotsom - ook bereik aan die hand van die waarskynlikhede - was dat hy in geen opsig enigsins geloofwaardig was nie.

Alvorens ek die kwessie van pauperiese aanspreeklikheid behandel, moet ek nog enkele aspekte vermeld. Tydens die verhoor is die besonderhede van die appellante se vordering by ooreenkoms gewysig. Oorspronklik is beweer dat, nadat beeste van die respondent die heining tussen die kampe gebreek het, ten minste een van sy beeste deur 'n oop hek in die heining tussen kamp 1 en die pad, altematiewelik deur daardie heining wat stukkend was, tot op die pad beweeg het, en dat die oorledene met voormelde bees gebots het. Die genoemde wysigings het behels dat ten minste een van die respondent se beeste deur 'n toe hek in die heining tussen kamp 1 en die pad gebreek het, en dat die oorledene gebots het "teen een van die beeste wat as gevolg van die optrede van die bees wat aldus deurgebreek het, op die pad beland het."

Ek kom dan by die appellante se betoog in hierdie hof. Dit kan soos volg saamgevat word:

Dit is gemene saak dat 'n bees of beeste van die respondent fisies deur die heining tussen die twee kampe gebreek het, en dat die res van die kudde toe agtema is.

Die getuienis toon aan dat een of meer van daardie beeste ook fisies

4

deur die hek tussen kamp 1 en die pad gebreek het, waama ander

beeste weer agtema is.

Die bees of beeste wat deurgebreek het, het op elke geleentheidcontra naturam sni generisopgetree.

contra naturam sni generis

Die botsing met die bees op die pad is kousaal te herlei na die deurbreek deur die heinings.

Wat (2) betref, is daar egter geen aanvaarbare getuienis nie dat die hek toe was onmiddellik voordat die eerste van die respondent se beeste daardeur beweeg het. 'n Voorman van Gerrits het weliswaar getuig dat op die laaste geleentheid waarop hy by die hek was, dit wel toe was, maar dit blyk dat dit 'n week voor die ongeluk kon gewees het. Voorts blyk dit dat die hek net met 'n stuk bloudraad vasgemaak is, en 'n mens weet dus nie of die hek nie sou loskom indien 'n bees bloot daarteen sou skuur nie. (Gerrits het nie destyds beeste in kamp 1 aangehou nie.) Dit is gevolglik nie bewys dat 'n bees of beeste van die respondent fisies deur die hek gebreek het nie.

Die kardinale vraag is dus of die bees of beeste wat deur die heining tussen die twee kampe gebreek het teen die aard van sy of hul soort gehandel het. Indien die antwoord nee is, is dit vanselfsprekend onnodig om in te gaan op die kousaliteitskwessie en die vraag of die appellante se vordering aan moontlike ander vereistes van pauperiese aanspreeklikheid voldoen.

Daar is geen getuienis nie oor wat die betrokke nag gebeur het net voordat die heining tussen die twee kampe as't ware platgeloop is. Geen

5

ooggetuie was op die toneel nie. 'n Mens weet dus net nie of byvoorbeeld 'n eksteme faktor die gedrag van die bees of beeste tot gevolg gehad het nie. Miskien het van die beeste vir iets - soos die tjank van 'n jakkals-geskrik en op loop gegaan. Miskien het voomemende diewe die kudde in die rigting van die heining gejaag waama een of meer van hulle die heining stukkend geloop het. (Volgens die respondent was daar al heelwat beesdiefstalle in die kontrei). Of miskien het van die beeste teen die heining geskuur as gevolg waarvan drade gebreek het. Ook ander moontlikhede is nie vergesog nie.

Die appellant se advokaat het hom egter beroep op sake soosSouth African Railways and Harbours v Edwards1930 AD 3, 12 enDa Silva v Coetzee1970 (3) SA 603(T) 604 A, ter fundering van 'n betoog dat die respondent moes bewys het dat die bees of beeste wat deur die heining gebreek het nie teen die aard van sy of hul soort opgetree het nie. Die beroep mis egter duidelik die kol. As 'n hond iemand byt of 'n muil iemand skop sonder blykbare oorsaak, kanprima facieaanvaar word dat die diercontra naturamsuigenerisgehandel het. (Dan rus daar 'n weerleggingslas op die eienaar.) Dieselfde kan egter nie gesword nie as 'n bees of beeste om 'n onbekende rede en op 'n onbekende wyse deur 'n heining breek; die res van die kudde agtema kom, en een van die beeste ongeveer twee kilometer verder op 'n pad voor 'n motor beland. In so 'n geval getuig die gedrag wat die botsing onmiddellik voorafgegaan het immers nie van die soort gedrag wat pauperiese aanspreeklikheid fundeer nie.

South African Railways and Harbours v Edwards

1930 AD 3

Da Silva v Coetzee

1970 (3) SA 603

prima facie

contra naturam

generis

word nie as 'n bees of beeste om 'n onbekende rede en op 'n onbekende wyse deur 'n heining breek; die res van die kudde agtema kom, en een van die beeste ongeveer twee kilometer verder op 'n pad voor 'n motor beland. In so 'n geval getuig die gedrag wat die botsing onmiddellik voorafgegaan het immers nie van die soort gedrag wat pauperiese aanspreeklikheid fundeer nie.

Samevattend is die posisie dat die moontlikheid dat die betrokke bees of beestecontra naturamsuigenerisgehandel het toe deur die heining gebreek is, nie tot 'n waarskynlikheid verhef kan word nie. Gevolglik het

6

die appellante haar nie gekwyt van die las om aan te toon dat die bees of beeste wel aldus opgetree het nie (vgl.Smith v De Smidt1937 TPD 13, 12).

Smith v De Smidt

1937 TPD 13

Om bogenoemde redes is die appl by die verhoor daarvan met koste

l by die verhoor daarvan met koste

afgewys.

VAN HEERDEN AR

Stem saam: Eksteen AR Olivier AR Schutz AR Scott AR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

South African Railways and Harbours v Edwards 1930 AD 3

Case cited

Da Silva v Coetzee 1970 (3) SA 603 (T)

Case cited

Smith v De Smidt 1937 TPD 13

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.