38. Die volgende artikels word hierby na artikel 198 in die Hoofwet ingevoeg: ‘‘Toepassing van artikel 198 op werknemers wat onder verdienste- drempel verdien 198A. (1) In hierdie artikel beteken ’n ‘tydelike diens’ werk vir ’n kliënt deur ’n werknemer— (a) vir ’n tydperk van hoogstens drie maande; (b) as ’n plaasvervanger vir ’n werknemer van die kliënt wat tydelik (c) afwesig is; of in ’n kategorie van werk en vir enige tydperk wat bepaal is ’n tydelike diens te wees deur in ’n bedingingsraad, ’n sektorale vasstelling of ’n kennisgewing deur die Minister gepubliseer, ooreenkomstig die bepalings van subartikels (6) tot (8). ’n kollektiewe ooreenkoms gesluit 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 36 No. 37921 Act No. 6 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 18 August 2014 Labour Relations Amendment Act, 2014 36 (2) This section does not apply to employees earning in excess of the threshold prescribed by the Minister in terms of section 6(3) of the Basic Conditions of Employment Act. (3) For the purposes of this Act, an employee— (a) performing a temporary service as contemplated in subsection (1) for the client is the employee of the temporary employment services in terms of section 198(2); or (b) not performing such temporary service for the client is— (i) deemed to be the employee of that client and the client is (ii) deemed to be the employer; and subject to the provisions of section 198B, employed on an indefinite basis by the client. (4) The termination by the temporary employment services of an employee’s service with a client, whether at the instance of the temporary employment service or the client, for the purpose of avoiding the operation of subsection (3)(b) or because the employee exercised a right in terms of this Act, is a dismissal. (5) An employee deemed to be an employee of the client in terms of subsection (3)(b) must be treated on the whole not less favourably than an employee of the client performing the same or similar work, unless there is a justifiable reason for different treatment. (6) The Minister must by notice in the Government Gazette invite representations from the public on which categories of work should be deemed to be temporary service by notice issued by the Minister in terms of subsection (1)(c). (7) The Minister must consult with NEDLAC before publishing a notice or a provision in a sectoral determination contemplated in subsection (1)(c). (8) If there is conflict between a collective agreement concluded in a bargaining council, a sectoral determination or a notice by the Minister contemplated in subsection (1)(c)— (a) the collective agreement takes precedence over a sectoral determina- tion or notice; and the notice takes precedence over the sectoral determination. (b) (9) Employees contemplated in this section, whose services were procured for or provided to a client by a temporary employment service in terms of section 198(1) before the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014, acquire the rights contemplated in subsections (3), (4) and (5) with effect from three months after the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014. 5 10 15 20 25 30 35 Fixed term contracts with employees earning below earnings threshold 40 198B. (1) For the purpose of this section, a ‘fixed term contract’ means a contract of employment that terminates on— (a) the occurrence of a specified event; (b) the completion of a specified task or project; or a fixed date, other than an employee’s normal or agreed retirement age, (c) subject to subsection (3). (2) This section does not apply to— (a) employees earning in excess of the threshold prescribed by the Minister in terms of section 6(3) of the Basic Conditions of Employment Act; (b) an employer that employs less than 10 employees, or that employs less than 50 employees and whose business has been in operation for less than two years, unless— (i) (ii) the employer conducts more than one business; or the business was formed by the division or dissolution for any reason of an existing business; and 45 50 55 STAATSKOERANT, 18 Augustus 2014 Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014 No. 37921 37 Wet No. 6 van 2014 37 (2) Hierdie artikel is nie van toepassing op werknemers wat meer as die drempel deur die Minister voorgeskryf ingevolge artikel 6(3) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, verdien nie. (3) By die toepassing van hierdie Wet, word ’n werknemer— (a) wat ’n tydelike diens vir ’n kliënt verrig soos beoog in subartikel (1), geag die werknemer van die tydelike werkverskaffingsdienste ingevolge artikel 198(2), te wees; of (b) wat nie ’n tydelike diens vir die kliënt verrig nie— (i) geag die werknemer van daardie kliënt te wees en die kliënt word geag die werkgewer te wees; en (ii) geag behoudens die bepalings van artikel 198B, op ’n onbepaalde grondslag in diens van die kliënt te wees. (4) Die beëindiging deur die tydelike werkverskaffingsdienste van ’n werknemer se diens by ’n kliënt, hetsy op versoek van die tydelike werkverskaffingsdiens of die kliënt, met die doel om die werking van subartikel (3)(b) te vermy of omdat die werknemer ’n reg ingevolge hierdie Wet uitgeoefen het, is ’n ontslag. (5) ’n Werknemer wat ingevolge subartikel (3)(b) geag word ’n werknemer van die kliënt te wees, moet in die geheel nie minder gunstig behandel word as ’n werknemer van die kliënt wat dieselfde of soortgelyke ’n regverdigbare rede vir verskillende werk doen nie, behandeling is. tensy daar (6) Die Minister moet by kennisgewing in die Staatskoerant vertoë van die publiek aanvra oor watter kategorieë werk geag word tydelike werk te wees by kennisgewing uitgereik deur die Minister ingevolge subartikel (1)(c). (7) Die Minister moet met NEOAR oorleg pleeg voor ’n kennisgewing of ’n bepaling in ’n sektorale vasstelling in subartikel (1)(c) beoog, uitgereik word. (8) Indien daar ’n teenstrydigheid is tussen ’n kollektiewe ooreenkoms gesluit in ’n bedingingsraad, ’n sektorale vasstelling of ’n kennisgewing deur die Minister beoog in subartikel (1)(c)— (a) moet die kollektiewe ooreenkoms voorkeur geniet oor ’n sektorale vasstelling of kennisgewing; en 5 10 15 20 25 30 (b) geniet die kennisgewing voorkeur oor die sektorale vasstelling. 35 (9) Werknemers in hierdie artikel beoog, wie se dienste ingevolge artikel 198(1) deur ’n tydelike werkverskaffingsdiens, voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014, verkry of voorsien is, verkry die regte in subartikels (3), (4) en (5) beoog, met ingang vanaf drie maande na die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeids- verhoudinge, 2014. Vastetermyndienskontrak met werknemers wat onder verdienste- drempel verdien 198B. (1) By die toepassing van hierdie artikel, beteken ’n ‘vaste- termyndienskontrak’ ’n dienskontrak wat eindig— (a) wanneer ’n vermelde gebeurtenis plaasvind; (b) by die voltooiing van ’n vermelde taak of projek; of (c) op ’n vasgestelde datum, behalwe ’n werknemer se normale of ooreengekome ouderdom van aftrede, behoudens subartikel (3). (2) Hierdie artikel is nie van toepassing nie op— ingevolge (a) werknemers wat meer verdien as die drempel voorgeskryf deur die op Basiese Minister Diensvoorwaardes; ’n werkgewer wat minder as 10 werknemers in diens het, of wat minder as 50 werknemers in diens het en wie se besigheid vir minder as twee jaar in bedryf is, tensy— die Wet artikel 6(3) van (b) (i) die werkgewer meer as een besigheid het; of (ii) die besigheid gevorm is deur ’n bestaande besigheid om enige rede te verdeel of te ontbind; en 40 45 50 55 38 No. 37921 Act No. 6 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 18 August 2014 Labour Relations Amendment Act, 2014 38 (c) an employee employed in terms of a fixed term contract which is permitted by any statute, sectoral determination or collective agree- ment. (3) An employer may employ an employee on a fixed term contract or successive fixed term contracts for longer than three months of employment only if— (a) the nature of the work for which the employee is employed is of a limited or definite duration; or the employer can demonstrate any other justifiable reason for fixing the term of the contract. (b) (4) Without limiting the generality of subsection (3), the conclusion of a fixed term contract will be justified if the employee— (a) (b) is replacing another employee who is temporarily absent from work; is employed on account of a temporary increase in the volume of work which is not expected to endure beyond 12 months; is a student or recent graduate who is employed for the purpose of being trained or gaining work experience in order to enter a job or profession; is employed to work exclusively on a specific project that has a limited or defined duration; is a non-citizen who has been granted a work permit for a defined period; is employed to perform seasonal work; is employed for the purpose of an official public works scheme or similar public job creation scheme; is employed in a position which is funded by an external source for a limited period; or has reached the normal or agreed retirement age applicable in the employer’s business. (c) (d) (e) (f) (g) (h) (i) (5) Employment in terms of a fixed term contract concluded or renewed in contravention of subsection (3) is deemed to be of indefinite duration. (6) An offer to employ an employee on a fixed term contract or to renew or extend a fixed term contract, must— (a) be in writing; and (b) state the reasons contemplated in subsection (3)(a) or (b). (7) If it is relevant in any proceedings, an employer must prove that there was a justifiable reason for fixing the term of the contract as contemplated in subsection (3) and that the term was agreed. (8) (a) An employee employed in terms of a fixed term contract for longer than three months must not be treated less favourably than an employee employed on a permanent basis performing the same or similar work, unless there is a justifiable reason for different treatment. (b) Paragraph (a) applies, three months after the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014, to fixed term contracts of employment entered into before the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014. (9) As from the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014, an employer must provide an employee employed in terms of a fixed term contract and an employee employed on a permanent basis with equal access to opportunities to apply for vacancies. (10) (a) An employer who employs an employee in terms of a fixed term contract for a reason contemplated in subsection (4)(d) for a period exceeding 24 months must, subject to the terms of any applicable collective agreement, pay the employee on expiry of the contract one week’s remuneration for each completed year of the contract calculated in accordance with section 35 of the Basic Conditions of Employment Act. (b) An employee employed in terms of a fixed-term contract, as contemplated in paragraph (a), before the commencement of the Labour 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 STAATSKOERANT, 18 Augustus 2014 Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014 No. 37921 39 Wet No. 6 van 2014 39 (c) ’n werknemer in diens geneem ingevolge ’n vastetermyndienskontrak kollektiewe wat deur ooreenkoms of sektorale ooreenkoms toegelaat word. sektorale vasstelling of statuut, enige (3) ’n Werkgewer kan ’n werknemer op ’n vastetermyndienskontrak of agtereenvolgende vastetermyndienskontrakte in diens geneem, slegs vir langer as drie maande in diens neem indien— (a) die aard van die werk waarvoor die werknemer in diens geneem is vir ’n beperkte of duidelik omskrewe duur is; of (b) die werkgewer enige ander regverdigbare rede vir die vasstelling van die termyn van die kontrak kan demonstreer. (c) (4) Sonder om die algemeenheid van subartikel (3) te beperk, sal die sluiting van ’n vastetermyndienskontrak geregverdig wees indien die werknemer— (a) enige ander werknemer vervang wat tydelik van die werk afwesig is; (b) in diens geneem word weens ’n tydelike toename in die volume werk wat na verwagting nie langer as 12 maande sal voortduur nie; ’n student of onlangse gegradueerde is wat in diens is met die doel om opleiding te ontvang of werkservaring op te doen ten einde ’n werk of beroep te betree; in diens geneem is om uitsluitlik aan ’n bepaalde projek te werk wat ’n beperkte of omskrewe duur het; ’n nie-burger is aan wie ’n werkspermit vir ’n omskrewe tydperk toegestaan is; in diens geneem is om seisoenale werk te doen; (f) (g) vir die doel van ’n amptelike openbarewerkeskema of soortgelyke (d) (e) (h) (i) openbare werkskeppingskema in diens geneem is; in diens geneem is vir die doel van ’n posisie wat vir ’n beperkte tydperk deur ’n eksterne bron gefinansier is; of die normale of ooreengekome aftreeouderdom van toepassing in die werkgewer se besigheid, bereik het. (5) Diens ingevolge ’n vastetermyndienskontrak wat in stryd met subartikel (3) gesluit of hernu is, word geag van onbepaalde duur te wees. (6) ’n Aanbod om ’n werknemer op ’n vastetermyndienskontrak in diens te neem of om ’n vastetermyndienskontrak te hernu of te verleng, moet— (a) (b) die redes in subartikel (3)(a) of (b) beoog, stel. skriftelik wees; en (7) Indien dit in enige verrigtinge van toepassing is, moet ’n werkgewer bewys dat daar ’n regverdigbare rede was om die termyn van die kontrak vas te stel soos in subartikel (3) bedoel en dat daar op die termyn ooreengekom is. (8) (a) ’n Werknemer ingevolge ’n vastetermyndienskontrak in diens vir langer as drie maande moet nie minder gunstige behandeling kry as ’n werknemer wat op ’n voltydse basis in diens is nie wat dieselfde of soortgelyke werk doen, tensy daar ’n regverdigbare rede is vir verskillende behandeling. (b) Paragraaf (a) is van toepassing, drie maande na die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014, op vastetermyndiens- kontrakte wat voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014, aangegaan is. (9) Met ingang van die inwerkingtreding van die Wysigingswet op ’n werknemer wat Arbeidsverhoudinge, 2014, moet ingevolge ’n vastetermyndienskontrak in diens is en ’n werknemer wat op ’n voltydse basis in diens is, van gelyke toegang tot geleenthede om aansoek te doen om vakatures, voorsien. ’n werkgewer (10) (a) ’n Werkgewer wat ’n werknemer ingevolge ’n vastetermyn- dienskontrak vir ’n rede in subartikel (4)(d) beoog, vir ’n tydperk wat 24 maande oorskry, in diens neem moet, behoudens die voorwaardes van enige toepaslike kollektiewe ooreenkoms, die werknemer by verstryking van die kontrak een week se vergoeding vir elke voltooide jaar van die kontrak op Basiese bereken ooreenkomstig Diensvoorwaardes, betaal. die Wet artikel van 35 (b) ’n Werknemer wat ingevolge ’n vastetermyndienskontrak in diens geneem is, soos in paragraaf (a) beoog, voor die inwerkingtreding van die 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 40 No. 37921 Act No. 6 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 18 August 2014 Labour Relations Amendment Act, 2014 40 Relations Amendment Act, 2014, is entitled to the remuneration contem- plated in paragraph (a) in respect of any period worked after the commencement of the said Act. (11) An employee is not entitled to payment in terms of subsection (10) if, prior to the expiry of the fixed term contract, the employer offers the employee employment or procures employment for the employee with a different employer, which commences at the expiry of the contract and on the same or similar terms. Part-time employment of employees earning below earnings threshold 198C. (1) For the purpose of this section— (a) a part-time employee is an employee who is remunerated wholly or partly by reference to the time that the employee works and who works less hours than a comparable full-time employee; and (b) a comparable full-time employee— (i) is an employee who is remunerated wholly or partly by reference to the time that the employee works and who is identifiable as a full-time employee in terms of the custom and practice of the employer of that employee; and (ii) does not include a full-time employee whose hours of work are temporarily reduced for operational requirements as a result of an agreement. (2) This section does not apply— (a) (b) to employees earning in excess of the threshold determined by the Minister in terms of section 6(3) of the Basic Conditions of Employment Act; to an employer that employs less than 10 employees or that employs less than 50 employees and whose business has been in operation for less than two years, unless— (i) (ii) the employer conducts more than one business; or the business was formed by the division or dissolution, for any reason, of an existing business; (c) to an employee who ordinarily works less than 24 hours a month for an employer; and (d) during an employee’s first three months of continuous employment with an employer. (3) Taking into account the working hours of a part-time employee, irrespective of when the part-time employee was employed, an employer must— (a) treat a part-time employee on the whole not less favourably than a comparable full-time employee doing the same or similar work, unless there is a justifiable reason for different treatment; and (b) provide a part-time employee with access to training and skills less favourable than the access development on the whole not applicable to a comparable full-time employee. (4) Subsection (3) applies, three months after the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014, to part-time employees employed before the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014. (5) After the commencement of the Labour Relations Amendment Act, 2014, an employer must provide a part-time employee with the same access to opportunities to apply for vacancies as it provides to full-time employees. (6) For the purposes of identifying a comparable full-time employee, regard must be had to a full-time employee employed by the employer on the same type of employment relationship who performs the same or similar work— (a) in the same workplace as the part-time employee; or 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 STAATSKOERANT, 18 Augustus 2014 Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014 No. 37921 41 Wet No. 6 van 2014 41 Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014, is geregtig op die besoldiging in paragraaf (a) beoog, ten opsigte van enige tydperk na inwerkingtreding van die genoemde Wet gewerk. (11) ’n Werknemer is nie geregtig op betaling ingevolge subartikel (10) nie indien, voor die verstryking van die vastetermyndienskontrak, die werkgewer vir die werknemer werk aanbied of by ’n ander werkgewer vir die werknemer werk kry, wat in aanvang neem by die verstryking van die kontrak en op dieselfde of soortgelyke voorwaardes. Deeltydse diens van werknemers wat onder verdienstedrempel verdien 198C. (1) By die toepassing van hierdie artikel— (a) (b) is ’n deeltydse werknemer ’n werknemer wat ten volle of gedeeltelik besoldig word met verwysing na die tyd wat die werknemer werk en wat minder ure as ’n vergelykbare voltydse werknemer werk; en ’n vergelykbare voltydse werknemer— (i) (ii) is ’n werknemer wat ten volle of gedeeltelik besoldig word met verwysing na die tyd wat die werknemer werk en wat identifiseerbaar is as ’n voltydse werknemer ingevolge die gewoonte en gebruik van die werkgewer van daardie werknemer; en sluit nie ’n voltydse werknemer in nie wie se ure van werk vir bedryfsvereistes tydelik verminder is as gevolg van ’n ooreenkoms. (2) Hierdie artikel is nie van toepassing nie— (a) op werknemers wat meer verdien as die drempel deur die Minister ingevolge artikel 6(3) van die Wet op Basiese Diens- bepaal voorwaardes; 5 10 15 20 25 (b) op ’n werkgewer wat minder as 10 werknemers in diens het of wat minder as 50 werknemers in diens het en wie se besigheid vir minder as twee jaar in bedryf is, tensy— (i) die werkgewer meer as een besigheid het; of (ii) die besigheid gevorm is deur die verdeling of ontbinding, om 30 enige rede, van ’n bestaande besigheid; (c) op ’n werknemer wat gewoonlik minder as 24 uur per maand vir ’n (d) werkgewer werk; en tydens ’n werknemer se eerste drie maande ononderbroke diens by ’n werkgewer. (3) Met inagneming van die werkure van ’n deeltydse werknemer, ongeag wanneer die deeltydse werknemer in diens geneem is, moet ’n werkgewer— (a) ’n deeltydse werknemer in die geheel nie swakker behandel as ’n vergelykbare voltydse werknemer wat dieselfde of soortgelyke werk doen nie, tensy daar ’n regverdigbare rede is vir verskillende behandeling; en ’n deeltydse werknemer toegang gee tot opleiding en vaardigheids- ontwikkeling wat in die geheel nie minder voordelig is as die toegang van toepassing op ’n vergelykbare voltydse werknemer nie. (b) (4) Subartikel (3) is van toepassing, drie maande na die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014, op deeltydse werknemers wat voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2014, in diens was. (5) Na die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeids- verhoudinge, 2014, moet ’n werkgewer ’n deeltydse werknemer dieselfde toegang gee tot geleenthede om aansoek te doen om vakante poste wat hy vir voltydse werknemers gee. (6) Vir die doel om ’n vergelykbare voltydse werknemer te identifiseer, moet ’n voltydse werknemer in ag geneem word wat in diens staan van die werkgewer met dieselfde tipe diensverhouding, wat dieselfde of soortgelyke werk doen— (a) in dieselfde werkplek as die deeltydse werknemer; of 35 40 45 50 55 42 No. 37921 Act No. 6 of 2014 GOVERNMENT GAZETTE, 18 August 2014 Labour Relations Amendment Act, 2014 42 (b) if there is no comparable full-time employee who works in the same workplace, a comparable full-time employee employed by the employer in any other workplace. General provisions applicable to sections 198A to 198C 198D. (1) Any dispute arising from the interpretation or application of sections 198A, 198B and 198C may be referred to the Commission or a bargaining council with jurisdiction for conciliation and, if not resolved, to arbitration. seniority, experience or length of service; (2) For the purposes of sections 198A(5), 198B(8) and 198C(3)(a), a justifiable reason includes that the different treatment is a result of the application of a system that takes into account— (a) (b) merit; (c) (d) any other criteria of a similar nature, and such reason is not prohibited by section 6(1) of the Employment Equity Act, 1998 (Act No. 55 of 1998). the quality or quantity of work performed; or (3) A party to a dispute contemplated in subsection (1), other than a dispute about a dismissal in terms of section 198A(4), may refer the dispute, in writing, to the Commission or to the bargaining council, within six months after the act or omission concerned. (4) The party that refers a dispute must satisfy the Commission or the bargaining council that a copy of the referral has been served on every party to the dispute. (5) If the dispute remains unresolved after conciliation, a party to the dispute may refer it to the Commission or to the bargaining council for arbitration within 90 days. (6) The Commission or the bargaining council may at any time, permit a party that shows good cause to, refer a dispute after the relevant time limit set out in subsection (3) or (5).’’. Amendment of section 200A of Act 66 of 1995, as amended by section 51 of Act 12 of 2002