2. Die volgende artikel word na artikel 10E ingevoeg: ‘‘Betaling van pensioenrente by egskeiding of ontbinding van gebruiklike huwelik 10F. (1) Die betrokke pensioenfonds moet ’n lid se pensioenrente verminder met enige bedrag uit die lid se pensioenrente toegewys aan die lid se voormalige gade ingevolge ’n egskeidingsbevel kragtens artikel 7(8)(a) van die Egskeidingswet, 1979 (Wet No. 70 van 1979), of ’n bevel vir die ontbinding van ’n gebruiklike huwelik toegestaan. 8 No. 37269 Act No. 38 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 27 January 2014 South African Post Offi ce SOC Ltd Amendment Act, 2013 8 Act No. and Year Short Title Extent of amendment or repeal (2) (a) Subject to paragraph (j) , for pur- poses of section 7(8)(a) of the Divorce Act, 1979 (Act No. 70 of 1979), the por- tion of a member’s pension interest as- signed to the member’s former spouse in terms of a decree of divorce or a decree for the dissolution of a customary marriage is deemed to accrue to the member on the date on which the decree of divorce or the decree for the dissolution of a customary marriage is granted. (b) The amount of the member’s pen- sion interest in the pension fund concerned must be determined and the amount of the member’s pension interest that is assigned to the former spouse must be calculated by the pension fund concerned in accordance with the statutes as at the date of the de- cree of divorce or the decree for the disso- lution of a customary marriage. (c) Prior to determining the amount of the member’s pension interest that is as- signed to the former spouse, the amount of the member’s pension interest referred to in paragraph (b) must first be reduced in accordance with the statutes by any amount of the member’s pension interest which, in a previous divorce or a previous dissolution of a customary marriage, was paid over or awarded to another party. (d) The amount of any pension benefit that is subsequently payable to the member in terms of the statutes must be reduced by the equivalent of the amount of the share of the pension interest of the member which— (i) was deemed to accrue to the member as a benefit in advance of the benefit ordinarily payable in terms of the stat- utes; and (ii) was assigned to the member’s former spouse, less the amount of any addi- tional voluntary contributions, if any, paid by the member to the pension fund concerned from time to time, and accumulated over the period from the date on which payment to the former spouse or transfer to the approved re- tirement fund as referred to in para- graph (e) took place to the date on which the member first became en- titled to a part or the whole of the bal- ance of the benefit, with interest as the pension fund concerned from time to time deems appropriate. STAATSKOERANT, 27 Januarie 2014 Wysigingswet op die Suid-Afrikaanse Poskantoor MIS Bpk, 2013 No. 37269 9 Wet No 38 van 2013 9 Wet No. en Jaar Kort titel Omvang van wysiging of herroeping (2) (a) Behoudens paragraaf (j), by die toepassing van artikel 7(8)(a) van die Egskeidingswet, 1979 (Wet No. 70 van 1979), word die gedeelte van ’n lid se pensioen aan die lid se voormalige gade toegewys ingevolge ’n egskeidingsbevel of ’n bevel vir die ontbinding van ’n gebruiklike huwelik, geag die lid toe te val op die datum waarop die egskeidingsbevel of die bevel vir die ontbinding van ’n gebruiklike huwelik, toegestaan word. (b) Die bedrag van die lid se pensioenrente in die betrokke pensioenfonds moet vasgestel word en die bedrag van die lid se pensioenrente wat aan die voormalige gade toegewys word, moet ooreenkomstig die statute op datum van die egskeidingsbevel of die bevel vir die ontbinding van ’n gebruiklike huwelik, deur die betrokke pensioenfonds bereken word. (c) Voordat die bedrag van die lid se pensioenrente wat aan die voormalige gade toegeken word vasgestel word, moet die bedrag van die lid se pensioenrente in paragraaf (b) bedoel, eers ooreenkomstig die statute verminder word met enige bedrag van die lid se pensioenrente wat in ’n vorige egskeiding of ’n vorige ontbinding van ’n gebruiklike huwelik, aan ’n ander party oorbetaal of toegewys is. (d) Die bedrag van enige pensioenvoordeel wat daarna ingevolge die statute aan die lid betaalbaar is, moet verminder word met die ekwivalent van die bedrag van die deel van die pensioenrente van die lid wat— (i) geag was aan die lid toe te val as ’n voordeel voor die voordeel wat gewoonlik ingevolge die statute betaalbaar is; en (ii) aan die lid se vorige gade toegeken was, minus die bedrag van enige bykomende vrywillige bydraes, indien enige, van tyd tot tyd deur die lid aan die betrokke pensioenfonds betaal, en opgeloop oor die tydperk vanaf die datum waarop betaling aan die voormalige gade of oordrag aan die goedgekeurde aftreefonds soos in paragraaf (e) bedoel plaasgevind het tot die datum waarop die lid die eerste keer geregtig geword het op ’n gedeelte of die geheel van die balans van die voordeel, met rente soos die betrokke pensioenfonds van tyd tot tyd gepas ag. 10 No. 37269 Act No. 38 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 27 January 2014 South African Post Offi ce SOC Ltd Amendment Act, 2013 10 Act No. and Year Short Title Extent of amendment or repeal (e) The pension fund concerned must, within 45 days of the submission of the court order by the former spouse of a member, request the former spouse to elect whether the amount to be deducted must be— (i) paid directly to the former spouse; or (ii) transferred to an approved retirement fund on behalf of the former spouse. (f) The former spouse must, within 120 days of being requested to make a choice— (i) inform the pension fund concerned of the manner in which the amount re- ferred to in paragraph (e) must be dealt with; and (ii) if the former spouse chooses that the amount must be paid to the former spouse directly, provide the pension fund concerned with the details that are necessary to effect the payment; or (iii) if the former spouse chooses that the amount must be transferred to an ap- proved pension fund on his or her behalf, provide the pension fund con- cerned with the details of that ap- proved retirement fund. (g) The pension fund concerned must pay or transfer the amount— (i) in the circumstances contemplated in paragraph (f)(ii) within 30 days; or (ii) in the circumstances contemplated in paragraph (f)(iii) within 60 days, in accordance with the former spouse’s choice, failing which interest becomes payable on such amount at a rate deter- mined in the statutes. (h) In the event that the former spouse fails to make a choice or identify the ap- proved retirement fund to which the amount must be transferred within the pe- riod referred to in paragraph (f), the pen- sion fund concerned must pay the amount directly to the former spouse within 30 days of the expiry of that period, failing which interest becomes payable on such amount at a rate determined in the statutes. (i) Despite paragraph (h), in the event that the pension fund concerned cannot reasonably ascertain the manner in which the payment to the former spouse must be effected, the pension fund concerned must retain the amount plus interest as deter- mined in the statutes in the pension fund concerned, until such time as details of the manner in which that payment must be STAATSKOERANT, 27 Januarie 2014 Wysigingswet op die Suid-Afrikaanse Poskantoor MIS Bpk, 2013 No. 37269 11 Wet No 38 van 2013 11 Wet No. en Jaar Kort titel Omvang van wysiging of herroeping (e) Die betrokke pensioenfonds moet, binne 45 dae na voorlegging van die hofbevel deur die voormalige gade van ’n lid, versoek dat die voormalige gade kies of die bedrag wat afgetrek is— (i) direk aan die voormalige gade betaal moet word; of (ii) namens die voormalige gade na ’n goedgekeurde aftreefonds oorgedra moet word. (f) Die voormalige gade moet, binne 120 dae nadat hy of sy versoek is om ’n keuse te maak— (i) die betrokke pensioenfonds inlig van die wyse waarop die bedrag in paragraaf (e) bedoel mee gehandel moet word; en (ii) indien die voormalige gade kies dat die bedrag direk aan hom of haar betaal moet word, die besonderhede wat nodig is om die betaling te doen, aan die betrokke pensioenfonds voorsien; of (iii) indien die voormalige gade kies dat die bedrag namens hom of haar na ’n goedgekeurde pensioenfonds oorgedra moet word, die besonderhede van daardie goedgekeurde pensioenfonds aan die betrokke pensioenfonds voorsien. (g) Die betrokke pensioenfonds moet die bedrag— (i) onder die omstandighede in (f)(ii) beoog, binne 30 dae; of (ii) onder die omstandighede in (f)(iii) beoog, binne 60 dae, ooreenkomstig die voormalige gade se keuse betaal of oorbetaal, so nie word rente betaalbaar op sodanige bedrag teen ’n koers in die statute bepaal. (h) Indien die voormalige gade versuim om ’n keuse te maak of om die goedgekeurde aftreefonds waarheen die bedrag oorgedra moet word binne die tydperk in paragraaf (f) bedoel, te identifiseer, moet die betrokke pensioenfonds die bedrag binne 30 dae na verstryking van daardie tydperk, aan die voormalige gade oorbetaal, so nie word rente betaalbaar op sodanige bedrag teen ’n koers in die statute bepaal. (i) Ondanks paragraaf (h), indien die betrokke pensioenfonds nie die wyse waarop die betaling aan die voormalige gade gedoen moet word, redelik kan vasstel nie, moet die betrokke pensioenfonds die bedrag plus rente soos in die statute bepaal in die betrokke pensioenfonds behou, tot tyd en wyl besonderhede van die wyse waarop daardie betaling gedoen moet 12 No. 37269 Act No. 38 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 27 January 2014 South African Post Offi ce SOC Ltd Amendment Act, 2013 12 Act No. and Year Short Title Extent of amendment or repeal effected is made available to the pension fund concerned by the member, the former spouse or any other person whom the pen- sion fund concerned is satisfied has the necessary authority and capacity to instruct the pension fund concerned in that respect. (j) Any portion of a member’s pension interest assigned to a former spouse in terms of a decree of divorce or a decree for the dissolution of a customary marriage granted prior to the enactment of this sub- section must, for purposes of any law other than the Income Tax Act, 1962 (Act No. 58 of 1962), including, but not limited to, section 7(9)(a) of the Divorce Act, 1979 (Act No. 70 of 1979), be deemed to have accrued to the member on the date of enactment of this subsection, and must be paid or transferred in accordance with paragraphs (a) to (i).’’. STAATSKOERANT, 27 Januarie 2014 Wysigingswet op die Suid-Afrikaanse Poskantoor MIS Bpk, 2013 No. 37269 13 Wet No 38 van 2013 13 Wet No. en Jaar Kort titel Omvang van wysiging of herroeping word, deur die lid, die voormalige gade of enige ander persoon wat die betrokke pensioenfonds oortuig is die nodige magtiging het om die betrokke pensioenfonds daaroor opdrag te gee, aan die betrokke pensioenfonds beskikbaar gestel word. (j) Enige gedeelte van ’n lid se pensioenrente wat ingevolge ’n egskeidingsbevel of ’n bevel vir die ontbinding van ’n gebruiklike huwelik toegestaan is voordat hierdie subartikel uitgevaardig is, moet, by die toepassing van enige wet behalwe die Inkomste- belastingwet, 1962 (Wet No. 58 van 1962), met inbegrip van, maar nie beperk nie tot, artikel 7(9)(a) van die Egskeidingswet, 1979 (Wet No. 70 van 1979), geag word aan die lid toe te geval het op die datum van uitvaardiging van hierdie subartikel, en moet ooreenkomstig paragrawe (a) tot (i) betaal of oorgedra word.’’.