Rantho v MEC for Tourism, Environmental and Economic Affairs and Another (641/2005) [2005] ZAFSHC 61 (3 March 2005)
The court found that the accused was not properly informed of the automatic disqualification from holding a driving licence resulting from payment of the admission of guilt fine. In the interests of justice, the conviction based on the admission of guilt was set aside and the fine refunded. The accused may be...
Source-derived case information.
- Citation
- [2005] ZAFSHC 61
- Parties
- Applicant: Die Staat; Respondent: Francois Swanepoel
- Court
- Free State High Court, Bloemfontein
- Jurisdiction
- South Africa
- Case Number
- 641/2005
- Procedural Posture
- Review Application / Special Review
- Outcome
- Conviction based on admission of guilt set aside; fine refunded; accused may be recharged.
- Judges
- Wright, R
- Legal Topics
- Admission of Guilt, Driving Licence Disqualification, Review of Magistrate Decision
Source-derived case record
Summary, issues, holding and outcome
More case intelligence is available
Unlock the full research layer for this judgment.
Parties
Die Staat
Applicant
Francois Swanepoel
Respondent
Procedural Posture
Review Application / Special Review
Legal Issues
- 1 Whether the admission of guilt payment automatically disqualified the accused from holding a driving licence.
- 2 Whether the accused was properly informed of the consequences of paying the admission of guilt fine.
- 3 Whether the conviction based on admission of guilt should be set aside and the fine refunded.
Ratio Decidendi
The court found that the accused was not properly informed of the automatic disqualification from holding a driving licence resulting from payment of the admission of guilt fine. In the interests of justice, the conviction based on the admission of guilt was set aside and the fine refunded. The accused may be recharged and the matter properly ventilated in court.
Court Disposition
Conviction based on admission of guilt set aside; fine refunded; accused may be recharged.
Orders
- The conviction based on the admission of guilt is set aside.
- The amount of R1,000.00 paid as the admission of guilt fine must be refunded to the accused.
Full Case Text
Judgment text and source record
39 paragraphs
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA(ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)Hersienings Nr: 600/2007In die saak tussen:DIE STAATenFRANCOIS SWANEPOEL_____________________________________________________UITSPRAAK:WRIGHT, R_____________________________________________________GELEWER OP:13 JULIE 2007_____________________________________________________[1] In hierdie saak het die beskuldigde ân Erkenning van Skuld ten aansien van die oortreding van Artikel 65(5) van Wet 93 van 1999 ten bedrae van R1 000,00 betaal op 28 Mei 2007. Hy het toe ân skrywe aan die betrokke Landdros gerig wat soos volg lui:âMnr F SwanepoelCraiblaan 44RiebeeckstadWelkomTel Nr. 07642941214 Junie 2007Die HooflanddrosLanddroskantoorWelkomInsake: Betaling van Erkenning van skuld: A1926/07Op 28 Mei 2007 het ek voor die hof verskyn op oortreding van Art 65(5) van Wet 93 van 1996. Nadat ek aangetoon het dat ek wil skuldig pleit, het die aanklaer Erkenning van Skuld op die saak vasgestel waarna ek dit betaal het en verskoon is. Later het dit aan die lig gekom dat ek outomaties onbevoeg is om ân bestuurslisensie te besit en dat die hof nie bevoeg is of by magte is om ân ondersoek te doen nie.Ek het nie kennis gedra dat indien ek Erkenning van Skuld betaal, ek outomaties onbevoeg is nie en sou ek in die omstandighede dan nie voort gegaan het om sodanige Erkenning van Skuld te betaal nie.Omstandighede van die misdryf:Ek is ân eerste oortreder en was nog nooit vantevore aan ân misdryf skuldig bevind nie.Tydens die oortreding, het ek geen ongeluk veroorsaak nie en was niemand anders ook in die proses beseer nie.Ek is tydens ân roetine ondersoek afgetrek en gevra om op die masjien te blaas en is daarna gearresteer.Ek het die gebruik van my lisensie nodig aangesien ek daagliks met my voertuig moet ry om die werk by te woon en om vervoer aan my familie te verskaf. Indien ek nie my eie voertuig mag gebruik nie, sal ek probleme ondervind om by my werk te kom wat buite die dorp is en kan dit lei tot ontslag by die werk.Hiermee versoek ek dat die Erkenning van Skuld wat ek reeds betaal het, tersyde gestel word sodat ek op die aanklag in die hof kan verskyn en daar ân ondersoek gehou kan word rondom my bevoegdheid om ân bestuurslisensie te besit.MNR F SWANEPOELâ[2] Daarna is die saak op spesiale hersiening aan hierdie Hof gerig. Die Hof meen in die lig van die beskuldigde se vertoeë die Erkenning van Skuld ter syde gestel behoort te word. Natuurlik sal dit tot gevolg mag hê dat die beskuldigde weer aangekla mag word.[3] Bygevolg word die skuldigbevinding gegrond op die Erkenning van Skuld ter syde gestel en word dit gelas dat die bedrag van R1 000,00 weer aan beskuldigde terugbetaal moet word.______________G.F. WRIGHT, R/em
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)
Hersienings Nr: 600/2007
In die saak tussen:
DIE STAAT
en
FRANCOIS SWANEPOEL
_____________________________________________________
UITSPRAAK:WRIGHT, R
UITSPRAAK:
GELEWER OP:13 JULIE 2007
GELEWER OP:
[1] In hierdie saak het die beskuldigde ân Erkenning van Skuld ten aansien van die oortreding van Artikel 65(5) van Wet 93 van 1999 ten bedrae van R1 000,00 betaal op 28 Mei 2007. Hy het toe ân skrywe aan die betrokke Landdros gerig wat soos volg lui:
âMnr F Swanepoel
Craiblaan 44
Riebeeckstad
Welkom
Tel Nr. 0764294121
4 Junie 2007
Die Hooflanddros
Landdroskantoor
Insake: Betaling van Erkenning van skuld: A1926/07
Op 28 Mei 2007 het ek voor die hof verskyn op oortreding van Art 65(5) van Wet 93 van 1996. Nadat ek aangetoon het dat ek wil skuldig pleit, het die aanklaer Erkenning van Skuld op die saak vasgestel waarna ek dit betaal het en verskoon is. Later het dit aan die lig gekom dat ek outomaties onbevoeg is om ân bestuurslisensie te besit en dat die hof nie bevoeg is of by magte is om ân ondersoek te doen nie.
Ek het nie kennis gedra dat indien ek Erkenning van Skuld betaal, ek outomaties onbevoeg is nie en sou ek in die omstandighede dan nie voort gegaan het om sodanige Erkenning van Skuld te betaal nie.
Omstandighede van die misdryf:
Ek is ân eerste oortreder en was nog nooit vantevore aan ân misdryf skuldig bevind nie.Tydens die oortreding, het ek geen ongeluk veroorsaak nie en was niemand anders ook in die proses beseer nie.Ek is tydens ân roetine ondersoek afgetrek en gevra om op die masjien te blaas en is daarna gearresteer.
Ek is ân eerste oortreder en was nog nooit vantevore aan ân misdryf skuldig bevind nie.
Tydens die oortreding, het ek geen ongeluk veroorsaak nie en was niemand anders ook in die proses beseer nie.Ek is tydens ân roetine ondersoek afgetrek en gevra om op die masjien te blaas en is daarna gearresteer.
Tydens die oortreding, het ek geen ongeluk veroorsaak nie en was niemand anders ook in die proses beseer nie.
Ek is tydens ân roetine ondersoek afgetrek en gevra om op die masjien te blaas en is daarna gearresteer.
Ek het die gebruik van my lisensie nodig aangesien ek daagliks met my voertuig moet ry om die werk by te woon en om vervoer aan my familie te verskaf. Indien ek nie my eie voertuig mag gebruik nie, sal ek probleme ondervind om by my werk te kom wat buite die dorp is en kan dit lei tot ontslag by die werk.
Hiermee versoek ek dat die Erkenning van Skuld wat ek reeds betaal het, tersyde gestel word sodat ek op die aanklag in die hof kan verskyn en daar ân ondersoek gehou kan word rondom my bevoegdheid om ân bestuurslisensie te besit.
MNR F SWANEPOELâ
[2] Daarna is die saak op spesiale hersiening aan hierdie Hof gerig. Die Hof meen in die lig van die beskuldigde se vertoeë die Erkenning van Skuld ter syde gestel behoort te word. Natuurlik sal dit tot gevolg mag hê dat die beskuldigde weer aangekla mag word.
[3] Bygevolg word die skuldigbevinding gegrond op die Erkenning van Skuld ter syde gestel en word dit gelas dat die bedrag van R1 000,00 weer aan beskuldigde terugbetaal moet word.
______________
G.F. WRIGHT, R
/em