18. Such as for outright export, temporary export or outward processing. 40 45 50 55 60 STAATSKOERANT, 23 Julie 2014 Wet op Doeanebeheer Wet, 2014 No. 37862 93 Wet No 31 van 2014 93 of vir die transito’’ transito’’ nasionale ‘‘massavrag’’ ’n groot hoeveelheid onverpakte droë of vloeibare homogene vrag wat los in die ruim of vragspasie van ’n vaartuig, spoorwegwa of trok vervoer word; ‘‘meerdoelige seevragterminaal’’ enige perseel binne ’n doeaneseehawe geleë waar vrag van ’n kombinasie van die volgende hanteer word: (a) Algemene vrag; (b) spesiale vrag; (c) massavrag; en (d) houers, met inbegrip van leë houers; ‘‘middel van vervoer’’ ’n vaartuig, vliegtuig, lokomotief, spoorwegwa of voertuig wat aangewend word vir die vervoer van goedere of persone; ‘‘Minister’’ die Kabinetslid verantwoordelik vir finansies; ‘‘multi-modale vervoer’’ die vervoer van goedere van een punt na ’n ander deur in die loop van die reis van een wyse van vervoer na ’n ander oor te skakel; ‘‘nasionale ‘‘prosedure doeaneprosedure in artikel 194(1) beskryf; ‘‘nie-vervolgbare breuk’’, met betrekking tot hierdie Wet, ’n breuk van hierdie Wet wat nie ’n misdryf ingevolge hierdie Wet is nie; ‘‘ondersteunende dokument’’ ook ’n dokument in artikel 176 bedoel; ‘‘onvergeselde bagasie’’, met betrekking tot ’n persoon wat die Republiek binnekom of verlaat, enige artikels in die bagasie van ’n persoon wat die Republiek binnekom of verlaat wat, weens ’n vertraging in die reisproses, afsonderlike reisreëlings of enige ander rede, nie fisies by daardie persoon was of kon wees toe daardie persoon deur doeane geprosesseer is by die plek van toegang waardeur daardie persoon die Republiek binnekom of by die plek van uitgang waardeur daardie persoon die Republiek verlaat nie; ‘‘onvolledige klaringsbrief’’ ’n klaringsbrief wat gebruik kan word om goedere vir binnelandse gebruik of ’n doeaneprosedure in die omstandighede uiteengesit in Deel 1 van Hoofstuk 24 te klaar en wat nie al die inligting bevat wat in ’n gewone klaringsbrief ingesluit moet word nie weens die nie-beskikbaarheid van ’n gedeelte van daardie inligting; ‘‘oor-grens kabelkar’’ ’n kabelkar deur middel waarvan goedere ingevoer word in, of uitgevoer word uit, die Republiek; ‘‘oor-grens pyplyn’’ ’n pyplyn waardeur vloeibare of gasprodukte ingevoer word in, of uitgevoer word uit, die Republiek; ‘‘oor-grens spoorwegwa’’ ’n passassiers- of goederewa wat— (a) deel vorm van ’n oor-grens trein wat goedere of reisigers uit die Republiek vervoer, en ook ’n passassiers- of goederewa geskeduleer om deel te vorm van ’n oor-grens trein wat goedere of reisigers uit die Republiek sal vervoer; of (b) deel vorm van ’n oor-grens trein wat goedere of reisigers in die Republiek in vervoer het, en ook ’n passassiers- of goederewa wat deel gevorm het van ’n oor-grens trein wat goedere of reisigers in die Republiek in vervoer het en vanaf waarvan die goedere nog nie afgelaai is of die reisigers nog nie afgeklim het nie; ‘‘oor-grens transmissielyn’’, met betrekking tot elektrisiteit, ’n transmissielyn waardeur elektrisiteit ingevoer word in, of uitgevoer word uit, die Republiek; ‘‘oor-grens trein’’ ’n trein op, of geskeduleer vir, ’n tog— (a) vanaf ’n plek buite die Republiek na ’n bestemming in die Republiek; of (b) vanaf ’n plek in die Republiek na ’n bestemming buite die Republiek; ‘‘oor-grens vervoerband’’ ’n vervoerband deur middel waarvan goedere ingevoer word in, of uitgevoer word uit, die Republiek; ‘‘oorsprong’’, met betrekking tot goedere, die land waarin die goedere geproduseer is, of geag word geproduseer te wees, volgens die reëls van oorsprong wat ingevolge Hoofstuk 8 van die Wet op Doeanereg op die goedere van toepassing is; ‘‘opleweringsverslag’’ ’n verslag wat inligting verskaf soos by reël voorgeskryf mag word aangaande— (a) goedere wat— (i) vir vervoer in houers verpak of, hetsy op palette of op enige ander wyse, gekonsolideer word; (ii) vir vervoer aan boord van ’n vaartuig, vliegtuig, spoorwegwa of voertuig gelaai word; (iii) van ’n vaartuig, vliegtuig, spoorwegwa of voertuig afgelaai word; of 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 94 No. 37862 Act No. 31 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 23 July 2014 Customs Control Act, 2014 94 ‘‘importer’’, in relation to goods, means a person who imports goods into the Republic, and includes a person who— (a) at the time of importation— is the owner of the goods that are imported; (i) (ii) carries the risk in respect of the goods that are imported; or (iii) is beneficially interested in any way whatsoever in the goods that are imported; (b) actually transports or attempts to transport the goods into the Republic, except when that person is— (i) a licensed carrier; or (ii) a carrier not located in the Republic and represented in the Republic by a registered agent; or (c) represents, or pretends to be or to represent, a person importing goods or referred to in paragraph (a) or (b), except when that person is a licensed customs broker who as a customs broker represents a person— (i) (ii) importing goods; or referred to in any of those paragraphs; ‘‘import tax’’ means— (a) an ordinary import duty, anti-dumping duty, countervailing duty or safeguard duty imposed in terms of the Customs Duty Act on goods imported into the Republic, and includes a provisional anti-dumping duty, countervailing duty and safeguard duty on such goods; (b) value-added tax imposed in terms of the Value-added Tax Act on goods (c) imported into the Republic; an excise duty, fuel levy, Road Accident Fund levy or environmental levy imposed in terms of the Excise Duty Act on goods imported into the Republic; or (d) any other tax, levy or duty on goods imported into the Republic; ‘‘incomplete clearance declaration’’ means a clearance declaration that may be used to clear goods for home use or a customs procedure in the circumstances set out in Part 1 of Chapter 24 and that does not contain all the information required to be included in a regular clearance declaration due to the unavailability of some of that information; ‘‘inspect’’, as an action performed by a customs officer in relation to goods, includes to perform any or all of the actions referred to in section 722(3); ‘‘international agreement’’ means— (a) an international trade agreement; or (b) a convention, treaty or other international agreement irrespective of its designation, including— (i) any protocol to such agreement; (ii) any annex or appendix or other addition to the agreement or any such protocol; (iii) any regulation or other measure issued under the agreement or any such protocol; (iv) any amendment to the agreement or any such protocol, to any such annex, appendix or other addition, or to any such regulation or other measure; and (v) any other instrument that forms part of the agreement or any such protocol; ‘‘international clearance arrangement’’ means an arrangement for the clearance of goods in accordance with— (a) (b) an agreement between the Republic and another country to regulate, the Convention on Temporary Admission; or otherwise than in accordance with formal clearance requirements— (i) the temporary admission of goods from that country into the Republic; and the temporary export of goods from the Republic to that country; (ii) ‘‘international postal article’’ means a postal article— (a) posted outside the Republic for— (i) delivery inside the Republic; or (ii) transit through the Republic to another country; or (b) posted inside the Republic for delivery outside the Republic; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 STAATSKOERANT, 23 Julie 2014 Wet op Doeanebeheer Wet, 2014 No. 37862 95 Wet No 31 van 2014 95 (iv) uit houers uitgepak of uit gekonsolideerde verpakkings gedekonsolideer word; of (b) leë houers wat afgelaai word, of aan boord gelaai word, van vaartuie of spoorwegwaens; ‘‘padvragbrief’’ ’n dokument deur ’n padvervoerder uitgereik om goedere te vervoer, of die vervoer daarvan te reël, na ’n spesifieke bestemming aan boord van ’n voertuig, en wat as bewys dien dat die vervoerder of daardie persoon— (a) die goedere ontvang het; en (b) onderneem het om die goedere te vervoer of vir die vervoer daarvan te reël ooreenkomstig die bepalings en voorwaardes in die dokument vermeld of waarna in die dokument verwys word; ‘‘pakhuisberging’’ of ‘‘pakhuisbergingsprosedure’’ die doeaneprosedure in artikel 296 beskryf; ‘‘perseel’’ enige terrein, eiendom, gebou, struktuur of enige deel van ’n terrein, eiendom, gebou of struktuur; ‘‘persoon’’ ’n natuurlike persoon of ’n regsentiteit, en ook ’n staatsorgaan of ’n beampte van ’n staatsorgaan, en het ‘‘iemand’’ ’n ooreenstemmende betekenis; ‘‘plaaslike belasting’’, met betrekking tot goedere— (a) belasting op toegevoegde waarde ingevolge die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde opgelê, behalwe belasting op toegevoegde waarde wat binne die omskrywing van ‘‘invoerbelasting’’ val; ’n aksynsreg, brandstofheffing, Padongelukfondsheffing of omgewingsheffing ingevolge die Wet op Aksynsreg gehef, behalwe ’n aksynsreg, brandstofheffing, Padongelukfondsheffing of omgewingsheffing wat binne die omskrywing van ‘‘invoerbelasting’’ val; of enige belasting, heffing of ’n ander belastingheffings-Wet opgelê, behalwe ’n belasting, heffing of reg wat binne die omskrywing van ‘‘invoerbelasting’’ val; reg op goedere ingevolge (b) (c) ‘‘plaaslike vaartuig’’ enige vaartuig by ’n seehawe, landingsplek of ander plek in die Republiek of in die territoriale waters van die Republiek wat nie ’n land-uitgaande vaartuig is nie; ‘‘plek van toegang’’ ’n plek ingevolge artikel 31 of 34 aangewys as ’n plek van toegang vir die beheer van vaartuie, vliegtuie, treine, voertuie, goedere en persone wat die Republiek binnekom; ‘‘plek van uitgang’’ ’n plek ingevolge artikel 31 of 34 aangewys as ’n plek van uitgang vir die beheer van vaartuie, vliegtuie, treine, voertuie, goedere en persone wat die Republiek verlaat; ‘‘polisiebeampte’’ ’n lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens ingestel ingevolge die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens, 1995 (Wet No. 68 van 1995); ‘‘poskantoor’’ ook enige huis, gebou, vertrek, voertuig, plek of struktuur waar die Suid-Afrikaanse Poskantoor— (a) posstukke ontvang, sorteer, aflewer, opmaak of versend; of (b) enige pos-, spaar-, geldoorplasing- of ander diens lewer, en ook enige briewebus of ander houer deur of met die goedkeuring van die Suid-Afrikaanse Poskantoor vir die ontvangs van posstukke beskikbaar gestel; ‘‘posstuk’’ ’n brief, poskaart, kaartbrief, koevert, boek, pakkie, patroon of monsterpakkie of enige pakket of ander artikel wanneer dit per pos versend word, en ook ’n telegram wanneer dit per pos versend word; ‘‘private bergingspakhuis’’ ’n gelisensieerde perseel wat uitsluitlik deur die lisensiehouer van die perseel gebruik word vir die berging van goedere waarvan die lisensiehouer die eienaar is of waarin die lisensiehouer ’n wesenlike belang het, maar nie ook ’n aksynspakhuis nie; ‘‘produseer’’, met betrekking tot goedere, ook om goedere te plant, te groei, te oes, te vervaardig, te maak, aanmekaar te sit, te myn, te ontgin of te prosesseer of op enige ander wyse goedere te skep of voort te bring; ‘‘produsent’’, met betrekking tot goedere, ’n persoon wat goedere produseer; ‘‘prosedure vir belastingvry-winkels’’ die doeaneprosedure in artikel 316 beskryf; ‘‘prosedure vir tydelike uitvoer’’ die doeaneprosedure in artikel 375 beskryf; ‘‘prosessering’’— (a) met betrekking tot goedere onder die prosedure vir inwaartse prosessering— (i) om ingevoerde goedere te herstel, skoon te maak, op te knap, te verander, aan te pas, te verpak of te herverpak; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 96 No. 37862 Act No. 31 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 23 July 2014 Customs Control Act, 2014 96 ‘‘international postal clearance depot’’ means premises operated by the South African Post Office for the sorting and processing of international postal items for— (a) delivery inside the Republic, in the case of postal items posted outside the Republic for delivery in the Republic; or (b) despatch on board foreign-going vessels or aircraft, cross-border railway carriages or vehicles departing from the Republic, in the case of postal items posted inside the Republic for delivery outside the Republic; ‘‘international trade agreement’’ means an international trade agreement as defined in section 1 of the Customs Duty Act; ‘‘international ‘‘international transit’’ or customs procedure described in section 194(2); ‘‘inward processed compensating products’’ means compensating products— (a) obtained from the processing of imported goods under the inward processing transit procedure’’ means the procedure; and (b) destined for export or exported from the Republic; ‘‘inward processing’’ or ‘‘inward processing procedure’’ means the customs procedure described in section 408; ‘‘inward processing premises’’ means premises referred to in section 630(2)(a); ‘‘issuing association’’ means— (a) in relation to the temporary admission procedure, an association which in terms of the Convention on Temporary Admission or any international agreement referred to in section 280(1)(a)(ii) is authorised to issue CPD or ATA carnets for the temporary admission of goods into the Republic; or in relation to the temporary export procedure, an association which in terms of the Convention on Temporary Admission or any international agreement referred to in section 393(1)(a)(ii) is authorised to issue CPD or ATA carnets for the temporary export of goods from the Republic for temporary admission into another country; ‘‘juristic entity’’ includes— (a) a company, close corporation or co-operative incorporated or registered in (b) terms of legislation whether in the Republic or elsewhere; (b) an association, partnership or club or other body of persons of whatever description, corporate or unincorporated; a trust or trust fund; (c) (d) any entity referred to in paragraph (a), (b) or (c) in liquidation or under judicial management; and the estate of a deceased or insolvent person; (e) ‘‘land border-post’’ means— (a) in relation to vehicles, a road border crossing designated in terms of section 31(1)(d) as a place of entry or exit for vehicles, and persons and goods on board vehicles; or in relation to persons on foot, a road or other border crossing designated in terms of section 31(1)(e) as a place of entry or exit for persons on foot, and goods that such persons have with them; (b) ‘‘LCL container’’ means a container containing goods consigned from one or more consignors to more than one consignees; ‘‘leave’’, in relation to the Republic, means— (a) in the case of a vessel or goods or persons on board a vessel, when the vessel moves out of the territorial waters of the Republic; in the case of an aircraft or goods or persons on board an aircraft, when the aircraft moves out of the airspace above the Republic; in the case of a cross-border train or goods or persons on board a cross-border train, when the train crosses the border out of the Republic; in the case of a vehicle or goods or persons on board a vehicle, when the vehicle crosses the border out of the Republic; in the case of electricity, when the electricity is transmitted through a transmission line out of the Republic; in the case of goods in a cross-border pipeline, when the goods cross the border through the pipeline out of the Republic; in the case of goods on a cross-border cable car or conveyor belt, when the goods cross the border by way of the cable car or conveyor belt out of the Republic; or (b) (c) (d) (e) (f) (g) 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 STAATSKOERANT, 23 Julie 2014 Wet op Doeanebeheer Wet, 2014 No. 37862 97 Wet No 31 van 2014 97 (ii) om ingevoerde goedere aan ’n nywerheidsproses te onderwerp; of (iii) om ingevoerde goedere in ’n vervaardigingsproses of vir die produksie van vervaardigde produkte te gebruik; (b) met betrekking tot goedere onder die prosedure vir binnelandse gebruikprosessering— (i) om ingevoerde goedere in kleinhandelmaat te herverpak; (ii) om ingevoerde goedere te herstel, te verander, aan te pas of op te knap; (iii) om ingevoerde goedere aan ’n nywerheidsproses te onderwerp; of (iv) om ingevoerde goedere in ’n vervaardigingsproses of vir die produksie van vervaardigde produkte te gebruik; of (c) met betrekking tot goedere onder die prosedure vir uitwaartse prosessering— (i) om goedere uit die Republiek uitgevoer in die buiteland te herstel, te verander, aan te pas of op te knap; (ii) om goedere uit die Republiek uitgevoer in die buiteland aan ’n nywerheidsproses te onderwerp; of (iii) om goedere uit die Republiek uitgevoer in die buiteland in ’n vervaardigingsproses of vir die produksie van vervaardigde produkte te gebruik, in enige mate, of behoudens enige beperkings of kwalifikasies, soos ingevolge ’n belastingheffings-Wet bepaal mag word; ‘‘publieke bergingspakhuis’’ ’n gelisensieerde perseel wat deur die lisensiehouer van die perseel algemeen beskikbaar gestel word aan kliënte vir die berging van hulle goedere wat nie in vry sirkulasie is nie, maar nie ook— (a) (b) ’n terminaal of depot waar goedere tydelik geberg word nie; ’n staatspakhuis of perseel wat ingevolge artikel 580 met betrekking tot enige bepaalde goedere geag word ’n staatspakhuis te wees nie; en ’n aksynspakhuis nie; (c) ‘‘reël’’ ’n reël ingevolge artikel 903 deur die Kommissaris uitgevaardig; ‘‘regsentiteit’’ ook— (a) ’n maatskappy, beslote korporasie of koöperasie ingelyf of geregistreer ingevolge wetgewing hetsy in die Republiek of elders; ’n vereniging, vennootskap of klub of ander liggaam van persone van watter beskrywing ook al, hetsy ingelyf of nie ingelyf nie; ’n trust of trustfonds; (c) (d) enige entiteit bedoel in paragraaf (a), (b) of (c) wat in likwidasie of onder (b) geregtelike bestuur is; en (e) die boedel van ’n afgestorwe of insolvente persoon; ‘‘regstreekse uitvoer’’, met betrekking tot goedere, die uitvoer van goedere uit die Republiek anders as onder— (a) enige van die volgende doeaneprosedures: (i) Die prosedure vir internasionale transito; (ii) die transverskepingsprosedure; (iii) die prosedure vir tydelike toelating; (iv) die prosedure vir tydelike uitvoer; (v) die prosedure vir belastingvry-winkels; (vi) die voorradeprosedure; (vii) die prosedure vir inwaartse prosessering; of (viii) die prosedure vir uitwaartse prosessering; of ’n ontheffing of uitsluiting van klaringsformaliteite vir uitvoer; (b) ‘‘regulasie’’ ’n regulasie ingevolge artikel 902 deur die Minister uitgevaardig; ‘‘reisiger’’ ’n persoon wat aan boord van ’n vaartuig, vliegtuig, trein of voertuig of te voet reis, maar sluit nie ’n bemanningslid van die vaartuig, vliegtuig, trein of voertuig in nie; ‘‘rekenskaploos’’, met betrekking tot goedere, ’n tekort in goedere volgens enige dokumente of rekords betreffende die goedere, waar die rede vir die tekort nie toegeskryf kan word aan die vernietiging, beskadiging of verlies van die goedere nie; ‘‘Republiek’’ die territoriale gebied van die Republiek van Suid-Afrika, met inbegrip van die binnewaters en territoriale waters bedoel in artikels 3 en 4 van die Wet op Maritieme Sones, 1994 (Wet No. 15 van 1994), en die lugruimte bokant die territoriale gebied en die binnewaters en territoriale waters; ‘‘SADU’’ die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie; ‘‘SADU Ooreenkoms’’ die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie Ooreenkoms; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 98 No. 37862 Act No. 31 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 23 July 2014 Customs Control Act, 2014 98 (h) in the case of a person on foot or goods that such a person has with him or her, when that person crosses the border out of the Republic; ‘‘licence’’ means a licence issued by the customs authority in terms of Chapter 29, subject to subsection (4) of this section; ‘‘licensed’’ means licensed in terms of Chapter 29, subject to subsection (4) of this section; ‘‘licensee’’ means the holder of a licence, subject to subsection (4) of this section; ‘‘lost’’ or ‘‘loss’’, in relation to goods, means that goods have become lost due to— (a) (b) (c) being left behind or forgotten somewhere; (d) (e) off-loading at the wrong place; or (f) loading on board the wrong vessel, aircraft, railway carriage or vehicle; any other specific act or occurrence other than the destruction or damage of goods; theft or robbery; falling overboard; ‘‘manifest’’ or ‘‘cargo manifest’’ means a summary of cargo on board or to be off-loaded from a vessel, aircraft, railway carriage or vehicle at a specific place as reflected in the transport documents issued in respect of that cargo; ‘‘means of transport’’ means a vessel, aircraft, locomotive, railway carriage or vehicle engaged in the transport of goods or persons; ‘‘Minister’’ means the Cabinet member responsible for finance; ‘‘mode of transport’’ means transport by sea, air, rail or road; ‘‘multi-modal transport’’ means the transport of goods from one point to another by switching in the course of the journey from one mode of transport to another; ‘‘multi-purpose sea cargo terminal’’ means any premises within a customs seaport handling any combination of— (a) general cargo; (b) special cargo; (c) bulk cargo; and (d) containers, including empty containers; ‘‘national procedure described in section 194(1); ‘‘non-prosecutable breach’’, in relation to this Act, means a breach of this Act which is not an offence in terms of this Act; ‘‘official’’, in relation to SARS, means— (a) (b) any other employee of SARS; (c) a person employed by another organ of state, including any institution which is not an organ of state, and seconded to SARS to work as a member of the staff; or transit procedure’’ means the customs the Commissioner; transit’’ or ‘‘national (d) a person contracted by SARS to work as a member of the staff otherwise than as an employee; ‘‘on-board operator’’ means— (a) (c) (b) in relation to a vessel, aircraft or train, a person on board the vessel, aircraft or train who is in on-board command19 of the vessel, aircraft or train; in relation to a railway carriage, a person on board the train of which that railway carriage forms part or is scheduled to form part and who is in on-board command of the train; or in relation to a vehicle, the driver of the vehicle or, if the driver drives the vehicle on the instructions of another person in the vehicle, that other person; ‘‘origin’’, in relation to goods, means the country in which the goods were produced or regarded to have been produced according to the rules of origin applicable to the goods in terms of Chapter 8 of the Customs Duty Act; ‘‘outright export’’, in relation to goods, means the export of goods from the Republic otherwise than under— (a) any of the following customs procedures: (i) The international transit procedure; (ii) (iii) (iv) the transhipment procedure; the temporary admission procedure; the temporary export procedure;