S v Masango en Andere (499/93, 510/93) [1997] ZASCA 40 (12 May 1997)
- Citation
- [1997] ZASCA 40
- Status
- Judgment
- Jurisdiction
- South Africa
- Court
- Supreme Court of Appeal
- Panel
- F H Grosskopf, LTC Harms, D G Scott
- Case number
- 499/93, 510/93
More details
- Court
- Supreme Court of Appeal
- Panel
- F H Grosskopf, LTC Harms, D G Scott
- Case number
- 499/93, 510/93
On this page
Professional case brief
Research organized from the available case record
01
Holding and result
The court found that the evidence established that all appellants participated in the housebreaking and robbery, and that the circumstances were such that each foresaw the possibility of violence and death occurring during the commission of the robbery. The manner in which the crime was committed, including the cutting of telephone wires and binding of the deceased, indicated a premeditated plan to prevent resistance and call for help. The court held that the appellants acted with dolus eventualis and were correctly convicted of murder. However, following the Constitutional Court's decision in S v Makwanyane, the death sentences imposed were invalid and could not be executed. The matter was remitted to the trial court for the imposition of appropriate sentences for murder.
Court disposition
Appeal against conviction for murder by the third and fourth appellants dismissed; appeal against death sentences by all appellants upheld; death sentences set aside; matter remitted for re-sentencing on the murder charge.
Orders
- The appeal of the third and fourth appellants against their convictions for murder is dismissed.
- The appeal of all four appellants against the death sentence imposed for murder is upheld and the death sentences are set aside.
- The matter is remitted to the trial court for the imposition of appropriate sentences for murder in respect of all four appellants.
02
Material facts
Parties
Freddy Dumako Masango
AppellantPhillip Seiko Phiri
AppellantWillem William Masilela
AppellantWillem Mabena
AppellantThe State
RespondentAmounts and remedies
- Amount Stolen During Robbery: ZAR 30,000
03
Procedural history
Posture
Criminal Appeal / Appeal Against Conviction and Sentence
04
Questions and positions
Legal issues
- 01
Whether the evidence justified the conviction of all appellants for murder with dolus eventualis.
- 02
Whether the death sentences imposed were valid in light of the Constitutional Court's decision in S v Makwanyane.
- 03
Whether the matter should be remitted for re-sentencing on the murder charge.
Party arguments
- Applicant
- Counsel for the third and fourth appellants argued that, although there was a common purpose to commit housebreaking and robbery, the evidence was insufficient to justify a conviction for murder. It was submitted that not all appellants foresaw the possibility of death resulting from the robbery, and thus the trial court erred in convicting them of murder.
- Respondent
- The State contended that the evidence, including confessions, fingerprint evidence, and recovery of stolen goods, established the involvement of all appellants in the housebreaking, robbery, and murder. The State argued that the circumstances indicated that each appellant foresaw the possibility of violence and death, satisfying the requirements for dolus eventualis and justifying the murder convictions.
05
Court’s reasoning
Legal principles
- 01
S v Malinga and Others 1963(1) SA 692 (A)
A person may be convicted of murder with dolus eventualis if, in the execution of a planned robbery, he foresees the possibility that a co-perpetrator may kill the victim and reconciles himself to that outcome.
- 02
S v Shaik and Others 1983(4) SA 57 (A)
The circumstances must be such that each accused foresaw the possibility of violence and death resulting from the robbery, and acted with the necessary mens rea.
- 03
S v Makwanyane and Another 1995(3) SA 391 (CC)
The death penalty is unconstitutional and invalid; sentences of death already imposed may not be executed and must be set aside and replaced with appropriate sentences.
06
Ratio, limits and disposition
Ratio decidendi
The court found that the evidence established that all appellants participated in the housebreaking and robbery, and that the circumstances were such that each foresaw the possibility of violence and death occurring during the commission of the robbery. The manner in which the crime was committed, including the cutting of telephone wires and binding of the deceased, indicated a premeditated plan to prevent resistance and call for help. The court held that the appellants acted with dolus eventualis and were correctly convicted of murder. However, following the Constitutional Court's decision in S v Makwanyane, the death sentences imposed were invalid and could not be executed. The matter was remitted to the trial court for the imposition of appropriate sentences for murder.
Obiter and limits
- The court noted that the concession by counsel for the appellants regarding their participation in the housebreaking and robbery was justified by the weight of the evidence, including confessions and fingerprint evidence.
- The court observed that the use of violence and the manner of entry into the house demonstrated a clear intention to overcome any resistance and prevent the occupants from seeking help.
Court disposition
Appeal against conviction for murder by the third and fourth appellants dismissed; appeal against death sentences by all appellants upheld; death sentences set aside; matter remitted for re-sentencing on the murder charge.
- The appeal of the third and fourth appellants against their convictions for murder is dismissed.
- The appeal of all four appellants against the death sentence imposed for murder is upheld and the death sentences are set aside.
- The matter is remitted to the trial court for the imposition of appropriate sentences for murder in respect of all four appellants.
Source and reliance status
Supreme Court of Appeal
This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.
Judgment reading view
Judgment text
The complete available source text.
Supreme Court of Appeal
Judgment
Download original filesPDF formatRTF format
Download original files
PDF formatRTF format
PDF format
RTF format
DIE HOOGSTE HOFF VAN APPL VAN SUID-AFRIKA
L VAN SUID-AFRIKA
Saak Nos 499/93 & 510/93
/mb
In die saak tussen:
FREDDY DUMAKO MASANGO
Eerste Appellant
PHILLIP SEIKO PHIRI
Tweede Appellant
WILLEM WILLIAM MASILELA
DerdeAppellant
WILLEM MABENA
Vierde Appellant
en
DIE STAAT
Respondent
CORAM
F H GROSSKOPF, HARMS et SCOTT ARR
VERHOORDATUM 6 MEI 1997LEWERINGSDATUM12 MEI 1997
LEWERINGSDATUM
UITSPRAAK
SCOTT AR/...
2
SCOTT AR:
Die vier appellante is in die Transvaalse Provinsiale Afdeling , (Els R en twee assessore) skuldig bevind aan huisbraak met die opset om te roof, roof met verswarende omstandighede en moord. Op die aanklag van moord is al vier appellante ter dood veroordeel. Op die aanklagte van huisbraak met die opset om te roof en roof is die eerste, tweede en vierde appellante gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf en die derde appellant tot 12 jaar gevangenisstraf. Die eerste en tweede appellante is ook skuldig bevind aan 'n verdere aanklag van huisbraak met die opset om te steel. Laasgenoemde skuldigbevinding is egter nie in hierdie appl ter sprake nie. 'n Appl teen die skuldigbevinding en vonnis op die moordklag is kragtens a 316A(1) van Wet 51 van 1977 namens al vier appellante aangeteken. Die appl teen die skuldigbevinding is later in die geval van die eerste en tweede appellante teruggetrek. Wat hierdie appellante betref
l ter sprake nie. 'n Appl teen die skuldigbevinding en vonnis op die moordklag is kragtens a 316A(1) van Wet 51 van 1977 namens al vier appellante aangeteken. Die appl teen die skuldigbevinding is later in die geval van die eerste en tweede appellante teruggetrek. Wat hierdie appellante betref
l teen die skuldigbevinding en vonnis op die moordklag is kragtens a 316A(1) van Wet 51 van 1977 namens al vier appellante aangeteken. Die appl teen die skuldigbevinding is later in die geval van die eerste en tweede appellante teruggetrek. Wat hierdie appellante betref
l teen die skuldigbevinding is later in die geval van die eerste en tweede appellante teruggetrek. Wat hierdie appellante betref
3
is die huidige appl dus slegs teen die opgelegde vonnis gerig. Die derde en vierde appellante volhard in die appl teen beide die skuldigbevinding en vonnis.
l dus slegs teen die opgelegde vonnis gerig. Die derde en vierde appellante volhard in die appl teen beide die skuldigbevinding en vonnis.
l teen beide die skuldigbevinding en vonnis.
Geen appl teen die skuldigbevinding aan huisbraak met die opset om te roof en roof is aangeteken nie. In hierdie hof het mnr Venter namens die derde en vierde appellante toegegee dat dit behoorlik bewys was dat die vier appellante op die aand van 16 April 1991 saam by die woning van die oorledene ingebreek het en dat hulle die oorledene van R30 000,00 kontant en verskeie ander items beroof het. In die lig van die getuienis teen die appellante, insluitende vingerafdrukgetuienis, getuienis aangaande gesteelde goedere wat herwin is en bekentenisse, was hierdie toegewing myns insiens heeltemal tereg gemaak.
l teen die skuldigbevinding aan huisbraak met die opset om te roof en roof is aangeteken nie. In hierdie hof het mnr Venter namens die derde en vierde appellante toegegee dat dit behoorlik bewys was dat die vier appellante op die aand van 16 April 1991 saam by die woning van die oorledene ingebreek het en dat hulle die oorledene van R30 000,00 kontant en verskeie ander items beroof het. In die lig van die getuienis teen die appellante, insluitende vingerafdrukgetuienis, getuienis aangaande gesteelde goedere wat herwin is en bekentenisse, was hierdie toegewing myns insiens heeltemal tereg gemaak.
Dit is ook nie betwis dat die oorledene, 'n 76-jarige man, tydens die rooftog vermoor is nie. Volgens die getuienis van sy seun, mnr
4
Raymond Milner, het die oorledene saam met 'n vriend in 'n huis op mnr
Milner se plaas gebly. Op die betrokke aand het die oorledene se vriend
blykbaar uit die huis gevlug toe daar ingebreek is en vir mnr Milner gaan
roep. Laasgenoemde se huis is omtrent 500 trevan divan die oorledene
van divan die oorledene
van die oorledene
gele. Met sy aankoms by die oorledene se huis het mnr Milner die
. Met sy aankoms by die oorledene se huis het mnr Milner die
oorledene dood op sy bed aangetref. Sy hande en voete was met draad
vasgebind. By 'n latere lykskouing is dit vasgestel dat die oorsaak van
dood verwurging was. Volgens die deskundige getuienis het de beserings
e beserings
aan die oorledene se nek, insluitende 'n fraktuur van die hioed-been,
ed-been,
aangedui dat 'n redelike mate van geweld in die aanval op die oorledene
gebruik was.
Alhoewel dit bewys is dat die appellante aan die inbraak deelgeneem het, kon die verhoorhof nie op die beskikbare getuienis 'n bevinding maak van elk van die appellante se aandeel aan die moord nie.
5
Die eerste en derde appellante het hulle teenwoordigheid op die toneel ontken. Die vierde appellanthet geswyg. Volgens die tweede appellant het hy tesame met twee onbekende persone op die betrokke aand by die oorledene se huis ingebreek. Hy het getuig dat hyself die oorledene se hande vasgebind het maar niks verder aan hom gedoen het nie. Die derde appellant het in 'n bekentenis aan 'n landdros verklaar dat terwyl hulle binne die huis was, ene "Willem" 'n "blanke" met 'n yster geslaan het en dat hy die oorledene gehelp vashou het. Die vierde appellant in sy bekentenis aan 'n landdros het verwys na die plek "waar ons die blanke man doodgemaak het". Hy het ook verklaar: "Freddie het een van die blanke mans aan sy keel gegryp en gedruk met sy knieop sy maag".
op sy maag".
in hierdie hof het mnr Venter sy betoog op die meriete beperk tot die submissie dat alhoewel daar 'n gemeenskaplike oogmerk was om in te breek en te roof, die getuienis onvoldoende was om 'n skuldigbevinding
6
aan moord te regverdig en dat die hof a quo in diopsig fouteer het. Die vraag wat dus ontstaan is of elkeen van die appellante wat nie self aan die doodmaak van die oorledene deelgeneem het nie op die feite van die saak wel die moontlikheid voorsien het dat een of meer van sy mederowers in die uitvoering van die beplande rooftog die slagoffer kon doodmaak, maar elkeen nogtans volhard het en hom met die moontlike intrede van so 'n gevolg versoen het. (Kyk bv S v Malinga and Others 1963(1) SA 692 (A) op 694 F -H; S v Madlala 1969(2) SA 637 (A) op 640 F - H.)
opsig fouteer het. Die vraag wat dus ontstaan is of elkeen van die appellante wat nie self aan die doodmaak van die oorledene deelgeneem het nie op die feite van die saak wel die moontlikheid voorsien het dat een of meer van sy mederowers in die uitvoering van die beplande rooftog die slagoffer kon doodmaak, maar elkeen nogtans volhard het en hom met die moontlike intrede van so 'n gevolg versoen het. (Kyk bv S v Malinga and Others 1963(1) SA 692 (A) op 694 F -H; S v Madlala 1969(2) SA 637 (A) op 640 F - H.)
Op die feite kan dit nie betwyfel word nie dat die appellante geweet het dat daar mense binne die huis was. Voordat hulle ingebreek het is die telefoondraad wat na die huis lei afgesny en is 'n stuk daarvan verwyder. Die oorledene is vermoedelik met hierdie stuk draad vasgebind. Binne in die huis is die telefoondraad by die gehoorbuis ook afgesny. Toegang tot die huis is verkry deur 'n venster. Die ruit is nie gebreek nie,
7
wat 'n geraas sou maak; dit is gesny om toegang tot die handvatsel van die venster te bekom. Die bedoeling was klaarblyklik om die inwoners van die huis onverwags te verras en te verhoed dat hulle hulp ontbied. Dit is duidelik dat die appellante besef het dat die mense binne die huis weerstand teen die huisbraak en roof kon bied. Volgens die tweede appellant was hy met 'n stuk yster bewapen. 'n Stuk pyp is later op die vloer van die oorledene se slaapkamer aangetref, en is die getuienis van die tweede appellant in herdie opsig dus tot 'n mate gestaaf. Die feit dat so 'n voorwerp nie in die aanval op die oorledene gebruik is nie, beteken nie dat die appellante nie die gebruik van geweld teen 'n inwoner sou voorsien het nie.
erdie opsig dus tot 'n mate gestaaf. Die feit dat so 'n voorwerp nie in die aanval op die oorledene gebruik is nie, beteken nie dat die appellante nie die gebruik van geweld teen 'n inwoner sou voorsien het nie.
Na my oordeel was die omstandighede sodanig dat die afleiding onvermydelik is dat elkeen van die appellante die moontlikheid van die gebruik van geweld teen 'n slagoffer asook sy moontlike dood
8
voorsien het (vgl S v Shaik and Others 1983(4) SA 57 (A) op 65 A - B). Elkeen het dus met die nodige mens rea opgetree ten minste in die vorm van dolus eventualis. Dit volg dat die appellante tereg aan moord met dolus eventualis skuldig bevind is en dat die appl teen die skuldigbevinding aan moord afgewys moet word.
l teen die skuldigbevinding aan moord afgewys moet word.
Wat die appl teen vonnis betref, het die Konstitusionele Hof sedertdien in S v Makwanyane and Another 1995(3) SA 391 beslis dat vanaf die datum van die bevel in daardie saak, nl 6 Junie 1995, die doodvonnis nie 'n geldige vonnis is nie en dal reeds opgelegde doodvonnisse nie uitgevoer mag word nie. Dit volg dat die doodvonnisse wat in die onderhawige saak opgelis nie uitgevoer mag word nie. Daardie vonnisse moet tersyde gestel word en met ander gepaste vonnisse vervang word. Na my mening moet die saak na die verhoorhof terugverwys word vir die oplegging van 'n gepaste vonnis vir die moord in die geval van al
l teen vonnis betref, het die Konstitusionele Hof sedertdien in S v Makwanyane and Another 1995(3) SA 391 beslis dat vanaf die datum van die bevel in daardie saak, nl 6 Junie 1995, die doodvonnis nie 'n geldige vonnis is nie en dal reeds opgelegde doodvonnisse nie uitgevoer mag word nie. Dit volg dat die doodvonnisse wat in die onderhawige saak opgelis nie uitgevoer mag word nie. Daardie vonnisse moet tersyde gestel word en met ander gepaste vonnisse vervang word. Na my mening moet die saak na die verhoorhof terugverwys word vir die oplegging van 'n gepaste vonnis vir die moord in die geval van al
is nie uitgevoer mag word nie. Daardie vonnisse moet tersyde gestel word en met ander gepaste vonnisse vervang word. Na my mening moet die saak na die verhoorhof terugverwys word vir die oplegging van 'n gepaste vonnis vir die moord in die geval van al
9
vier appellante. Dit was ook die versoek van die advokate wat namens die appellante opgetree het en van die advokaat wat namens die Staat opgetree het.
Die volgende bevel word uitgereik:
1.
Die appl van die derde en vierde appellante teen hulle skuldigbevindings aan moord word afgewys.
l van die derde en vierde appellante teen hulle skuldigbevindings aan moord word afgewys.
2.
Die appl van al vier appellante teen die doodvonnis opgelop die aanklag van moord word gehandhaaf en die doodvonnis word in al vier gevalle tersyde gestel.
l van al vier appellante teen die doodvonnis opgelop die aanklag van moord word gehandhaaf en die doodvonnis word in al vier gevalle tersyde gestel.
op die aanklag van moord word gehandhaaf en die doodvonnis word in al vier gevalle tersyde gestel.
3.
Die saak word na die verhoorhof terugverwys vir heroplegging van vonnis op die aanklag van moord in die geval van al vier appellante.
D G SCOTT
F H GROSSKOPF AR)
- Stem saam LTC HARMS AR)
Case-aware research
Ask AI about this case
The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.