Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Sitoe (138/85) [1985] ZASCA 128 (27 November 1985)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the appellant, although technically a youth, acted with full criminal responsibility and maturity. He was the principal actor in the offences, made threats, and used the firearm deliberately. There was no evidence of compulsion, immaturity, or lack of understanding. His limited education and upbringing did not mitigate the gravity of his conduct. The murder was cold-blooded and calculated, and the subsequent robberies involved dangerous use of a firearm. The trial court correctly found no extenuating circumstances and exercised its sentencing discretion appropriately. The appeal against both death sentences was dismissed.

Court disposition

Appeal dismissed.

Orders

  • The appeal against both death sentences is dismissed.

02

Material facts

Parties

Ernesto Sitoe

Appellant

The State

Respondent

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that he was a youth at the time of the offences, being only 18 years and 11 months old, and that he had a deficient upbringing and limited education. It was further contended that the murder was an impulsive act, committed without full awareness of his actions during the shooting. These factors were submitted as mitigating circumstances to justify a lesser sentence.
Respondent
The respondent maintained that the appellant acted with full awareness and maturity, displaying criminal expertise in the commission of the offences. The murder was deliberate and calculated, not impulsive. The appellant was the instigator, made threats, and used the firearm purposefully. The trial court correctly found no extenuating circumstances and imposed appropriate sentences.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v Sitoe (138/85) [1985] ZASCA 128

    The absence of extenuating circumstances in a murder conviction justifies the imposition of the death penalty under South African law.

  2. 02

    S v Sitoe (138/85) [1985] ZASCA 128

    Sentencing discretion must consider all relevant mitigating and aggravating factors, but is not bound by rigid rules regarding the seriousness of injuries in aggravated robbery cases.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the appellant, although technically a youth, acted with full criminal responsibility and maturity. He was the principal actor in the offences, made threats, and used the firearm deliberately. There was no evidence of compulsion, immaturity, or lack of understanding. His limited education and upbringing did not mitigate the gravity of his conduct. The murder was cold-blooded and calculated, and the subsequent robberies involved dangerous use of a firearm. The trial court correctly found no extenuating circumstances and exercised its sentencing discretion appropriately. The appeal against both death sentences was dismissed.

Obiter and limits

  • There is no rule that the death penalty should only be imposed in aggravated robbery cases where serious injuries are caused; sentencing discretion must remain unfettered.
  • The appellant's criminal conduct demonstrated expertise and maturity, undermining claims of impulsiveness or immaturity.

Court disposition

Appeal dismissed.

  • The appeal against both death sentences is dismissed.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1985] ZASCA 128

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA(APPèLAFDELING)

In die saak tussen:

ERNESTO SITOE Appellant

EN

DIE STAAT Respondent

Coram: KOTZe, MILLER ARR et, CILLIé, Wn ARVerhoor: 22 November 1985Gelewer: 27 November 1985

UITSPRAAK

CILLIé, Wn AR :

Die appellant is in die Suid-Oostelike Rond-gaande Afdeling van die Transvaalse Hooggeregshof op sewe

verskillende / 2

2

verskillende aanklagte skuldig bevind. Die misdrywe wasdie volgende: Moord sonder versagtende omstandighede, driegevalle van roof met verswarende omstandighede, die on-wettige rig van 'n vuurwapen, die onwettige besit van 'n vuur-wapend en van ammunisie. Op die skuldigbevinding aan moordis hy die doodvonnis opgelê. Op een van die skuldigbe-vindings aan roof het hy 'n soortgelyke straf ontvang. Diestrawwe met betrekking tot die ander skuldigbevindings is nieter sake nie want die appellant kom, met verlof van dieverhoorhof, slegs teen die twee doodvonnisse in hoër beroep.Die gebeurtenisse met betrekking tot diemisdrywe is kortliks die volgende: Die appellant was 'ndroster uit die leër van Mosambiek. Hy het skynbaar metdie wapen wat deur die owerheid aan hom uitgereik was,

gedros .... / 3

3

gedros; dit was 'n sogenaamde Russiese AK 47. Die misdade

het hy gepleeg in die omgewing van Komatipoort waar hy die

grens tussen Mosambiek en die Republiek van Suid-Afrika

waarskynlik drie keer saam met ander oorgesteek het.Volgens die getuienis was die eerste geleentheid toe hy indie nag van 2 Desember, 1984, saam met 'n ander man na die

plaas Volspruit gegaan het. Langs die pad het hulle dieoorledene en twee ander mans voorgekeer. Hulle het hulleas polisiemanne voorgedoen en om die wanvoorstelling teversterk het die appellant 'n vuurwapen, die AK 47, tevoorskyn gehaal. Hulle het die oorledene en sy vriendebeveel om hulle bewysboeke te toon. Toe hulle die ant-woord kry dat die boeke by die kampong gelaat is, is dieoorledene en sy vriende berispe omdat hulle sonder die

boeke .... / 4

4

boeke rondloop. Die appellant het gesê dat hulle virdié oortreding doodgeskiet kan word. Hy het die woordby die daad gevoeg en die oorledene doodgeskiet. Van-daar af is die appellant en sy metgesel na die kampong.Daar het hulle hulself weer as polisiemanne voorgestel.Die appellant het die inwoners bedreig en aan hulle verteldat hy die oorledene doodgeskiet het. Die inwoners vantwee van die kamers in die kampong is beroof. Presies'n week later teen ongeveer middernag het die appellant entwee ander persone die plaas, Dit Maak Saak, besoek. By'n kamer in die kampong het hy weer voorgegee dat hy 'npolisiedienaar was en bewysboeke gevra. Een van die in-woners het daarin geslaag om die voordeur toe te slaan endit toe te hou sodat die appellant en sy maats nie kon

binnekom .... / 5

5

binnekom nie. Die appellant het toe met die wapen wat hyweer by hom gehad het, verskeie skote op die deur gevuur.Daar is sewe gate in die deur geskiet. Een van die inwo-ners is in die pinkie getref. Die inwoners is met diedood gedreig en beveel om geld deur die venster te gooi.Dit het hulle gedoen. Die rowers het die geld opgetelen vertrek.Op 23 Desember 1984, dit is twee weke na dielaasgenoemde voorval, het die appellant en twee ander dieplaas "The Hippos" in dieselfde omgewing besoek. Daar hethulle die drie oortredings wat laaste genoem is, gepleeg.Die appellant is later in die nag deur grenswagte voorgekeeren aangehou. Die misdrywe wat dié nag gepleeg is en dievonnisse wat die appellant daarvoor opgelê is, is nie hier

ter .... / 6

6

ter sake nie.Na sy skuldigbevinding in die verhoorhofhet die appellant geen getuienis afgelê of aangebied omversagtende omstandighede met betrekking tot die moord endie ander misdrywe daar te stel nie. Daar is betoog datsekere aangeleenthede, wat gemene saak was, wel versag-tend is. Die betoog is deur die hof a quo verwerp. Inhierdie hof is daar geen bewering van enige mistasting,wanvoorstelling of onreëlmatigheid gedoen nie, maar dievoormelde feite is in die betoogshoofde herhaal. Hulleword nou behandel.

Ten eerste is genoem dat die appellant ty-dens die pleging van die moord nog maar 'n jeugdige was.Hy was egter reeds 18 jaar en elf maande oud. Tydens

die....../ 7

7

die moord en die pleging van al die ander misdrywe het hynie soos 'n jeugdige opgetree nie. Hy was nie onvolwassenie en daar is geen aanduiding dat hy onder dwang of be-ïnvloeding of verleiding die moord, of enige van die andermisdade gepleeg het nie. Hy was immers die een wat ge-praat het, wat die wanvoorstellings gedoen het, wat dieeise gestel het, wat die vuurwapen in sy besit gehad heten wat dit gebruik het. Hy het selfstandig en soos 'nvolwasse misdadiger opgetree.Ten tweede is aangevoer dat hy 'n gebrekkigeopvoeding en opleiding gehad het en slegs tot by standerdvier op skool gevorder het. Daar is geen getuienis vandie opleiding wat hy in die Mosambiekse leer ontvang hetnie. Geen gebrekkige opleiding is egter te bespeur by

die .... / 8

8

die misdadige kundigheid waarmee hy die moord, en trouensook die ander misdrywe, uitgevoer het nie. Hierdie feitewat met betrekking tot sy opvoeding genoem is, kan nieter versagting dien nie.

Ten slotte is ook betoog dat die appellantse aanval op die oorledene 'n impulsiewe daad was, "dat hywild en wakker geskiet het, dat hy nie presies geweet hetwat hy gedoen het tydens die skietery nie." In hierdieverband stem ek met die volgende bevinding van die ver-hoorregter saam:

"There is nothing impulsive about this at all. It was a coldblooded and deliberate murder. He went thereafter, almost immediately, and told the other people, in order to make them fearful, (and) that made them the readier to give up their goods, that he in fact had murdered this man."

Soos .... / 9

9

Soos reeds gemeld het die appellant geweet wat hy doen enhet hy kundig opgetree.Met betrekking tot die vonnis opgelê in diemoordklag is daar derhalwe geen versagtende omstandighedewat die appellant se optrede minder laakbaar of afkeurens-waardig maak nie. Die appèl teen die vonnis op hierdieskuldigbevinding kan dus nie slaag nie.

Ten opsigte van die skuldigbevinding aanroof met verswarende omstandighede het die verhoorregterby die vonnisoplegging tereg kennis geneem van die appel-lant se beweerde jeugdigheid en gebrekkige opvoeding.Die verhoorregter was geregtig om by die vonnisoplegginghierdie feite te oorweeg saam met ander moontlike ver-sagtende feite asook met die verswarende feite wat die

Staat .... / 10

10

Staat met betrekking tot die pleging van die roof bewys

het. In die onderhawige geval het die appellant die

vuurwapen op 'n gevaarlike manier gebruik. Hy het min-

stens sewe skote afgevuur op 'n deur wat vir hom toegeklap

is en waaragter, daarvan was hy bewus, mense geskuil het.Hy het dan ook een persoon in die vinger gewond; dit wasnie 'n ernsitge wond nie. In hierdie verband wil ek dieopmerking van die verhoorregter steun dat daar geen reël

is of behoort te wees dat die doodvonnis nie in soort-gelyke gevalle opgelê word nie, maar slegs in gevallewaar daar ernstige beserings veroorsaak is, opgelê kanword. Tereg sê die verhoorregter dat die vonnisopleggerse diskresie nie so aan bande gelê moet word nie. Naoorweging van al die relevante omstandighede kan ek nie

sê...../ 11

11

sê dat die verhoorregter misgetas het, enige onreëlma-tigheid begaan het of 'n vonnis opgelê het wat so onvanpasis dat geen hof dit redelikerwys sou opgelê het nie.Derhalwe kan die appèl ten opsigte van hierdie vonnis ooknie slaag nie.

Die appèl word afgewys.

P M CILLIé, Wn AR

Kotzé, AR )

stem saamMiller, AR )

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Sitoe (138/85) [1985] ZASCA 128

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.