Download PDF

South Africa Judgment

High Courts - Gauteng

Vivs Tippers (Edms) Beperk v Phaphama Africa Staff Services (23656/05) [2007] ZAGPHC 370 (6 November 2007)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the plaintiff failed to establish that the defendant security company owed it a legal duty to prevent the theft of the truck. The defendant's presence at the premises was based on a contract with Lone Rock, which expressly excluded liability for theft and did not extend protection to third parties such as the plaintiff. The facts did not support the imposition of a legal duty on the defendant towards the plaintiff, and the evidence was insufficient to prove negligence on the part of the defendant's employee. The plaintiff's claim was therefore dismissed.

Court disposition

Plaintiff's claim dismissed.

Orders

  • The plaintiff's claim against the defendant is dismissed.
  • No order as to costs.

02

Material facts

Parties

ViV'S TIPPERS (EDMS) BEPERK

Plaintiff

PHAPHAMA AFRICA STAFF SERVICES

Defendant

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Trial / First Instance

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The plaintiff argued that it was the owner of the stolen Mercedes Benz truck and that the defendant, as the security service provider at the premises, owed a legal duty to prevent unauthorized removal of property. The plaintiff contended that the defendant's employee was negligent in allowing the truck to be removed based on a letter presented by unknown persons, and that such negligence caused the plaintiff's loss. The plaintiff relied on previous case law suggesting that security companies may owe duties to third parties whose property is lawfully on the premises.
Respondent
The defendant argued that its contractual obligation was solely to Lone Rock, the entity that hired its services, and that the contract expressly excluded liability for theft or loss occurring on the premises. The defendant maintained that no general legal duty existed towards third parties such as the plaintiff, and that the facts did not establish negligence on the part of its employee. The defendant further contended that the plaintiff failed to prove the necessary elements of delict, including wrongfulness and causation.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Minister van Polisie v Ewels 1975 3 SA 590 (A)

    A security company contracted to provide services at a premises does not automatically owe a legal duty to third parties whose property is present, unless the facts and community legal convictions justify such a duty.

  2. 02

    Compass Motors Industries (Pty) Ltd v Call Guard (Pty) Ltd 1990 2 SA 520 (W)

    Contractual terms may expressly exclude liability for theft or loss, limiting the scope of the security company's obligations.

  3. 03

    Longwera v Securitas of South Africa (Pty) Ltd 1998 4 SA 258 (W)

    The existence of a legal duty to act is determined by the facts of each case and the legal convictions of the community, not by a general rule.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the plaintiff failed to establish that the defendant security company owed it a legal duty to prevent the theft of the truck. The defendant's presence at the premises was based on a contract with Lone Rock, which expressly excluded liability for theft and did not extend protection to third parties such as the plaintiff. The facts did not support the imposition of a legal duty on the defendant towards the plaintiff, and the evidence was insufficient to prove negligence on the part of the defendant's employee. The plaintiff's claim was therefore dismissed.

Obiter and limits

  • The court emphasized that its decision was based on the specific facts of the case and did not establish a general rule that security companies owe no duties to third parties.
  • The court noted that the plaintiff's evidence regarding ownership of the truck was accepted for the purposes of the judgment, despite being somewhat vague.

Court disposition

Plaintiff's claim dismissed.

  • The plaintiff's claim against the defendant is dismissed.
  • No order as to costs.

Source and reliance status

High Courts - Gauteng

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

High Courts - Gauteng

Judgment

[2007] ZAGPHC 370

NOT REPORTABLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRlKA

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA

SAAK NO: 23656/05

DATUM: 2007-11-06

In :

ViV'S TIPPERS (EDMS) BEPERK.............................................................................Eiser

en

PHAPHAMA

AFRICA STAFF

SERVICES....................................................................................................................Verweerder..............

.........................................

U I T S P R AA K

DU PLEESIS, R: Die eiser in hierdie saak verhuur vragmotors uit. In die loop van September 2004 het die eiser 'n sekere Mercedes Benz vragmotor uitverhuur aan 'n instansie met die naam van Lone Rock. Lone Rock doen besigheid as 'n ontwikkelaar en in die proses doen Lone Rock klaarblyklik ook die konstruksiewerk waarvoor die vragmotors dan gebruik word.

Oor die langnaweek van 23 tot 26 September 2004 was een van die vragmotors, 'n Mercedes Benz, wat die eiser aan Lone Rock verhuur het in 'n toegespande kamp by die konstruksieperseel van Lone Rock. Dit is die naweek daar gelaat deur die bestuurder daarvan wat die ' sieutels van die vragmotor na die eiser se kantore toe teruggeneem het. Ek mag meid dat die vragmotor, soos verskeie ander vragmotors, aan Lone Rock verhuur is met 'n bestuurder.

Oor daardie naweek, en meer in besonder op die Sondag, is die vragmotor in omstandighede wat ek netnou sai vermeid, uit die kamp uit gesteei.

Ingevolge 'n ooreenkoms tussen Lone Rock en die verweerder verrig die verweerder sekuhteitsdienste by die betrokke kamp en oor die betrokke naweek was daar 'n wag van die verweerder op diens by daardie kamp. Dit biyk uit die getuienis van 'n direkteur van die eiser, mnr Viviers, wat in wese hoorsegetuienis is, maar wat aan die anderkant nie werklik betwis is nie, dat die vragmotor uit die kamp uit geneem is onder die volgende omstandighede.

Persone het met 'n brief daar aangekom wat hulle aan die wag oorhandig het. Voigens die brief is die persone opdrag gegee om die betrokke vragmotor te herstel en om dit daarna uit die kamp uit te neem om te toets. Meer omstandighede oor die verd-wyning van die vragmotor is nie werklik bekend nie, maar die resultaat van ai hierdie optredes is dat die vragmotor weg is en dat die eiser beweer dat hy skade gely het synde die waarde van die vragmotor. Die grondslag waarop die eiser dit beweer is dat hy die eienaar van die vragmotor is.

Die eiser spreek nou die verweerder aan vir die skade wat hy as gevoig van die veriies van die vragmotor gelyk het. Die eiser beweer naamiik dat die verweerder 'n regspiig teenoor die eiser gehad het om toe te sien dat eiendom wat op die perseei wat deur die verweerder se werknemers bewaak was, nie sonder toestemming of onregmatig verwyder word nie.

Die eiser beweer voorts dat die betrokke wag op die Sondag waarop die vragmotor verwyder is in die loop en bestek van sy dienspiig ss werknemer van die eiser opgetree het en dat die wag naiatig was deur te reageer op die brief wat aan horn oorhandig is. Op daardie grond voer die eiser dus aan dat die verweerder middeilik aanspreeklik is om sy skade te vergoed.

in die eerste plek moes die eiser natuurlik bewys het dat hy die eienaar van die voertuig is. in die tweede piek moes die verdere elemente van 'n onregmatige daad natuurlik bewys word, naamiik onregmatigheid, skuid en kousaie verband tussen die handeling van die verweerder (die wag in hierdie geval) en die gevolgiike skade.

Ter ,direkteur,,van'n.van,die.

Kortliks kom die getuienis daarop neer, vir sover dit ter sake is op hierdie stadium, dat die eiser met Lone Rock 'n mondelinge kontrak gehad het ingevolge waarvan die eiser heeiwat voertuie op 'n slag aan Lone Rock verhuur het. IMnr Viviers het getuig dat hy ten minste stiiswyend die vragmotors aan Lone Rock verhuur hel op die grondslag dat Lone Rock dit in die kamp saam met hulie toerusting sou sit en dat daar sekuriteitsdienste sou wees.

Hy het ook getuig dat die eiser siegs aanspreeklik sou wees vir skade wat deur die eiser se eie naiatigheid of nalatigheid van die eiser se werknemers aan die voertuie aangebring word wanneer dit in besit van Lone Rock is. Hy het geTmpiiseer dat Lone Rock dan vir aiie ander skade aan die voertuig aanspreeklik sou wees.

Ek moet se dat my indruk nie was dat mnr Viviers eintlik in daardie verband besig was om uitdruklike terme van die kontrak weer te gee nie. Hy was eerder besig om na wat hy meen die terme van die kontrak stiiswyend sou wees of moontlik selfs die regs effek van die kontrak te verduidelik. Dit is egter nie in die konteks van hierdie saak belangrik om daaroor te besiis nie.

Die vragmotorbestuurder se getuienis neem die saak eintlik nie verder nie en kom maar net kortiiks daarop neer dat hy wel die voertuig die Donderdag by die perseel in die kamp geiaat het onder die bewaking van die sekuriteitswagte, dat hy die sleute! na die eiser se kantore toe geneem het en dat hy vir die naweek weg is. Die Sondagaand het hy teruggekom, maar hy is eers na die perseel toe die Maandagoggend waar hy toe vasgeste! het dat die voertuig gestee! is.

Wat die diefstai van die voertuig self betref, kon hy nie veel iig daarop werp nie, maar mnr Viviers het wei getuig dat hy van die brief te hore gekom het toe hy op advies van Lone Rock die verweerder geskakei het waar een van die verweerder se werknemers horn van die brief ingeiig het en hom inderdaad eck 'n afskrif van die brief gegee het. 'n Afskrif van die brief is trouens ook dee! van die bundei van dokumente wat voor die hof is en is deur die partye as 'n bewysstuk behandel.

Die voorman van Lone Rock se getuienis neem die saak ook nie veel verder nie. Wat wef uit sy getuienis biyk is dat dit wel gebeur dat voertuie oor naweke herstel of gediens moet word, maar so het hy getuig, as dit gebeur dan reel hy of iemand anders namens die verweerder vooraf met die betrokke wag. Dit is duideiik dat daardie prosedure nie in hierdie geval gevoig is nie.

Wat verder dee! van die getuienis is, is 'n afskrif van die terme en voorwaardes van die skhftelike kontrak tussen Lone Rock en die verweerder ingevolge waarvan die verweerder die sekuriteitsdienste geiewer het. Ek sai later na die terme van die kontrak toe terugkom.

Ek het reeds daarop gewys dat dit vir die eiser was om te bewys dat hy die eienaar van die betrokke vragmotor is. In daardie verband is daar mnr Viviers se getuienis en het hy ook 'n registrasiesertifikaat aan die hof voorgele waaruit dit blyk dat die voertuig waarskyniik in die naam van die eiser geregistreer is.

Ek moet se dat mnr Viviers se getuienis nie baie spesifiek was nie en dat hy eintlik nie van veei hulp was om te bepaal hoe daar vir die voertuig betaai is, van wie die voertuig aangekoop is, op watter wyse dit aangekoop is, is dit kontant aangekoop ensomeer nie. Ek is egter van mening dat dit vir doeieindes van hierdie uitspraak aanvaar kan word dat die eiser die eienaar van die voertuig is.

Die meer beiangrike vraag is of daar bewys is dat die verweerder onregmatig opgetree het. in die besiissing van Compass Motors industries ((Pty)) Limited v Call Guard ((Pty)) Limited 1990 2 SA 520 (W) is besiis dat, waar "n sekuriteitsmaatskappy in omstandighede soortgelyk aan die onderhawige sekuriteitsdienste kragtens ooreenkoms met die eienaar van 'n perseel verrig, het daardie maatskappy 'n regsplig om toe te sien dat aiie voertuie wat regmatig op die perseel geparkeer is nie gesteei word nie.

in kort gestel is daar dus in daardie saak besiis dat in daardie geval die sekuriteitsmaatskappy ook 'n regspiig gehad het teenoor die eienaar van 'n voertuig wat nie 'n kontrak met die sekuriteitsmaatskappy gehad het nie, maar wat dit toevaiiig op die perseei geparkeer het. Dit blyk nie uit daardie uitspraak presies op watter grondslag en vir watter rede die voertuig op die perseei was

nie.

Die besiissing dat daar 'n regsplig bestaan soos wat in die Call Guard saak besiis is, is ook nagevoig in 'n verdere besiissing in die saak van Longwera v Securitas of South Africa (Pty) Limited 1998 4 SA 258 (W).

Vir sover daar in daardie sake besiis word dat dit as 'n algemene reel gestel kan word dat 'n sekuriteitsmaatskappy wat kragtens kontrak dienste verrig, ook 'n regspiig het teenoor afle persone wie se goedere regmatig op daardie perseei is, kan ek nie daarmee saamstem nie en meen ek dat dit kiaarbiykh'k verkeerd is. So 'n aigemene reel is na my mening nie toepaslik in one reg nie.

in die besiissing van die appelhof in Minister van Poiisie v Euwels 1975 3 SA 590 (A) op 596 H tot 597 A het RumpfF HR die posisie uiteengesit. Ek gaan nie dit volledig aanhaai nie, maar in die eerste piek wys die geieerde hoofregter daarop dat as uitgangspunt word daar aanvaar dat daar in die algemeen nie 'n regspiig op 'n persoon rus om te verhinder dat iemand anders skade iy nie, ai sou so 'n persoon maklik kon verhoed het dat die ander persoon skade ly. Die hof het voortgegaan en besiis dat daar wel gevalie is waar die reg so 'n piig op 'n persoon plaas en in daardie verband haal ek die toets aan wat deur die appelhof neergefe is.

"Dit skyn of die stadium van ontwikkeiing bereik is waarin 'n late as onregmatige gedrag beskou word ook wanneer die omstandighede van die geval van so 'n aard is dat die late nie alleen morele verontwaardiging uitlok nie, maar ook dat die regsoortuiging van die gemeenskap veriang dat die fate as onregmatig beskou behoort te word en dat die geiede skade vergoed behoort te word deur die persoon wat nagelaat het om dsadwerklik op te tree. Om te bepaa! of daar onregmatigheid is, gaan dit, in 'n gegewe geval van late, dus nie oor die gebruiklike "nalatigheid" van die bonis parterfamiiias nie, maar oor die vraag of, na aanleiding van ai die feite, daar 'n regspiig was om redelik op te tree."

Wat duideiik hieruit blyk, is dat die aigemene reel is dat daar voigens die feite in e!ke geval bepaal moet word of daar voigens die regsoortuiging dan 'n regspiig op die persoon geplaas moet word om op te tree.

Dit is die vraag wat in hierdie geval beoordeei moet word. By beoordeling van daardie vraag moet in die eerste plek in ag geneern word dat die rede waarom die verweerder op die perseel teenwoordig was en daar sekuriteitsdienste geiewer het juis was omdat die verweerder 'n kontrak met Lone Rock gehad het om daardie diens te verrig. Lone Rock is die entiteit wat die verweerder betaal het om die dienste op daardie betrokke perseei te verrig.

Die vraag is of daardie teenwoordigheid van die verweerder dan voigens die regsoortuiging 'n regsplig op die verweerder plaas om ook die eiser se voertuie op te pas.

In daardie verband meen ek dat die kontrak tussen Lone Rock en die verweerder kennelik een van die faktore is wat in ag geneem moet word om te bepaai of die gemeenskapsoortuiging so 'n regsplig op die verweerder plaas. Voigens daardie kontrak sou die verweerder die sekuriteitsdienste lewer en sou Lone Rock die verweerder maandeliks daarvoor vergoed. Voigens die kontrak, spesifiek kiousule 4 daarvan, was die verweerder verpiig om te poog om deur sy dienste ondermeer diefstal te voorkom of te verminder, maar die kontrak bepaal uitdrukiik dat alhoewei die verweerder dit tot die beste van sy vermoe sal doen, die verweerder nie waarborg dat skade weens diefstal nie sa! intree nie. Die kontrak bepaal ook, steeds in kiousule 4, dat die verweerder nie aanspreeklik gehou kan word vir enige skade of verlies wat op die perseel gely word nie.

Wat die effek dus van die eiser se saak teen die verweerder is, is dat die verweerder, wat juis vanwee 'n kontrak op die perseel is, 'n hoer piig teenoor die eiser het as wat die verweerder seifs teenoor Lone Rock het. Anders gestel, Lone Rock wat die verweerder vir die dienste betaai en wat die verweerder na die persee! toe laat kom het kry 'n mindere beskerming voigens die eiser se saak as wat die eiser self kry wat eerstens nie vir die dienste betaai het nie en tweedens in elk geval geen kontrak met Lone Rock het nie. Ek meen nie dat die gemeenskap se regsoortuiging in daardie omstandighede sodanige regsplig op die verweerder plaas nie.

Ek wil benadruk dat dit gaan oor die spesifieke feite van hierdie saak en dat ek nie probeer se dat daar 'n algemene reel is dat so 'n sekuriteitsmaatskappy en sy wagte geen regsplig teenoor derdes sai he nie. Ek meen egter dat daar, as daar na al die feite gekyk word nie in hierdie geval 'n regsplig op die verweerder teenoor die eiser rus om te verhoed dat die eiser se vragmotor gestee! word nie.

Bowendien moes die eiser natuurlik ook bewys het dat die verweerder se werknemer nalatig opgetree het in die loop en bestek van sy diensplig. Ek meen dat die getuienis, karig soos dit is, waarskynlik aantoon dat die betrokke werknemer wel in die loop van sy diensplig by die verweerder opgetree het, maar dit is nie vir my nodig spesifiek 'n bevinding daaroor te maak nie.

Wat die naiatigheid betref meen ek nie dat die eiser genoeg gedoen het om te bewys dat die betrokke wag onredelik opgetree het nie. Daarvoor is die getuienis voor die hof eenvoudtg te karig. 'n Mens weet nie wat daar gebeur het nie. Die enigste feit wat 'n mens weet, is dat daar 'n brief waarin daar weiiswaar sekere speifoute voorkom aan die persoon oorhandig is en dat die persone wat die brief oorhandig het met 'n bakkie daar aangekom het. 'n Mens weet dat die wag nie heeitemal op sy gemak kon gewees het nie, want dit blyk uit die getuienis dat hy wel die bakkie se registrasienommer neergeskryf het. in die afwesigheid van 'n meer voiiedige prentjie oor wat daar gebeur het, meen ek nie dat die afleiding van naiatigheid gemaak kan word en gese kan word dat die wag onredeiik opgetree het deur te reageer op wat oenskyniik 'n brief is wat die persone magtig om die voertuig reg te maak nie. 'n Mens sa! moet weet wat presies daardie dag daar gebeur het, hoe hulle opgetree het en wat hulle handeiinge was om te bepaal of die wag inderdaad onredelik opgetree het of nie.

Ek bewys.kan.

Die .

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Minister van Polisie v Ewels 1975 3 SA 590 (A)

Case cited

Compass Motors Industries (Pty) Ltd v Call Guard (Pty) Ltd 1990 2 SA 520 (W)

Case cited

Longwera v Securitas of South Africa (Pty) Ltd 1998 4 SA 258 (W)

Case cited

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.