Download PDF

South Africa Judgment

Western Cape High Court, Cape Town

S v Wildeman (20021592) [2002] ZAWCHC 32 (14 June 2002)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the sentence imposed by the magistrate was disproportionately severe for a 19-year-old first offender, especially given the lack of evidence regarding his ability to pay the fine. The only information available was that the accused earned R35 per day, with no clarity on whether he worked full-time. The magistrate's reliance on community interests and the prevalence of theft in Knysna did not justify the excessive sentence. The court held that while the conviction should stand, the sentence must be reduced to reflect both the seriousness of the offence and the accused's financial circumstances. Accordingly, the sentence was set aside and replaced with a fine of R2000 or 12 months' imprisonment, with R1000 or 6 months suspended for five years on condition of no further convictions for theft, housebreaking, or fraud during the suspension period.

Court disposition

Conviction confirmed; sentence set aside and replaced with a reduced fine and suspended imprisonment.

Orders

  • The conviction is confirmed.
  • The sentence is set aside and replaced with: fined R2000 or 12 months' imprisonment, of which R1000 or 6 months is suspended for five years on condition that the accused is not convicted of theft, housebreaking, or fraud committed during the period of suspension.
  • The order permitting payment of the fine in instalments remains in force.

02

Material facts

Parties

The State

Applicant

Morney Wildeman

Respondent

Amounts and remedies

  • Value of Stolen Bicycle: ZAR 4,000
  • Original Fine Imposed: ZAR 3,000
  • Original Alternative Imprisonment (months): ZAR 18
  • Accused's Daily Wage: ZAR 35
  • Monthly Instalment Ordered: ZAR 150
  • Reduced Fine Imposed: ZAR 2,000
  • Reduced Alternative Imprisonment (months): ZAR 12
  • Suspended Portion of Fine: ZAR 1,000
  • Suspended Portion of Imprisonment (months): ZAR 6

03

Procedural history

  1. Posture

    Review Application / Automatic Review of Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The magistrate argued that the sentence was appropriate given the prevalence of theft in Knysna, the interests of the community, and the need for deterrence. He denied linking the fine to the value of the stolen bicycle and stated that the accused had offered to pay R150 per month, although this was not recorded.
Respondent
The accused is a 19-year-old first offender, unmarried, with no children, earning R35 per day as a bush worker. There was insufficient evidence regarding his ability to pay the fine, and it was unclear whether he worked full-time. The respondent argued that the sentence was excessively harsh given his circumstances.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    General sentencing principles; see S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

    A young first offender should not ordinarily receive direct imprisonment for theft; sentences should be proportionate and consider the offender's ability to pay.

  2. 02

    S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

    When imposing a fine, the court must consider both the seriousness of the offence and the accused's financial capacity.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the sentence imposed by the magistrate was disproportionately severe for a 19-year-old first offender, especially given the lack of evidence regarding his ability to pay the fine. The only information available was that the accused earned R35 per day, with no clarity on whether he worked full-time. The magistrate's reliance on community interests and the prevalence of theft in Knysna did not justify the excessive sentence. The court held that while the conviction should stand, the sentence must be reduced to reflect both the seriousness of the offence and the accused's financial circumstances. Accordingly, the sentence was set aside and replaced with a fine of R2000 or 12 months' imprisonment, with R1000 or 6 months suspended for five years on condition of no further convictions for theft, housebreaking, or fraud during the suspension period.

Obiter and limits

  • The court noted that when an option is given to keep an accused out of prison, it must be a genuine option, not illusory due to inability to pay.
  • The prevalence of theft in a particular community does not justify imposing unduly harsh sentences on first offenders without proper consideration of individual circumstances.

Court disposition

Conviction confirmed; sentence set aside and replaced with a reduced fine and suspended imprisonment.

  • The conviction is confirmed.
  • The sentence is set aside and replaced with: fined R2000 or 12 months' imprisonment, of which R1000 or 6 months is suspended for five years on condition that the accused is not convicted of theft, housebreaking, or fraud committed during the period of suspension.
  • The order permitting payment of the fine in instalments remains in force.

Source and reliance status

Western Cape High Court, Cape Town

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Western Cape High Court, Cape Town

Judgment

[2002] ZAWCHC 32

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)

Hooggeregshof-verw.-no.: 20021592

Landdros se saaknommer: 212/2002

Landdros se reeksno.: 46/2002

In die saak tussen:

DIE STAAT

en

MORNEY WILDEMAN

_

HERSIENINGSUITSPRAAK

GELEWER OP

_______________

CLEAVER R:

[1] Hierdie saak dien voor my op automatiese hersiening.

[2] Die beskuldigde is in die landdroshof van Knysna op ´n pleit van skuldig aan die diefstal van ´n fiets skuldig bevind. Die waarde van die fiets volgens die Staat was R4000. Die beskuldigde is beboet tot R3000 of 18 maande gevangenisstraf. Hy is 19 jaar oud. Hy is ongetroud met geen kinders en verdien R35 per dag as ´n boswerker. Na afsluiting van die saak het die hof gelas dat die beskuldigde die vonnis afbetaal in paaiemente van R150 per maand.

[3] My bekommernis oor die vonnis blyk uit my navraag aan die landdros wat soos volg lees:

Luidens die beskuldigde se getuienis is die gesteelde fiets in sy besit gevind en dit is vermoedelik aan die klaer terugbesorg.

´n Vonnis van R3000 of 18 maande gevangenisstraf is op die oog af ´n stywe vonnis, veral as in gedagte gehou word dat die beskuldigde ´n eerste oortreder is. Het u miskien die bedrag van die boete gekoppel aan die waarde van die fiets? Indien so is die vraag of dit in orde is.

Verder en miskien meer belangrik is die vraag of die boete binne die beskuldigde se vermoë is. Die enigste informasie voor die hof betreffende die beskuldigde se finansiële posisie was dat hy R35 per dag as ´n boswerker verdien. Dit is glad nie duidelik of hy elke dag van die maand werk of kan werk nie en dit is heel moontlik dat hy nie in staat sal wees om vir die volgende 26 maande R150 per maand te betaal nie. Die vraag is dus of die boete wat opgelê is binne die beskuldigde se vermoëns is, want indien nie, sal die doel van die oplegging daarvan verydel word. Wanneer ´n opsie gegee word om ´n beskuldigde uit die tronk te hou, moet dit ´n ware opsie wees.”

Hierop het die landdros breedvorig geantwoord en my verwys na bekende sake waarin die beginsels wat by vonnisoplegging van toepassing is, uiteengesit word tersake is. Ek dink nie dat dit nodig is om hierop in te gaan nie. Die landdros het ook verwys na die belange van die gemeenskap wat geregtig is om vreedsame en veilige lewenstoestande te handhaaf. Laastens noem hy dat Knysna ´n dorp is waarin die meeste van die inwoners finansiël gegoede mense is (ek neem aan hy verwys na die wit inwoners) en dat as gevolg daarvan die dorp ´n trekpleister vir potensiale diewe is. Hy verwys ook na die feit dat etlike sake van huisbraak, diefstal, ontvangs van gesteelde goed en besit van gesteelde goed daagliks op die hofrol verskyn. Hy gee toe dat die vonnis ´n stywe een is, maar is van mening, na oorweging van al die faktore genoem deur hom dat dit ´n gepaste vonnis is. Hy sê dat hy nie die boete aan die waarde van die fiets gekoppel het nie.

[4] Dit word algemeen aanvaar dat ´n jong eerste oortreder gewoonlik nie direkte gevangenisstraf vir diefstal opgelê word nie. In baie gevalle word die vonnis geheel en al opgeskort. Waar die diefstal van ernstige aard is, is dit nie ongewoon om, soos in die onderhawige geval, die oortreder te beboet met die alternatief van gevangenisstraf. Wanneer dit kom by die bepaling van ´n boete moet aandag geskenk word aan die erns van die oortreding, asook die beskuldigde se vermoë om die boete te betaal. Na my mening was daar nie genoegsame getuienis voor die hof om ´n boete van R3000 te regverdig nie. Al wat die landdros geweet het was dat die beskuldigde R35 per dag ontvang het, maar daar was geen getuienis voor hom om aan te dui of die beskuldigde voltyds gewerk het of nie. Die landdros noem in sy brief dat so vêr sy geheue strek die beskuldigde aangebied het om R150 per maand te betaal. Hy sê dat dit ´n oorsig van sy kant was om dit nie te notileer nie. Na my mening neem dit egter die saak nie verder nie.

[5] Ek is bereid om te aanvaar dat hierdie nie ´n geval is waar die vonnis geheel en al opgekort moet word nie, maar, na my mening, is die vonnis, wat beide die boete en die gevangenisstraf betref, buitensporig swaar vir ´n 19 jarige, eerste oortreder in die beskuldigde se posisie.

[6] Die skuldigbevinding word gevolglik bekragtig, maar die vonnis word tersyde gestel en vervang met die volgende:

Beboet twee duisend rand (R2000) of twaalf (12) maande gevangenisstraf waarvan een duisend rand (R1000) of ses (6) maande gevangenisstraf vir vyf (5) jaar opgeskort word op voorwaarde dat die beskuldigde nie skuldig bevind word aan diefstal, huisbraak of bedrog gepleeg gedurend die periode van opskorting nie.

Die bevel wat die uitstel boete magtig hy van krag.

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.