555. A provision of this Chapter which provides for tax on goods to fall away or to be refunded when goods are damaged, destroyed, lost or unaccounted for, does not apply if in any specific case the beneficiary of such tax waiver or refund has received or is entitled to receive insurance or other compensation in respect of such tax that has become payable to the beneficiary as a result of the fact that the goods were damaged, destroyed, lost or unaccounted for. Seized, confiscated and abandoned goods damaged, destroyed, lost or unaccounted for 556. (1) The customs authority must within a period and in a manner as may be prescribed by rule be notified if goods that were seized or confiscated or goods that were abandoned to the Commissioner are damaged, destroyed, lost or unaccounted for. (2) A notification referred to in subsection (1) must be submitted— (a) (b) in the case of damaged, destroyed or lost goods, by the licensee who was in physical control of the goods when the goods were damaged, destroyed or lost; or in the case of goods unaccounted for, by the licensee responsible for the goods. (3) If goods that were seized, confiscated or abandoned are damaged, destroyed, lost or unaccounted for— (a) any tax that was outstanding on the goods before they were damaged, destroyed, lost or unaccounted for remains payable as if the goods were not damaged, destroyed, lost or unaccounted for; and (b) no tax already paid on the goods is refundable. (4) The licensee referred to in subsection (2) is liable for the payment of any outstanding import or export tax payable on seized, confiscated or abandoned goods— (a) damaged, destroyed or lost whilst under that person’s physical control, unless it is proved that the goods were damaged, destroyed or lost due to— (i) a natural occurrence; (ii) an accident; (iii) a hostile act by a third party; or (iv) the inherent characteristics of the goods; or (b) unaccounted for, unless it is proved that the goods are unaccounted for due to— (i) a short shipment of the goods; (ii) an administrative error in any documents or records relating to the goods; or (iii) another justifiable cause as may be recognised by rule. (5) Subsection (4) does not affect the Commissioner’s right to recover any import or export tax payable on seized, confiscated or abandoned goods that were damaged or destroyed, from the proceeds of the sale of the damaged goods or any parts or materials that may have been salvaged from the destroyed goods. 15 20 25 30 35 40 45 50 STAATSKOERANT, 23 Julie 2014 Wet op Doeanebeheer Wet, 2014 No. 37862 489 Wet No 31 van 2014 489 (d) ’n ander regverdigbare oorsaak soos by reël erken mag word. (2) Die gevolge in artikel 550 uiteengesit, geld indien— (a) die doeanegesag weier om dokumentêre bewys wat ingevolge subartikel (1) ingedien is dat die goedere weens ’n oorsaak bedoel in daardie subartikel rekenskaploos is, te aanvaar; of 5 (b) geen sodanige dokumentêre bewys by die doeanegesag ingedien word nie. Deel 3 Ander aangeleenthede Belastingkwytskeldings en terugbetalings vir beskadigde, vernietigde, verlore of rekenskaplose goedere nie van toepassing in sekere omstandighede 10 555. ’n Bepaling van hierdie Hoofstuk wat voorsiening maak dat belasting op goedere moet wegval of terugbetaal moet word wanneer goedere beskadig, vernietig, verlore of is nie van toepassing nie indien in ’n spesifieke geval die rekenskaploos raak, begunstigde van so ’n belastingkwytskelding of -terugbetaling versekering of ander vergoeding ontvang het, of geregtig is om dit te ontvang, ten opsigte van sodanige belasting wat aan die begunstigde betaalbaar geword het weens die feit dat die goedere beskadig, vernietig, verlore of rekenskaploos geraak het. Goedere waarop beslag gelê, gekonfiskeer of oorgegee is wat beskadig, vernietig, verlore of rekenskaploos raak 556. (1) Die doeanegesag moet binne ’n tydperk en op ’n wyse soos by reël voorgeskryf mag word in kennis gestel word indien goedere waarop daar beslag gelê is of wat gekonfiskeer of aan die Kommissaris oorgegee is, beskadig, vernietig, verlore of rekenskaploos raak. (2) ’n Kennisgewing bedoel in subartikel (1) moet ingedien word— (a) (b) in die geval van beskadigde, vernietigde of verlore goedere, deur die lisensiehouer wat in fisiese beheer van die goedere was toe die goedere beskadig, vernietig of verlore geraak het; of in die geval van rekenskaplose goedere, deur die lisensiehouer wat vir die goedere verantwoordelik was. (3) Indien goedere waarop daar beslag gelê is of wat gekonfiskeer of oorgegee is, beskadig, vernietig, verlore of rekenskaploos raak— (a) bly enige belasting wat op die goedere uitstaande was voordat dit beskadig, vernietig, verlore of rekenskaploos geraak het, betaalbaar asof die goedere nie beskadig, vernietig, verlore of rekenskaploos is nie; en is geen belasting wat alreeds op die goedere betaal is terugbetaalbaar nie. (b) (4) Die lisensiehouer bedoel in subartikel (2) is aanspreeklik vir die betaling van enige uitstaande invoer- of uitvoerbelasting wat op beslaggelegde, gekonfiskeerde of oorgegewe goedere betaalbaar is— (a) wat beskadig, vernietig of verlore geraak het terwyl dit onder daardie persoon se fisiese beheer was, tensy daar bewys word dat die goedere beskadig, vernietig of verlore geraak het weens— ’n natuurlike gebeurtenis; (i) ’n ongeluk; (ii) (iii) ’n vyandige handeling deur ’n derde party; of (iv) die inherente eienskappe van die goedere; of (b) wat rekenskaploos geraak het, tensy daar bewys word dat die goedere rekenskaploos geraak het weens— (i) (ii) ’n kortverskeping van die goedere; ’n administratiewe fout in enige dokumente of rekords betreffende die goedere; of ’n ander regverdigbare oorsaak soos by reël erken mag word. (4) raak nie die Kommissaris se reg om enige invoer- of uitvoerbelasting wat betaalbaar is op die beslaggelegde, gekonfiskeerde of oorgegewe goedere wat beskadig of vernietig is, uit die opbrengs van die verkoop van die beskadigde goedere of enige gedeelte of materiaal wat uit die vernietigde goedere herwin mag word, te verhaal nie. (iii) (5) Subartikel 15 20 25 30 35 40 45 50 55 490 No. 37862 Act No. 31 of 2014 Wreck GOVERNMENT GAZETTE, 23 July 2014 Customs Control Act, 2014 490 557. (1) No person may without the permission of the customs authority remove any wreck from where it is found or alter in quantity or quality such wreck unless necessary for its preservation or safe-keeping. (2) Any person in possession of any wreck must without delay— (a) give notice thereof to the nearest Customs Office; and (b) if required to do so, deliver the wreck to the Commissioner. (3) Subsection (2)(b) does not apply to the owner of the wreck or the duly authorised 5 agent of the owner. (4) (a) Wreck consisting of goods that are not in free circulation must be dealt with in 10 accordance with this Chapter to the extent as may be prescribed by rule. (b) Wreck consisting of salvageable damaged or undamaged goods not in free circulation must be dealt with in accordance with the provisions of this Act applicable to such goods. Rules to facilitate implementation of this Chapter