Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Kellerman (218/96) [1996] ZASCA 139; ; [1997] 1 All SA 127 (A); (27 November 1996)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that section 310A of the Criminal Procedure Act did not abolish the established practice whereby, upon notice of appeal and notification by the State of its intention to seek sentence enhancement, the accused could not withdraw the appeal without leave of the appeal court. The appellant's purported withdrawal of his appeal was therefore invalid, and the court a quo was competent to consider and order an increase in sentence. The court further found that the seriousness of the offences, the appellant's abuse of his position as a police officer, and the absence of remorse justified the imposition of direct imprisonment. The application for condonation was refused, and the increased sentences imposed by the court a quo were confirmed.

Court disposition

Appeal dismissed; application for condonation refused; increased sentences confirmed.

Orders

  • The application for condonation is refused.
  • The appeal against the increased sentences is dismissed.
  • The sentences imposed by the court a quo are confirmed.

02

Material facts

Parties

George Petrus Kellerman

Appellant

The State

Respondent

Amounts and remedies

  • Total Fraud Related Loss (two Counts): ZAR 112,195
  • Sentence on Count 2 (original): ZAR 6,000
  • Sentence on Count 3 (original): ZAR 10,000
  • Sentence on Count 2 (increased): ZAR 3
  • Sentence on Count 3 (increased): ZAR 3

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Conviction and Sentence; Application for Condonation

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that, following the insertion of section 310A into the Criminal Procedure Act, the previous practice allowing the State to seek an increase in sentence when the accused appeals was abolished. Therefore, after valid withdrawal of his appeal, the court a quo lacked jurisdiction to increase his sentences. He further contended that the increased sentences were inappropriate, especially given the delay between the commission of the offences and the imposition of the enhanced sentences, and that corrective supervision would have been more suitable.
Respondent
The State maintained that section 310A did not abolish the established practice whereby, upon notice of appeal and notification by the State of its intention to seek sentence enhancement, the accused could not withdraw the appeal without leave of the appeal court. The State argued that the court a quo retained full competence to consider and order sentence enhancement, and that the seriousness of the offences and the appellant's conduct justified the increased sentences.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    R v Coetzer 1938 TPD 221; R v Swanepoel 1945 AD 444; S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A); S v Kirsten 1988 (1) SA 415 (A)

    The established practice is that, once an accused appeals and the State gives notice of its intention to seek sentence enhancement, the accused cannot withdraw the appeal without leave of the appeal court, and the court retains jurisdiction to consider increasing the sentence.

  2. 02

    Criminal Procedure Act 51 of 1977, section 310A

    Section 310A of the Criminal Procedure Act grants the State a right of appeal against sentence where the accused does not appeal, but does not abolish the existing practice applicable when the accused does appeal.

  3. 03

    S v Kellerman 1996 (1) SACR 89 (T)

    Direct imprisonment is the only appropriate sentence for serious, premeditated fraud committed by a police officer, especially where the officer abuses his position and shows no remorse.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that section 310A of the Criminal Procedure Act did not abolish the established practice whereby, upon notice of appeal and notification by the State of its intention to seek sentence enhancement, the accused could not withdraw the appeal without leave of the appeal court. The appellant's purported withdrawal of his appeal was therefore invalid, and the court a quo was competent to consider and order an increase in sentence. The court further found that the seriousness of the offences, the appellant's abuse of his position as a police officer, and the absence of remorse justified the imposition of direct imprisonment. The application for condonation was refused, and the increased sentences imposed by the court a quo were confirmed.

Obiter and limits

  • The legislature must have been aware of the longstanding practice regarding sentence enhancement when it enacted section 310A, and there is no indication in the wording of the section that it intended to abolish that practice.
  • When police officers engage in serious criminal conduct, especially offences in respect of which they have special knowledge and experience, it undermines public trust in the police and the administration of justice.
  • The duration of the trial, caused by the appellant's refusal to admit the truth and his persistence in a false version, cannot be considered a mitigating factor for sentence.

Court disposition

Appeal dismissed; application for condonation refused; increased sentences confirmed.

  • The application for condonation is refused.
  • The appeal against the increased sentences is dismissed.
  • The sentences imposed by the court a quo are confirmed.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1996] ZASCA 139

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

RAPPORTEER

Saaknommer 218/96 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPLAFDELING) In die saak tussen: GEORGE PETRUS KELLERMAN Appellant

LAFDELING) In die saak tussen: GEORGE PETRUS KELLERMAN Appellant

enDIE STAAT

Respondent

CORAM

: HEFER,HOWIE et PLEWMANARR

DATUM AANGEHOOR : 21 NOVEMBER 1996 DATUM VAN UITSPRAAK : 27 NOVEMBER 1996

UITSPRAAK

HOWIE A R /

2

HOWIE AR:

Appellant se appl na die Transvaalse Provinsiale Afdeling teen sy skuldigbevindings en vonnisse in 'n

l na die Transvaalse Provinsiale Afdeling teen sy skuldigbevindings en vonnisse in 'n

streekhof ten opsigte van twee aanklagte van bedrog het op

verskerping van sy straf uitgeloop. Verlof om verder te

appelleer is deur die Hof benede geweier maar deur hierdie

Hof toegestaan.

Die bevel waarvolgens hierdie Hof verlof toegestaan

het, magtig 'n appl

l

"beide ten aansien van die effek, indien enige, van die invoeging van art 310A in die Strafproseswet nr 51 van 1977, en op die meriete van bedoelde verhoging."

Omdat die apploorkonde laat ingedien is, moes by die

loorkonde laat ingedien is, moes by die

aanvang van die verrigtinge in hierdie Hof aansoek om

kondonasie gedoen word. Die advokate was dlt eens dat die

uitslag van die aansoek noodwendig van die meriete van die

appl sou afhang. Ek behandel dus die aansoek en die

l sou afhang. Ek behandel dus die aansoek en die

applgronde op daardie grondslag en gerieflikheidshalwe

lgronde op daardie grondslag en gerieflikheidshalwe

verwys ek na "die appellant" en nie "die applikant" nie.

3

Appellant se betoog op die regspunt is dat, in ag

genome die bepalings van artikel 310A van die Strafproseswet, verswaring van sy vonnisse regtens onbevoeg was. Die Hof a quo se uitspraak in hierdie verband is gerapporteer: S v Kellerman 1996 (1) SASV 89 (T).

Die tersaaklike feite wat op die onderhawige aspek van toepassing is, kan soos volg opgesom word. Die vonnisse is op 21 September 1993 deur die Verhoorhof opgel. Op 11 Oktober 1993 liasseer appellant in persoon 'n kennisgewing van appl met betrekking tot beide die skuldigbevindings en die vonnisse. Daarna verkry appellant regsverteenwoordiging. Op 4 Maart 1994 word sy prokureurs kennis gegee dat die appl vir verhoor op 23 Mei 1994 ter rolle geplaas is. Op 13 April 1994 is hulle kennis gegee dat die Staat voornemens was om vir verswaring van vonnis aansoek te doen. Aangesien appellant se betoogshoofde blykbaar nie betyds geliasseer kon word nie is die aanhoor van die appl op 23 Mei 1994 uitgestel tot 'n datum gerel

. Op 11 Oktober 1993 liasseer appellant in persoon 'n kennisgewing van appl met betrekking tot beide die skuldigbevindings en die vonnisse. Daarna verkry appellant regsverteenwoordiging. Op 4 Maart 1994 word sy prokureurs kennis gegee dat die appl vir verhoor op 23 Mei 1994 ter rolle geplaas is. Op 13 April 1994 is hulle kennis gegee dat die Staat voornemens was om vir verswaring van vonnis aansoek te doen. Aangesien appellant se betoogshoofde blykbaar nie betyds geliasseer kon word nie is die aanhoor van die appl op 23 Mei 1994 uitgestel tot 'n datum gerel

l met betrekking tot beide die skuldigbevindings en die vonnisse. Daarna verkry appellant regsverteenwoordiging. Op 4 Maart 1994 word sy prokureurs kennis gegee dat die appl vir verhoor op 23 Mei 1994 ter rolle geplaas is. Op 13 April 1994 is hulle kennis gegee dat die Staat voornemens was om vir verswaring van vonnis aansoek te doen. Aangesien appellant se betoogshoofde blykbaar nie betyds geliasseer kon word nie is die aanhoor van die appl op 23 Mei 1994 uitgestel tot 'n datum gerel

l vir verhoor op 23 Mei 1994 ter rolle geplaas is. Op 13 April 1994 is hulle kennis gegee dat die Staat voornemens was om vir verswaring van vonnis aansoek te doen. Aangesien appellant se betoogshoofde blykbaar nie betyds geliasseer kon word nie is die aanhoor van die appl op 23 Mei 1994 uitgestel tot 'n datum gerel

l op 23 Mei 1994 uitgestel tot 'n datum gerel

4

te word. Op 9 November 1994 liasseer appellant se prokureurs 'n kennisgewing van terugtrekking van die appl. Op 3 Januarie 1995, word die prokureurs nietemin verwittig dat dle appl op 16 Maart 1995 aangehoor sou word. Die appl word nie op laasgenoemde datum voortgesit nie maar beide partye lbetoog aan die Hof a quo voor ten opsigte van sy bevoegdheid om vonnis te verhoog asook die vraag of inmenging gepas was. Op 9 Mei 1995 lewer die Hof uitspraak waarvolgens onder andere die vonnisse verswaar word.

l. Op 3 Januarie 1995, word die prokureurs nietemin verwittig dat dle appl op 16 Maart 1995 aangehoor sou word. Die appl word nie op laasgenoemde datum voortgesit nie maar beide partye lbetoog aan die Hof a quo voor ten opsigte van sy bevoegdheid om vonnis te verhoog asook die vraag of inmenging gepas was. Op 9 Mei 1995 lewer die Hof uitspraak waarvolgens onder andere die vonnisse verswaar word.

l op 16 Maart 1995 aangehoor sou word. Die appl word nie op laasgenoemde datum voortgesit nie maar beide partye lbetoog aan die Hof a quo voor ten opsigte van sy bevoegdheid om vonnis te verhoog asook die vraag of inmenging gepas was. Op 9 Mei 1995 lewer die Hof uitspraak waarvolgens onder andere die vonnisse verswaar word.

l word nie op laasgenoemde datum voortgesit nie maar beide partye lbetoog aan die Hof a quo voor ten opsigte van sy bevoegdheid om vonnis te verhoog asook die vraag of inmenging gepas was. Op 9 Mei 1995 lewer die Hof uitspraak waarvolgens onder andere die vonnisse verswaar word.

betoog aan die Hof a quo voor ten opsigte van sy bevoegdheid om vonnis te verhoog asook die vraag of inmenging gepas was. Op 9 Mei 1995 lewer die Hof uitspraak waarvolgens onder andere die vonnisse verswaar word.

Die strekking van appellant se huidige betoog is die volgende. Voor 1990 het respondent (verteenwoordig deur die Prokureur-generaal) geen reg van appl teen 'n laer hof se vonnis gehad nie. Daar het egter 'n praktyk bestaan dat waar 'n beskuldigde teen skuldigbevinding of vonnis appelleer die Staat kennis kon gee van sy voorneme om by die aanhoor van die appl om verswaring van vonnis aansoek te doen. Na ter rolle plasing en sodanige kennisgewing kon die beskuldigde sy appl nie sonder die hof van appl se

l teen 'n laer hof se vonnis gehad nie. Daar het egter 'n praktyk bestaan dat waar 'n beskuldigde teen skuldigbevinding of vonnis appelleer die Staat kennis kon gee van sy voorneme om by die aanhoor van die appl om verswaring van vonnis aansoek te doen. Na ter rolle plasing en sodanige kennisgewing kon die beskuldigde sy appl nie sonder die hof van appl se

l om verswaring van vonnis aansoek te doen. Na ter rolle plasing en sodanige kennisgewing kon die beskuldigde sy appl nie sonder die hof van appl se

l nie sonder die hof van appl se

l se

5

verlof terugtrek nie. Sonder sodanige verlof moes die aangeleentheid dan voor die hof van appl dien en was daardie hof in 'n posisie om in die uitoefening van sy applbevoegdhede verswaring van die vonnis te oorweeg en te beveel. In 1990 egter is artikel 310A in die Strafproseswet ingevoeg wat respondent 'n reg van appl teen 'n laer hof se vonnis verleen en daardeur is gemelde praktyk afgeskaf. Derhalwe waar respondent verkies om sy reg van appl nie uit te oefen nie is hy nie by magte om ooreenkomstig gemelde praktyk verswaring te versoek nie. Bygevolg is daar geen wettige beletsel teen terugtrekking te enige tyd van 'n beskuldigde se appl nie. In die onderhawige saak was daar weens geldige terugtrekking van appellant se appl, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

l dien en was daardie hof in 'n posisie om in die uitoefening van sy applbevoegdhede verswaring van die vonnis te oorweeg en te beveel. In 1990 egter is artikel 310A in die Strafproseswet ingevoeg wat respondent 'n reg van appl teen 'n laer hof se vonnis verleen en daardeur is gemelde praktyk afgeskaf. Derhalwe waar respondent verkies om sy reg van appl nie uit te oefen nie is hy nie by magte om ooreenkomstig gemelde praktyk verswaring te versoek nie. Bygevolg is daar geen wettige beletsel teen terugtrekking te enige tyd van 'n beskuldigde se appl nie. In die onderhawige saak was daar weens geldige terugtrekking van appellant se appl, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

lbevoegdhede verswaring van die vonnis te oorweeg en te beveel. In 1990 egter is artikel 310A in die Strafproseswet ingevoeg wat respondent 'n reg van appl teen 'n laer hof se vonnis verleen en daardeur is gemelde praktyk afgeskaf. Derhalwe waar respondent verkies om sy reg van appl nie uit te oefen nie is hy nie by magte om ooreenkomstig gemelde praktyk verswaring te versoek nie. Bygevolg is daar geen wettige beletsel teen terugtrekking te enige tyd van 'n beskuldigde se appl nie. In die onderhawige saak was daar weens geldige terugtrekking van appellant se appl, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

l teen 'n laer hof se vonnis verleen en daardeur is gemelde praktyk afgeskaf. Derhalwe waar respondent verkies om sy reg van appl nie uit te oefen nie is hy nie by magte om ooreenkomstig gemelde praktyk verswaring te versoek nie. Bygevolg is daar geen wettige beletsel teen terugtrekking te enige tyd van 'n beskuldigde se appl nie. In die onderhawige saak was daar weens geldige terugtrekking van appellant se appl, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

l nie uit te oefen nie is hy nie by magte om ooreenkomstig gemelde praktyk verswaring te versoek nie. Bygevolg is daar geen wettige beletsel teen terugtrekking te enige tyd van 'n beskuldigde se appl nie. In die onderhawige saak was daar weens geldige terugtrekking van appellant se appl, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

l nie. In die onderhawige saak was daar weens geldige terugtrekking van appellant se appl, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

l, regtens geen applverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

lverrigtinge voor die Hof a quo en om daardie rede was laasgenoemde nie bevoeg om die vonnisse te verhoog nie.

Die eerste gerapporteerde aanduiding van die praktyk waarna hierbo verwys is, vind mens in R v Coetzer 7938 TPA

6

221. Nie lank vantevore nie, was die Hooggeregshof deur artikel 94 van die Algemene Regsverwysingswet, 46 van 1935, vir die eerste keer die bevoegdheid verleen om 'n laer hof se straf te verswaar. In Coetzer se saak, sonder om 'n vaste reel te wil neerl, verklaar die Hof dat dit in die meeste gevalle wenslik is dat 'n appellant gewaarsku word dat verswaring van vonnis versoek sal word en dat die landdros ook sodanige kennis ontvang sodat hy redes vir die opgelegde straf kan verstrek.

, verklaar die Hof dat dit in die meeste gevalle wenslik is dat 'n appellant gewaarsku word dat verswaring van vonnis versoek sal word en dat die landdros ook sodanige kennis ontvang sodat hy redes vir die opgelegde straf kan verstrek.

Met daardie uitlating het hierdie Hof in R v Swanepoel 1945 AA 444 te 457 volkome saamgestem. (Volledigheidshalwe mag ek net meld dat in die onderhawige saak die streeklanddros na respondent se kennisgewing aangaande verswaring van vonnis verdere redes vir vonnis gegee het.)

Die eerste uitspraak van hierdie Hof wat volledig met gemelde praktyk handel is S v Du Toit 1979 (3) 846 (A). Daaruit, asook uit die uitspraak in S v Kirsten1988 (1) SA 415(A), blyk dit duidelik, eerstens, dat die praktyk ook

1988 (1) SA 415

7

van toepassing is waar, in die afwesigheid van enige kennisgewing deur respondent, die hof van appl mero motu kennis gee dat verhoging van vonnis oorweeg sal word, en, tweedens, dat dit in hierdie Hof asook in alle ander afdelings van die Hooggeregshof geld. Sien, oor die algemeen wat die betrokke praktyk betref, Hiemstra,Suid-Afrikaanse Strafproses,5e uitgawe, 805-6.

l mero motu kennis gee dat verhoging van vonnis oorweeg sal word, en, tweedens, dat dit in hierdie Hof asook in alle ander afdelings van die Hooggeregshof geld. Sien, oor die algemeen wat die betrokke praktyk betref, Hiemstra,Suid-Afrikaanse Strafproses,5e uitgawe, 805-6.

Suid-Afrikaanse Strafproses,

Blykbaar bestaan daar nie eensgesindheid in alle afdelings ten opsigte van hoe en presies wanneer 'n gevonnisde appellant sy appl sonder verlof kan terugtrek nie: Hiemstra, t a p. Dit is egter vir huidige doeleindes onnodig om daarop in te gaan : op geen beskouing kan hy dit doen na beide die ter rolle plasing van sy appl en kennisgewing namens respondent aangaande verswaring nie. Ingevolge gemelde praktyk dus was appellant se kennisgewing van terugtrekking van nul en gener regskrag en het dit die Hof a quo vrygestaan om verswaring van vonnis te oorweeg en te beveel.

l sonder verlof kan terugtrek nie: Hiemstra, t a p. Dit is egter vir huidige doeleindes onnodig om daarop in te gaan : op geen beskouing kan hy dit doen na beide die ter rolle plasing van sy appl en kennisgewing namens respondent aangaande verswaring nie. Ingevolge gemelde praktyk dus was appellant se kennisgewing van terugtrekking van nul en gener regskrag en het dit die Hof a quo vrygestaan om verswaring van vonnis te oorweeg en te beveel.

l en kennisgewing namens respondent aangaande verswaring nie. Ingevolge gemelde praktyk dus was appellant se kennisgewing van terugtrekking van nul en gener regskrag en het dit die Hof a quo vrygestaan om verswaring van vonnis te oorweeg en te beveel.

8

Dit bring my by die vraag of artikel 310A van die Strafproseswet die betrokke praktyk afgeskaf of tot enige tersaaklike mate geaffekteer het.

Artikel 310A, wat deur Wet 107 van 1990 in die

Strafproseswet ingevoeg is, lees soos volg:

"310A. Appl deur prokureur-generaal teen vonnis van laer hof. - (1) Die prokureur-generaal kan teen 'n vonnis wat 'n beskuldigde in 'n strafsaak in 'n laer hof opgelis, na die provinsiale of plaaslike afdeling wat regsbevoegdheid het, appelleer mits 'n aansoek om verlof om te appelleer deur 'n regter in kamers toegestaan is.

l deur prokureur-generaal teen vonnis van laer hof. - (1) Die prokureur-generaal kan teen 'n vonnis wat 'n beskuldigde in 'n strafsaak in 'n laer hof opgelis, na die provinsiale of plaaslike afdeling wat regsbevoegdheid het, appelleer mits 'n aansoek om verlof om te appelleer deur 'n regter in kamers toegestaan is.

is, na die provinsiale of plaaslike afdeling wat regsbevoegdheid het, appelleer mits 'n aansoek om verlof om te appelleer deur 'n regter in kamers toegestaan is.

(2)(a) 'n Skriftelike kennisgewing van so 'n aansoek moet binne 'n tydperk van 30 dae vanaf die oplegging van vonnis of binne die langer tydperk wat op aansoek om gegronde redes toegelaat word, deur die prokureur-generaal by die griffier van die betrokke provinsiale of plaaslike afdeling ingedien word.

(b) Die kennisgewing moet kortliks die gronde vir die aansoek vermeld.

(3) Die prokureur-generaal moet minstens 14 dae voor die dag vir die aanhoor van die aansoek bepaal, 'n afskrif van die kennisgewing, tesame met 'n skriftelike uiteensetting van die beskuldigde se regte ingevolge subartikel (4) , deur die adjunk-balju op die beskuldigde persoonlik laat beteken: Met dien verstande dat as die adjunk-balju nie in staat is om die afskrif van die kennisgewing aldus te beteken nie, dit beteken kan word op enige ander wyse wat op aansoek toegelaat word.

9

(4)

'n Beskuldigde kan binne 'n tydperk van 10dae nadat so 'n kennisgewing op hom beteken is, 'nskriftelike voorlegging by die betrokke griffierindien, en die griffier moet dit voorlaan die regterwat die aansoek gaan aanhoor en 'n afskrif daarvan aandie prokureur-generaal stuur.

aan die regterwat die aansoek gaan aanhoor en 'n afskrif daarvan aandie prokureur-generaal stuur.

(5)

Behoudens die bepalings van hierdie artikel,is artikel 309 mutatis mutandis van toepassing metbetrekking tot 'n appl ingevolge hierdie artikel.

l ingevolge hierdie artikel.

(6)

By 'n aansoek om verlof om te appelleerbedoel in subartikel (1) of 'n appl ingevolge hierdieartikel, kan die regter of die hof, na gelang van diegeval, gelas dat die Staat aan die betrokkebeskuldigde die geheel of 'n gedeelte van die kostebetaal wat teen die beskuldigde by bestryding van dieaansoek of appl opgeloop het, getakseer volgens dietarief in siviele sake van die betrokke provinsiale ofplaaslike afdeling."

l ingevolge hierdieartikel, kan die regter of die hof, na gelang van diegeval, gelas dat die Staat aan die betrokkebeskuldigde die geheel of 'n gedeelte van die kostebetaal wat teen die beskuldigde by bestryding van dieaansoek of appl opgeloop het, getakseer volgens dietarief in siviele sake van die betrokke provinsiale ofplaaslike afdeling."

l opgeloop het, getakseer volgens dietarief in siviele sake van die betrokke provinsiale ofplaaslike afdeling."

('n Soortgelyke reg van appl in die geval van 'n horhof

l in die geval van 'n horhof

rhof

se vonnis word deur artikel 316B verleen.)

Gerieflikheidshalwe verwys ek voorts nog steeds na "die

Staat" of "respondent" pleks van die Prokureur-generaal.

Volgens appellant se betoog doen artikel 310A geen

afbreuk aan die Staat se substantiewe reg om die vermeende

ontoereikendheid van 'n vonnis voor 'n hof van appl te

l te

opper nie; wat dit wel gewysig het is die prosedure

10

waarvolgens die Staat dit kan doen. Waar die Staat dus

vroeer, ooreenkomstig gemelde praktyk, vir verswaring van

straf kon vra, is daardie voordeel en geleentheid beindig.

indig.

In die plek daarvan het die Staat 'n volkome reg van appl

verkry en is hy tot uitoefening van sodanige reg beperk.

Die Hof a quo se antwoord op hierdie betoog verskyn in

die gerapporteerde uitspraak te 92i - 93c en lees soos

volg:

"Artikel 310A is aangebring om wyer, en nie meer beperkte regte nie, aan die Prokureur-generaal in verband met verskerping van vonnisse toe te staan. Die rede vir art 310A is om die Prokureur-generaal regte van appl toe te staan waar sulke regte nie vantevore bestaan het nie. Dit verwys na gevalle waar die beskuldigde klaarblyklik tevrede is met sy vonnis en nie appelleer nie.

l toe te staan waar sulke regte nie vantevore bestaan het nie. Dit verwys na gevalle waar die beskuldigde klaarblyklik tevrede is met sy vonnis en nie appelleer nie.

In so 'n geval, en waar die vonnis na die mening van die Prokureur-generaal verkeerd of treffend onvanpas is, was die Prokureur-generaal voor die wysiging sonder remedie. Sy remedie was beperk tot die gemelde praktyksrel. Dit was om hierdie leemte aan te vul dat die Wetgewer art 310(A) ingevoeg het. Dit was nie om die praktyksrelregte in te kort nie. As dit die bedoeling was, sou daar klaarblyklik so 'n bepaling in gemelde artikel gewees het, naamlik dat bo en behalwe die art 310A bepalings, die Prokureur-generaal geen regte ten opsigte van verskerping van

l. Dit was om hierdie leemte aan te vul dat die Wetgewer art 310(A) ingevoeg het. Dit was nie om die praktyksrelregte in te kort nie. As dit die bedoeling was, sou daar klaarblyklik so 'n bepaling in gemelde artikel gewees het, naamlik dat bo en behalwe die art 310A bepalings, die Prokureur-generaal geen regte ten opsigte van verskerping van

lregte in te kort nie. As dit die bedoeling was, sou daar klaarblyklik so 'n bepaling in gemelde artikel gewees het, naamlik dat bo en behalwe die art 310A bepalings, die Prokureur-generaal geen regte ten opsigte van verskerping van

11

vonnis het nie. So 'n betoog, in die eerste plek, sou lei tot die volgende onhoudbare situasie: die Hof van appl se regte om self kennis te gee word nie ingeperk nie. In so 'n geval sou dit onvanpas wees vir die Prokureur-generaal om die Hof se kennisgewing te ondersteun. Dit kon nooit die bedoeling van die Wetgewer gewees het nie."

l se regte om self kennis te gee word nie ingeperk nie. In so 'n geval sou dit onvanpas wees vir die Prokureur-generaal om die Hof se kennisgewing te ondersteun. Dit kon nooit die bedoeling van die Wetgewer gewees het nie."

Metdie menings in hierdie passasie uitgespreek, is ek

dit met eerbied basies eens. Mens kan voorts byvoeg dat

die Wetgewer moes geweet het, nie net van die bestaan van

die praktyk nie, maar ook dat dit vir amper 'n halfeeu

reeds voortgeduur het. In die bewoording van die artikel

vind mens nrens die minste aanduiding van 'n wetgewende

rens die minste aanduiding van 'n wetgewende

bedoeling om respondent se posisie ingevolge gemelde

praktyk te wysig nie, om nie eens te praat van die hof van

appl se bevoegdhede nie. Boonop is so 'n bedoeling

l se bevoegdhede nie. Boonop is so 'n bedoeling

ondenkbaar. Indien sodanige praktyk wel deur artikel 310A

afgeskaf is, sou die hof van appl, in die afwesigheid van

l, in die afwesigheid van

'n appl deur respondent, nie in staat wees om sy

l deur respondent, nie in staat wees om sy

bevoegdheid om in 'n gepaste geval 'n vonnis te verhoog,

behoorlik of enigsins uit te oefen nie. Trouens, sodanige

12

bevoegdheid sou prakties gesproke nie meer bestaan nie. Die rede is tweeledig. Aan die een kant sou verswaring van vonnis sonder om die appellant aan te hoor 'n growwe onrelmatigheid daarstel. Aan die ander kant, indien die hof op enige stadium sou aandui dat verswaring van vonnis oorweeg sou word, sou die appellant geregtig wees om sy appl selfs ter elfder ure terug te trek en daardeur sou hy reg en geregtigheid kan verydel.

lmatigheid daarstel. Aan die ander kant, indien die hof op enige stadium sou aandui dat verswaring van vonnis oorweeg sou word, sou die appellant geregtig wees om sy appl selfs ter elfder ure terug te trek en daardeur sou hy reg en geregtigheid kan verydel.

l selfs ter elfder ure terug te trek en daardeur sou hy reg en geregtigheid kan verydel.

Klaarblyklik is artikel 310A gemik op die geval waar die beskuldigde nie appelleer nie. Dt was die situasie waarin daar 'n leemte in die reg bestaan het wat die wetgewer wou vul. Waar die beskuldigde appelleer egter het die Staat geen applreg eens nodig nie; gemelde praktyk voldoen aan die behoeftes van die behoorlike administrasie van die strafreg. Boonop sou dit oorbodig en onsinnig wees, waar daar reeds 'n appl deur die beskuldigde hangende is, dat respondent verlof om te appelleer moet vra, en bowendien, dat die beskuldigde 'n skriftelike

t was die situasie waarin daar 'n leemte in die reg bestaan het wat die wetgewer wou vul. Waar die beskuldigde appelleer egter het die Staat geen applreg eens nodig nie; gemelde praktyk voldoen aan die behoeftes van die behoorlike administrasie van die strafreg. Boonop sou dit oorbodig en onsinnig wees, waar daar reeds 'n appl deur die beskuldigde hangende is, dat respondent verlof om te appelleer moet vra, en bowendien, dat die beskuldigde 'n skriftelike

lreg eens nodig nie; gemelde praktyk voldoen aan die behoeftes van die behoorlike administrasie van die strafreg. Boonop sou dit oorbodig en onsinnig wees, waar daar reeds 'n appl deur die beskuldigde hangende is, dat respondent verlof om te appelleer moet vra, en bowendien, dat die beskuldigde 'n skriftelike

l deur die beskuldigde hangende is, dat respondent verlof om te appelleer moet vra, en bowendien, dat die beskuldigde 'n skriftelike

13

voorlegging moet indien. Wat beide partye in so 'n aansoek sou aanvoer sal, by die toepassing van die praktyksrel, in elk geval aan die hof van appl voorgelword tydens die aanhoor van die beskuldigde se appl of by verrigtinge, soos in die onderhawige saak, na die gepoogde terugtrekking van sy appl.

l, in elk geval aan die hof van appl voorgelword tydens die aanhoor van die beskuldigde se appl of by verrigtinge, soos in die onderhawige saak, na die gepoogde terugtrekking van sy appl.

l voorgelword tydens die aanhoor van die beskuldigde se appl of by verrigtinge, soos in die onderhawige saak, na die gepoogde terugtrekking van sy appl.

word tydens die aanhoor van die beskuldigde se appl of by verrigtinge, soos in die onderhawige saak, na die gepoogde terugtrekking van sy appl.

l of by verrigtinge, soos in die onderhawige saak, na die gepoogde terugtrekking van sy appl.

l.

Gevolglik is daar gegronde redes waarom die betrokke praktyk bly voortbestaan het en kan appellant se onderhawige betoog nie opgaan nie. Die Hof a quo was volkome bevoeg om verswaring van vonnis te oorweeg en te beveel.

Wat die meriete van die verhoging aanbetref, het die verhoorhof appellant op die een aanklag (ek verwys daarna as "aanklag 2") tot R6 000,00 of twee jaar gevangenisstraf gevonnis en daarbenewens 'n verdere twee jaar voorwaardelike opgeskorte gevangenisstraf aan hom opgel. Op die ander aanklag ("aanklag 3") was die effektiewe vonnis R10 000,00 of drie jaar gevangenisstraf. Dr ook

. Op die ander aanklag ("aanklag 3") was die effektiewe vonnis R10 000,00 of drie jaar gevangenisstraf. Dr ook

r ook

14

is 'n verdere twee jaar opgeskorte gevangenisstraf opgel. In die Hof benede is daardie vonnisse ter syde gestel. Elkeen is vervang met drie jaar gevangenisstraf waarvan een jaar opgeskort is op voorwaarde dat appellant nie skuldig bevind word aan diefstal of bedrog gepleeg gedurende die opskortingstydperk nie.

. In die Hof benede is daardie vonnisse ter syde gestel. Elkeen is vervang met drie jaar gevangenisstraf waarvan een jaar opgeskort is op voorwaarde dat appellant nie skuldig bevind word aan diefstal of bedrog gepleeg gedurende die opskortingstydperk nie.

Die hoof Staatsgetuie was appellant se swaer, ene Stewart van Kroondal, Rustenburg. Ten opsigte van die onderhawige misdade en verskeie ander was laasgenoemde reeds tot 14 jaar tronkstraf gevonnis.

Die misdryf wat die onderwerp van aanklag 2 was, is in September 1988 gepleeg. Vroer is Stewart se broer in 'n motorongeluk gedood. Die motor waarmee hy gery het, 'n Mercedes Benz 260E, was as gevolg van die ongeluk 'n wrak. Stewart wou dit herbou maar het nie die geld daarvoor gehad nie. Trouens, hy was op daardie stadium al twee keer insolvent verklaar en weer in finansile moeilikheid. VOlgens Stewart wou hy die motor in sy familie hou. Dit is

r is Stewart se broer in 'n motorongeluk gedood. Die motor waarmee hy gery het, 'n Mercedes Benz 260E, was as gevolg van die ongeluk 'n wrak. Stewart wou dit herbou maar het nie die geld daarvoor gehad nie. Trouens, hy was op daardie stadium al twee keer insolvent verklaar en weer in finansile moeilikheid. VOlgens Stewart wou hy die motor in sy familie hou. Dit is

le moeilikheid. VOlgens Stewart wou hy die motor in sy familie hou. Dit is

15

vergesog. Hy het 'n voertuig van sy eie gehad en sy voor die hand liggende beweegrede, waarvan appellant noodwendig kennis moes gedra het, was om die Mercedes teen 'n wins te verkoop.

Ten tye van die ongeluk was die motor onderhewig aan 'n huurooreenkoms en die uitstaande bedrag wat aan die verhuurder, First Consolidated Leasing and Finance Corporation Limited, verskuldig was, was R113 803,82. Dit het Stewart en appellant geweet.

Om die geld in die hande te kry wat Stewart wou gehad het, gaan hy en appellant saam na 'n tak van Trust Bank te Pretoria. Appellant was toe 'n kaptein in die Suid-Afrikaanse Polisie en stasiebevelvoerder te Wierdabrug. Hy was ook 'n voormalige lid van die Bedrogeenheid. Stewart gee voor dat hy ene Higgins is en namens 'n motorhandelaar, Overvaal Motors van Rustenburg, optree. Inderwaarheid is laasgenoemde jare tevore gelikwideer. Hulle deel die bankamptenare mee dat Overvaal Motors die betrokke motor

16

aan appellant vir R87 500,00 verkoop het en versoek

finansiering. 'n Valse faktuur word aan die bank voorgelom daardie bewerings te staaf. Daarin word die motor as in werkende toestand beskryf. Hulle bewerings word alles geglo en Trust Bank verdiskonteer die beweerde transaksie. 'n Kredietkoopkontrak word op sy beurt tussen die bank en appellant aangegaan waarvolgens laasgenoemde 'n deposito van R30 000,00 betaal en onderneem om die balans oor 48 maande met paaiemente van net oor die R2 000,00 per maand te delg. Om die deposito te dek het appellant vroer by sy eie bank tydelikeoortrokke fasiliteite gerel. Trust Bank oorhandig toe aan hulle 'n tjek vir die bedrag van R87 500,00 betaalbaar aan Overvaal Motors. Stewart deponeer dit in die bankrekening van sy oorlede broer se boedel en gee vir appellant 'n boedeltjek van R40 000,00, synde terugbetaling aan appellant van die depositobedrag en R10 000,00 vir sy aandeel in die bedrog. Stewart onderneem teenoor appellant om die bedrag van die verskuldigde

om daardie bewerings te staaf. Daarin word die motor as in werkende toestand beskryf. Hulle bewerings word alles geglo en Trust Bank verdiskonteer die beweerde transaksie. 'n Kredietkoopkontrak word op sy beurt tussen die bank en appellant aangegaan waarvolgens laasgenoemde 'n deposito van R30 000,00 betaal en onderneem om die balans oor 48 maande met paaiemente van net oor die R2 000,00 per maand te delg. Om die deposito te dek het appellant vroer by sy eie bank tydelikeoortrokke fasiliteite gerel. Trust Bank oorhandig toe aan hulle 'n tjek vir die bedrag van R87 500,00 betaalbaar aan Overvaal Motors. Stewart deponeer dit in die bankrekening van sy oorlede broer se boedel en gee vir appellant 'n boedeltjek van R40 000,00, synde terugbetaling aan appellant van die depositobedrag en R10 000,00 vir sy aandeel in die bedrog. Stewart onderneem teenoor appellant om die bedrag van die verskuldigde

r by sy eie bank tydelikeoortrokke fasiliteite gerel. Trust Bank oorhandig toe aan hulle 'n tjek vir die bedrag van R87 500,00 betaalbaar aan Overvaal Motors. Stewart deponeer dit in die bankrekening van sy oorlede broer se boedel en gee vir appellant 'n boedeltjek van R40 000,00, synde terugbetaling aan appellant van die depositobedrag en R10 000,00 vir sy aandeel in die bedrog. Stewart onderneem teenoor appellant om die bedrag van die verskuldigde

l. Trust Bank oorhandig toe aan hulle 'n tjek vir die bedrag van R87 500,00 betaalbaar aan Overvaal Motors. Stewart deponeer dit in die bankrekening van sy oorlede broer se boedel en gee vir appellant 'n boedeltjek van R40 000,00, synde terugbetaling aan appellant van die depositobedrag en R10 000,00 vir sy aandeel in die bedrog. Stewart onderneem teenoor appellant om die bedrag van die verskuldigde

17

maandelikse paaiemente in laasgenoemde se bankrekening te betaal waaruit die betalings aan Trust Bank by wyse van debietorders gemaak sou word. Die paaiemente word tot slegs September 1989 betaal waarna Stewart die motor verkoop het. Nie lank daarna nie word hy vir die derde keer insolvent verklaar en sy kurator lbeslag op die voertuig. Die bedrag aan Trust Bank verskuldig, was toe om en by R68 000,00. Die bank kry egter niks daarvan nie want die verhuurmaatskappy, blykbaar met die kurator se goedkeuring, verkoop die motor vir minder as die agterstallige balans op die huurooreenkoms.

beslag op die voertuig. Die bedrag aan Trust Bank verskuldig, was toe om en by R68 000,00. Die bank kry egter niks daarvan nie want die verhuurmaatskappy, blykbaar met die kurator se goedkeuring, verkoop die motor vir minder as die agterstallige balans op die huurooreenkoms.

Dlt is duidelik dat appellant heeltyd ten volla bewus was van die motor se geskiedenis en volkome betrokke was by die beplanning en uitvoering van hierdie misdryf.

Die bedrog wat die onderwerp was van aanklag 3 is op soortgelyke wyse in Junie 1989 gepleeg, dus terwyl Stewart en appellant nog besig was om vir betalings ingevolge gemelde kredietooreenkoms met Trust Bank te sorg. Stewart

18

het 'n 1981 model Mercedes Benz 280 SEA motorvoertuig besit wat hy opgebou het en deur middel waarvan hy geld op 'n oneerlike wyse wou bekom. Saam met appellant besoek Stewart Steyns Ford, motorhandelaars op Brits. Met appellant se kennis en medewerking deel Stewart die verkoopsbestuurder, ene Knott, mee dat hy die voertuig aan appellant verkoop maar dat laasgenoemde finansiering nodig het. Stewart kom toe met Knott ooreen dat Steyns Ford teen 'n kommissie 'n faktuur sou uitreik asof hulle die motor aan standard Kredietkorporasie Beperk ("Stannic") verkoop vir lewering aan appellant. (Steyns Ford se samewerking was nodig omdat Stannic na bewering slegs met goedgekeurde handelaars besigheid sou doen en Steyns Ford het blykbaar in daardie kategorie geval.) Appellant se kredietbesonderhede word toe oor die telefoon aan Stannic verstrek wat die transaksie goedkeur.

Stewart en appellant is toe na Stannic se kantore in Pretoria-Noord waar appellant 'n

19

afbetalingsverkoopooreenkoms as koper teken en die nodige deposito betaal. Stannic reik toe 'n tjek vir R60 200,00 ten gunste van Steyns Ford uit en dit word aan Stewart oorhandig. Hy en appellant keer na Steyns Ford terug. Op grond van Stewart se wanvoorstellings vroer, was Knott onder die indruk dat die bedrag van die tjek Stewart as oorspronklike verkoper van die voertuig moet toekom. Stewart vra egter dat Knott Steyns Ford se tjek aan appellant uitmaak wat toe gedoen word. Die tjek word by Standard Bank, Brits, gewissel en uit die opbrengs betaal Stewart vir appellant die deposito terug asook 'n "kommissie", soos Stewart dit beskryf het. Laasgenoemde kan egter nie onthou hoeveel appellant se aandeel was nie en die getuienis hieromtrent is onseker. Stewart behou toe die motor, soos hy en appellant natuurlik heeltyd bedoel het. Hy verf dit en kry dit toe reg vir verkoop. Hy was op die punt om dit te verkoop toe die polisie opgedaag en beslag daarop gelhet. Dit was 'n paar maande, volgens

r, was Knott onder die indruk dat die bedrag van die tjek Stewart as oorspronklike verkoper van die voertuig moet toekom. Stewart vra egter dat Knott Steyns Ford se tjek aan appellant uitmaak wat toe gedoen word. Die tjek word by Standard Bank, Brits, gewissel en uit die opbrengs betaal Stewart vir appellant die deposito terug asook 'n "kommissie", soos Stewart dit beskryf het. Laasgenoemde kan egter nie onthou hoeveel appellant se aandeel was nie en die getuienis hieromtrent is onseker. Stewart behou toe die motor, soos hy en appellant natuurlik heeltyd bedoel het. Hy verf dit en kry dit toe reg vir verkoop. Hy was op die punt om dit te verkoop toe die polisie opgedaag en beslag daarop gelhet. Dit was 'n paar maande, volgens

het. Dit was 'n paar maande, volgens

20

Stewart se herinnering, na die "kontraksluiting" met Stannic. By daardie stadium was die aflosbedrag R44 195,00 wat die geldsom was wat Stannic as gevolg van die bedrog skade gely het.

Die totale skade wat deur die twee misdrywe veroorsaak is, was dus R112 195,00.

Die streeklanddros sin sy vonnisuitspraak dat hy die oplegging van gevangenisstraf ernstig oorweeg het maar dat hy weens die besondere versagtende faktore wat hy teenwoordig bevind het, daarteen besluit het. In verdere redes merk die streeklanddros egter op dat appellant "uiters gelukkig" was om 'n straf te kry wat hom uit die gevangenis sou hou en dat as hy appellant weer moes vonnis hy hom waarskynlik drie tot vier jaar direkte gevangenisstraf sou opgelhet.

in sy vonnisuitspraak dat hy die oplegging van gevangenisstraf ernstig oorweeg het maar dat hy weens die besondere versagtende faktore wat hy teenwoordig bevind het, daarteen besluit het. In verdere redes merk die streeklanddros egter op dat appellant "uiters gelukkig" was om 'n straf te kry wat hom uit die gevangenis sou hou en dat as hy appellant weer moes vonnis hy hom waarskynlik drie tot vier jaar direkte gevangenisstraf sou opgelhet.

het.

Opsommenderwys was die versagtende faktore wat die verhoorhof bevind het die volgende:

(a) Appellant was 'n 40-jarige getroude eerste

21

oortreder met twee kinders.

(b)

Hy sou heel moontlik sy werk verloor en dit baie moeilik vind om werk met dieseifde status of salaris te vind.

(c)

Die verhoor het so besonder lank geneem dat dit in 'n mate seker op sigself 'n straf was.

(d)

Die inisiatief vir die pleeg van hierdie misdrywe het van Stewart gekom.

(e)

Appellant was 'n instrument in Stewart se hande en is deur laasgenoemde gemanipuleer en misbruik, tot so 'n mate dat, altans wat die vroere misdryf betref, 'n mens "baie simpatie" met appellant het.

re misdryf betref, 'n mens "baie simpatie" met appellant het.

(f)

Appellant het weinig of geen voordeel uit sy misdadige optrede getrek.

Die Hof a guo het bevind dat , te oordeel aan die getuienis, (e) en (f) duidelike en wesenlike mistastings daarstel wat klaarblyklik die hoofoorsaak daarvan was dat

22

direkte gevangenisstraf nie opgelis nie. Weens die erns van hierdie misdrywe, wat berekend en met noukeurige beplanning uitgevoer is; appellant se misbruik, nie uit nood nie maar vir eie gewin, van sy amp in die Polisiemag; die behoefte van die gemeenskap om deur 'n totaal eerlike polisiemag bedien te word; en die afwesigheid van berou aan appellant se kant, het die Hof benede tot die slotsom geraak dat die oplegglng van daadwerklike gevangenisstraf nie net gepas is nie maar onvermydelik.

is nie. Weens die erns van hierdie misdrywe, wat berekend en met noukeurige beplanning uitgevoer is; appellant se misbruik, nie uit nood nie maar vir eie gewin, van sy amp in die Polisiemag; die behoefte van die gemeenskap om deur 'n totaal eerlike polisiemag bedien te word; en die afwesigheid van berou aan appellant se kant, het die Hof benede tot die slotsom geraak dat die oplegglng van daadwerklike gevangenisstraf nie net gepas is nie maar onvermydelik.

Namens appellant is voor ons betoog dat die strawwe wat die Hof benede opgelhet ontstellend onvanpas is, nie net in al die omstandighede van die saak nie maar veral weens die feit dat verswaring geskied het tussen sewe en agt jaar na die pleeg van die misdrywe, en amper vyf jaar na die aanvang van die verhoor. Voorts het die Hof a quo fouteer deur uit die oog te verloor, eerstens, dat direkte tronkstraf tot verlies van appellant se werk sou lei en, tweedens, dat korrektiewe toesig 'n meer gepaste straf sou

het ontstellend onvanpas is, nie net in al die omstandighede van die saak nie maar veral weens die feit dat verswaring geskied het tussen sewe en agt jaar na die pleeg van die misdrywe, en amper vyf jaar na die aanvang van die verhoor. Voorts het die Hof a quo fouteer deur uit die oog te verloor, eerstens, dat direkte tronkstraf tot verlies van appellant se werk sou lei en, tweedens, dat korrektiewe toesig 'n meer gepaste straf sou

23

wees.

Wat die feite van die saak betref regverdig die Hof a guo se gewigtige oorwegings myns insiens die vonnisverhoging ten volle. Mens sou net wil beklemtoon dat wanneer offisiere in die Polisiemag aan ernstige kriminele optrede deelneem, veral misdrywe ten opsigte waarvan hulle besondere kennis en ervaring het, dit wesenlike afbreuk doen nie net aan die publiek se vertroue in die Mag nie maar daadwerklik aan die handhawing van wet en orde self.

Wat die uitgerekte verhoorverrigtinge aanbetref, moet dit in gedagte gehou word dat appellant besluit het, klaarblyklik doelbewus, om nie die waarheid te vertel, die streeklanddros in sy vertroue te neem en hom aan die verhoorhof se genade oor te lewer nie. In stede daarvan het hy verkies om die vervolging tot bewys van al die elemente van sy saak te stel en om in 'n valse weergawe te volhard. Die duur van die verhoor kan derhalwe nouliks as 'n versagtende faktor geld of as 'n rede waarom die Hof

24

benede nie 'n gepaste vonnis behoort op te gelhet nie.

het nie.

Sover dit korrektiewe toesig aangaan, is meer as voldoende reeds hierbo gesom aan te dui dat daadwerklike gevangenisstraf die enigste gepaste vonnis in hierdie saak is. Sodra dt vasstaan, soos myns insiens die geval is, kan dit nie gesword nie dat daar enige verskil bestaan tussen die vonnisse wat die Hof a quo opgelhet en wat hierdie Hof sou opgelhet.

om aan te dui dat daadwerklike gevangenisstraf die enigste gepaste vonnis in hierdie saak is. Sodra dt vasstaan, soos myns insiens die geval is, kan dit nie gesword nie dat daar enige verskil bestaan tussen die vonnisse wat die Hof a quo opgelhet en wat hierdie Hof sou opgelhet.

t vasstaan, soos myns insiens die geval is, kan dit nie gesword nie dat daar enige verskil bestaan tussen die vonnisse wat die Hof a quo opgelhet en wat hierdie Hof sou opgelhet.

word nie dat daar enige verskil bestaan tussen die vonnisse wat die Hof a quo opgelhet en wat hierdie Hof sou opgelhet.

het en wat hierdie Hof sou opgelhet.

Bygevolg word die aansoek om kondonasie van die hand gewys.

C.T. HOWIE APPLREGTER

LREGTER

HEFER AR ] STEM SAAM PLEWMAN AR ]

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

R v Coetzer 1938 TPD 221

Case cited

R v Swanepoel 1945 AD 444

Case cited

S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A)

Case cited

S v Kirsten 1988 (1) SA 415 (A)

Case cited

S v Kellerman 1996 (1) SACR 89 (T)

Case cited

Criminal Procedure Act 51 of 1977, section 310A

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

General Law Amendment Act 46 of 1935, section 94

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.