8 No. 51258 GOVERNMENT GAZETTE, 16 SEpTEMbER 2024 Act No. 32 of 2024 basic Education Laws Amendment Act, 2024 8 (b) (c) substance that has the effect contemplated in paragraph (a) and that is possessed contrary to the code of conduct of a school or contrary to the laws of the Republic; substance, the possession or use of which, or the dealing in which, is prohibited without a medical prescription or legal authorisation; or (d) performance-enhancing drug, prohibited performance-enhancing substance, dependence-producing substance, dangerous depen- dence-producing substance, undesirable dependence-producing substance, unlawful substance, prohibited substance, illicit sub- stance, illicit drug, or scheduled substance, contemplated in any South African legislation that deals with the control of medicines and related substances, with drug trafficking, substance abuse in general, and with substance abuse in sport and in any programmes or policies aimed at curtailing social and sport-related substance abuse, and in any international instruments that deal with such matters and to which South Africa subscribes or is a party;’’; (f) by the insertion in subsection (1) after the definition of ‘‘education department’’ of the following definition: ‘‘‘education district’ means a district in an area of a province which is demarcated by the Member of the Executive Council for administrative purposes;’’; (g) by the insertion in subsection (1) after the definition of ‘‘grade’’ of the following definition: ‘‘‘grade R’ means the Reception grade;’’; (h) by the insertion in subsection (1) after the definition of ‘‘Head of Department’’ of the following definition: ‘‘‘home education’ means a purposeful programme of education for a learner, alternative to school attendance, which— (a) is provided under the direction of the learner’s parent, primarily in the environment of the learner’s home; (b) may include tutorial or other educational support, if necessary, secured by the parent on specific areas of the curriculum followed by the learner; and 5 10 15 20 25 30 (c) meets the requirements for home education contemplated in section 35 51 of this Act;’’; (i) (j) by the deletion in subsection (1) of the definition of ‘‘illegal drug’’; by the insertion in subsection (1) after the definition of ‘‘learner’’ of the following definition: ‘‘‘liquor’ means liquor as defined in section 1 of the Liquor Act, 2003 (Act No. 59 of 2003);’’; 40 (k) by the substitution in subsection (1) for the definition of ‘‘loan’’ of the following definition: ‘‘‘loan’ means any financial obligation based on agreement, which obligation renders a school liable for making payment, in one or more instalments, in favour of any person, but does not include the payment of employees appointed by the governing body in terms of section 20(4) or (5), or operational costs as determined in the annual budget contemplated in section 38;’’; 45 (l) by the insertion in subsection (1) after the definition of ‘‘offıcer’’ of the following definition: 50 ‘‘‘other financial benefit’ means any benefit of a monetary nature, including, but not limited to— (a) exemption from the payment of school fees to the school in respect of the child of an employee, but excluding exemption in terms of the provisions of sections 39 to 41; 55 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za Wysigingswet op Wette op basiese Onderwys, 2024 Wet No. 32 van 2024 STAATSKOERANT, 16 SEpTEMbER 2024 No. 51258 9 9 1998 (Wet No. 76 van 1998), of die Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie No. 103 van 1994), in diens is, wat nie ’n geldelike voordeel is nie, insluitend, maar nie beperk nie tot— (a) eksklusiewe private gebruik of eienaarskap van ’n voertuig; (b) gratis verblyf; (c) (d) gratis vakansie; (e) kruideniersware ten behoewe van die werknemer; of (f) ’n gratis foon, insluitend ’n selfoon; tuindienste;’’; 5 (e) deur die volgende omskrywing na die omskrywing van ‘‘graad’’ in te voeg: 10 ‘‘ ‘graad R’ die ontvangsgraad;’’; (f) deur in subartikel (1) die omskrywing van ‘‘Grondwet’’ deur die volgende omskrywing te vervang: ‘‘ ‘Grondwet’ die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 [(Wet No. 108 van 1996)];’’; 15 (g) deur in subartikel (1) die omskrywing van ‘‘lening’’ deur die volgende omskrywing te vervang: ‘‘ ‘lening’ enige finansiële verpligting gegrond op ’n ooreenkoms, welke verpligting ’n skool aanspreeklik maak om betaling te doen, in een of meer paaiemente, ten gunste van enige persoon, maar sluit dit nie die betaling in van personeel wat ingevolge artikel 20(4) of (5) deur die beheerliggaam aangestel is nie, of bedryfskoste soos bepaal in die jaarlikse begroting in artikel 38 beoog;’’; (h) deur die volgende omskrywing na die omskrywing van ‘‘Lid van die Uitvoerende Raad’’ in te voeg: ‘‘ ‘lyfstraf’ enige opsetlike daad teen ’n kind wat pyn of fisiese ongemak, hoe gering ook al, veroorsaak om die kind te straf of in te perk, wat insluit, maar nie beperk is nie tot— (a) (b) slaan, wiks, klap, knyp of krap met die hand of enige voorwerp; skop, skud, gooi, gooi van voorwerpe na, brand, skroei, byt, trek hare, boks ore, trek of stoot van kinders; (c) om kinders te dwing om in ongemaklike posisies te bly, kinders te dwing om iets in te neem, kinders se monde met seep uit te was, etes, hitte en skuiling te weier, ’n kind te dwing om oefeninge te doen wat nie in ooreenstemming is met die kurrikulum wat op die leerder van toepassing is nie of om te weier dat die kind die toilet gebruik of die gebruik van die toilet beperk; en (d) enige handelinge wat poog om ’n leerder te verkleineer, verneder, dreig, vrees by die leerder in te boesem of die waardigheid en persoon van ’n leerder te spot;’’; (i) deur die volgende omskrywing na die omskrywing van ‘‘onderwysdepar- tement’’ in te voeg: ‘‘ ‘onderwysdistrik’ ’n distrik in ’n gebied van ’n provinsie wat vir administratiewe doeleindes deur die Lid van die Uitvoerende Raad afgebaken is;’’; deur in subartikel (1) die omskrywing van ‘‘onwettige dwelm’’ te skrap; (j) (k) deur in subartikel (1) in die omskrywing van ‘‘ouer’’ paragraaf (c) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(c) die persoon wat onderneem om die verpligtinge van ’n persoon in paragrawe (a) en (b) ten opsigte van die leerder se opvoeding [op skool] na te kom;’’; (l) deur die volgende omskrywings na die omskrywing van ‘‘skoolgelde’’ in te voeg: ten einde aan ’n onderwysprogram deel ‘‘ ‘spesiale onderwysbehoeftes’ onderwys wat ontwerp is om die onderrig te vergemaklik van individue wat, om ’n wye verskeidenheid redes, bykomende ondersteuning en aanpassende pedagogiese metodes nodig het te neem en leeroogmerke daarin te behaal; ‘Strafproseswet’ die Strafproseswet, 1977 (Wet No. 51 van 1977); ‘tuisonderrig’ ’n doelgerigte onderrigprogram vir ’n leerder, as ’n alternatief vir skoolbywoning, wat— (a) onder leiding van die leerder se ouer voorsien word, hoofsaaklik in die omgewing van die leerder se tuiste; 20 25 30 35 40 45 50 55 60 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za