Download PDF

South Africa Judgment

Free State High Court, Bloemfontein

S v Mbatha (A240/2003) [2005] ZAFSHC 40 (28 April 2005)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The trial court imposed a sentence of R14,000 or 8 years' imprisonment plus a further 4 years' imprisonment conditionally suspended for 5 years for dealing in 219 kg of dagga. The High Court found that, although the offence was serious and involved a substantial quantity of dagga, the appellant was a first offender, sole breadwinner, and acted under a belief in the medicinal value of dagga with limited personal gain. The sentence imposed by the trial court was disproportionate and did not sufficiently temper justice with mercy. The appropriate sentence, considering all circumstances, was a fine of R7,000 or 4 years' imprisonment, plus a further 4 years' imprisonment wholly suspended for 5 years on condition of no further similar offence. The High Court exercised its review powers to substitute the sentence, as the appeal was not argued due to the appellant's absence.

Court disposition

Conviction confirmed. Sentence set aside and replaced with a fine of R7,000 or 4 years' imprisonment, plus a further 4 years' imprisonment wholly suspended for 5 years on condition of no further contravention of section 5(b) of Act 140 of 1992 during the suspension period.

Orders

  • The conviction is confirmed.
  • The sentence imposed by the magistrate is set aside and replaced with: a fine of R7,000 or 4 years' imprisonment; and a further 4 years' imprisonment wholly suspended for 5 years on condition that the accused is not convicted of contravening section 5(b) of Act 140 of 1992 during the period of suspension.

02

Material facts

Parties

Thembinkosi Fox Mbatha

Appellant

The State

Respondent Counsel: S. Giorgi

Amounts and remedies

  • Fine Imposed: ZAR 7,000
  • Imprisonment (years, Direct): 4
  • Imprisonment (years, Suspended): 4
  • Quantity of Dagga (kg): 219

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant was not present at the appeal hearing due to incarceration and did not advance argument. The record reflects that he was a first offender, sole breadwinner, and acted under the belief in the medicinal value of dagga, with limited personal benefit from the offence.
Respondent
Advocate Giorgi, for the State, submitted that the appellant could not be present due to his detention and requested that the appeal be struck from the roll. No substantive argument on the merits of the sentence was advanced.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v De Jager and Another 1965 (2) SA 616 (A) at 629

    An appellate court will only interfere with a sentence if the trial court did not exercise its discretion judicially, or if the sentence is vitiated by irregularity, misdirection, or is so severe that no reasonable court would have imposed it.

  2. 02

    S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A) at 861 B–C

    The sentence must fit both the criminal and the crime, taking into account prevention, retribution, deterrence, and rehabilitation, as well as mercy as an element of justice.

  3. 03

    S v Hlongwane 1998 (1) SACR 221 (O)

    The quantity of dagga involved is a material factor in sentencing for drug offences.

  4. 04

    Section 304(4) of Act 51 of 1977

    The High Court has the power under section 304(4) of Act 51 of 1977 to correct an injustice on review even where the appeal was not argued.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The trial court imposed a sentence of R14,000 or 8 years' imprisonment plus a further 4 years' imprisonment conditionally suspended for 5 years for dealing in 219 kg of dagga. The High Court found that, although the offence was serious and involved a substantial quantity of dagga, the appellant was a first offender, sole breadwinner, and acted under a belief in the medicinal value of dagga with limited personal gain. The sentence imposed by the trial court was disproportionate and did not sufficiently temper justice with mercy. The appropriate sentence, considering all circumstances, was a fine of R7,000 or 4 years' imprisonment, plus a further 4 years' imprisonment wholly suspended for 5 years on condition of no further similar offence. The High Court exercised its review powers to substitute the sentence, as the appeal was not argued due to the appellant's absence.

Obiter and limits

  • The attitude with which an offence is committed can affect the degree of blameworthiness and the community's response to sentencing.
  • Some members of the public believe dagga has medicinal value, a view held by the appellant, which may be relevant to the assessment of moral blameworthiness.
  • Mercy as an element of justice must temper the ultimate sentence imposed.

Court disposition

Conviction confirmed. Sentence set aside and replaced with a fine of R7,000 or 4 years' imprisonment, plus a further 4 years' imprisonment wholly suspended for 5 years on condition of no further contravention of section 5(b) of Act 140 of 1992 during the suspension period.

  • The conviction is confirmed.
  • The sentence imposed by the magistrate is set aside and replaced with: a fine of R7,000 or 4 years' imprisonment; and a further 4 years' imprisonment wholly suspended for 5 years on condition that the accused is not convicted of contravening section 5(b) of Act 140 of 1992 during the period of suspension.

Source and reliance status

Free State High Court, Bloemfontein

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Free State High Court, Bloemfontein

Judgment

[2005] ZAFSHC 40

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Appèl Nr. : A240/2003

In die appèl tussen:

THEMBINKOSI FOX MBATHA Appellant

en

DIE STAAT Respondent

CORAM: MALHERBE RP et

VAN

COPPENHAGEN R

UITSPRAAK: VAN

COPPENHAGEN R

AANGEHOOR OP: 11 APRIL 2005

GELEWER OP: 28 APRIL 2005

[1] Die appellant, ‘n 33-jarige man, blykens die klagstaat, het op 14 Junie 2002 in die landdroshof Marquard saam met twee ander verskyn op ‘n klagte dat hulle ter oortreding van artikel 5(b) van Wet 140 van 1992 in 219 kg dagga handel gedryf het.

Op 27 Junie 2002 het die appellant, wat regsverteenwoordiging geniet het, op die ten laste gelegde klagte skuldig gepleit.

Die saak teen sy mede-beskuldigdes was deur die aanklaer teruggetrek.

[2] ‘n Verklaring soos bedoel in artikel 112(2) van Wet 51 van 1977, bewysstuk “A”, was deur appellant se regsverteenwoordiger voorgelees en ingehandig en die korrektheid daarvan deur appellant bevestig.

In die verklaring verduidelik appellant dat hy deur ‘n toordokter wat na die gesondheid van nagenoeg 100 families omsien, versoek was om die dagga in Lesotho af te haal en na Alexandra te bring. Die enigste voordeel wat appellant uit die vervoer van die dagga sou kry, was ‘n korting op “dienste” by die betrokke toordokter.

[3] Appellant was ten tye van die skuldigbevinding ‘n eerste oortreder.

Hy het as huurmotorbestuurder tussen R200 tot R400 per maand verdien.

Appellant is die enigste broodwinner in die gesin wat bestaan uit homself, sy eggenote en twee minderjarige kinders van 5 en 6 jaar oud onderskeidelik.

[4] Die landdros het appellant ‘n vonnis van R14 000.00 of 8 jaar gevangenisstraf plus ‘n verdere 4 jaar gevangenisstraf wat voorwaardelik vir 5 jaar opgeskort was, opgelê.

Teen die vonnis kom appellant in hoër beroep.

[5] Appellant was, toe die appèl geroep was, nie in die hof teenwoordig nie. Advokaat Giorgi, namens die Staat, het meegedeel dat appellant vanweë sy aanhouding in Kroonstad Gevangenis, nie betyds beskikbaar kan wees nie en versoek dat die appèl van die rol geskrap word.

[6] ‘n Hof van appèl kan en sal slegs inmeng in ‘n vonnis opgelê indien bevind kan word dat die verhoorhof nie die diskresie waarmee dit beklee is by vonnisoplegging behoorlik uitgeoefen het nie. (S v FARMER 2002 (1) ALL SA 427 (A) op 430a).

In die oorweging van die vraag of die verhoorhof by die oplegging van ‘n vonnis sy diskresie behoorlik uitgeoefen het, word ook oorweeg of die opgelegde vonnis nie dermate van die vonnis wat die hof van appèl sou oplê, verskil dat dit as ‘n onreëlmatigheid of onregverdigheid aangemerk kan word. In S v DE JAGER AND ANOTHER 1965 (2) 616 (A) te 629 verduidelik Holmes AR:

“It is the trial Court which has the discretion, and a Court of appeal cannot interfere unless the discretion was not judicially exercised, that is to say unless the sentence is vitiated by irregularity or misdirection or is so severe that no reasonable court could have imposed it. In this latter regard an accepted test is whether the sentence induces a sense of shock, that is to say if there is a striking disparity between the sentence passed and that which the Court of appeal would have imposed.”

[7] Die vertrekpunt by die oorweging van ‘n vonnis op ‘n statutêr-geskepte misdryf, sal gewoonlik die strafbepaling in die betrokke statuut self wees.

Ten aansien van die oortreding van die onderhawige artikel word in artikel 17(e) van Wet 140 van 1992 ‘n straf van hoogstens 25 jaar gevangenisstraf of met sowel daardie gevangenisstraf as die boete wat ‘n hof mag goedvind om op te lê, voorgestel.

Die vonnis appellant opgelê indien die boete as alternatief en die opskorting van ‘n deel buite rekening gelaat word, is 12 jaar gevangenisstraf. (cf. S v SETNOBOKO 1981 (3) SA 554 (O) te 556 D – H.)

[8] By die oorweging van ‘n gepaste vonnis moet die doelstellings van straf naamlik voorkoming, vergelding, afskrikking en rehabilitasie nagestreef word. In die opweging van gemelde doelwitte sal die aard en erns van die misdryf, die belange van die gemeenskap en die beskuldigde as persoon oorweeg word. Genade as element van geregtigheid moet die uiteindelike vonnis opgelê, temper.

Die landdros het tereg verwys na die aard en erns van die misdryf en die redes waarom dit as ‘n ernstige misdryf aangemerk moet word, asook die veelvuldige voorkoms van die betrokke misdryf in sy jurisdiksiegebied.

Die landdros het in sy uitspraak ook na die redes waarom die belange van die gemeenskap by die oplegging van die vonnis in ag geneem moet word, behandel.

Die impak van daardie belange op die onderhawige geval was egter nie toegelig nie.

Dit is nou reeds aksiomaties dat dagga, soos sovele ander dwelmmiddels, die gebruiker daarvan fisies en psigies nadelig beïnvloed. Daardie gebruiker is dikwels die kwesbaarste van die bevolking.

Dit kan ook nie wegredeneer word dat sommige lede van die publiek oortuig is dat dagga medisinale waarde inhou nie; ‘n siening wat blykens die getuienis ook deur appellant gehuldig word.

Dit is juis die gesindheid waarmee ‘n misdryf gepleeg word wat die graad van die laakbaarheid waarmee die gemeenskap die pleging van die misdryf bejeen, bepaal. (cf. S v MARTIN 1996 (1) SASV 172 (W) 177 e.v.) As tipiese voorbeeld kan genadedood genoem word; moord is gewoonweg ‘n misdaad wat as afskuwelik aangemerk word, maar weens die gesindheid waarmee dit gepleeg word, word dit weens gemeenskapsoortuiging en -benadering met ‘n ligter straf besoek. (cf. S v HARTMANN 1975 (3) SA 532 (K)).

Appellant was blykens die aanvaarde feite nie die persoon wat homself direk ten koste van ander se fisiese en morele verval verryk het nie; hy het weens sy geloof in die medisinale effek van dagga, by wyse van spreke, vir homself ‘n mediese versekering beding.

[9] Die hoeveelheid dagga betrokke naamlik 219 kg is substansieël en is ‘n faktor wat by die straftoemeting in ag geneem moet word. (cf. S v HLONGWANE 1998 (1) SASV 221 (O).)

[10] Dit is met voormelde bekende faktore in gedagte dat die straf wat opgelê moet word “should fit the criminal as well as the crime”. (cf. S v RABIE 1975 (4) SA 855 A 861 B – C.)

Vonnisse van 14 jaar vir handel in 1 433 kg dagga deur ‘n professionele handelaar (cf. S v MOREBUDI 1999 (2) SASV 664 (HHA)) tot 6 jaar waarvan 2 jaar voorwaardelik opgeskort was vir die vervoer, dus handel, in 800 kg dagga (cf. S v CALENI 1990 (1) SASV 178 (C)) is aangeteken. Vir die handel in kleiner massas dagga was in die algemeen veel ligter vonnisse blykens die gerapporteerde uitsprake opgelê.

[11] In aggenome die misdryf en die persoon van die beskuldigde sou ‘n boete van R7 000.00 of 4 jaar gevangenisstraf en 4 jaar gevangenisstraf in geheel opgeskort vir 5 jaar onder gepaste omstandighede ‘n gepaste vonnis vir appellant wees.

Die voorgestelde vonnis verskil dermate van die vonnis deur die landdros die appellant opgelê dat ek van mening is dat geregtigheid nie teenoor appellant by oplegging van vonnis geskied het nie.

[12] Met die vonnis appellant opgelê kan, omdat appellant se appèl nie geargumenteer was nie, nie op appèl ingemeng word nie.

Artikel 304(4) van Wet 51 van 1977 verleen egter bevoegdheid aan die Hooggeregshof om dié ongeregtigheid op hersiening reg te stel. Daardie bevoegdheid sal benut word en word die onderstaande bevele gemaak:

Die skuldigbevinding word bekragtig.

Die vonnis opgelê word tersyde gestel en vervang met die volgende

‘n Boete van R7 000.00 of 4 jaar gevangenisstraf sowel as ‘n verdere 4 jaar gevangenisstraf welke laasgenoemde gevangenisstraf in geheel opgeskort word vir 5 jaar op voorwaarde dat die beskuldigde nie skuldig bevind word aan oortreding van artikel 5(b) van Wet 140 van 1992 gepleeg gedurende die periode van opskorting nie.

_______

G. VAN COPPENHAGEN, R

Ek stem saam.

______

J.P. MALHERBE, RP

Namens appellant: Geen verskyning (In persoon)

Namens respondent: Adv. S. Giorgi

In opdrag van:

DOV

BLOEMFONTEIN

/sp

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Farmer 2002 (1) All SA 427 (A)

Case cited

S v De Jager and Another 1965 (2) SA 616 (A)

Case cited

S v Setnoboko 1981 (3) SA 554 (O)

Case cited

S v Martin 1996 (1) SACR 172 (W)

Case cited

S v Hartmann 1975 (3) SA 532 (C)

Case cited

S v Hlongwane 1998 (1) SACR 221 (O)

Case cited

S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A)

Case cited

S v Morebudi 1999 (2) SACR 664 (SCA)

Case cited

S v Caleni 1990 (1) SACR 178 (C)

Case cited

Section 5(b) of Act 140 of 1992

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Section 112(2) of Act 51 of 1977

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Section 304(4) of Act 51 of 1977

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.