Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Speedy (444/83) [1985] ZASCA 1; [1985] 2 All SA 112 (A) (12 March 1985)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the appellant genuinely believed his conduct was lawful, based on a longstanding dispute with his neighbour and a purported understanding regarding the consequences of repeated trespass. The appellant's actions were open and transparent, and he attempted to communicate with Scholtz before slaughtering the goats. The magistrate did not make any adverse credibility findings against the appellant, and the evidence supported the existence of a reasonable possibility that the appellant believed he was entitled to act as he did. The State failed to prove beyond reasonable doubt that the appellant was aware of the unlawfulness of his conduct. Accordingly, the conviction and sentence could not be sustained.

Court disposition

Appeal upheld; conviction and sentence set aside.

Orders

  • The appeal succeeds.
  • The conviction and sentence are set aside.

02

Material facts

Parties

Gilbert Speedy

Appellant

The State

Respondent

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Conviction and Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that he lacked the intention to commit theft, as he genuinely believed, based on longstanding disputes and a purported understanding with his neighbour Scholtz, that he was entitled to slaughter the goats as a form of penalty for repeated trespass. He maintained that his actions were open and transparent, and that he had attempted to communicate with Scholtz prior to slaughtering the animals. The appellant asserted that his conduct was not criminal, but rather a justified response to persistent trespass and Scholtz's refusal to remedy the situation.
Respondent
The State contended that the appellant was fully aware that his conduct was unlawful, as Scholtz had never consented to the slaughter of his goats. The State argued that the appellant's belief in the lawfulness of his actions was unreasonable and that he acted mala fide. The State relied on the absence of any agreement and the fact that the appellant had previously warned Scholtz, suggesting premeditation and knowledge of wrongdoing. The State maintained that there was no reasonable possibility that the appellant believed his actions were lawful.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v De Blom 1977 (3) SA 513 (A)

    A conviction for theft requires proof that the accused was aware of the unlawfulness of his conduct (absence of animus furandi negates theft).

  2. 02

    S v Potwane 1983 (1) SA 868 (A)

    If there is a reasonable possibility that the accused believed his conduct was lawful, a conviction for theft cannot stand.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the appellant genuinely believed his conduct was lawful, based on a longstanding dispute with his neighbour and a purported understanding regarding the consequences of repeated trespass. The appellant's actions were open and transparent, and he attempted to communicate with Scholtz before slaughtering the goats. The magistrate did not make any adverse credibility findings against the appellant, and the evidence supported the existence of a reasonable possibility that the appellant believed he was entitled to act as he did. The State failed to prove beyond reasonable doubt that the appellant was aware of the unlawfulness of his conduct. Accordingly, the conviction and sentence could not be sustained.

Obiter and limits

  • The court noted that the appellant's belief in the lawfulness of his conduct, while perhaps mistaken, was not unreasonable given the circumstances and the history of disputes with Scholtz.
  • The absence of adverse credibility findings by the trial court reinforced the conclusion that the appellant's version was reasonably possibly true.
  • The court observed that open and transparent conduct by an accused may support the existence of a bona fide belief in lawfulness.

Court disposition

Appeal upheld; conviction and sentence set aside.

  • The appeal succeeds.
  • The conviction and sentence are set aside.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1985] ZASCA 1

SAAK NO 444/83

GILBERT SPEEDY.APPELLANT

en

DIE STAATRESPONDENT

J J F HEFER, AR.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

APPeLAFDELING

In die saak tussen

GILBERT SPEEDY Appellant

DIE STAAT Respondent

CORAM : KOTZé, JOUBERT, BOTHA, HEFER, ARR, et ELOFF, Wrn AR,

AANGEHOOR : 1 Maart 1985

GELEWER: 12 Maart 1985

HEFER, AR :

UITSPRAAK

Appellant en sy vader is beesboere op Zoetvlei

in

2.

in die Vryburg-distrik. Vir meer as 23 jaar het hulle 'n

doring in die vlees gehad - hulle buurman, Scholtz, se

klompie skape en boerbokke. Of die naam van die plaas

iets daarmee te doen gehad het, weet ek nie maar om een

of ander rede kon niks hulle weghou van Zoetvlei se wei-

velde nie - nie Scholtz se veewagter nie en allermins die

grensdraad tussen dié twee plase. En Scholtz het volstrek

geweier om diê draad te help verbeter en so sy diere tuis

te hou. Hulle kon eerder geskut word; wat tweemaal gebeur

het totdat die skut so ver verskuif is, dat dit nie lonend

was om hulle soontoe te jaag nie. Praat het ook nie gehelp

nie. Telkens wanneer Scholtz aangespreek is oor sy hals-

starrige vee was hy vol verskonings en beloftes. Sy vee

sou .........

3.

sou hy verkoop, het hy gesê, maar daarvan het niks gekom

nie; hulle het gebly en hulle strooptogte op Zoetvlei het

voortgeduur. Ten einde raad het appellant se vader op 'n

keer twee van Scholtz se skape laat slag en het appellant

hom gewaarsku dat die "boete" by 'n volgende oortreding

vier stuks vee sou wees. Vir 'n rukkie het hierdie eie-

regtigheid die gewenste uitwerking gehad. Dog dit was

van korte duur

So het sake dan jaar na jaar verloop,

Appellant en sy vader het gekla en Scholtz het belowe maar

niks het verder gebeur nié. Tot 2 Oktober 1982. Daardie

dag is 108 bokke weer deur die draad. Appellant het op

hulle afgekom. En hy is 'n man van sy woord. Gedagtig

aan.........4

4.

aan sy vorige waarskuwing het hy vier van sy werknemers aan-

gesê om elkeen 'n bok te slag en die vleis te neem. Geen

plaaswerker sou hom tweemaal laat nooi nie; appellant se

werkslui ook nie.

Tevrede was Scholtz ongelukkig nie. Die

polisie is verwittig en die gevolg was dat appellant en

die betrokke vier werknemers in die landdroshof verskyn

het op 'n aanklag van diefstal van vier bokke. Sy werk-

nemers is vrygespreek maar appellant is skuldig bevind.

Sy appèl na die Noord-Kaapse Afdeling is verwerp (met 'n

meerderheidsbeslissing) en met verlof van daardie Afdeling

kom hy nou in hoër beroep teen die skuldigbevinding

In sy pleitverduideliking in die landdros-

hof...........5

5.

hof het appellant se advokaat te kenne gegee dat die ver-weer was dat "daar was 'n afwesigheid van animus furandi".Dit was deurentyd die enigste geskilpunt. Appellant hetgetuig dat hy nie bedoel het om enige misdaad te pleeg nieen, in die lig van die vorige gebeure, vas geglo het dathy geregtig was om die bokke te laat slag. Wat verdergebeur het na sy waarskuwing aan Scholtz dat van sy veeweer geslag sou word indien hulle weer oortree, het hysoos volg beskryf:

"And what did he say? He said

I cannot do that.

Yes, and carry on with what you then

said? I said Mr Scholtz the choice

is yours. If you keep your stock offour property we will not do that.And if your stock comes on our pro-perty? Then we will do that.

And 6

6.

And did the conversation then end?

I told Mr Scholtz, I reminded

him of an incident when one of hisherders had previously told me thathe had instructions to let stockgraze on Zoetvlei. I reminded himof this and said that with regardto that I am going to regard it asa deliberate trespass."

Daar was dus 'n duidelike verstandhouding tussen hom enScholtz, so het hy getuig, betreffende wat sou gebeur in-dien die vee weer oortree en hy was vas van voorneme om sydreigement uit te voer anders "for ever and ever Mr Scholtzwould have the run of our property". Gevra in kruisverhoorof hy werklik geglo het dat so 'n verstandhouding sy optredekon regverdig, was sy antwoord:

"when a man has been told asked andbegged time after time and already

had 7

7.

had an example I imagined it wasalright."

Sy doel met die slag van die bokke was om dit vir eensen vir altyd by Scholtz tuis te bring "that I took thisseriously and I wanted his stock to be kept off my pro-perty".Dit kom my heel duidelik voor dat die werk-like basis van die verweer was dat appellant onbewus wasvan die wederregtelikheid van sy optrede en, inteendeel, ge-glo het in die regmatigheid daarvan. Dit was dan ook diebasis waarop die appèl in hierdie Hof beredeneer is. DieStaat se advokaat het, in die lig van beslissings soos dièin S v De Blom 1977(3) S A 513 (A D ) op p 532 en S v Pot-wane 1983(1) S A 868 (A D) op p 871, aanvaar dat die skul-

digbevinding 8

8.

digbevinding nie geregverdig kan word nie indien 'n rede-

like moontlikheid bestaan dat die appellant geglo het dat

sy optrede regmatig was. Sy hele betoog was daarop toe-

gespits om die Hof te oortuig dat so 'n moontlikheid nie

bestaan nie.

'n Wesenlike probleem wat die Staat in die

gesig staar is egter die feit dat dié landdros geen nadelige

geloofwaardigheidsbevinding teen appellant gemaak het nie.

Aanvanklik het hy blykbaar nie besef wat dié verweer werk-

lik behels het nie; sy volledig genotuleerde mondelinge

uitspraak bevat geen verwysing na appellant se beweerde ge-

loof in dié regmatigheid van sy optrede nie en eers toe

die betrokke punt pertinent geopper is in die kennisgewing

van..........9

9.

appèl, het hy daarmee gehandel. Maar hoewel diemondelinge uitspraak geen geloofwaardigheidsbevinding be-vat nie, is dit insiggewend dat die landdros deurgaansdaarin gesteun het op appellant en sy vader se getuienisoor die gebeure van die verlede. Nêrens is daar 'n sweemvan twyfel te bespeur oor hulle geloofwaardigheid nie. Enook nie in die skriftelike redes vir die skuldigbevindingwat ingehandig is nadat die appèl genoteer is nie. Daarinverskyn wel 'n bevinding dat appellant

"goed geweet(het) wat hy be-oog,nie gedoen mag word nie en hy hetwat die hof aanbetref mala fide op-getree."

Maar dit blyk heel duidelik uit die res van die redes dat

hierdie bevinding nie gebaseer is op die verwerping van

appellant 10

10.

appellant se getuienis nie, maar op 'n vorige bevinding

dat Scholtz nooit toegestem het dat sy bokke geslag word

nie (wat in elk geval gemene saak was). Die landdros se

redenasie was eenvoudig dat appellant geweet het dat wat

hy be-oog het, nie gedoen mag word nie omdat hy geweet het

dat Scholtz nie toegestem het nie; daarom het hy"mala fide"

opgetree. (Soos in sy mondelinge uitspraak waarin die af

wesigheid van toestenuning ook 'n deurslaggewende rol gespeel

het, het die landdros uit die oog verloor dat dit groten-

deels nie ter sake was nie; appellant se saak was juis

dat hy geglo het dat sy optrede geoorloof was, ten spyte

daarvan dat Scholtz nie toegestem het nie, op grond van

die verstandhouding waarna vroeër'verwys is.)

Daarom 11

11

Daarom kan ek nie met die meerderheid van die

Hof a quo (by monde van ERASMUS W R P) saamstem dat die

landdros die appellant "klaarblyklik ook nie geglo het nie"

Indien dit die geval was , vind ek dit eienaardig dat die

landdros dit nóg in die mondelinge uitspraak nóg in die

skriftelike redes gesê het en al sy bevindings juis op ap-

pellant se getuienis gebaseer het.

Ewe-min is ek bereid om saam te stem met

die meerderheid van die Hof a quo en met die betoog van die

Staat dat appellant se beweerde geloof in elk geval so on-

redelik was, dat hy dit nooit kon gekoester het nie. Myns

insiens is die teendeel eerder die geval. In die gesprek

tydens die episode met die twee skape is Scholtz dit duidelik

aan 12

12.

aan die verstand gebring (a) dat appellant nie geglo hetdat Scholtz nie self verantwoordelik was vir die oortre-dings van sy vee nie en (b) dat die keuse voortaan synesou wees: óf hy hou sy vee weg van Zoetvlei óf hy neemvir lief met die "boete" wat appellant sou oplê aangesienverdere oortredings as "deliberate trespass" beskou souword. Of appellant geregtig was om Scholtz voor so 'n keuse te stel, is natuurlik 'n ander vraag raaar ek beskoudit nie as onredelik dat hy onder die indruk kon verkeerhet dat hy voortaan geregtig sou wees om sy "boete" op telê nie.

Boonop is daar sterk steun te vindvir so 'n indruk in Scholtz se getuienis. Eerstens, het

hy 13

13.

hy gemeen dat appellant nie diefstal gepleeg het nié en,

tweedens, het hy getuig dat hy die lot wat sy bokke getref

het, die dag na die voorval telefonies met appellant be-

spreek het. Tydens die gesprek, het hy getuig, het appel-

lant hom gevra "of ek onthou dat ons vroeër tyd 'n ooreen-

koms gehad, 'n ou ooreenkoms waar as hy my bokke in sy veld

vang, dat hy hulle kan slag". Scholtz het ontken dat daar

so 'n ooreenkoms was en appellant het erken dat die vorige

gesprek nie 'n ooreenkoms tot stand gebring het nie maar

sy verwysing teenoor Scholtz na 'n ooreenkoms was klaarblyk-

lik 'n verwysing na wat hy in sy getuienis 'n verstandhouding

genoem het. Die feit dat hy hom teenoor Scholtz self daar-

op beroep het op die eerste die beste geleentheid toe daar

nog 14

14

nog geen sprake was van 'n vervolging nie, is 'n sterk aan-

duiding dat hy inderdaad geglo het dat dit sy optrede ver-

oorloof het. Waarom anders sou hy hom daarop beroep?

Word verder in ag geneem dat appellant

eers vir Scholtz probeer skakel het voordat hy die bokke

laat slag het - waarskynlik om hom in te lig wat hy voor-

nemens was om te doen - en dat hy daarna heeltemal openlik

opgetree het en Scholtz die volgende dag ingelig het oor

wat hy gedoen het (hy het Scholtz selfs gesê dat die velle

van die bokke by hom op die plaas was), is die gevolgtrek-

king bykans onafwendbaar dat hy inderdaad geglo het dat hy

niks verkeerd gedoen het nie. Op die swakste gestel, is

sy optrede eerder vereenselwigbaar met so 'n geloof as met

die 15

15.

die wete dat hy onwettig opgetree het.

Myns insiens het die Staat nie daarin ge-

slaag om te bewys dat appellant bewus was van die weder-

regtelikheid van sy daad nie.

Die appèl slaag en die skuldigbevinding

en vonnis word tersyde gestel.

J J F HEFER, ARKOTZé, AR. )

JOUBERT,AR. ) STEM SAAM.BOTHA,AR. )

ELOFF, WRn AR. )

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v De Blom 1977 (3) SA 513 (A)

Case cited

S v Potwane 1983 (1) SA 868 (A)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.