S v Abrahams (96/85) [1985] ZASCA 125 (26 November 1985)
- Citation
- [1985] ZASCA 125
- Status
- Judgment
- Jurisdiction
- South Africa
- Court
- Supreme Court of Appeal
- Panel
- Hoexter, Botha, Grosskopf
- Case number
- 96/85
More details
- Court
- Supreme Court of Appeal
- Panel
- Hoexter, Botha, Grosskopf
- Case number
- 96/85
On this page
Professional case brief
Research organized from the available case record
01
Holding and result
The appeal court found that the trial court failed to properly consider the appellant's personal circumstances, including her youth, lack of prior convictions, and her role as a mother. The court held that, although the offence was serious and warranted imprisonment, the interests of justice required that part of the sentence be suspended to allow the appellant an opportunity for rehabilitation and to avoid unduly harsh consequences. The court determined that suspending half of the six-year sentence would be fair and appropriate, and that the failure to do so created a disturbing disparity justifying appellate intervention.
Court disposition
Appeal upheld. Sentence amended to six years' imprisonment, three years of which are suspended for five years on specified conditions.
Orders
- The sentence imposed by the trial court is set aside and replaced with: 'Imprisonment for six years, of which three years are suspended for a period of five years on condition that the appellant is not convicted of fraud or theft, or any offence involving dishonesty for which unsuspended imprisonment is imposed, committed during the period of suspension.'
02
Material facts
Parties
Anita Abrahams
AppellantThe State
RespondentAmounts and remedies
- Amount Stolen: ZAR 70,400
03
Procedural history
Posture
Criminal Appeal / Appeal Against Sentence
04
Questions and positions
Legal issues
- 01
Whether the sentence imposed on the appellant was appropriate given her personal circumstances and the nature of the offence.
- 02
Whether the trial court properly considered the possibility of suspending part of the sentence.
- 03
Whether the disparity between the sentence imposed and what the appeal court would have imposed justifies intervention.
Party arguments
- Applicant
- The appellant argued that the sentence of six years' imprisonment was unduly harsh considering her status as a first offender, her youth, her naivety, and her responsibilities as a mother to a young child. She contended that the trial court failed to adequately consider suspending part of her sentence and that such suspension would be just and appropriate in the circumstances.
- Respondent
- The State maintained that the offence was serious, involving a substantial amount of money stolen from a bank, and that a custodial sentence was warranted to reflect the gravity of the crime and deter similar conduct. The State argued that the trial court's sentence was within the appropriate range and should not be interfered with on appeal.
05
Court’s reasoning
Legal principles
- 01
S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)
In sentencing a first offender, the court should strive for a punishment that does not crush the individual, but rather encourages rehabilitation and avoidance of future offences.
- 02
S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A)
Where there is a disturbing disparity between the sentence imposed and what the appeal court would have imposed, the appeal court is obliged to intervene.
06
Ratio, limits and disposition
Ratio decidendi
The appeal court found that the trial court failed to properly consider the appellant's personal circumstances, including her youth, lack of prior convictions, and her role as a mother. The court held that, although the offence was serious and warranted imprisonment, the interests of justice required that part of the sentence be suspended to allow the appellant an opportunity for rehabilitation and to avoid unduly harsh consequences. The court determined that suspending half of the six-year sentence would be fair and appropriate, and that the failure to do so created a disturbing disparity justifying appellate intervention.
Obiter and limits
- The court noted that the appellant's acceptance of the fortune-teller's predictions demonstrated her naivety and lack of maturity, which should be considered in mitigation.
- It was observed that the impact of the sentence on the appellant's young child was a significant factor in favour of suspending part of the sentence.
Court disposition
Appeal upheld. Sentence amended to six years' imprisonment, three years of which are suspended for five years on specified conditions.
- The sentence imposed by the trial court is set aside and replaced with: 'Imprisonment for six years, of which three years are suspended for a period of five years on condition that the appellant is not convicted of fraud or theft, or any offence involving dishonesty for which unsuspended imprisonment is imposed, committed during the period of suspension.'
Source and reliance status
Supreme Court of Appeal
This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.
Judgment reading view
Judgment text
The complete available source text.
Supreme Court of Appeal
Judgment
ANITA ABRAHAMSenDIE STAAT
Saaknommer 96/85
mp
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA(APPéLAFDELING)
In die saak tussen:
ANITA ABRAHAMS AppellantenDIE STAAT Respondent
CORAM: HOEXTER, BOTHA et GROSSKOPF, ARR.
VERHOOR: 7 November 1985GELEWER: 26 November 1985
UITSPRAAK
HOEXTER, AR
2.
HOEXTER, AR,Dit is 'n appèl teen 'n vonnis in 'n strafsaak.In die streekhof te Johannesburg was die appellante eenvan drie mede-beskuldigdes wat op 'n aanklag van diefstalvan R70 400, op 26 April 1983 gepleeg, tereggestaan het.Ten tye van die verhoor was die appellante 22 jaar oud endie moeder van 'n jong kind. Haar twee mede-beskuldigdes wasmanspersone, Swartz en Lekoma, wat onderskeidelik 20 jaaren 34 jaar oud was. By die verhoor het al drie beskuldig=des skuldig gepleit en elkeen is soos aangekla skuldigbevind. Die verhoorhof het die appellante 'n vonnis vanses jaar gevangenisstraf opgelê. Swartz en Lekoma is totvyf en sewe jaar gevangenisstraf respektiewelik gevonnis.Teen voormelde vonnisse het die drie beskuldigdes sonderwelslae na die Transvaalse Provinsiale Afdeling ge-appelleer.As gevolg van 'n versoekskrif wat sy aan die HOOFREGTERgerig het, het hierdie Afdeling verlof om teen haar vonnis
te
3.
te appelleer aan die appellante verleen.
Die wesenlike feite is die volgende. Na haarskoolopleiding wou die appellante haar as maatskaplikewerkster bekwaam en het sy twee jaar aan die Universiteitvan Wes-Kaapland studeer. Weens geldnood enersyds en haarswangerskap andersyds het sy haar studies gestaak en inJohannesburg werk gekry. Daar bestaan 'n verhouding tussendie appellante en Swartz, en laasgenoemde is die vader vanhaar kleuter. Die appellante en haar kind en Swartz hetby Swartz se moeder in Johannesburg ingewoon, alwaar Lekomaen sy gesin ook loseerders was. Die appellante het by dieNorwoordtak van 'n bank as teller gewerk. Na die betrokketak sal geriefshalwe as "die bank" verwys word. Swartz is'n elektrisiën en Lekoma is 'n sweiser. Aan huis van Swartzse moeder het die drie beskuldigdes saamgekonkel om, deurdie skyn van 'n bankroof te wek, geld van die bank te steel.Die plan was dat Lekoma en die appellante die sleutelrolle
sou
4.sou vertolk. Lekoma sou met 'n tas na die appellante setoonbank by die bank gaan waar hy as kamtige bankrower 'nbriefie met die onheilspellende woorde -
"Beware or I shoot, hand over all paper money"
aan die appellante sou voorlê, waarop sy dan banknote aanLekoma sou oorhandig. Lekoma sou die geld in die tas plaasen vinnig spore maak met die buit wat die drie beskuldigdesdaarna gelykop sou deel.
Uitvoering van die plan het egter skeefgéloop.Soos afgespreek het Lekoma sy opwagting by die appellantese toonbank gemaak, en is die briefie bevattende diedreigement en die banknote verwissel. Lekoma het die bankmet die gesteelde geld in die tas verlaat en, om die bankse verlies te verklaar, is die appellante in aller yl metdie briefie na die bankbestuurderes. Die appellante serelaas is nie sonder meer aanvaar nie. Die petalje by
die
5.
'die toonbank het hom afgespeel ten aanskoue van 'n man watagter Lekoma gestaan het om sy beurt by die appellante setoonbank af te wag. Vir hierdie waarnemer van die gesimu=leerde roof was die appellante se toneelspelery onoortuigend;en hy het sy bedenkinge gelug. By aankoms van die polisiehet die appellante aanvanklik met haar storie van diebankrower volhard, maar kort daarna het sy besin en allesbely. Die polisie het snel toegeslaan en Lekoma het hullegeneem na die plek waar hy die tas met die gesteelde geldversteek het. In die verbygaan noem ek dat die getuienisvan die ondersoekbeampte 'n suggestie bevat dat die geld indie tas toe R6 413 minder was as R70 400, maar geen toelaat=bare getuienis met betrekking tot die presiese bedrag geldin die tas gevind, is aangevoer nie. Dit is verdergemeensaak dat indien daar enige tekort was die appellantenie die verwyt daarvan gemaak kan word nie.
Na
6.
Na skuldigbevinding het elkeen van die driebeskuldigdes ter strafversagting getuig. Volgens dieappellante en Swartz het die gedagte om die bank te besteelby Lekoma ontstaan. Omdat die appellante en Swartz huiwerigwas, aldus hul getuienis, het Lekoma hulle na 'n waarsêergeneem. Laasgenoemde het aangedui dat die voorgestelde 'onderneming veel beloof as gevolg waarvan die beskuldigdesbesluit het om daarmee aan te gaan. In sy getuienis hetLekoma toegegee dat die waarsêer geraadpleeg is maar hy hetvolgehou dat die hele idee van die diefstal van die appellanteafkomstig was.
Rakende hierdie botsende bewerings was dit virdie verhoorhof nie moontlik om uitsluitsel te gee oor dievraag wie die werklike aanvoerder van die misdaad was nie.By vonnisoorweging het die streeklanddros genoem dat geeneenvan die drie beskuldigdes in die getuiebank n swak figuurgeslaan het nie, en daarby gevoeg dat 'n beoordeling van die
waarskynlikhede
8.hom toevertrou is nie redelik uitgeoefen het nie.
Dat die appellante die verwyt van 'n ernstigemisdaad dra en dat sy swaar gestraf moet word, val nie tebetwyfel nie. Eweneens is die omvang van haar vergrypsodanig dat gevangenisstraf as die enigste gepaste strafbeskou moet word. Daarenteen moet as 'n gemeenplaas aanvaarword dat in die geval van 'n eerste oortreder die hof sovermoontlik 'n straf sal nastreef wat die veroordeelde nieverpletter nie; en wat eerder sal dien as 'n aansporingom 'n tweede botsing met die gereg te vermy. In dieonderhawige geval gaan dit om h eerste oortreder watbetreklik jonk is en 'n persoon wat verder - haar redelikeopvoedingspeil ten spyt - ietwat naïef en onvolwasse is.Daarvan getuig haar liggelowige aanvaarding van die dolos=gooier se strelende voorspellings. Verder moet terversagting in die weegskaal gewerp word die belangrikefaktor dat die appellante die moeder is van 'n jong kind wat
as
9.
as gevolg van die strafsaak nou die versorging van albei syouers moet ontbeer. In hierdie hele situasie, so meen ek,was die verhoorhof daartoe geroepe om die wenslikheid vanvoorwaardelike opskorting van 'n gedeelte van die appellantese gevangenisstraf noukeurig te oorweeg. Met inagnemingvan al die omstandighede van die geval sou, na my beskeieoordeel,voorwaardelike opskorting van die helfte van dietermyn van ses jaar gevangenisstraf 'n billike en gepastevonnis wees. Tussen die gewraakte vonnis en dié wathierdie Hof as verhoorhof sou opgelê het, bestaan daarbygevolg 'n steurende ongelykheid. Dit bring mee dathierdie Hof regtens verplig is om met die opgelegde vonnisin te gryp.
Die appèl slaag. Die vonnis deur dieverhoorhoof opgelê word gewysig om soos volg te lees:-
"Gevangenisstraf
10.
"Gevangenisstraf vir ses jaar waarvan driejaar vir 'n tydperk van vyf jaar opgeskortword op voorwaarde dat sy nie skuldigbevind word nie aan bedrog of diefstal, ofaan 'n misdaad waarvan 'n skuldigbevinding op'n aanklag van diefstal geoorloof is, enten opsigte waarvan onopgeskorte gevangenis=straf as vonnis opgelê word, binne dietydperk van opskorting gepleeg."
G G HOEXTER, AR
BOTHA, AR )GROSSKOPF, AR ) Stem saam
Case-aware research
Ask AI about this case
The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.