Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Louw (134/87) [1987] ZASCA 124 (1 November 1987)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court held that the trial and appellate courts did not err in their approach to sentencing. The appellant's psychological diagnosis of kleptomania was not accepted as credible evidence of a disorder that diminished her culpability, given the calculated and repeated nature of the thefts over a prolonged period. The court found that the appellant's remorse and intention to repay the stolen money were not genuine, as she failed to account for a substantial portion of the stolen funds and was unwilling to disclose their whereabouts. Her cooperation with the police was not considered a significant mitigating factor, as the evidence against her was overwhelming. The sentence imposed—five years' imprisonment, with two years suspended—was deemed appropriate in light of the seriousness of the offences, the amount stolen, and the appellant's previous conviction for similar conduct. The appeal was dismissed.

Court disposition

Appeal dismissed; sentence confirmed.

Orders

  • The appeal is dismissed.
  • The sentence imposed by the lower court is confirmed.

02

Material facts

Parties

Christine Felicity Louw

Appellant Counsel: Van der Merwe

Die Staat

Respondent

Amounts and remedies

  • Total Amount Stolen: ZAR 66,992.65
  • Previous Theft Amount (1977 Conviction): ZAR 1,212.7
  • Sentence Imposed (years Imprisonment): ZAR 5

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
Counsel for the appellant argued that the lower courts failed to give sufficient weight to several mitigating factors: the recommendation of Dr Heystek regarding psychological treatment, the appellant's intense remorse, her psychological problem and ongoing treatment, her genuine intention not to work with other people's money again, her assistance to the police, and her stated intention to repay the stolen funds. It was submitted that these factors justified a more lenient sentence.
Respondent
The respondent contended that the appellant committed calculated theft over approximately 17 months, stealing R66,992.65 from bank clients while employed as a sub-accountant. The respondent argued that the psychological diagnosis of kleptomania was not accepted by the trial court, and there was no credible evidence of a psychological disorder beyond a tendency to steal. The respondent maintained that the sentence imposed was appropriate given the gravity and duration of the offences.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

    Sentencing must balance the seriousness of the offence, the interests of society, and the personal circumstances of the offender, including any mitigating factors.

  2. 02

    S v Smith 1990 (1) SA 1 (A)

    Psychological evidence may be considered in mitigation, but must be credible and relevant to the offender's culpability.

  3. 03

    S v Matyityi 2011 (1) SACR 40 (SCA)

    Remorse and cooperation with authorities are mitigating factors, but their weight depends on the circumstances and the offender's conduct.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court held that the trial and appellate courts did not err in their approach to sentencing. The appellant's psychological diagnosis of kleptomania was not accepted as credible evidence of a disorder that diminished her culpability, given the calculated and repeated nature of the thefts over a prolonged period. The court found that the appellant's remorse and intention to repay the stolen money were not genuine, as she failed to account for a substantial portion of the stolen funds and was unwilling to disclose their whereabouts. Her cooperation with the police was not considered a significant mitigating factor, as the evidence against her was overwhelming. The sentence imposed—five years' imprisonment, with two years suspended—was deemed appropriate in light of the seriousness of the offences, the amount stolen, and the appellant's previous conviction for similar conduct. The appeal was dismissed.

Obiter and limits

  • The court noted that the recommendation for psychiatric evaluation and treatment was incorporated into the sentence to ensure the appellant received appropriate care while incarcerated.
  • The appellant's claim of remorse was undermined by her failure to account for the stolen funds and her lack of genuine effort to make restitution.

Court disposition

Appeal dismissed; sentence confirmed.

  • The appeal is dismissed.
  • The sentence imposed by the lower court is confirmed.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1987] ZASCA 124

CHRISTINE FELICITY LOUWAppellant

en

DIE STAATRespondent

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(APPÉLAFDELING) In die saak tussen:CHRISTINE FELICITY LOUW AppellantenDIE STAAT RespondentCoram: JACOBS, AR, BOSHOFF et STEYN, Wn ARR Verhoor: 19 November 1987

UITSPRAAK

BOSHOFF, WnAR :

Die appellante is in die streekhof op

Tzaneen skuldig bevind op 18 aanklagte van diefstal

ten /2

-2-

ten opsigte van geld wat sy gesteel het van kliente

van 'n handelsbank op Hoedspruit terwyl sy gewerk het

as onderrekenmeester in die bank. Die totale bedrag

wat daarby betrokke is, is R66 992,65 en is gesteel

oor 'n tydperk van September 1983 tot Februarie 1985,

ongeveer 17 maande..

Sy het 'n vorige veroordeling ten opsigte van

9 aanklagte van diefstal vir geld wat sy in 1977 van

kliente van 'n handelsbank op Warmbad gesteel het terwyl

sy as kassieré in die bank gewerk het. Die geld wat :daarby

betrokke was, was Rl 212,70. Die aanklagte is saam-

geneem vir doeleindes van vonnis en sy is gevonnis tot

6 maande gevangenisstraf wat vir 3 jaar voorwaardelik

opgeskort /3

-3-

opgeskort is.

Die streeklanddros het haar gevonnis tot 5 jaar

gevangenisstraf waarvan 2 jaar gevangenisstraf vir 5 jaar

opgeskort is op voorwaarde dat sy nie weer skuldig bevind

word aan diefstal of bedrog of enige poging tot sodanige

misdrywe gepleeg gedurende die tydperk van opskorting nie

'n Appèl na die Transvaalse Provinsiale Afdeling

het misluk maar die hof het die volgende opdrag by die

vonnis bygevoeg

"Die saak moet spesifieke aandag van die gevangenisowerheid geniet sodat die psi-giaters kan vasstel of sy 'n persoon is volgens hulle terminologie wat vatbaar is

vir /4

-4-

vir rehabilitasie en dat sy dan sodanige behandeling gegee word of gereël word dat sy dit kry wat die beste resultate moontlik vir haar kan bewerkstellig."

Die appellante is nou hier in hoer beroep teen

die vonnis en die enigste grond waarop mnr Van der Merwe

namens haar in enige mate kon steun is dat die verhoorhof

en die hof benede 'n mistasting begaan het deur met die

oplegging van die vonnis die volgende punte te onderbeklem-

toon:

"l Die aanbeveling van Dr Heystek, soos

in paragrawe G.1 en G.2 van sy verslag (bewysstuk B) vervat.

.2 Dat die Appellante intense berou ge-toon het.

.3 Dat die Appellante 'n sielkundige

probleem /5

-5-

probleem het en dat sy die nodige behandeling daarvoor ontvang.

4 Dat die Appellante haar opregte voorneme uitgespreek het om nie weer ' n betrekking te aanvaar waar sy met ander mense se geld sal werk nie. 5 Dat die Appellante van meet af die polisie met die ondersoek van die saak behulpsaam was. 6 Dat die Appellante haar intense voorneme te kenne gegee het om die gesteelde geld aan die bank terug te betaal."

Na aanhoor van die appel het die hof die

appel van die hand gewys en onderneem om die redes

daarvoor in te handig. Die redes volg nou.

Die appellante was oorspronklik op 20 aanklagte

van diefstal aangekla. Met die verhoor van die saak

in /6-6-in die streekhof het die aanklaer aanklagte 14 en 15

teruggetrek en sy het toe skuldig gepleit op die oorbly-

wende aanklagte. Sy het 'n verklaring ingevolge art 112

van die Strafproseswet ingehandig waarin sy die volgende

verduideliking van haar optrede verstrek:

"1. Ek is die beskuldigde in bogenoemde saak.

2. Gedurende ongeveer 1981 het ek by die StandardBank te Hoedspruit begin werk as Klerk en

is ongeveer gedurende Mei 1984 aangestel as Onder-rekenmeester.

3. Gedurende die tydperk September 1983 tot Februarie 1985, terwyl ek werksaam was by die Standard Bank te Hoedspruit, het ek, sonder dat ek daartoe geregtig was, geld ter waarde van R66 992,65 gesteel.

4. Die geld was die eiendcm van die verskeie persone gemeld in die klagstate en het die persone almal rekeninge gehad by die Standard Bank te Hoedspruit.

5. Ek het die volle beheer gehad van my man,

Daniel /7

-7-

Daniel Jacobus Louw, se tjekboekrekening by die

Standard Bank te Hoedspruit en het ek ook die

tjekboek en maandstate by die Bank gehou.

6. AD KLAGTES 1 en 12

Die persone gemeld in die klagstate het die

bedrae daarin vermeld aan my oorhandig vir

inbetaling op hulle onderskeie Plus-Plan-

rekenings. Ek het die besonderhede van

die transaksie ingevul op die betrokkene se

Plus-Planspaarboekie sonder om 'n ooreenstem-

mende inbetaalstrokie uit te maak. Ek het

toe die geld gevat en direk inbetaal op my

man se rekening cm van tyd tot tyd tjeks

daarteen uit te skryf en klein te maak.

7. AD KLAGTES 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11,

13, 16, 17, 19 en 20

In al hierdie gevalle het ek onttrekkings gedoen

uit die betrokkenes, na verwys in die klagstate,

se rekeninge deur die onttrekkingstrokies te

voltooi en die geld direk te krediteer op my

man se rekening waarteen ek bank tjeks uitge-

skryf en kleingemaak het.

9. AD KLAGTE 18

In hierdie geval het die betrokkene, vermeld

in die klagstaat, 'n tjek vir die bedrag van

R3 000,00 aan haar uitgemaak deur STANNIC

aan /8

-8-

aan my oorhandig vir inbetaling op haar Plus-Planrekening en het ek, nadat ek die transaksie in haar Plus-Planspaarboekie aangeteken het, dit direk inbetaal op my man se rekening waarteen ek tjeksuitgeskryf en kleingemaak het.

10. Ek het ten opsigte van al die voorgaande

transaksies besef dat ek verkeerd doen en dat ek uitgevang kon word maar kon myself daarvan nie weerhou nie.

11. Indien die Bestuurder en die Rekenmeester behoorlike kontrole uitgeoefen het oor die daaglikse transaksies van die Bank sou hulle dadelik agtergekom het dat ek die ongeoorloofde onttrekkings gemaak het uit die betrokkenes se rekeninge en sou hierdie situasie nie ont-staan het dat ek in staat was om dit te doen oor 'n tydperk van ongeveer agtien maande nie.

12. Ek besef dat ek 'n sielkundige probleem het wat daartoe aanleiding gegee het dat ek die geld gesteel het en het ek reeds sielkundige be-handeling gaan aanvra by dr. J. Heystek te Pietersburg. "

Dit blyk uit die getuienis dat sy wel by

Dr /9

-9-

Dr Heystek was. Hy is 'n kliniese sielkundige op

Pietersburg en het 'n verslag oor haar uitgebring. Die

verslag is duidelik bedoel om 'n tydelike een te wees en

Dr Heystek gee daarin te kenne dat hy 'n finale opinie

kan gee "slegs by die beskikbaarstelling, aanhoor en inag-

neming van alle feitelike en tersaaklike gegewens."

Volgens die appellante het hy haar nooit gesê wat sy

vindings was nie. Volgens Dr Heystek se veslag dwing

die geheelbeeld van die appellante se persoonlikheids-

funksionering en haar gedragshandeling tot 'n psigodiagnose

van Kleptomanie. By die verhoor in die streekhof het

die appellante se prokureur en die staatsaanklaer nie

hierdie diagnose as korrek aanvaar nie vir die eenvoudige

rede /10

-10-

rede dat die appellante oor 'n tydperk van sowat 17 maande

groot bedrae geld periodiek op 'n berekende manier gesteel

het van uitgesoekte persone wat nie nougeset en versigtig

omtrent hulle geldsake is nie

Daar was geen aanneembare getuienis voor die hof

van enige sielkundige probleme wat die appellante sou

gehad het nie behalwe dat sy geneig is om te steel wat

ook geblyk het uit die vorige veroordeling en die feite

van die onderhawige saak. Dr Heystek verwys verder

slegs na 'n emosionele probleem wat sy gehad het. Hoe

dit ook mag wees, die hof benede het 'n opdrag tot die

vonnis wat opgelê is, bygevoeg om te verseker dat die

appellante in die gevangenis die nodige psigiatriese

aandag /11

-11-

aandag kry

Die appellante het getuig dat sy ontsettend

spyt is oor wat sy gedoen het en dat sy haar nie weer in

posisie sal plaas om dit weer te kan doen nie.

Sy het oor 'n tydperk van sowat 17 maande R66 992,65

gesteel en wat opvallend is, is dat sy op 12 Januarie 1985

R9 000 {klagte 19) en op 16 Pebruarie 1985 R4 000 (klagte

20), 'n totaal van R13 000, gesteel het waarvoor sy nie

behoorlik verantwoording kon doen toe die saak teen

die einde van Februarie 19 85 onder die aandag van die

polisie gekom het nie. Al wat sy bereid was om te erken

is dat sy dit op rokke, en allerhande bogterye en snuis-

terye /12

-12-

terye uitgegee het. Dit is klaarblyklik nie die waarheid

nie want sy kan nie, benewens die R53 992 wat sy toe reeds

al gesteel het, nog vanaf 12 Januarie tot einde Februarie

1985 Rl3 000 spandeer het waarvoor sy eintlik niks kon

wys nie. Sy was duidelik nie bereid om te openbaar

wat van die geld geword het nie. Haar intense voorneme

om die gesteelde geld aan die bank terug te betaal kan

onder die omstandighede sekerlik nie eg wees nie want

sy is klaarblyklik nie bereid om enige van die gesteelde

geld wat nog nie spandeer was,terug te betaal nie. Die

saak het onder die aandag van die polisie gekom op die

uiterste 14 dae nadat sy die R4 000 gesteel het

Die feit dat sy die polisie met die saak

behulpsaam /13

-13-

behulpsaam was, kan ook nie onder die omstandighede 'n

te belangrike oorweging wees nie want uit die aard van

die saak moes die polisie 'n baie - sterk saak teen haar

gehad het vanweë die groot bedrae wat elke keer gesteel

is ten opsigte waarvan daar bewyse moes gewees het dat

die appellante op een of ander manier met die bedrae

iets te doen gehad het.

Nadat mnr Van der Merwe na die beste van sy

vermoë probeer het om sy aanval teen die vonnis op die

voornoemde gronde te steun, moes hy in die lig van die

voorgaande feite sy saak ruiterlik gewonne gee.

Die /14

-14-

Die appel is toe van die hand gewys.

Waarnemende Appelregter Ek stem saam

Ek stem saam

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

Case cited

S v Smith 1990 (1) SA 1 (A)

Case cited

S v Matyityi 2011 (1) SACR 40 (SCA)

Case cited

Criminal Procedure Act 51 of 1977

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.