Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Mabhani (172/85) [1986] ZASCA 16 (17 March 1986)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal found that the trial court was correct in accepting the evidence of the single eyewitness, Ramashala, whose testimony placed the appellant at the scene, armed with a knife and participating in the assault. The appellant's own evidence confirmed his presence and involvement. The court held that the facts established that the appellant and accused 1 acted with a common purpose to murder the deceased, as both were armed, restrained the deceased, and participated in the attack. The appellant's denial of involvement and attempt to distance himself were found to be false and unsupported by the evidence. The court concluded that the conviction for murder was justified and that the trial court's findings were correct.

Court disposition

The appeal is dismissed.

Orders

  • The appeal against the conviction for murder is dismissed.
  • The conviction and sentence imposed by the trial court are confirmed.

02

Material facts

Parties

Jonas Vuyani Mabhani

Appellant Counsel: Schutte

The State

Respondent

Amounts and remedies

  • Sentence for Murder: ZAR 12
  • Sentence for Robbery: ZAR 1
  • Amount Robbed From Ramashala: ZAR 22

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Conviction for Murder

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that he did not participate in the attack on the deceased and, in fact, attempted to prevent accused 1 from stabbing the deceased. He denied possessing a knife or robbing Ramashala, and relied on the corroborating evidence of Johanna Ngwenya, who testified that the appellant reported trying to stop accused 1. The appellant challenged the reliability of Ramashala's evidence, highlighting inconsistencies and the fact that he was under the influence of alcohol and fleeing from police at the time.
Respondent
The State contended that the trial court correctly accepted Ramashala's evidence, which placed the appellant at the scene, armed with a knife and participating in the assault and robbery. The State argued that the appellant's own testimony placed him at the scene and that his denial of involvement was contradicted by the evidence. The State maintained that the facts established a common purpose between the appellant and accused 1 to commit murder.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v Sauls & Others, 1981 (3) SA 172 (A) at 180

    The evidence of a single eyewitness can be accepted if the court is satisfied of its reliability, even if not free from criticism.

  2. 02

    Common purpose doctrine (South African criminal law)

    A person may be convicted of murder under the doctrine of common purpose if he associates himself with the unlawful conduct of another, even if he did not inflict the fatal wound.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal found that the trial court was correct in accepting the evidence of the single eyewitness, Ramashala, whose testimony placed the appellant at the scene, armed with a knife and participating in the assault. The appellant's own evidence confirmed his presence and involvement. The court held that the facts established that the appellant and accused 1 acted with a common purpose to murder the deceased, as both were armed, restrained the deceased, and participated in the attack. The appellant's denial of involvement and attempt to distance himself were found to be false and unsupported by the evidence. The court concluded that the conviction for murder was justified and that the trial court's findings were correct.

Obiter and limits

  • The court noted that the evidence of a single eyewitness need not be flawless to be accepted, provided the court is satisfied of its reliability.
  • The court observed that weaknesses in the appellant's testimony undermined his credibility and supported the trial court's findings.
  • The court remarked that the motive for the attack, whether robbery or otherwise, was not decisive to the finding of common purpose in the murder.

Court disposition

The appeal is dismissed.

  • The appeal against the conviction for murder is dismissed.
  • The conviction and sentence imposed by the trial court are confirmed.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1986] ZASCA 16

172/85

JONAS VUYANI MABHANIENDIE STAAT

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA(APPéLAFDELING)

In die saak tussen:

JONAS VUYANI MABHANI Appellant

en

DIE STAAT RespondentCORAM: JOUBERT, BOSHOFF, ARR et NESTADT, Wn ARVERHOOR: 3 Maart 1986GELEWER: 17 Maart 1986

UITSPRAAKNESTADT, Wn ARDie appellant is as beskuldigde 2, saam metbeskuldigde 1, in die Witwatarsrandse Plaaslike Afdeling

aan 2aan moord (met versagtende omstandighede) skuldig bevind.Hulle is elkeen tot twaalf jaar gevangenisstraf gevonnis.Appellant is ook op klagte 2 aan roof skuldig bevind. Tenopsigte van hierdie misdaad is hy 'n verdere een jaar gevang-enisstraf opgelê. Dit is gelas dat sy twee vonnisse saam-lopend uitgedien moet word. Hy kom tans in hoër beroepteen sy skuldigbevinding aan moord nadat die nodige verlofhom deur die verhoorhof toegestaan is. Die aansoek om ookteen die skuldigbevinding aan roof te appelleer is geweieren hierdie aspek van die saak is nie verder gevoer nie.Die volgende blyk uit die getuienis. Om onge-veer 9.30 uur op die aand van 14 Julie 1984 het die oorle-dene Ganda Mokushana, 'n 26 jarige Swartman, in die veld

naby 3naby die Vosloorus Stadium in die distrik van Boksburg in'n voorval met beskuldigde 1, wat deur appellant vergesel is,betrokke geraak. Gedurende die loop daarvan is hy weder-regtelik aangerand, meer besonderlik deur die toedieningvan twee steekwonde. Een was 'n 2 cm. steekwond aan dielinker nekwortel en die ander 'n 3 cm. steekwond net bo dietepellyn. Laasgenoemde het blykbaar die eerste gedeeltevan sy aorta deurgesteek en dit het tot inwendige bloed-ing gelei. As gevolg hiervan is hy oorlede.Die vraag wat beslis moet word, is of die be-vinding van die verhoorhof dat appellant saam met be-skuldigde 1 aan die moord deelgeneem het, korrek is aldan nie. Die antwoord hang af van watter rol, indien

enige

4enige, hy, ten opsigte van oorledene se dood, gespeelhet. In dié verband is 'n sekere Benjamin Ramashala segetuienis, namens die Staat, van belang. Hy het tekenne gegee dat hy in die veld gestap het toe hy oor-ledene, beskuldigde 1 en n derde persoon ongeveer 10 mvoor hom opgemerk het. Hy het nie gesien hoe oorledeneaangerand of gesteek is nie. Hy het egter gewaar dat be-skuldigde 1 en die ander persoon hom aan weerskante van sybo-arms gehou het en dat elkeen in besit van 'n mes was.Oorledene, wie se bors bebloed was, het geworstel om homte bevry, maar kon nie. In 'n stadium het die derde persoonoorledene gelos. Hy het die getuie genader, nog steedsmet 'n mes in sy hand, en R22,00 kontant uit sy hempsak ge-

vat

5vat. Dit is op dié wyse dat hy beroof is.Kort gestel, appellant se getuienis was dat hyen beskuldigde 1 op pad huistoe van 'n smokkelkroeg dieoorledene in die veld teëgekom het. 'n Woordewisselinghet tussen oorledene en beskuldigde 1 ontstaan. Dieoorledene het 'n mes uitgehaal. Beskuldigde 1 het ook 'nmes te voorskyn gebring en oorledene daarmee gesteek. Ap-pellant het gepoog om beskuldigde 1 weg te trek maar hyhet weer na oorledene (dws. vir 'n tweede keer) gesteek al-hoewel hy onseker is of hy hom getref het. Appellanthet daarin geslaag om beskuldigde 1 se arm te gryp enop sy voorstel is hulle toe weg. Hy het ontken dat hyRamashala beroof het. Trouens, hy het hom glad nie die

aand

6aand gesien nie. Hy het geen mes besit nie. Ek moetmeld dat beskuldigde 1 in sy getuienis ontken het dathy in enige voorval met oorledene betrokke was maar dit isonnodig om verder hieroor uit te brei.Dit is voor die hand liggend dat, op sy relaas,appellant glad nie in die aanval op oorledene betrokke wasnie; inteendeel het hy dit probeer verhoed. Op hierdiebasis het hy geen deelname aan die moord gehad nie. Dieverhoorhof het egter Ramashala se getuienis aanvaar en, byimplikasie appellant s'n, waar dit daarmee gebots het, ver-werp. Dit het 'n bevinding behels dat beskuldigde 1 semakker appellant was. Op grondslag van hierdie geloof-waardigheidsgevolgtrekking is dit verder beslis dat, al

word

7word dit aanvaar dat beskuldigde 1 eerder as appellantoorledene daadwerklik gesteek het, hy daarvoor verant-woordelik is deurdat hulle twee ter uitvoering van 'n ge-meenskaplike oogmerk om hom te vermoor, opgetree het.Die eerste vraag wat oorweging verg, is die kor-rektheid al dan nie van die geloofwaardigheidsbevinding.Namens appellant is dit deur mnr Schutte op verskeie gron-de aangeval. Dit is beklemtoon dat Ramashala 'n enkeleooggetuie was. Dit is aan die hand gedoen dat sy ge-tuienis in verskeie opsigte vir kritiek vatbaar is enmeer in besonder in die volgende opsigte. Hy was onderdie invloed van drank en besig. om van die polisie te vlug;aanvanklik het hy getuig dat terwyl hy op pad was, hy

gesien

8

gesien het hoe oorledene gesteek is, maar later het hyhomself gekorregeer deur te erken dat hy nie enige steke-ry in werklikheid gesien het nie; hy het aangeneem datdit appellant is wat aan die voorval deelgeneem het aan-gesien hy die appellant "vandag in die hof sien"; op grondvan sy vorige kennis van beskuldigde 1 het hy hom as eenvan die aanvallers herken maar tog kon hy nie sê of beskuldigde1 'n blanke of 'n swarte was nie; ongeag dat hy beweer datdie gebied goed verlig is, neem hy aan dat die slagofferswart was bloot omdat dit 'n swart gebied is; dit is on-waarskynlik dat hy die aanvallers gelate sou genader hetmet 'n houding van "let what is going to happen, happen".In die lig hiervan is aangevoer dat sy getuienis onbe-

troubaar .....9troubaar was. Stawing vir appellant se relaas was, sois dit verder betoog, die getuienis van Johanna Ngwenya,wat ook deur die Staat geroep is. Sy het in haar hoof-getuienis erken dat toe appellant dieselfde aand direkna die voorval dit aan haar gerapporteer het, hy gesêhet dat hy beskuldigde 1 se aanval op oorledene probeerkeer het. Dit strook met sy weergawe en dien as weer-legging van 'n aantyging van 'n onlangse versinsel. Deurgeen gewig hieraan te verleen nie, sou die hof a quo ge-fouteer het. Selfs was die bevinding dat appellantRamashala beroof het geregverdig, het die verhoorhof homwanvoorgelig deur daarvan af te lei dat die aanval op dieoorledene ook daarop gemik was om hom te beroof (en der-

halwe 10halwe dat die appellant aan die aanval op hom deelgeneemhet).Ek kan met hierdie betoog nie saam stem nie.Heelwat van die kritiek wat teen Ramashala ge-opper word,val weg as dit in ag geneem word dat appellant self homop die toneel van die misdaad geplaas het. Met anderwoorde, identiteit is hier nie in geskil nie. Die per-soon wat volgens Ramashala saam met beskuldigde 1 was,kon slegs appellant gewees het soos appellant in kruis-ondervraging erken het. Wat op die toneel gebeur het, isdie eerste struikelblok wat teen appellant staan, dat hynoodwendig gebonde is aan die bevinding dat hy Ramashalaberoof het. Dit bring mee dat laasgenoemde se weergawe

aanvaar

11

aanvaar moet word. Na my mening geld dit nie net tenopsigte van die gebeure tussen Ramashala en appellant nie,maar ook ten opsigte van oorledene. Die voorval kan niein aparte afdelings geskei word nie. Op hierdie benaderingvolg dit dat appellant 'n mes gehad het en dat hy oorledenebeetgehad het in die omstandighede soos alreeds beskryf.In iedere geval, al is die heroorweging van diebotsende relase oor hoe oorledene gesteek is geregverdig,kan ons met die verhoorhof se feitebevinding in dié ver-band nie ingryp nie. Alhoewel die verhoorregter niêuitdruklik meld dat Ramashala 'n enkele ooggetuie is ofdat die versigtigheidsreel toegepas moet word nie, isdit duidelik dat hy dit moes besef het. Hy sê dat hy deur

hom 12hom beïndruk is. Die getuienis van 'n enkele ooggetuiehoef nie sonder gebreke te wees nie (S v Sauls & Others,1981(3) SA 172 (A) te 180). Sy toegewing dat hy die werk-like stekery nie gesien het nie is, in 'n mate, 'n waarborgvan sy eerlikheid. Die beligting en sy afstand van be-skuldigde 1 en appellant was sodanig dat sy waarnemings-vermoëns nie te betwyfel is nie. Alhoewel hy erken dathy sterk drank die aand gedrink het, ontken hy dat dithom beïnvloed het. Daar bestaan geen rede om dit te ver-werp nie.Daar is verskeie swakhede in appellant se ge-tuienis. Ek noem enkele voorbeelde daarvan. Ex hypo-thesi is sy ontkenning dat hy Ramashala beroof het vals.

Dit

13Dit is aan beskuldigde 1 namens hom gestel dat hulle vroeërdie aand die oorledene teëgekom het en dat beskuldigde1 in 'n voorval met hom betrokke geraak het. In sy ge-tuienis, egter, verklaar hy dat hy nie weet of dit die-selfde persoon was al dan nie. Appellant se weergawevan die verslag aan Ngwenya was dat beskuldigde 1 beweerhet dat hy 'n persoon beseer het. Dit moet vergelyk wordmet wat aan beskuldigde 1 gestel is toe hy namens appel-lant kruisondervra is, naamlik, dat hy erken het dat hyiemand gedood het. In sy artikel 115 pleitverduidelikingbeweer die appellant dat hy nie die voorval aan die polisiegerapporteer het nie (iets wat op sigself teen sy weergawetel) omdat hy vir sy lewe gevrees het nadat beskuldigde 1

hom 14hom gedreig het. In sy getuienis egter, beweer hy slegsdat hy vir beskuldigde 1 bang was; hy kon die rede daar-voor nie verduidelik nie behalwe dat hy gehoor het datbeskuldigde 1 "an evil man" is. In kruisondervraging vanbeskuldigde 1 is dit namens appellant gestel dat toe hyhom probeer keer, hy (beskuldigde 1) hom met 'n mes ge-dreig het en dat hy (appellant) Ngwenya daarvan vertel het.Hierdie aantygings is nog aan Ngwenya gestel nbg in appel-lant se eie getuienis beweer. Hy het net getuig dat toebeskuldigde 1 oorledene gesteek het, hy geskrik het. Ditis onnodig om uitsluitsel te gee oor appellant se vorigeooreenstemmende verklaring aan Ngwenya. Al word dit aan-vaar, veral inagnemend dat dit deur die Staat gelei is,

dra

15dra dit, myns insiens, geen gewig nie. Non constat datdit nie 'n vroeëre versinsel was nie. Bygevolg kan geenbeswaar gemaak word teen die verhoorhof se versuim om ditin die guns van appellant te neem nie. Wat die beweeg-rede vir die aanval op oorledene betref, is daar veel tesê vir die bevinding dat dit roof was. Selfs al word ditaangeneem dat dit nie bewys is nie, sodat geen motief virdie stekery daargestel is nie, is ek tevrede dat (inagge-nome bogemelde oorwegings en, sonder om oor die hoof tesien dat dit nie nodig is dat appellant se getuienis ge-glo moet word nie maar slegs dat dit redelik moontlik moetwees) Ramashala se getuienis van die betrokke aand se ge-beure korrek deur die verhoorhof aanvaar is.

Die 16Die tweede en oorblywende vraag is of, op so-danige getuienis, die enigste redelike afleiding is datappellant en beskuldigde 1 kragtens n gemeenskaplike oog-merk opgetree het. Dit ontstaan omdat, luidens Ramashalase weergawe, dit nie gesê kan word wie die noodlottige wondtoegedien het nie en of appellant oorledene inderdaad ge-steek het. Daar was geen bewering dat daar bloed aanappellant se mes was nie. In die lig hiervan moet diesaak benader word op die basis dat dit beskuldigde 1 waswat oorledene gesteek het. Selfs op hierdie veronderstel-ling is ek die mening toegedaan dat die vraag bevestigendbeantwoord moet word. Wat die Staat wel bewys het, isonder andere die volgende. Appellant moes bewus gewees

het 17het dat beskuldigde 1, met wie hy die aand saam geloophet, in besit van 'n mes was en dat hy oorledene gesteekhet. Hy het ook met 'n mes gewapen, oorledene aan syeen arm beetgehad en met hom geworstel. Hierdie feitehet prima facie aangedui dat appellant, met die nodigeopset, hom met beskuldigde 1 se aanval op die oorledenevereenselwig het en aan sodanige aanval deelgeneem het.Deur valslik te beweer dat hy gepoog het om beskuldigde 1te keer, het appellant versuim om vir sy optrede teenoordie oorledene 'n verduideliking te verskaf. In die af-wesigheid daarvan het bogemelde bewys afdoende geword.

Om saam te vat, ek is tevrede dat die verhoorhofse bevinding dat die Staat daarin geslaag het om te bewys

dat 18

dat appellant aan moord skuldig is, korrek is.Bygevolg word die appèl afgewys.

H NESTADT, Wn AR

JOUBERT, AR )

BOSHOFF, AR ) Stem saam

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Sauls & Others, 1981 (3) SA 172 (A)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.