Voorsitter, Nasionale Vervoerkommissie en 'n Ander v Sonnex (Edms) Bpk. (527/84) [1986] ZASCA 30; [1986] 2 All SA 275 (A) (25 February 1986)
The Supreme Court of Appeal held that the High Court erred in setting aside the Commission's decision. The respondent did not establish, on a balance of probabilities, that the Commission failed to apply its mind or exercise its discretion as required by law. The evidence presented by the respondent, while...
Source-derived case information.
- Citation
- [1986] ZASCA 30
- Parties
- Appellant: Die Voorsitter van die Nasionale Vervoerkommissie; Appellant: Suid-Afrikaanse Vervoerdienste; Respondent: Sonnex (Edms) Beperk
- Court
- Supreme Court of Appeal
- Jurisdiction
- South Africa
- Case Number
- 527/84
- Procedural Posture
- Civil Appeal / Appeal From High Court Review Decision
- Outcome
- Appeal upheld; High Court order set aside; respondent's application dismissed with costs.
- Judges
- Rabie, Trengove, Viljoen, Hefer, Smalberger
- Legal Topics
- Road Transport Permits, Judicial Review of Administrative Action, Burden of Proof, Failure to Give Reasons
Source-derived case record
Summary, issues, holding and outcome
More case intelligence is available
Unlock the full research layer for this judgment.
Parties
Die Voorsitter van die Nasionale Vervoerkommissie
Appellant
Suid-Afrikaanse Vervoerdienste
Appellant
Sonnex (Edms) Beperk
Respondent
Procedural Posture
Civil Appeal / Appeal From High Court Review Decision
Legal Issues
- 1 Whether the National Transport Commission failed to properly exercise its discretion in refusing private road transport permits to the respondent.
- 2 Whether the Commission's decision was so unreasonable as to justify judicial review and setting aside.
- 3 Whether the failure to provide reasons for the decision supports an inference of failure to apply its mind.
Ratio Decidendi
The Supreme Court of Appeal held that the High Court erred in setting aside the Commission's decision. The respondent did not establish, on a balance of probabilities, that the Commission failed to apply its mind or exercise its discretion as required by law. The evidence presented by the respondent, while indicating operational challenges and a need for supplementary transport in crisis situations, did not demonstrate that the existing rail services were inadequate for normal business needs or that the Commission's refusal was arbitrary or capricious. The mere absence of reasons for the decision, in the context of the facts, did not justify the inference that the Commission ignored the...
Court Disposition
Appeal upheld; High Court order set aside; respondent's application dismissed with costs.
Orders
- The appeal is upheld with costs.
- The order of the High Court is set aside and replaced with: 'The application of the applicant is dismissed with costs.'
Full Case Text
Judgment text and source record
127 paragraphs
527/84
N v H
DIE VOORSITTER VAN DIE NASIONALE VERVOERKOMMISSIESUID-AFRIKAANSE VERVOERDIENSTE
en
SONNEX (EDMS) BEPERK
SMALBERGER, AR :-
527/84N v H
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA(APPèLDAFDELING)
In die saak tussen:
DIE VOORSITTER VAN DIE NASIONALEVERVOERKOMMISSIE Eerste Appellant
SUID-AFRIKAANSE VERVOERDIENSTE Tweede AppellantenSONNEX (EDMS) BEPERK Respondent
CORAM: RABIE, HR, TRENGOVE, VILJOEN, HEFER,
et SMALBERGER, ARK
VERHOORDATUM: 4 MAART 1986LEWERINGSDATUM: 25 Maart 1986
U I T S P R A A K
SMALBERGER, AR:-
Hierdie appèl is gerig teen die geslaagde
hersieningsaansoek wat die respondent teen 'n beslissing van
die /
2die Nasionale Vervoerkommissie (die Kommissie) in dieHooggeregshof van Suidwes-Afrika ingestel het.Die respondent is 'n maatskappy wat sake doenas 'n groothande]aar in boumateriaal met afsetpunte teWindhoek en Grootfontein. Die respondent verspreiboumateriaal aan kliënte oor die hele gebied van Suidwes-Afrika, maar sy vernaamste afset geskied aan kliënte indie noordelike gebied wat Owambo, Kavango en Capriviinsluit. Die respondent is die houer van agt privaat=padvervoerpermitte uitgereik kragtens die bepalings vandie Wet op Padvervoer, No 74 van 1977 (die Wet).Hierdie permitte magtig die respondent om, onder andere,sy eie boumateriaa] vanaf sy bona fide p]ek van besigheidte Windhoek direk na bouperse]e gelee in sekere dele van
3die oostelike en sentrale gebiede van Suidwes-Afrika
te vervoer; soortgelyke magtiging word verleen vanaf
Grootfontein na boupersele geleë in dele van die noorde=
like gebied. In albei gevalle is die aflewering van
boumateriaal aan enige besigheidsperseel ter aanvullingvan voorrade uitges]uit.
In Augustus 1982 het die respondent kragtens die
bepalings van artikel 17(1) van die Wet by die plaaslikepadvervoerraad, Windhoek, (die Raad) aansoek godoen omprivaatpermitte ten aansien van agt voertuie vir dievervoer van (luidens die aansoek) "own building material
from applicant's business premises in Windhoek and Groot=
fontein to places within South West Africa". Die Raadhet die aansoek geweier. Die respondent het teen die
Raad /
4Raad se besluit na die Kommissie appèl aangeteken.Die appèl is in Oktober 1983 deur die Kommissie van diehand gewys. Die tweede appellant het voor beide dieRaad en die Kommissie as beswaarmaker opgetree. Diehersieningsaansoek het gevolg op die afwysing van dierespondent appèl. Daarin is versoek die tersydestel=ling van die Kommissie so afwysing van die respondent seappèl teen die Raad se beslissing en die uitreiking vandie aangevraagde privaatpermitte. Die grondslag van dieaansoek, soos uiteengesit in die uitspraak van die hof a quo(MOUTON en STRYDOM, RR), was dat die besluit van dieKommissie "uiters onredelik is tot so 'n mate dat dit gesêkan word dat dit die diskresie waarmee dit beklee is, gladnie uitgeoefen het nie". Die hof a quo het die aansoek op
hierdie /
5
hierdie basis toogestaan en die Kommissie gelas om
privaatpermitte ten opsigte van ses voertuie uit te reikmet die volgende magtiging:
"Die vervoer van eie boumateriaal vanaf dieapplikant se besigheidspersele in windhoekna boupcrsele geleë in Suidwes-Afrika".
(Dit is nie duidelik waarom die hof a quo die uitreikingvan net ses privaatpermitte gelas het nie ondanks die
feit dat agt aangevra is.)
Artikel 18(3) van die Wet, wat betrckking het
op aansoeke in verband met privaatpermitte, bepaal soosvolg:
"(3) Die kommissie of 'n raad staan nic 'n aansoekkragtens hierdie artikel toe nie tensy hyoortuig is (die bewyslas waarvan op dieaansoeker rus) -
(a) dat die /
6
(a) dat die aansoeker die bedryf, hande] of besigheid ten opsigte waarvan die aansoek gedoen word, op die plek of plekke uitoefen of dryf wat in die aansoek vermeld word, soos in artikel ]7(]) beoog; (b) dat dit onder die omstandighede on= redelik sou wees om van die aansoeker
te verwag dat hy vir die vervoer van diegoedere waarop die aansoek betrekkinghet, van 'n beskikbare spoorwegdiensgebruik moet maak, nieteenstaande datdie betrokke spoortariewe geag wordredelik te wees."
Dit was gemene saak voor die Kommissie dat dierespondent binne die bestek van subartikel(3)(a) val.(Ek bepaal my tot die verrigtinge voor die Kommissie wantdie appèl na die Kommissie was 'n herverhoor in die volstesin van die woord - National Transport Commission and Anotherv Chetty's Motor Transport (Pty) Ltd 1972(3) SA 726 (A) op
735 B / 7735 B. ) Daar is in hierdie Hof tereg betoog dat diebewyslas wat op die respondent rus om die Kommissie teoortuig dat daar voldoen is aan die vereistes van sub=artikel(3)(b), alleenlik intree as daar bewys is van diebestaan van n beskikbare spoorwegdiens waarvan gebruikgemaak kan word (Reynolds Brothers Ltd v Chairman, LocalRoad Transportation Board, Johannesburg and Another ]985(2)SA 790 (A) ). Ofskoon dit namens die respondont bo=vraagteken is of bewys van 'n boskikbare spoorwegdiensgelewer is, was die bestaan van so 'n diens vanaf windhoekna wydgestrekte dele van Suidwes-Afrika nie voor dieKommissie (en ook die hof a quo) in geskil nie. Daar isten minste 'n beskikbare diens tot by Grootfontein en Tsumeb in dienoorde - en die respondent se aansoek het in wese gegaan
oor /
8
oor vervoer na die noorde - waarvandaan die respondentmet die privaatpermitte tot sy beskikking in staat is om
boumateriaal verder te vervoer. Dit blyk ook uit die
stukke dat die Kommissie attent gemaak is op, en kennisgedra het van, die bestaande spoorwegdienste in Suidwes-Afrika en die frekwensie daarvan. Daar was gevolglikbewys in die algemeen van 'n beskikbare spoorwegdienswaarvan gebruik gemaak kon word. Dit is ook nie nodigom op die vraag in te gaan wat deur die respondent geopper
is of die vermoede van redelikheid van spoortariewe inartikel 18(3)(b) van die Wet vervat 'n weerlegbare of 'nonweerlegbare een is nie. Die redelikheid al dan nievan spoortariewe in die algemeen was nòg voor dieKommissie nog voor die hof a quo in geskil, die aange=
leentheid/
9leentheid is nie behoorlik ondersoek nie en daar bestaanin elk geval nie voldoende getuienis waarvan afgelei kanword dat die spoortariewe onredelik is nie.Die enigste vraag waaroor die Kommissie moesbesin, was of die respondent tot sy oortuiging bewys hetdat dit onder die omstandighede onredelik sou wees om vandie respondent te verwag om van bestaande spoorwegdienstevir die vervoer van boumateriaal gebruik te maak. By dieoorweging van hierdie vraag - wat teen die respondent uitge=wys is - moes die Kommissie 'n kwasi-judisiële diskresie uit=oefen. Dit is geykte reg dat die grondslag waarop so 'nuitoefening van diskresie by 'n hersiening aangeveg kan word,uiters beperk is. Die bevoegdheid van die Hooggercgshofom die beslissing van 'n kommissie in 'n
aangeleentheid /
10
aangeleentheid soos die onderhawige te hersien is deurHOLMES, AR, as volg saamgevat in Johannesburg Local RoadTransportation Board and Others v David Morton Transport
(Pty) Ltd 1976(]) SA 887 (A) op 895 A - G:
"There is no appeal from a decision of the Commission to the Supreme Court. The Legislature has appointed it as the final arbiter in its special field. Hence, right or wrong, for better or worse, reasonable or unreasonable, its decision in this field stands and is not justiciable in a court of law, unless it is vitiated by proof on review in the Supreme Court that it failed honestly to apply its mind to the issues in accordance with the behests of the statute and the tenets of natural justice; in other words that, considered de jur e, it failed to decide the matter at all. Such failure would, for example, be proved, if the Commission's opinion is arbitrary, capricious, mala fide , or the result of an unwarranted adherence to a fixed principle. These matters would seldom be provable by direct evidence, and the question would become one of inference. If the Commission's opinion under sec 13(3) of Act 39 of 1930 is unreasonable, that is not per se/
11
per se a ground [or review. Sometimes,however, the applicant asks the Court to drawan inference, from the alleged unreasonablenessof the Commission's opinion, that such opinionmust have been referable to matters such asarbitrariness or mala fides; and, therefore,that it did not honestly apply its mind to theissues; and accordingly that its decision isjudicially reviewable. In such a review theapplicant would have a hard row to hoe. In thefirst place, it is well settled, by decisions ofthis Court, that the unreasonableness per sewould have to be of a disturbing degree in orderto warrant the inference contended for. Thisis so well settled that garnishment of thisjudgment by citation of authority would but addto the mounting burden of annotations. In thesecond place, the drawing of such an inference may,depending upon the circumstances, be the moredifficult if the chairman of the Commission hasfiled a helpful affidavit consisting not merelyof the ipse dixit of a bare denial. One doesnot lightly infer dereliction of duty and un=truthfulness from a responsible body. Still,the Court must not [linch from an examination ofsuch affidavit, in the light of all of the cir=cumstances, in order to ascertain whether it isreliable. Ihe degree of proof required of anapplica on review is that of a preponderanceof probability."(Sien/ .......12(Sien ook Theron en Andere v Ring van Wellington van dieNG Sendingkerk in Suid-Afrika en Andere 1976(2) SA 1 (A).)'n Hof is nie by magte om op hersiening die funksie van 'nkommissie aan homself toe te eien en die kommissie semening met dié van sy eie te vervang nie. Mnr Honning,namens die respondent, het uiteindelik by die geykte her=sieningsmaatstawwe berus, ofskoon hy aan die hand van sekereoorwegings - wat nie behandel hoef te word nie - ietwattentatief voorgestel het dat blote onredelikheid, in diesamehang van artikel 18(3)(b), voldoende is vir hersienings=doeleindes.
Twee getuies, Gilge en Kotting, het voor die Raad
ter ondersteuning van die respondent se aansoek getuig.Gilge is die respondent se vervoerbestuurder, en in dus=
danige / 13danige hoedanigheid belas met, en in beheer van, dieontvangs en verspreiding van boumateriaal. Dit blyk uitsy getuienis dat die respondent reeds vir baie jare sybesigheid in Suidwes-Afrika bedryf en 'n markaandeel vanongeveer 20% in die totale groothandel-verspreiding vanboumateriaal geniet. Van die goedere wat die respondentversprei word ongeveer 80% per spoor vanaf die Republiekvervoer. Goedere wat vir die respondent se tak teGrootfontein bestem is, word gedeeltelik direk per spoorvan die Republiek soontoe vervoer en aanvullend per spoorvanaf Windhoek. Goedere bestem vir Owambo, Kavango enCaprivi gaan per spoor tot Tsumeb of Grootfontein (dietwee eindpunte). Daar word dit afgelaai en verder moetdaar gebruik gemaak word van padvervoer. Dit bring
na /
14na bewering bykomende hantering van vrag (dikwels deuronopgeleide personeel) sowel as addisionele koste mee.Met betrekking tot die motivering vir dierespondent se aansoek, het Gilge getuig dat die aansoekgaan oor die vervoer van goedere vanaf Windhoek direk nakliënte op boupersele en dat die respondent nie daarinbelang stel om goedere te vervoer na kleinhandelaars virverdere verspreiding nie. Volgens Gilge is tyd vanwesenlike belang met die bediening van kliente "om 'nkliënt tevrede te stel, om sy aanvullende diens, of syaanvullende goedere wat hy vir sy boupersele benodig, sospoedig as moontlik vir hom te voorsien". Gilge (enKötting) het getuig dat daar verskeie redes is (diefstalle,foutiewe sketse en berekenings, beskadiging van goodere,
onvoldoende /
15
onvoldoende bergingsfasiliteite en dies meer) waarom
aanvullende bestellings in die boubedryf gewoonweg
dringend van aard is. Ofskoon die vervoerdienste in
staat is om na sekere sentra per spoor sneldienste te
lewer, is die dienste baie onbetroubaar, deurvoertyewissel en daar is dikwels lang vertragings. Dit kan lei
tot verlies van produksie en gevolglike vertraging van
bouwerke. Daar is getuig dat vervoertye per spoor vanafWindhoek na Grootfontein kan wissel van 2 tot 25 dae.
Die bouaannemer is op 'n leweransier vir spoedige afleweringaangewese, en daar kan nie aan die bouaannemer se verwagtings
in dié verband voldoen word deur die gebruik van bestaandevervoergeriewe nie. Gevolglik was dit nodig om van tydelikevervoerpermitte gebruik te maak. Oor 'n tydperk van sewemaande is daar 'n totaal van 72 sulke permitte verkry, dws
gemiddeld/
16gemiddeld 10 per maand. Verder is daar deur Gilgeverwys na die beskadiging van goedere wat deur dievervoerdienste vervoer is (ofskoon die omvang daarvanbetreklik gering is) en die gevolge daarvan. Gilgehet ook getuig dat die respondent se Grootfontein-takgeografies ongunstig geleë is; dat die vraag na bou=materiaal in die noordelike gebiede baie wisselend is;dat dit prakties moontlik dog uiters moeilik is om dienoordelike gebiede vanaf Grootfontein te bedien; en datdie behoefte gevolglik bestaan om daardie streek vanafWindhoek te kan bedien. Tydens ondervraging deur dietweede appellant se verteenwoordiger het Gilge beaam datdaar in die toekoms nog altyd deur die respondent van diebestaande spoorwegdiens gebruik gemaak sou word vir aan=
vullende /
17vullende voorraad van Windhoek na Grootfontein al sou dierespondent oor magtiging beskik om dit self te vervoer.Kötting, 'n bouaannemer, het in die algemeen getuig ooromstandighede wat tot gevolg kan hê dat boumateriaalspoedeisend benodig word deur bouaannemers, en die problemewat met vertragings van spoorbesendings ondervind word.Hy het die mening uitgespreek dat daar in die boubedryf'n behoefte is aan privaat vervoer van boumateriaal na bou=persele.Geen weerleggende of ander getuienis is deur dietweede appellant voorgelê nie. Gilge en Kötting se getuieniswas tot die Kommissie se beskikking, en Gilge was tydensdie verrigtinge voor die Kommissie beskikbaar vir verdereondervraging. Nog die Raad, nóg die Kommissie het enige
redes /
18redes vir die afwysing van die respondont se aansoek enappèl onderskeidelik verstrek, ofskoon die eersterespondent in sy beëdigde verklaring ter bestryding vandie respondent se hersieningsaansoek sekere oorwegingswat by die Kommissie gegeld het, genoem het.Op hersiening het die hof a quo bevind dat dierespondent 'n sterk saak voor die Raad en die Kommissieuitgemaak het; dat die getuienis namens die respondentaangebied, òf glad nie, òf nie offektiewelik, deur kruis=ondervraging aangeval is nie; en dat daar geen weer=leggende getuienis namens die tweede appellant voorgelêis nie. Hierdie oorwegings, tesame met die Kommissie seversuim om redes vir sy besluit te verstrek, het die hofa quo tot die gevolgtrekking genoop dat "die afleiding
onvermydelik /
19onvermydelik (is) dat die eerste respondent die getuieniswat voor hom geplaas was geïgnoreer het, en na my meninghet die applikant dus op 'n oorwig van waarskynlikhedebewys dat die eerste respondent nie oorweging geskenk hetaan die vraag of die applikant hom gckwyt het van diebewyslas om aan te toon dat dit onredelik sou woes om teverwag dat hy van die beskikbare spoorwegdiens gebruikmoet maak om sy goedere te vervoer".Wat die getuienis betref, het die hof a quohoofsaaklik drie oorwegings ten gunste van die respondentin aanmerking geneem, naamlik, die omvattende gebruik vantydelike permitte en die koste daaraan verbonde, dieverdere of dubbele hantering van vrag wat genoodsaak worddeur gebruikmaking van die bestaandc spoorwcgdicnstc en dic
lang / 20lang afleweringstye van spoorvervoer. Wat laasgenoemdeoorweging betref, ofskoon daar in sekere gevalleverduidelikings daarvoor bestaan, dui die onbetwistegetuienis onteenseglik daarop dat met die versending vangoedere per spoor daar dikwels lang vertragings geskied.Die hof a quo het dus tereg ag geslaan op hierdie oorweging.Insiggewend is egter die feit dat ondanks lang vervoertyedie respondent nog altyd beplan om van die spoorgeriewetussen Windhoek en Grootfontein gebruik te maak al sou hyoor privaatpermitte beskik om sy goedere self tussendaardie twee plekke te vervoer.Die appellante het betoog dat die oorweging datdie gebruik van spoorvervoer verdere of dubbele hanteringvan vrag meebring, òf ongegrond is, òf dat die hof a quo
21die probleme wat daarmee gepaard gaan, oorbeklemtoon het.Na my mening moet die appellante in dié opsig gelyk gegeeword. Soos reeds gemeld, kry die respondent oorwegendsy boumateriaal per spoor vanaf die Republiek en gaan ditòf na Windhoek òf na Grootfontein. Op Grootfontein moetvrag noodwendig op padvoertuie oorgelaai word om verderna boupersele vervoer te word. Dieselfde situasie geldegter as die vrag op Windhoek afgelaai word vir verderevervoer deur padvoertuie. In dié opsig kan daar dus niesprake van dubbele hantering van vrag wees nie. Dubbelehantering van vrag geskied egter wel wanneer boumateriaalwat op Windhoek afgelaai word, geberg word en later verderper spoor versprei word na 'n bestemming waar dit op 'n pad=voertuig oorgelaai word vir vervoer na 'n bouperseel.
In so /
22In so 'n geval kan dubbele hantering wel uitgeskakel wordas die verspreiding per padvoertuig direk vanaf Windhoeksou geskied. Dubbele hantering is dus onvermydelik inalle gevalle waar goedere wat geberg is per spoor in stedevan per padvoertuig vanaf Windhoek gestuur word. Diesituasie geld vir a]]e gebruikers van spoorwegdienstein 'nsoortgelyke posisie, is vir baio jare reeds deur dierespondent aanvaar en kan op sigself nie as 'n rede dienwaarom dit onredelik sou wees om van 'n bestaande spoorweg=diens gebruik te maak nie.Die groot aantal tydelike permitte wat uitgereikis, is wel aanduidend van 'n behoefte aan die kant van dierespondent. Die vraag is egter 'n behoefte waaraan? Dievoorvereiste vir die toestaan van 'n tydelike permit verskil
van die /
23
van die vir die uitreiking van 'n privaatpermit (vgl artikels
18 en 20 van die Wet). Die toestaan van 'n groot aantal
tydelike permitte beteken nie noodwendig dat die respondent
op die aangevraagde privaatpermitte geregtig is nie. 'n
Tydelike permit is niks meer as 'n tydelike vergunning nie,en die toestaan daarvan verleen geen reg tot die latere ver=kryging van 'n privaatpermit nie. As daar behoorlik geletword op die getuienis (en die skedule wat betrekking het opdie tydelike permitte wat toegestaan is) dan is dit myns
insiens duidelik dat wat die respondent benodig, is 'n aan=vullende diens in krisisgevalle waar lewering spoedeisendmoet geskied, of moet geskied na verafgeleë dele waar bestaandespoorfasiliteite ontoereikend is. (Gilge self het gesê diebehoefte is "onstabiel". ) Van bouaannemers kan verwag word om in
normale /
24normale omstandighede vroegtydig bestellings vir bou=materiaal te plaas om moontlike vertragings in leweringper spoor die hoof te bied. Tydelike permitte is juisgeskik om die aanvullende diens wat die respondent beoog,en die omstandighede waaronder dit benodig word, te dek.Die getuienis dui myns insiens nie noodwendig daarop datdie bestaande spoorfasiliteite onvoldoendo is vir dierespondent se normale benodighede en bedrywighedeen dat die respondent dus op privaatpermitte aangewese isom sy besigheid behoorlik te kan dryf of reël nie.Of daar in 'n bepaalde geval 'n ongunstigeafleiding teen 'n liggaam soos die Kommissie gemaak kan wordvanweë sy versuim om redes vir sy beslissing te gee, hangten nouste saam met die feite en omstandighede van die
betrokke /
25betrokke geval. Die regsposisie wat geld is as volg inW C Greyling en Erasmus (Pty) Ltd v Johannesburg Local Road
Transportation Board and Others 1982(4) SA 427 (A) op 448
C - E uiteengesit:-
"It has repeatedly been held that a body like the Commission is not obliged to give reasons for its decision. But that does not mean that it should not furnish reasons for its decision. By not giving reasons it may run the risk of an adverse inference being drawn. (See Chetty's case, supra at 736 F - G.) Whether or not to give reasons is a matter which it must make out for itself in the circumstances of each particu= lar case. Where, as here, the only evidence presented is impressive and acceptable, remains unchallenged in cross-examination and uncontra= dicted by other evidence, then the failure to give reasons does tend to support an inference that the evidence was ignored. (Cf Pretoria North Town Counci] v A I Electric I ce-cream Factory (Pty) Ltd 1953(3) SA 1 (A) 16 8 - E.)" Van /
26
Van 'n kommissie word verwag dat hy 'n kwasi-judisiële
diskresie moet uitoefen. Ofskoon 'n kommissie 'n nie-
regsprekende orgaan is, verskil sy besluitnemingsproses
nie funksioneel van dié van 'n hof nie (vgl Minister of
Agricultural Economics and Marketing v virginia Cheese and
Food Co (1941) (Pty) Ltd 1961(4) SA 415 (T) op 422 F).Al is 'n kommissie nie verplig om redes vir sy beslissing
te verstrek nie, is dit nogtans wenslik dat hy dit doen,want versuim in dié opsig kan in 'n bepaalde geval tot diegevolgtrekking lei òf dat getuienis geïgnoreer is, òf selfsdat daar hoegenaamd geen diskresie uitgeoefen is nie.Hoe sterker die saak wat uitgemaak is, hoe sterker diemoontlike afleiding wat kan volg op 'n versuim om redes teverstrek.
Die /
27Die Kommissie is 'n verantwoordelike liggaam.Dit beskik oor gespesialiseerde kennis en is statutêr metdie bevoegdheid beklee om aansoeke om vervoerpermitte toete staan of te weier. Daar is geen rede om te aanvaar datdie Kommissie nie die aard van sy bevoegdhede behoorlikbegryp het nie. Pligsversuim behoort nie ligtelik aan dieKommissie toegeskryf te word nie. As gevolg van die ge=tuienis van Gilge en Kotting wat tot sy beskikking was,betoë wat gelewer is en vrae wat deur sy lede gestel is,moes die Kommissie op hoogte gewees het van die respondentse saak en die feite waarop dit gegrond was. Ofskoondie tweede appellant geen weerleggende getuienis aangebiedhet nie, het dit gegewens aangaande bestaande spoorwegdienstevoor die Kommissie geplaas. Volgens die eerste appellant was
28
die Kommissie op hoogte van sodanige dienste en is hullein die beoordeling van die respondent se appèl deur dieKommissie oorweeg, soos dit geregtig was om te doen.
(Eljomo Vervoer (Edms) Bpk v Voorsitter, Nasionale Vervoer=kommissie en Andere 1982(2) SA 199(T) op 205 E - I). DieKommissie was ook bewus van die verskil tussen privaatpermitteen tydelike permitte, en die aanvraag wat daar vir laasgenoemdewas.Die respondent het nie so n sterk saak uitgemaakvir die toestaan van privaatvervoerpermitte as wat die hofa quo bevind het die geval te wees nie. Die saak watuitgemaak is, tesame met die Kommissie se versuim om redesvir sy beslissing te verstrek, regverdig nie onvermydelikof noodwendig die afleiding deur die hof a quo gemaak dat
29
die Kommissie die getuienis voor hom geignoreer het nie.Dit is nie 'n geval waar daar geen redes of geldige oor=wegings kon bestaan vir die Kommissie se gevolgtrekkingdat die respondent hom nie van die bewyslas wat op homgerus het, gekwyt het nie. Gedagtig aan die feit datdie respondent geregtig is om sy eie sake te reël(Greyling se saak op 438 D) en dat "(o)n general principlesit does not seem unreasonable to allow an industrialist,trader or businessman to convey, in the ordinary courseof his business, his own goods in his own vehicles onpublic roads" (Polikor Investments (Pty) Ltd v Chairman,Local Road Transportation Board, Cape Town and Others 1983 (4)SA 782 (K) op 787 H) kan die Kommissie se beslissing moontlikas onredelik beskou word. Soos reeds aangedui, kan 'n
onredelike /
30onredelike beslissing nie dien as maatstaf vir ingryping ophersiening nie tensy die onredelikheid van so 'n aard is datdit een van die afleidings regverdig waarna in die aangehaaldepassasie in Morton se saak verwys is. In die onderhawigegeval is geeneen van sodanige afleidings geregverdig nie.Dit volg dus dat die hersieningsaansoek voor die hof a quonie behoort te geslaag het nie.In die appèl voor hierdie Hof het twee advokatenamens die tweede appellant verskyn. Daar is nie gevradat die koste van twee advokate toegelaat moet word indiendie appèl sou slaag nie. Daar bestaan in elk geval geengrondige rede vir die toestaan van so 'n bevel nie.
Die appèl slaag, met koste. Die beslissingvan die hof a quo word ter syde gestel en word deur dievolgende bevel vervang:-
"Die aansoek van die applikant word van diehand gewys, met koste".
J W SMALBERGERAPPèLREGTER
RABIE, HR)TRENGOVE,AR)VILJOEN, AR) STEM SAAM
HEPER, AR)