2. Artikel 1 van die Hoofwet word hierby deur die volgende artikel vervang: ‘‘Woordomskrywing en uitleg 1.(1) In hierdie Wet, tensy die konteks anders aandui, beteken— [‘agtervolging’ ook die herhaaldelike volging, agtervolging of bydam van die klaer;] ‘balju’ ’n balju ingevolge artikel 2 (1) van die Wet op Balju’s, 1986 (Wet No. 90 van 1986), aangestel, of ’n waarnemende balju ingevolge artikel 5 (1) van die gemelde Wet aangestel; ‘beampte in diens van ’n openbare gesondheidsinstelling’ ’n persoon wat— (a) in diens is van openbare gesondheidsinstelling soos omskrewe as ’n public health establishment’ in artikel 1 van die National Health Act’, 2003 (Wet No. 61 van 2003); en (b) behoort tot enige kategorie of klas van persone deur die Direkteur- generaal: Gesondheid ingevolge ’n voorskrif beoog in artikel 18B, as ’n funksionaris aangewys; ‘beherende gedrag’ gedrag teenoor ’n klaer wat die uitwerking het dat die klaer afhanklik van of onderdanig aan die respondent word, en sluit in— (a) om hulle van bronne van ondersteuning te isoleer; (b) om hulle hulpbronne of vermoëns vir persoonlike gewin uit te buit; (c) om hulle te ontneem van die middele wat nodig is vir onafhanklikheid, teenstand of ontsnapping; of (d) om hulle daaglikse gedrag te reguleer; ‘beskadiging van eiendom’— (a) die opsetlike beskadiging of vernietiging; of (b) dreigemente oor die beskadiging of vernietiging, van eiendom wat aan die klaer behoort, of wat in besit of onder beheer van die klaer is, of waarin die klaer ’n gevestigde belang het; ‘beskermingsbevel’ ’n bevel ingevolge artikel 5 of 6 uitgereik, maar, in artikel 6, nie ook ’n tussentydse beskermingsbevel nie; 20 25 30 35 40 45 50 6 ‘communication’, referred to in the de(cid:383)nition of ‘harassment’, means anything that is used to impart information or ideas, and includes a letter, text, photo, video recording and audio recordings, but excludes an electronic communication; ‘complainant’ means any person who is or has been in a domestic relationship with a respondent and who is or has been subjected or allegedly subjected to an act of domestic violence, including any child in the care of the complainant; ‘controlling behaviour’ means behaviour towards a complainant that has the effect of making the complainant dependent on, or subservient to, the respondent and includes— (a) (b) exploiting their resources or capacities for personal gain; (c) depriving them of the means needed for independence, resistance or isolating them from sources of support; escape; or regulating their everyday behaviour; (d) ‘court’ means any magistrate’s court for a district contemplated in the Magistrates’ Courts Act, 1944 [(Act 32 of 1944)]; ‘damage to property’ means— the wilful damaging or destruction of property; or threats to damage or destroy property, (a) (b) belonging to, or which is in the possession or under the control of, the complainant, or in which the complainant has a vested interest; [‘dangerous weapon’ means any weapon as de(cid:383)ned in section 1 of the Dangerous Weapons Act, 1968 (Act 71 of 1968);] ‘disclose by means of an electronic communications service’ means to— (a) (b) (c) send an electronic communication to a person who is the intended recipient of the electronic communication or any other person; store an electronic communication on an electronic communica- tions network, where the electronic communication can be viewed, copied or downloaded; or send or otherwise make available to a person, a link to an electronic communication that has been stored on an electronic communica- tions network, where the electronic communication can be viewed, copied or downloaded; ‘Director-General’ means the Director-General: Justice and Consti- tutional Development; ‘disability’ means a moderate to severe limitation of a person’s ability to function or perform daily activities as a result of a physical, sensory, communication, intellectual, mental or psychological impairment; ‘domestic relationship’ means a relationship between a complainant (c) (b) including marriage and a respondent in any of the following ways: (a) They are or were married to each other, according to any law, custom or religion; they (whether they are of the same or of the opposite sex) live or lived together in a relationship in the nature of marriage, although they are not, or were not, married to each other, or are not able to be married to each other; they are the parents of a child or are persons who have or had parental responsibility for that child (whether or not at the same time); they are family members related by consanguinity, affinity or adoption; they are or were in an engagement, dating or customary relation- ship, including an actual or perceived romantic, intimate or sexual relationship of any duration; or they are persons in a close relationship that share or [recently] shared the same residence; ‘domestic violence’ means— (d) (e) (f) (a) physical abuse; (b) (c) sexual abuse; emotional, verbal [and] or psychological abuse; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 7 ‘derdepartydader’ enige persoon— (a) wat nie in ’n gesinsverhouding met die klaer is of was nie; (b) wat met die respondent saamgesweer het, deur die respondent verkry of gebruik is om ’n handeling van gesinsgeweld teen die klaer te pleeg; en 5 (c) wat— (i) ’n handeling van gesinsgeweld teen die klaer gepleeg het of na bewering gepleeg het; of (ii) die respondent bygestaan of na bewering bygestaan het in die pleging van ’n handeling van gesinsgeweld teen die klaer; 10 ‘Direkteur-generaal’ Staatkundige Ontwikkeling; die Direkteur-generaal: Justisie en ‘dwanggedrag’ om ’n klaer te dwing of te forseer om enigiets wat hulle ’n wettige reg het om te doen, nie te doen nie, of om enigiets te doen wat hulle ’n wettige reg het om nie te doen nie; ‘ekonomiese mishandeling’ ook— (a) die [onredelike] weerhouding van ekonomiese of (cid:383)nansiële bronne waarop ’n klaer regtens geregtig is of wat die klaer uit noodsaak benodig, met inbegrip van onderwysuitgawes, huishoudelike noodsaaklikhede vir die klaer, en verband terugbetalings of betaling van huur ten opsigte van die gedeelde woning of akkommodasie; (b) die [onredelike] vervreemding van huishoudelike besittings of ander eiendom waarin die klaer ’n belang het, sonder die klaer se toestemming; 15 20 (c) die gebruik van ’n klaer se (cid:383)nansiële hulpbronne sonder die klaer se 25 toestemming; of (d) om die klaer te dwing om— (i) beheer oor bates of inkomste op te gee; of (ii) ’n regsdokument te onderteken wat ’n ander persoon in staat sal stel om die klaer se (cid:383)nansies te bestuur; ‘elektroniese kommunikasie’ elektroniese verteenwoordigings van inligting in enige vorm en sluit sonder beperking stem, klank, data, teks, video, animasie, visuele beelde, bewegende beelde en prente wat werklik, gesimuleer of gemanipuleer is of ’n kombinasie of deel daarvan in, wat by wyse van ’n elektroniese kommunikasiediens geopenbaar word; ‘elektroniese kommunikasiediens’ enige diens wat in die geheel of hoofsaaklik bestaan uit die oordrag, op enige wyse, van elektroniese kommunikasie kommunikasienetwerk, met uitsondering van uitsaaidienste soos omskryf in artikel 1 van die Wet op Elektroniese Kommunikasie, 2005 (Wet No. 36 van 2005); elektroniese oor ’n ‘elektroniese kommunikasiediensverskaffer’ ’n persoon wat gelisensieer is of vrygestel is van lisensiëring ingevolge Hoofstuk 3 van die Wet op Elektroniese Kommunikasie, 2005, om ’n elektroniese kommunikasiediens te verskaf; ’n entiteit of ‘elektroniese kommunikasie-identiteitsnommer’ ’n tegniese identi- (cid:383)kasie-etiket wat die oorsprong of bestemming van elektroniese kommunikasie verteenwoordig; ‘elektroniese kommunikasienetwerk’ ’n ‘elektroniese kommuni- kasienetwerk’ soos omskryf in artikel 1 van die Wet op Elektroniese Kommunikasie, 2005, en sluit ’n rekenaarstelsel in; ‘emosionele, verbale [en] of sielkundige mishandeling’ [’n patroon van] verkleinerende, manipulerende, dreigende, beledigende, intimi- derende of vernederende optrede teenoor ’n klaer wat die klaer verstandelike of sielkundige leed aandoen, met inbegrip van— [herhaaldelike] beledigings, bespotting of uitskellery; (a) [herhaaldelike] dreigemente om emosionele leed te veroorsaak; (b) [of] (c) die [herhaaldelike] tentoonstelling van obsessionele besitlikheid of jaloesie, wat [van so ’n aard is dat dit] ernstig inbreuk maak op die klaer se privaatheid, vryheid, integriteit of sekuriteit; 30 35 40 45 50 55 60 8 [stalking] spiritual abuse; (d) economic abuse; intimidation; (e) (f) harassment; (fA) sexual harassment; (fB) related person abuse; (g) (h) damage to property; (hA) elder abuse; (hB) coercive behaviour; (hC) controlling behaviour; (hD) to expose a child to domestic violence; (i) entry into the complainant’s— (i) permanent or temporary residence without [his or her] their consent, where the parties do not share the same residence; or (ii) workplace or place of study, without their consent, where the parties do not share the same workplace or place of study; or any other [controlling or abusive] behaviour of an intimidating, threatening, abusive, degrading, offensive or humiliating nature towards a complainant, (j) where such conduct harms, or [may cause imminent harm to, the safety, health or wellbeing of] inspires the reasonable belief that harm may be caused to the complainant; ‘economic abuse’ includes— (a) (b) (c) (d) the [unreasonable] deprivation of economic or (cid:383)nancial resources to which a complainant is entitled under law or which the complainant requires out of necessity, including education ex- penses, household necessities for the complainant, and mortgage bond repayments or payment of rent in respect of the shared residence or accommodation; the [unreasonable] disposal of household effects or other property in which the complainant has an interest without the complainant’s permission; the use of (cid:383)nancial resources of a complainant, without complainant’s permission; or the coercing of the complainant to— the relinquish control over assets or income; or (i) (ii) sign a legal document that would enable the complainant’s (cid:383)nances to be managed by another person; ‘educator’ means any person, including a person who is appointed to exclusively perform extracurricular duties, who teaches, educates or trains other persons or who provides professional educational services, including professional therapy and education psychological services, at all public and independent schools as de(cid:383)ned in the South African Schools Act, 1996 (Act No. 84 of 1996), all public and private colleges and all public and private further education and training institutions established, declared or registered in terms of the Further Education and Training Colleges Act, 2006 (Act No. 16 of 2006), and all public and private higher education institutions de(cid:383)ned in the Higher Education Act, 1997 (Act No. 101 of 1997); ‘elder abuse’ means abuse of an older person as contemplated in section 30(2) of the Older Persons Act, 2006 (Act No. 13 of 2006), occurring within a domestic relationship; ‘electronic communication’ means electronic representations of information in any form, and includes without limitation voice, sound, data, text, video, animation, visual images, moving images and pictures that are real, simulated or manipulated, or a combination or part thereof, that are disclosed by means of an electronic communications service; ‘electronic communications identity number’ means a technical identi(cid:383)cation label which represents the origin or destination of electronic communication; ‘electronic communications network’ means an ‘electronic commu- nications network’ as de(cid:383)ned in section 1 of the Electronic Communi- cations Act, 2005 (Act No. 36 of 2005), and includes a computer system; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 9 (d) die opsetlike beskadiging of vernietiging van enige eiendom in die nabyheid van ’n klaer; (e) om ’n troeteldier van die huishouding of ’n ander dier, waarvan die welsyn ’n klaer se welstand direk raak, seer te maak of te dreig om dit seer te maak; om ’n klaer se seksuele oriëntasie of ander private inligting oor ’n klaer sonder die klaer se toestemming te openbaar of te dreig om dit aan ander te openbaar; (f) (g) om die klaer te dreig met die dood of besering van ’n ander persoon of beskadiging van ’n ander persoon se eiendom; of (h) dreigemente van selfdood of selfbesering; ‘(cid:383)siese mishandeling’ [enige handeling of dreigement van] ook— (a) (cid:383)siese geweld of dreigemente van (cid:383)siese geweld teenoor ’n klaer; (b) om die klaer van sy of haar vryheid te ontneem of te dreig om dit te doen; (c) (i) om enige dwelm soos omskryf in artikel 1(1) van die Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelary, 1992 (Wet No. 140 van 1992); (ii) om enige gelyste stowwe soos omskryf in artikel 1(1) van die Wet op Medisyne en Verwante Stowwe, 1965 (Wet No. 101 van 1965), wat ’n klaer se oordeel of besluitnemingsver- moëns affekteer of kan affekteer of skadelik vir die gesondheid en welstand van die klaer is; of (iii) om enige chemikalie of ander stof wat skadelik vir die gesondheid of welstand van die klaer is, aan die klaer toe te dien, te probeer om dit sonder die klaer se toestemming aan die klaer toe te dien of te dreig om dit aan die klaer toe te dien; of (d) om ’n klaer se medikasie te weerhou of te dreig om dit te weerhou; ‘funksionaris’— (a) ’n mediese praktisyn, gesondheidsorgpersoneel, ’n maatskaplike werker, ’n amptenaar in diens van ’n openbare gesondheids- instelling, ’n opvoeder of ’n versorger; en (b) enige ander persoon ingevolge artikel 2A(1) aangewys; ‘geestelike mishandeling’— (a) verkondiging van haat teen die klaer weens hulle godsdienstige of geestelike oortuigings, wat aanhitsing om die klaer leed aan te doen, daarstel; (b) om te voorkom dat die klaer hulle grondwetlike reg op vryheid van gewete, godsdiens, denke, oortuiging en opinie uitoefen, met inbegrip van om eksterne uitdrukking te gee aan hulle godsdienstige of geestelike oortuigings en gelowe; of (c) om die klaer se godsdienstige of geestelike oortuigings en gelowe te manipuleer om die mishandeling van die klaer te regverdig of te rasionaliseer; ‘geïntegreerde elektroniese bewaarplek’ die geïntegreerde elektro- niese bewaarplek vir beskermingsbevele vir gesinsgeweld, ingevolge artikel 6A ingestel; ‘geldelike noodbystand’— (a) vergoeding vir geldelike verliese deur ’n klaer gely voor of ten tyde van die uitreiking van ’n beskermingsbevel as gevolg van die gesinsgeweld, met inbegrip van— verlies aan inkomste; [(a)](i) [(b)](ii) mediese, optiese, [en] tandheelkundige en verwante uitgawes; [(c)](iii) hervestiging- en akkommodasie uitgawes; [of] [(d)](iv) uitgawes vir verkryging van huishoudelike noodsaaklikhede; (v) opvoedkundige uitgawes; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 10 ‘electronic communications service’ means any service which consists wholly or mainly of the conveyance by any means of electronic communication over an electronic communication network, but excludes broadcasting services, as de(cid:383)ned in section 1 of the Electronic Communications Act, 2005; ‘electronic communications service provider’ means an entity or a person who is licensed or exempted from being licensed in terms of Chapter 3 of the Electronic Communications Act, 2005, to provide an electronic communications service; ‘emergency monetary relief’ means— (a) compensation for monetary losses suffered by a complainant before or at the time of the issue of a protection order as a result of the domestic violence, including— loss of earnings; [(a)](i) [(b)](ii) medical, optical, [and] dental and related expenses; [(c)](iii) relocation and accommodation expenses; [or] [(d)](iv) expenses for acquiring household necessities; education expenses; transportation costs; or (v) (vi) (vii) expenses in respect of psychosocial services and counselling; and (b) maintenance of any child, person with a disability or older person in the care of the complainant, to whom the respondent has a duty of care, pending (cid:383)nalisation of maintenance proceedings in terms of the Maintenance Act, 1998 (Act No. 99 of 1998); ‘emotional, verbal [and] or psychological abuse’ means [a pattern intimidating or that causes mental or towards a complainant threatening, offensive, of] degrading, manipulating, humiliating conduct psychological harm to a complainant, including— (a) (b) (c) [repeated] insults, ridicule or name calling; [repeated] threats to cause emotional pain; [or] the [repeated] exhibition of obsessive possessiveness or jealousy, which [is such as to constitute] constitutes a serious invasion of the complainant’s privacy, liberty, integrity or security; the wilful damaging or destruction of any property in close vicinity of a complainant; to harm or threaten to harm a household pet or other animal, whose welfare affects a complainant’s well-being; to disclose or threaten to disclose a complainant’s sexual orientation or other private information concerning a complainant, to others without the complainant’s consent; to threaten the complainant with the death or injury of another person or damage of another person’s property; or threats to commit suicide or self-harm; (d) (e) (f) (g) (h) 5 10 15 20 25 30 35 40 ‘expose a child to domestic violence’ means to intentionally cause a 45 child to— (a) (b) experience the effects of domestic violence; see or hear domestic violence; or ‘functionary’ means— (a) a medical practitioner, health care personnel, a social worker, an official in the employ of a public health establishment, an educator or a care giver; and (b) any other person designated in terms of section 2A(1); ‘harassment’ means [engaging in a pattern of conduct that induces the fear of harm to a complainant including]— (a) [repeatedly] the unreasonable— (i) (ii) following, watching, stalking, pursuing or accosting of the complainant or a related person; or loitering outside of or near the building or place where the complainant or a related person resides, works, carries on business, studies or happens to be, 50 55 60 11 (vi) vervoeronkoste; of (vii) uitgawes ten opsigte van psigososiale dienste en berading; en (b) onderhoud van enige kind, persoon met ’n gestremdheid of ouer persoon in die sorg van die klaer teenoor wie die respondent ’n versorgingsplig het, hangende afhandeling van onderhoudsver- rigtinge ingevolge die Wet op Onderhoud, 1998 (Wet No. 99 van 1998); ‘gesinsgeweld’— seksuele mishandeling; emosionele, verbale [en] of sielkundige mishandeling; intimidasie; teistering; (a) (cid:383)siese mishandeling; (b) (c) (d) ekonomiese mishandeling; (e) (f) (fA) seksuele teistering; (fB) mishandeling van verwante persoon; (g) (h) beskadiging van eiendom; (hA) mishandeling van ouer persone; (hB) dwanggedrag; (hC) beherende gedrag; (hD) om ’n kind aan gesinsgeweld bloot te stel; (i) [agtervolging] geestelike mishandeling; betreding van die klaer se— (i) permanente of tydelike woning sonder [sy of haar] hul toestemming, waar die partye nie dieselfde woning deel nie; of (ii) werksplek of studieplek, sonder sy of haar toestemming, waar die partye nie dieselfde werksplek of studieplek deel nie; of enige ander [oorheersende of mishandelende] gedrag van ’n intimiderende, dreigende, mishandelende, verlagende, beledigende of vernederende aard teenoor ’n klaer, (j) waar sodanige optrede die [veiligheid, gesondheid of welstand van die klaer skaad, of dreigende leed ten opsigte van die veiligheid, gesondheid of welstand van] redelike oortuiging skep dat die klaer [kan meebring] leed aangedoen kan word; ‘gesinsverhouding’ ’n verhouding tussen ’n klaer en ’n respondent op enige van die volgende wyses: (a) Hulle is of was met mekaar getroud, met inbegrip van ’n huwelik ingevolge enige wet, gebruik of godsdiens; (b) hulle (ongeag of hulle van dieselfde of teenoorgestelde geslag is) woon saam of het saamgewoon in ’n verhouding wat die aard van ’n huwelik het, alhoewel hulle nie met mekaar getroud is of was nie of nie in staat is om met mekaar te trou nie; (c) hulle is die ouers van ’n kind of is persone wat ouerlike verantwoordelikhede ten opsigte van daardie kind het of gehad het (ongeag of dit op dieselfde tydstip is of was); (d) hulle is familielede wat aan mekaar verwant is uit hoofde van bloedverwantskap, aanverwantskap of aanneming; (e) hulle is of was in ’n verlowings-, uitgaan- of gebruiklike inbegrip van ’n werklike of veronderstelde verhouding, met romantiese, intieme of seksuele verhouding van enige tydsduur; of hulle persone in ’n nabye verhouding is en hulle deel of het dieselfde woning gedeel; (f) ‘gesondheidsorgpersoneel’ gesondheidsorgpersoneel soos omskryf as ‘health care personnel’ in die ‘National Health Act’, 2003 (Wet No. 61 van 2003), en wat aan enige kategorie of klas van gesondheids- orgpersoneel behoort wat ingevolge ’n voorskrif in artikel 18B, as ’n funksionaris aangewys is; ‘gestremdheid’ ’n matige tot ernstige beperking van ’n persoon se vermoë om te funksioneer of daaglikse aktiwiteite te verrig weens ’n (cid:383)siese, intellektuele, verstandelike of sielkundige belemmering; sensoriese, kommunikasie, 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 (b) (c) (d) (e) (f) (g) (h) (i) 12 which inspires the belief in the complainant that they or a related person may be harmed or their property may be damaged; [repeatedly making telephone calls or inducing another person to make telephone calls to the complainant, whether or not conversation ensues] to repeatedly contact the complainant by means of an electronic communications service, irrespective whether or not— (i) a conversation ensues; or (ii) any information is conveyed to the complainant; letters, telegrams,] of packages, [repeatedly] the repeated sending[,] or delivering [or causing the delivery of [facsimiles, electronic mail] communications or other objects to the complain- ant, or leaving them where they may be found by, given to, or brought to the attention of, the complainant; the unauthorised access to a complainant’s communication or electronic communication; the monitoring or tracking of the complainant’s movements, activities or interpersonal associations without the complainant’s consent, including, for example, by using technology; to enter any part of the joint residence that is exclusively used by the complainant or other property of the complainant, without the complainant’s permission; to unreasonably interfere with any property that is exclusively used by or is in the possession of the complainant; to disclose an electronic communication to the complainant, or cause the complainant to receive a communication, which— is abusive, degrading, offensive or humiliating; (i) (ii) violates or offends the sexual integrity or dignity of a (iii) complainant; or inspires the belief in the complainant that they or a related person may be harmed or their property may be damaged; or to disclose an electronic communication, or to make a communica- tion available, to another person concerning a complainant, which— (i) contains information of a private nature; (ii) violates or offends the sexual integrity or dignity of a (iii) (iv) complainant; is abusive, degrading, offensive or humiliating; or inspires the belief in the complainant that they or a related person may be harmed or their property may be damaged; ‘health care personnel’ means health care personnel as de(cid:383)ned in section 1 of the National Health Act, 2003 (Act No. 61 of 2003), and who belongs to any category or class of health care personnel designated, as a functionary in terms of a directive contemplated in section 18B; ‘integrated electronic repository’ means the integrated electronic repository for domestic violence protection orders, established in terms of section 6A; ‘intimidation’ means [uttering or conveying a threat to, or causing 5 10 15 20 25 30 35 40 45 a complainant to receive a threat, which induces fear]— (a) physical violence, or damage to property belonging, to a complain- 50 (b) (c) ant or any other person; threats of physical violence, or damage to property belonging, to a complainant or any other person; to deprive the complainant or any other person of their liberty or threatening to do so; or (d) conveying a threat, or causing a complainant to receive a threat, which induces fear of physical violence, or damage to property belonging to a complainant or any other person through electronic communication, where such conduct is intended to compel a complainant to abstain from doing anything that they have a lawful right to do, or to do anything that they have a lawful right to abstain from doing; 55 60 13 [‘gevaarlike wapen’ enige wapen soos omskryf in artikel 1 van die Wet op Gevaarlike Wapens, 1968 (Wet 71 van 1968);] ‘hierdie Wet’ ook die regulasies; ‘hof’ ’n landdroshof vir ’n distrik beoog in die Wet op Landdroshowe, 1944 [(Wet 32 van 1944)]; 5 ‘intimidasie’ [die uitspreek, oordra of veroorsaking van ’n dreigement aan ’n klaer, wat vrees inboesem]— (a) (cid:383)siese geweld, of skade aan eiendom wat aan ’n klaer of enige ander persoon behoort; (b) dreigemente van (cid:383)siese geweld, of beskadiging van eiendom wat 10 aan ’n klaer of enige ander persoon behoort; (c) om die klaer of enige ander persoon te ontneem van hulle vryheid of om te dreig om dit te doen; of (d) deur elektroniese kommunikasie ’n dreigement oor te dra, of ’n klaer ’n dreigement te laat ontvang, wat vrees vir (cid:383)siese geweld, of skade aan eiendom wat behoort aan ’n klaer of enige ander persoon inboesem, waar sodanige gedrag bedoel is om ’n klaer te dwing om iets nie te doen nie wat hulle ’n regmatige reg het om te doen, of om enigiets te doen wat hulle ’n wettige reg het om nie te doen nie; ‘kind’ ’n persoon onder die ouderdom van 18 jaar; ‘klaer’ ’n persoon wat in ’n gesinsverhouding met ’n respondent staan of gestaan het, en wat aan ’n handeling van gesinsgeweld onderwerp is of was of na bewering aan so ’n handeling onderwerp is of was, met inbegrip van enige kind in die sorg van die klaer; ‘klerk van die hof’ ’n klerk van die hof ingevolge artikel 13 van die Wet op Landdroshowe, 1944 (Wet No. 32 van 1944), aangestel, met inbegrip van ’n assistent-klerk van die hof aldus aangestel; ‘kommunikasie’, in die omskrywing van ‘teistering’ bedoel, enigiets wat gebruik word om inligting of idees mee te deel, en sluit ’n brief, teks, foto, video-opname en oudio-opname in, maar sluit ’n elektroniese kommunikasie uit; ‘lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens’ ’n lid soos omskryf in artikel 1 van die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens, 1995 (Wet No. 68 van 1995); ‘mediese praktisyn’ ’n persoon as ’n mediese praktisyn geregistreer ingevolge die Wet op Gesondheidsberoepe, 1974 (Wet No. 56 van 1974); ‘maatskaplike werker’ ’n persoon geregistreer as ’n maatskaplike werker ingevolge artikel 17 van die Wet op Maatskaplike Werk, 1978 (Wet No. 110 van 1978); ‘Minister’ die Kabinetslid verantwoordelik vir die regspleging; ‘nabye verhouding’ ’n verhouding tussen die klaer en enige ander persoon, wat die hof, met inagneming van die volgende maatstawwe: (a) Die mate van vertroue tussen die persone; (b) die vlak van elke persoon se afhanklikheid van, en toewyding aan, die ander persoon; (c) hoe lank die verhouding reeds bestaan; (d) gereeldheid van kontak tussen die persone; of (e) die graad van intimiteit tussen die persone, ag ’n persoon te wees wat in ’n nabye verhouding met klaer is; ‘openbaar by wyse van ’n elektroniese kommunikasiediens’— (a) om ’n elektroniese kommunikasie aan ’n persoon wat die bedoelde ontvanger van die elektroniese kommunikasie is of aan enige ander persoon te stuur; (b) om ’n elektroniese kommunikasie op ’n elektroniese kommuni- kasienetwerk te stoor, waar die elektroniese kommunikasie besigtig, gekopieer of afgelaai kan word; of (c) om ’n skakel na ’n elektroniese kommunikasie wat op ’n elektroniese kommunikasienetwerk gestoor is, aan ’n persoon te te stel, waar die elektroniese stuur of andersins beskikbaar kommunikasie besigtig, gekopieer of afgelaai kan word; ‘opvoeder’ enige persoon, ook ’n persoon wat aangestel is om uitsluitlik buitemuurse aktiwiteite te verrig, wat ander persone onderrig, 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 14 ‘medical practitioner’ means a person registered as a medical practitioner in terms of the Health Professions Act, 1974 (Act No. 56 of 1974); ‘member of the South African Police Service’ means any member as de(cid:383)ned in section 1 of the South African Police Service Act, 1995 (Act No. 68 of 1995); ‘Minister’ means the Cabinet member responsible for the administra- tion of justice; ‘official in the employ of a public health establishment’ means a person who— (a) is in the employ of a public health establishment as de(cid:383)ned in section 1 of the National Health Act, 2003 (Act No. 61 of 2003); and (b) belongs to any category or class of persons designated by the Director-General: Health in terms of a directive contemplated in section 18B, as a functionary; ‘peace officer’ means a peace officer as de(cid:383)ned in section 1 of the Criminal Procedure Act, 1977 (Act No. 51 of 1977); ‘physical abuse’ [means any act or threatened act of] includes— threats of physical violence towards a (a) physical violence or (b) (c) complainant; to deprive the complainant of their liberty or threatening to do so; to administer, attempt to administer or threaten to administer— (i) any drug as de(cid:383)ned in section 1(1) of the Drugs and Drug Trafficking Act, 1992 (Act No. 140 of 1992); (ii) any Scheduled substance as de(cid:383)ned in section 1(1) of the Medicines and Related Substances Act, 1965 (Act No. 101 of 1965), that affects or may affect a complainant’s judgement or decision-making abilities or is harmful to the health or wellbeing of the complainant; or (iii) any chemical or other substance that is harmful to the health or wellbeing of the complainant, to a complainant without the complainant’s consent; or 5 10 15 20 25 30 (d) withholding or threatening to withhold a complainant’s medication; ‘prescribed’ means prescribed in terms of a regulation made under 35 section 19; ‘protection order’ means an order issued in terms of section 5 or 6 but, in section 6, excludes an interim protection order; ‘related person’ means any member of the family or household of a complainant, or a person in a close relationship with the complainant; 40 ‘related person abuse’ means to— (a) (b) (c) threaten the complainant with causing of physical violence to, or the damage of property of, a related person; threaten a related person with physical violence or causing damage to the property of, such a person; threaten a related person with causing of physical violence to, or the damage of property of, a complainant; or (d) commit an act of physical violence against or cause damage to 45 property of a related person, where such actions can in the circumstances be regarded to cause harm to the complainant; 50 ‘residence’ means any part of any structure, including a building, house, room, shed, hut, tent, mobile home, caravan, boat or other place, that is used as a place of residence by a natural person, irrespective whether or not other persons also occupy that structure; 55 15 opvoed of oplei of wat professionele opvoedingsdienste voorsien, met inbegrip van professionele terapie en onderwyssielkundigedienste, by alle openbare en onafhanklike skole soos omskryf in die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet No. 84 van 1996), alle openbare en privaat kolleges en alle openbare en privaat inrigtings vir verdere onderwys ingestel, verklaar of geregistreer ingevolge die ‘Further Education and Training Colleges Act’, 2006 (Wet No. 16 van 2006), en alle openbare en privaat inrigtings vir hoër onderwys omskryf in die Wet op Hoër Onderwys, 1997 (Wet No. 101 van 1997); ‘ouerpersoonmishandeling’ die mishandeling van ’n ouer persoon soos beoog in artikel 30(2) van die ‘Older Persons Act’, 2006 (Wet No. 13 van 2006), wat binne ’n gesinsverhouding voorkom; ‘respondent’ ’n persoon wat in ’n gesinsverhouding teenoor ’n klaer staan of gestaan het en wat— (a) ’n handeling, of na bewering ’n handeling, van gesinsgeweld teenoor die klaer gepleeg het; of ’n derdepartydader gebruik het of na bewering gebruik het om, (b) ’n handeling van gesinsgeweld teenoor die klaer te pleeg; ‘seksuele mishandeling’ enige gedrag wat die klaer mishandel, verneder, verkleineer of andersins die klaer se seksuele integriteit skend, ongeag of sodanige gedrag ’n seksuele misdryf daarstel soos in die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede), 2007 (Wet No. 32 van 2007), beoog; ‘seksuele teistering’ enige— (a) ongewenste seksuele aandag van ’n respondent wat weet of redelikerwys moet weet dat sodanige aandag onwelkom is; (b) onwelkome eksplisiete of implisiete gedrag, voorstelle, gebare, opmerkings, kommunikasies gestuur of afgelewer, of elektroniese kommunikasies openbaar gemaak aan die klaer— 5 10 15 20 25 (i) van ’n seksuele aard; of (ii) aangaande die klaer of verwante persoon se seksuele 30 oriëntasie, gender of genderuitdrukking, deur ’n respondent, wat die uitwerking het dat die klaer beledig, geïntimideer of verneder word; (c) geïmpliseerde of uitdruklike belofte van vergoeding aan die klaer 35 vir voldoening aan ’n seksueel-georiënteerde versoek; en (d) geïmpliseerde of uitdruklike dreigement van vergelding of daadwerklike vergelding teen die klaer vir weiering om aan ’n seksueel-georiënteerde versoek te voldoen; ‘stel ’n kind bloot aan gesinsgeweld’ om opsetlik te veroorsaak dat ’n 40 kind— (a) gesinsgeweld sien of hoor; of (b) die uitwerking van gesinsgeweld ervaar; ‘teistering’ [die aanneem van ’n gedragspatroon wat vrees vir die berokkening van leed teenoor ’n klaer inboesem, met inbegrip van]— (a) die [herhaaldelike] onredelike— (i) agtervolging van, dophou van, agternasit, bekruiping of (b) (ii) bydam van die klaer of ’n verwante persoon; of rondslenter buite of naby, die gebou of plek waar die klaer of ’n verwante persoon woon, werk, besigheid bedryf, studeer of hom of haar bevind, wat die klaer laat glo dat hulle of ’n verwante persoon seergemaak kan word of dat hulle eiendom beskadig kan word; [die herhaaldelike maak van telefoonoproepe of oorreding van ‘n ander persoon om telefoonoproepe na die klaer te maak, ongeag of ’n gesprek daaruit voortvloei of nie] om die klaer herhaaldelik te kontak by wyse van ’n elektroniese kommuni- kasiediens, ongeag of— ’n gesprek begin word; of (i) (ii) enige inligting aan die klaer oorgedra word; (c) die herhaaldelike stuur[,] of a(cid:384)ewering [of die reël van a(cid:384)ewering, van briewe, telegramme,] van pakkies, [faksimilee, elektroniese 45 50 55 60 16 ‘respondent’ means any person who is or has been in a domestic relationship with a complainant and who— (a) has committed or allegedly committed; or (b) has used or allegedly used a third party actor to commit or allegedly to commit, an act of domestic violence against the complainant; ‘sexual abuse’ means any conduct that abuses, humiliates, degrades or otherwise violates the sexual integrity of the complainant, irrespective of whether or not such conduct constitutes a sexual offence as contemplated in the Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amendment Act, 2007 (Act No. 32 of 2007); ‘sexual harassment’ means any— (a) unwelcome sexual attention from a respondent who knows or ought reasonably to know that such attention is unwelcome; (b) unwelcome explicit or implicit behaviour, suggestions, gestures, remarks made, communications sent or delivered, or electronic communications disclosed, to the complainant— (i) of a sexual nature; or (ii) regarding the complainant’s or orientation, gender or gender expression, related person’s sexual (c) (d) by a respondent, that has the effect of offending, intimidating or humiliating the complainant; implied or expressed promise of reward made to the complainant if they comply with a sexually oriented request; or implied or expressed threat of reprisal made to, or actual reprisal against, the complainant for refusal to comply with a sexually oriented request; ‘sheriff’ means a sheriff appointed in terms of section 2(1) of the Sheriffs Act, 1986 (Act No. 90 of 1986), or an acting sheriff appointed in terms of section 5(1) of the said Act; ‘social worker’ means a person registered as a social worker in terms of section 17 of the Social Service Professions Act, 1978 (Act No. 110 of 1978); ‘spiritual abuse’ means— (a) advocating hatred against the complainant because of their religious or spiritual beliefs, that constitutes incitement to cause harm to the complainant; (b) preventing the complainant from exercising their constitutional right thought, belief and opinion, including to give external manifestation to their religious or spiritual convictions and beliefs; or to freedom of conscience, religion, (c) manipulating the complainant’s religious or spiritual convictions and beliefs to justify or rationalise abusing the complainant; [‘stalking’ means repeatedly following, pursuing, or accosting the complainant;] ‘third party actor’ means any person— 5 10 15 20 25 30 35 40 45 (a) who is not or has not been in a domestic relationship with a complainant; (b) who conspired with, was procured by, or used by, the respondent to commit an act of domestic violence against the complainant; and 50 (c) who— (i) committed or allegedly committed an act of domestic violence against the complainant; or (ii) aided or allegedly aided the respondent in the commission of an act of domestic violence against the complainant; 55 ‘this Act’ includes the regulations[.]; and ‘weapon’ means— (a) any airgun, ammunition, imitation (cid:383)rearm, muzzle loading (cid:383)rearm, (cid:383)rearm or handgun as de(cid:383)ned in section 1 of the Firearms Control Act, 2000 (Act No. 60 of 2000); or 60 17 pos] kommunikasies of ander voorwerpe aan die klaer, of om dit te los waar die klaer dit kan kry, aan die klaer gegee kan word of onder die klaer se aandag gebring kan word; (d) ongemagtigde toegang tot ’n klaer se kommunikasie of elektroniese kommunikasie; (e) monitering of nasporing van die klaer se bewegings, aktiwiteite of interpersoonlike assosiasies sonder die klaer se toestemming, byvoorbeeld met die gebruik van tegnologie; om enige deel van die gesamentlike woning wat uitsluitlik deur die klaer gebruik word of enige ander eiendom van die klaer te betree, sonder die klaer se toestemming; (f) (g) om onredelik met enige eiendom wat uitsluitlik in gebruik deur of in besit van die klaer is, in te meng; (h) om ’n elektroniese kommunikasie aan die klaer te openbaar, of die klaer ’n kommunikasie te laat ontvang, wat— (i) mishandelend, verkleinerend, beledigend of vernederend is; (ii) die seksuele integriteit of waardigheid van ’n klaer skend; of (iii) die klaer laat glo dat hulle of ’n verwante persoon seergemaak of hulle eiendom beskadig kan word; of (i) om ’n elektroniese kommunikasie te openbaar, of om ’n kommunikasie beskikbaar te stel, aan ’n ander persoon rakende ’n klagte, wat— inligting wat van ’n private aard is, bevat; (i) (ii) die seksuele integriteit of waardigheid van ’n klaer skend of kwets; (iii) mishandelend, verkleinerend, beledigend of vernederend is; 5 10 15 20 25 of (iv) die klaer laat glo dat hulle of ’n verwante persoon seergemaak of hulle eiendom beskadig kan word; ‘vaslê’ om dokumente in die geïntegreerde elektroniese bewaarplek te 30 stoor— (a) op die wyse; en (b) in die formaat, waarvoor in die voorskrifte beoog in artikel 6A(3)(i) voorsiening gemaak word; ‘versorger’ enige persoon ouer as 18 jaar wat in verband met ’n kind, ’n persoon met ’n gestremdheid of ’n ouer persoon, verantwoordelikheid neem vir voorsiening in die daaglikse behoeftes van, of wat in wesenlike kontak is met, daardie persoon; ‘verwante persoon’ enige lid van die gesin of huishouding van ’n klaer of klaagster, of ’n persoon in ’n nabye verhouding met die klaer of klaagster; ‘verwantepersoonmishandeling’ om— (a) die klaer te dreig met die berokkening van (cid:383)siese geweld aan, of (b) (c) (d) beskadiging van eiendom van, ’n verwante persoon; ’n verwante persoon te dreig met (cid:383)siese geweld of beskadiging van die eiendom van sodanige persoon; ’n verwante persoon te dreig met die berokkening van (cid:383)siese geweld aan, of die beskadiging van eiendom van ’n klaer; of ’n handeling van (cid:383)siese geweld teen, of beskadiging van eiendom van, ’n verwante persoon te pleeg, waar sodanige handelinge onder die omstandighede beskou kan word om die klaer leed aan te doen; ‘voorgeskrewe’ by ’n regulasie kragtens artikel 19 uitgevaardig, voorgeskryf; ‘vredesbeampte’ ’n vredesbeampte soos omskryf in artikel 1 van om die Strafproseswet, 1977 (Wet No. 51 van 1977); ‘wapen’ [enige wapen soos omskryf in artikel 1 (1) of enige wapentuig soos omskryf in artikel 32 (1) van die Wet op Wapens en Ammunisie, 1969 (Wet 75 van 1969);]— (a) enige windbuks, ammunisie, nagemaakte vuurwapen, voorlaaier, vuurwapen of handwapen soos in artikel 1 van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No. 60 van 2000), omskryf; of 35 40 45 50 55 60 18 (b) any object, other than that which is referred to in paragraph (a), which is likely to in(cid:384)ict grievous bodily harm or a dangerous wound, if it were used to commit an assault. (2) (a) This Act does not prevent a complainant from applying for relief in terms of the Protection from Harassment Act, 2011 (Act No. 17 of 2011), where a third party actor committed an act which, if committed by a respondent would amount the to domestic violence against complainant, and which constitutes harassment in terms of that Act. (b) A complainant may simultaneously with an application for a protection order in terms of section 4, also apply for the relief referred to in paragraph (a) against a third party actor. (c) A respondent who uses a third party actor to commit an act of domestic violence against a complainant, is for purposes of this Act regarded as having committed such act of domestic violence, personally.’’. Amendment of section 2 of Act 116 of 1998