Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Tsotetsi and Another (99/87) [1987] ZASCA 97 (24 September 1987)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court held that although the appellants' youth and personal circumstances were relevant, they did not outweigh the seriousness of the offence or the interests of the community. The crime occurred during a period of widespread unrest, and the appellants were active participants in a group that caused significant property damage. The sentence imposed by the magistrate was not so disproportionate as to warrant interference by the appellate court. The interests of the community, particularly in cases of public violence, require strong deterrence and protection, and the sentence was appropriate in the circumstances.

Court disposition

Appeal dismissed.

Orders

  • The appeal against sentence is dismissed.

02

Material facts

Parties

David Tsotetsi

Appellant

Thomas Khonzani

Appellant

The State

Respondent

Amounts and remedies

  • Estimated Property Damage: ZAR 6,000

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
Counsel for the appellants did not identify any misdirection by the magistrate in imposing sentence. The argument was that the sentence was excessively severe given the circumstances of the offence. Emphasis was placed on the appellants' personal circumstances, including their youth (both were twenty years old), the likelihood of unemployment upon release, and the risk of becoming a burden to society or resorting to further crime. First appellant was a scholar who wished to continue his studies, which was argued as a further mitigating factor.
Respondent
The respondent argued that the crime was serious, involving public violence during a period of unrest, resulting in significant property damage to an innocent resident. The interests of the community required protection through appropriate sentencing. The respondent contended that the appellants' youth did not significantly mitigate the offence, as there was no evidence of immaturity or impulsiveness, and their reasons for participating were unknown. The sentence was justified given the gravity of the offence and the broader context of unrest.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A)

    Sentencing must balance the interests of the offender, the crime, and the community, with particular weight given to community protection in cases of public violence.

  2. 02

    S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

    Mitigating factors such as youth and personal circumstances may reduce sentence severity, but do not override the seriousness of the offence or the need for deterrence.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court held that although the appellants' youth and personal circumstances were relevant, they did not outweigh the seriousness of the offence or the interests of the community. The crime occurred during a period of widespread unrest, and the appellants were active participants in a group that caused significant property damage. The sentence imposed by the magistrate was not so disproportionate as to warrant interference by the appellate court. The interests of the community, particularly in cases of public violence, require strong deterrence and protection, and the sentence was appropriate in the circumstances.

Obiter and limits

  • The fact that the appellants were relatively young does not automatically entitle them to a lighter sentence, especially where there is no evidence of immaturity or impulsiveness.
  • The community's right to protection from public violence is a significant factor in sentencing decisions.
  • The opportunity for the first appellant to continue his studies exists even while serving his sentence, should he be genuinely committed.

Court disposition

Appeal dismissed.

  • The appeal against sentence is dismissed.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1987] ZASCA 97

DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPeLAFDELÍNG

In die saak tussen

DAVID TSOTETSI APPELLANT NO 1

THOMAS KHONZANI APPELLANT NO 2

en

DIE STAAT RESPONDENT

CORAM: VILJOEN, HEFER et JACOBS ARR. AANGEHOOR : 21 SEPTEMBER 19 87. GELEWER : 24 SEP.TEMBER 19 87.

UITSPRAAK

HEFER AR :

Gedurende die tweede helfte van 1984 is swart

woondorpe 2

2.

woondorpe, soos Kathlehong aan die Oos-Rand, deur onluste

geteister. Voorvalle waarin motorvoertuie deur onlus-

makers met klippe bestook en aan die brand gesteek is,

was volop. So 'n voorval het op 4 Oktober plaasgevind

toe 'n groep van ongeveer vyftien jeugdiges die motor van

'n verpleegster, wat sy kort vantevore vir veiligheid by

'n vriendin se huis in Kathlehong geparkeer het, met klip-

pe verniel en gedeeltelik verbrand het. Die twee appel-

lante was lede van die groep. Hulle is op heterdaad be-

trap en in 'n nabygeleë huis gearresteer waarheen hulle ge-

vlug het toe die polisie op die toneel verskyn het. Die

gevolg was dat hulle in 'n Streekhof skuldig bevind is aan

openbare geweld en albei gevonnis is tot ses jaar gevange-

nisstraf 3

3.

nisstraf waarvan een jaar voorwaardelik opgeskort is. Na-

dat hulle onsuksesvol geappelleer het na die Transvaalse

Provinsiale Afdeling kom hulle nou in hoër beroep teen

die vonnis.

Appellante se advokaat het geen mistasting

aan die kant van die landdros by die oplegging van von-nis aan ons uitgewys nie. Sy betoog was eenvoudig dat die vonnis, in die omstandighede waaronder die oortreding gepleeg is, buitensporig swaar is. Ten einde ons te oor-reed dat dit die geval is, het hy gewys op die appellante se persoonlike omstandighede en aangevoer dat dit nie in belang van die gemeenskap is dat hulle vyf jaar in die ge-vangenis moet deurbring nie. Dit is aan ons voorgehou

dat 4

4.

dat hulle by hulle ontslag heel waarskynlik nie werk sal

vind nie en 'n ekonomiese las vir die samelewing sal wees

en hulle boonop waarskynlik tot ander misdade sal wend ten

einde aan die lewe te bly. Beide appellante was twintig

jaar oud ten tyde van die misdaad. Hulle relatiewe jeug-

digheid is as 'n verdere versagtende faktor bestempel. Eer-

ste appellant was destyds 'n skolier. Hy het aan die ver-

hoorhof te kenne gegee dat hy graag sy studies sou wou

voortsit. Dit is nog 'n rede, so is betoog, waarom hy 'n

betreklike ligte vonnis verdien het.

Hierdie betoog is nie geheel sonder meriete

nie. Nogtans regverdig dit, myns insiens, nie inmenging

met die vonnis nie. Uit die aard van die saak het appel-

lante....5

5.

lante se advokaat die faktore wat in hulle guns tel be-

klemtoon maar min aandag gegee aan die faktore wat teen

hulle tel. Die misdaad waaraan hulle skuldig bevind is,

is ernstig. Openbare geweldpleging, deur wie ookal ge-

pleeg, kan nooit gering geskat word nie. Die eiendoms-

verlies wat gewoonlik daarmee gepaard gaan en die lewens-

verlies wat dit soms tot gevolg het, is welbekend. In

die onderhawige geval is die omvang van die insident waar-

by die appellante betrokke was, aansienlik beperk deur

die tydige tussenkoms van die polisie maar dit het nogtans

tot gevolg gehad dat 'n onskuldige wetsgehoorsame inwoner

van die gebied wat met haar dagtaak besig was, ongeveer

R6 000 skade berokken is. Boonop was dit, soos reeds

aangedui 6

6.

aangedui, nie 'n geïsoleerde insident nie. Die feit dat dit tydens 'n toestand van onlus plaasgevind het waarin die gemeenskap as geheel ontsaglike skade gely het, kan nie buite rekening gelaat word nie. Natuurlik kan die appel-lante nie gestraf word vir enigiets meer as dit waaraan hulle self aandadig was nie, maar die belange van die ge-meenskap is een van die oorwegings by straftoemeting en dit kom sterk na vore in 'n geval soos hierdie. Die ge-meenskap is geregtig op beskerming en, vir sover die howe betrokke is by die verlening daarvan, kan dit nie g.eskied deur die oplê van ligte vonnisse nie.

Dit is waar dat die appellante betreklik jonk was toe die misdryf gepleeg is maar hulle was nie meer

kinders 7

7

kinders nie en daar is in elk geval geen aanduiding in

die getuienis dat hulle uit jeugdige voortvarendheid of

weens intellektuele onrypheid deelgeneem het aan die on-

luste nie. Wat hulle werklike beweegredes was, is onbe-

kend. By die verhoor het hulle verkies om deur die leuen-

agtige ontkenning van betrokkenheid hulle aandadigheid te

probeer verbloem instede van die hof in te lig oordie

redes daarvoor.

Eerste appellant se ipse dixit aan die verhoor-

hof dat hy 'n skolier was en graag sy studies wou voortsit

dra ook nie veel gewig nie. Dit blyk nie uit die oorkon-

de nie maar sy advokaat het ons meegedeel dat eerste ap-

pellant (volgens sy inligting) in matriek was en daar is

geen.....88geen rede waarvan ek bewus is, of wat sy advokaat kon aan-

voer, waarom hy nie sy studies later of selfs in die ge-

vangenis kan voortsit indien dit by hom erns is nie.

Dat die appellante 'n stewige vonnis opgelê is,

is ongetwyfeld so. Met die voorafgaande opmerkings in

gedagte, meen ek egter nie dat daar so 'n wanverhouding is

tussen die vonnis wat hierdie Hof sou oplê en die vonnis

wat deur die landdros opgelê is, dat inmenging met laas-

genoemde geregverdig is nie

Die appèl word afgewys

J J F HEFER AR.

VILJOEN AR )

STEM SAAM. JACOBS AR )

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A)

Case cited

S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.