10. Uitgawes in verband met die administrasie en funksionering van die Hoër Howe moet vereffen word met geld wat die Parlement bewillig. Aanstelling van beamptes en personeel 11. (1) (a) Behoudens paragraaf (b) moet die Minister vir die Konstitusionele Hof, die Hoogste Hof van Appèl en elke Afdeling ’n hofbestuurder, een of meer assistent- hofbestuurders, ’n griffier, assistent-griffiers en ander beamptes en personeel aanstel wanneer hulle vir die regspleging of die uitoefening van die bevoegdhede en magte van die bedoelde hof benodig word. 45 (b) Enige aanstelling deur die Minister ingevolge paragraaf (a) moet gemaak word— 50 in oorleg met die hoof van die hof; en (i) (ii) ooreenkomstig die wetsbepalings wat die staatsdiens beheer. (c) ’n Hofbestuurder is die senior- uitvoerende beampte van die hof waar hy of sy aangestel is, en oefen administratiewe beheer uit oor die ander persone in paragraaf (a) bedoel en, onder die bestuur en leiding van die hoof van die betrokke hof, verrig hy of sy sodanige ander werksaamhede wat die Sekretaris-generaal en die Hoofregter kan bepaal. 55 14 No. 36743 Act No. 10 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 12 August 2013 Superior Courts Act, 2013 14 (2) Whenever by reason of absence or incapacity any court manager, registrar or assistant registrar is unable to carry out the functions of his or her office, or if his or her office becomes vacant, the Minister may, after consultation with the head of court concerned, authorise any other competent officer in the public service to act in the place of the absent or incapacitated officer during such absence or incapacity or to act in the vacant office until the vacancy is filled. (3) Any person appointed under subsection (1) may hold more than one of the offices mentioned in that subsection simultaneously. (4) The Minister may delegate any of the powers vested in him or her under this section to the Secretary-General. CHAPTER 4 Manner of arriving at decisions by Superior Courts Manner of arriving at decisions by Constitutional Court 12. (1) In accordance with section 167(2) of the Constitution, any matter before the Constitutional Court must be heard by at least eight judges. (2) If, at any stage after a hearing has commenced, any judge of the Constitutional Court is absent or unable to perform his or her functions, or if a vacancy among the members of the court arises, and— (a) the remaining members of the court are not less than eight in number— (i) (ii) such hearing must continue before the remaining judges of the court; and the decision of the majority of the remaining judges of the court shall, if that majority is also a majority of the judges of the court before whom the hearing commenced, be the decision of the court; or (b) the remaining members of the court are fewer than eight in number, the proceedings must be stopped and commenced de novo. 5 10 15 20 (3) No judge may sit at the hearing of an appeal against a judgment or order given in 25 a case which was heard before him or her. Manner of arriving at decisions by Supreme Court of Appeal 13. (1) Proceedings of the Supreme Court of Appeal must ordinarily be presided over by five judges, but the President of the Supreme Court of Appeal may— (a) direct that an appeal in a criminal or civil matter be heard before a court 30 consisting of three judges; or (b) whenever it appears to him or her that any matter should in view of its importance be heard before a court consisting of a larger number of judges, direct that the matter be heard before a court consisting of so many judges as he or she may determine. (2) (a) The judgment of the majority of the judges presiding at proceedings before the Supreme Court of Appeal shall be the judgment of the court. (b) Where there is no judgment to which a majority of such judges agree, the hearing must be adjourned and commenced de novo before a new court constituted in such manner as the President of the Supreme Court of Appeal may determine. (3) If, at any stage after the hearing of an appeal has commenced, a judge of the Supreme Court of Appeal is absent or unable to perform his or her functions, or if a vacancy among the members of the court arises— (a) (b) the hearing must, where the remaining judges constitute a majority of the judges before whom the hearing was commenced, proceed before the remaining judges, and the decision of a majority of the remaining judges who are in agreement shall, if that majority is also a majority of the judges before whom the hearing was commenced, be the decision of the court; or in any other case, the appeal must be heard de novo, unless all the parties to the proceedings agree unconditionally in writing to accept the decision of the majority of the remaining judges or, if only one judge remains, the decision of that judge as the decision of the court. 35 40 45 50 GOVERNMENT GAZETTE, 12 Augustus 2013 Wet op Hoër Howe, 2013 No. 36743 15 Wet No 10 van 2013 15 (2) Wanneer enige hofbestuurder, griffier of assistent-griffier weens afwesigheid of onvermoë nie die werksaamhede van sy of haar amp kan verrig nie, of as sy of haar amp vakant raak, kan die Minister na oorleg met die hoof van die betrokke hof, enige ander bevoegde beampte in die staatsdiens magtig om in die plek van die afwesige of geaffekteerde beampte waar te neem tydens sodanige afwesigheid of onvermoë of om in die vakante pos waar te neem totdat dit gevul word. (3) Enige persoon wat kragtens subartikel (1) aangestel is, kan meer as een van die ampte wat in daardie subartikel genoem word gelyktydig beklee. (4) Die Minister kan enige van die bevoegdhede wat by hierdie artikel aan hom of haar verleen word, aan die Sekretaris-generaal delegeer. 5 10 HOOFSTUK 4 Wyse waarop deur Hoër Howe tot beslissings geraak word Wyse waarop in Konstitusionele Hof tot beslissings geraak word 12. (1) Ooreenkomstig artikel 167(2) van die Grondwet moet enige aangeleentheid voor die Konstitusionele Hof deur ten minste agt regters aangehoor word. 15 (2) Indien, op enige tydstip nadat ’n verhoor begin het, ’n regter van die Konstitusionele Hof afwesig is of nie sy of haar werksaamhede kan verrig nie of indien ’n vakante pos ontstaan onder die lede van die hof en— (a) die oorblywende lede van die hof nie minder as agt is nie— (i) moet sodanige verhoor voor die oorblywende regters van die hof 20 (ii) voortgaan; en is die beslissing van die meerderheid van die oorblywende regters van die hof, indien daardie meerderheid ook ’n meerderheid is van die regters van die hof voor wie die verhoor begin het, die hof se beslissing; of (b) die oorblywende lede van die hof minder as agt is, moet die verrigtinge 25 gestaak word en de novo begin word. (3) Geen regter mag sit by die aanhoor van ’n appèl teen ’n uitspraak of bevel gegee in ’n saak wat voor hom of haar aangehoor is nie. Wyse waarop in Hoogste Hof van Appèl tot beslissings geraak word 13. (1) Verrigtinge van die Hoogste Hof van Appèl moet in die gewone loop deur vyf 30 regters aangehoor word, maar die President van die Hoogste Hof van Appèl kan— (a) gelas dat ’n appèl in ’n strafregtelike of siviele aangeleentheid voor ’n hof bestaande uit drie regters aangehoor word; of (b) wanneer dit vir hom of haar voorkom dat enige aangeleentheid as gevolg van die belang daarvan voor ’n hof bestaande uit ’n groter getal regters aangehoor moet word, gelas dat die aangeleentheid aangehoor word voor ’n hof bestaande uit soveel regters as wat hy of sy bepaal. (2) (a) Die uitspraak van die meerderheid van die regters wat by verrigtinge voor die Hoogste Hof van Appèl sit, is die uitspraak van die hof. (b) Waar daar geen uitspraak is waaroor die meerderheid van sodanige regters ooreenstem nie, moet die verhoor verdaag word en opnuut begin word voor ’n nuwe hof saamgestel volgens die bepaling van die President van die Hoogste Hof van Appèl. (3) Indien, op enige tydstip nadat ’n verhoor begin het, ’n regter van die Hoogste Hof van Appèl afwesig is of nie sy of haar werksaamhede kan verrig nie of indien ’n vakante pos ontstaan onder die lede van die hof— (a) moet die verhoor, waar die oorblywende regters ’n meerderheid uitmaak van die regters voor wie die verhoor begin is, voor die oorblywende regters aangaan, en die beslissing van ’n meerderheid van die oorblywende regters wat met mekaar ooreenstem is, indien daardie meerderheid ook ’n meerderheid is van die regters voor wie die verhoor begin het, die beslissing van die hof; of in enige ander geval, moet die appèl opnuut aangehoor word, tensy al die partye tot die verrigtinge onvoorwaardelik skriftelik ooreenkom om die beslissing van die meerderheid van die oorblywende regters te aanvaar of, indien slegs een regter oorbly, om die beslissing van daardie regter as die beslissing van die hof te aanvaar. (b) 35 40 45 50 55 16 No. 36743 Act No. 10 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 12 August 2013 Superior Courts Act, 2013 16 (4) Two or more judges of the Supreme Court of Appeal, designated by the President of the Supreme Court of Appeal, have jurisdiction to hear and determine applications for interlocutory relief, including applications for condonation and for leave to proceed in forma pauperis, in chambers. (5) No judge may sit at the hearing of an appeal against a judgment or order given in 5 a case which was heard before him or her. Manner of arriving at decisions by Divisions 14. (1) (a) Save as provided for in this Act or any other law, a court of a Division must be constituted before a single judge when sitting as a court of first instance for the hearing of any civil matter, but the Judge President or, in the absence of both the Judge President and the Deputy Judge President, the senior available judge, may at any time direct that any matter be heard by a court consisting of not more than three judges, as he or she may determine. (b) A single judge of a Division may, in consultation with the Judge President or, in the absence of both the Judge President and the Deputy Judge President, the senior available judge, at any time discontinue the hearing of any civil matter which is being heard before him or her and refer it for hearing to the full court of that Division as contemplated in paragraph (a). (2) For the hearing of any criminal case as a court of first instance, a court of a Division must be constituted in the manner prescribed in the applicable law relating to procedure in criminal matters. (3) Except where it is in terms of any law required or permitted to be otherwise constituted, a court of a Division must be constituted before two judges for the hearing of any civil or criminal appeal: Provided that the Judge President or, in the absence of both the Judge President and the Deputy Judge President, the senior available judge, may in the event of the judges hearing such appeal not being in agreement, at any time before a judgment is handed down in such appeal, direct that a third judge be added to hear that appeal. (4) (a) Save as otherwise provided for in this Act or any other law, the decision of the 10 15 20 25 majority of the judges of a full court of a Division is the decision of the court. 30 (b) Where the majority of the judges of any such court are not in agreement, the hearing must be adjourned and commenced de novo before a court consisting of three other judges. (5) If, at any stage during the hearing of any matter by a full court, any judge of such court is absent or unable to perform his or her functions, or if a vacancy among the members of the court arises, that hearing must— (a) (b) if the remaining judges constitute a majority of the judges before whom it was commenced, proceed before such remaining judges; or if the remaining judges do not constitute such a majority, or if only one judge remains, be commenced de novo, unless all the parties to the proceedings agree unconditionally in writing to accept the decision of the majority of the remaining judges or of the one remaining judge as the decision of the court. (6) The provisions of subsection (4) apply, with the changes required by the context, whenever in the circumstances set out in subsection (5) a hearing proceeds before two or more judges. (7) During any recess period, one judge designated by the Judge President shall, notwithstanding anything contained in this Act or any other law, but subject to subsection (3), exercise all the powers, jurisdiction and authority of a Division. (8) No judge may sit at the hearing of an appeal against a judgment or order given in a case which was heard before him or her. 35 40 45 50 GOVERNMENT GAZETTE, 12 Augustus 2013 Wet op Hoër Howe, 2013 No. 36743 17 Wet No 10 van 2013 17 (4) Twee of meer regters van die Hoogste Hof van Appèl deur die President van die Hoogste Hof van Appèl aangewys, het regsbevoegdheid om aansoeke om tussentydse regshulp in kamers aan te hoor en te beslis, met inbegrip van aansoeke om kondonasie en om verlof om in forma pauperis, ’n geding te voer. (5) Geen regter mag sit by die aanhoor van ’n appèl teen ’n uitspraak of bevel gegee 5 in ’n saak wat voor hom of haar aangehoor is nie. Wyse waarop in Afdelings tot beslissings geraak word 14. (1) (a) Buiten soos in hierdie Wet of enige ander wet bepaal, word ’n hof van ’n Afdeling voor ’n enkele regter saamgestel vir ’n sitting as hof van eerste instansie vir die aanhoor van enige siviele aangeleentheid, maar die Regter-president of, in die afwesigheid van beide die Regter-president en die adjunk-regter-president, die senior beskikbare regter, kan enige tyd gelas dat ’n aangeleentheid deur ’n hof bestaande uit nie meer nie as drie regters aangehoor word, soos deur hom of haar bepaal. (b) ’n Enkele regter van ’n Afdeling kan, in oorleg met die Regter-president of die senior beskikbare regter in die afwesigheid van die Regter-president en die adjunk- Regter-president, enige tyd die verhoor van enige siviele aangeleentheid wat voor hom of haar aangehoor word staak en dit na die volle hof van daardie Afdeling soos in paragraaf (a) beoog, verwys vir verhoor. (2) Vir die aanhoor van enige strafregtelike saak as ’n hof van eerste instansie, word ’n hof van ’n Afdeling saamgestel soos voorgeskryf in die toepaslike wet betreffende strafregtelike aangeleenthede. (3) Buiten waar dit ingevolge hierdie of enige ander wet op ’n ander wyse saamgestel moet of mag word, word ’n hof van ’n Afdeling voor twee regters saamgestel vir die aanhoor van enige siviele of strafregtelike appèl: Met dien verstande dat die Regter-president, of in die afwesigheid van beide die Regter-president en die adjunk-regter-president, die senior beskikbare regter, ingeval die regters wat sodanige appèl aanhoor nie met mekaar ooreenstem nie, te eniger tyd voor ’n uitspraak in sodanige appèl gelewer word, kan gelas dat ’n derde regter bygevoeg word om daardie appèl aan te hoor. (4) (a) Buiten soos anders bepaal in hierdie Wet of enige ander wet, is die beslissing van die meerderheid van die regters van ’n volle hof van ’n Afdeling die beslissing van die hof. (b) Waar die meerderheid regters van enige sodanige hof nie met mekaar ooreenstem nie, moet die verhoor verdaag word en opnuut begin word voor ’n hof bestaande uit drie ander regters. (a) (5) Indien ’n regter van ’n volle hof te eniger tyd tydens die verhoor van ’n aangeleentheid deur sodanige hof afwesig is of nie sy of haar werksaamhede kan verrig nie, of indien ’n vakante pos onder die lede van die hof ontstaan, moet die verhoor— indien die oorblywende regters ’n meerderheid van die regters voor wie dit begin is uitmaak, voor sodanige oorblywende regters voortgaan; of indien die oorblywende regters nie so ’n meerderheid uitmaak nie, of indien slegs een regter oorbly, opnuut begin word, tensy al die partye in die verrigtinge onvoorwaardelik skriftelik ooreenkom om die beslissing van die meerderheid van die oorblywende regters of die een oorblywende regter, as die besluit van die hof te aanvaar. (b) (6) Die bepalings van subartikel (4) is van toepassing, met die veranderinge deur die regters onder die ’n verhoor voor twee of meer samehang vereis, wanneer omstandighede in subartikel (5) uiteengesit, voortgaan. (7) Tydens enige resestydperk moet een regter deur die Regter-president aangewys, ondanks enigiets in hierdie Wet of enige ander wetsbepaling vervat, maar behoudens subartikel (3), al die bevoegdhede, regsbevoegdheid en gesag van ’n Afdeling uitoefen. (8) Geen regter mag sit by die aanhoor van ’n appèl teen ’n uitspraak of bevel gegee in ’n saak wat voor hom of haar aangehoor is nie. 10 15 20 25 30 35 40 45 50 18 No. 36743 Act No. 10 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 12 August 2013 Superior Courts Act, 2013 18 CHAPTER 5 Orders of constitutional invalidity, appeals and settlement of conflicting decisions Referral of order of constitutional invalidity to Constitutional Court 15. (1) (a) Whenever the Supreme Court of Appeal, a Division of the High Court or any competent court declares an Act of Parliament, a provincial Act or conduct of the President invalid as contemplated in section 172(2)(a) of the Constitution, that court must, in accordance with the rules, refer the order of constitutional invalidity to the Constitutional Court for confirmation. (b) Whenever any person or organ of state with a sufficient interest appeals or applies directly to the Constitutional Court to confirm or vary an order of constitutional invalidity by a court, as contemplated in section 172(2)(d) of the Constitution, the Court must deal with the matter in accordance with the rules. (2) If requested by the Chief Justice to do so, the Minister must appoint counsel to present argument to the Constitutional Court in respect of any matter referred to in subsection (1). Appeals generally 16. (1) Subject to section 15(1), the Constitution and any other law— (a) an appeal against any decision of a Division as a court of first instance lies, upon leave having been granted— (i) if the court consisted of a single judge, either to the Supreme Court of Appeal or to a full court of that Division, depending on the direction issued in terms of section 17(6); or if the court consisted of more than one judge, to the Supreme Court of Appeal; (ii) (c) (b) an appeal against any decision of a Division on appeal to it, lies to the Supreme Court of Appeal upon special leave having been granted by the Supreme Court of Appeal; and an appeal against any decision of a court of a status similar to the High Court, lies to the Supreme Court of Appeal upon leave having been granted by that court or the Supreme Court of Appeal, and the provisions of section 17 apply with the changes required by the context. (2) (a) (i) When at the hearing of an appeal the issues are of such a nature that the decision sought will have no practical effect or result, the appeal may be dismissed on this ground alone. (ii) Save under exceptional circumstances, the question whether the decision would is to be determined without reference to any have no practical effect or result consideration of costs. (b) If, at any time prior to the hearing of an appeal, the President of the Supreme Court of Appeal or the Judge President or the judge presiding, as the case may be, is prima facie of the view that it would be appropriate to dismiss the appeal on the ground set out in paragraph (a), he or she must call for written representations from the respective parties as to why the appeal should not be so dismissed. (c) Upon receipt of the representations or, failing which, at the expiry of the time determined for their lodging, the President of the Supreme Court of Appeal or the Judge President, as the case may be, must refer the matter to three judges for their consideration. (d) The judges considering the matter may order that the question whether the appeal should be dismissed on the ground set out in paragraph (a) be argued before them at a place and time appointed, and may, whether or not they have so ordered— (i) order that the appeal be dismissed, with or without an order as to the costs incurred in any of the courts below or in respect of the costs of appeal, including the costs in respect of the preparation and lodging of the written representations; or (ii) order that the appeal proceed in the ordinary course. 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 (3) Notwithstanding any other law, no appeal lies from any judgment or order in 55 proceedings in connection with an application— (a) by one spouse against the other for maintenance pendente lite; GOVERNMENT GAZETTE, 12 Augustus 2013 Wet op Hoër Howe, 2013 No. 36743 19 Wet No 10 van 2013 19 HOOFSTUK 5 Bevele van grondwetlike ongeldigheid, appèlle en oplossing van teenstrydige beslissings Verwysing van bevel van grondwetlike ongeldigheid na Konstitusionele Hof 15. (1) (a) Wanneer die Hoogste Hof van Appèl, ’n Afdeling van die Hooggeregshof of enige bevoegde hof ’n Parlementswet, ’n provinsiale Wet of optrede van die President ongeldig verklaar soos in artikel 172(2)(a) van die Grondwet beoog, moet daardie hof die bevel van grondwetlike ongeldigheid ooreenkomstig die reëls na die Konstitusionele Hof verwys vir bevestiging. (b) Wanneer ’n persoon of staatsorgaan met voldoende belang direk by die Konstitusionele Hof appèl aanteken of aansoek doen om die bevestiging of verandering van ’n hof se bevel van grondwetlike ongeldigheid, soos in artikel 172(2)(d) van die Grondwet beoog, moet die hof die aangeleentheid volgens die reëls hanteer. (2) Indien deur die Hoofregter daartoe versoek, moet die Minister ’n regs- verteenwoordiger aanstel om die betoog ten opsigte van enige aangeleentheid wat na die hof verwys is, soos in subartikel (1) bedoel, aan die hof voor te lê. Appèlle oor algemeen 16. (1) Behoudens artikel 15(1), die Grondwet en enige ander wetsbepaling— (a) berus ’n appèl teen enige beslissing van ’n Afdeling as ’n hof van eerste instansie, by die verleen van verlof— (i) indien die hof uit ’n enkele regter bestaan het, óf by die Hoogste Hof van Appèl óf by ’n volle Hof van daardie Afdeling, afhangende van die direktief ingevolge artikel 17(6) uitgereik; of indien die hof uit meer as een regter bestaan het, by die Hoogste Hof van Appèl; (ii) (b) berus ’n appèl teen enige beslissing van ’n Afdeling van ’n appèl daarheen, by die Hoogste Hof van Appèl by die toestaan van spesiale verlof deur die Hoogste Hof van Appèl; en (c) berus ’n appèl teen enige beslissing van ’n hof met ’n soortgelyke status aan die Hooggeregshof, by die Hoogste Hof van Appèl by die toestaan van verlof deur daardie hof of die Hoogste Hof van Appèl, en die bepalings van artikel 17 is van toepassing met die veranderinge deur die samehang vereis. (2) (a) (i) Wanneer ’n appèl aangehoor word waarvan die geskilpunte van so ’n aard is dat die beslissing wat verlang word geen praktiese uitwerking of gevolg sal hê nie, kan die appèl op hierdie gronde alleen van die hand gewys word. (ii) Buiten onder buitengewone omstandighede, word die vraag of die beslissing geen praktiese uitwerking of gevolg sal hê, al dan nie, bepaal sonder verwysing na enige oorweging van kostes. (b) Indien die President van die Hoogste Hof van Appèl of die Regter-president of die voorsittende regter, na gelang van die geval, enige tyd voor die aanhoor van die appèl prima facie van oordeel is dat dit gepas sou wees om die appèl van die hand te wys op die gronde in paragraaf (a) uiteengesit, moet hy of sy geskrewe vertoë van die onderskeie partye aanvra oor hoekom die appèl nie aldus van die hand gewys moet word nie. (c) By ontvangs van die vertoë of, indien geen vertoë ontvang is nie wanneer die tyd wat vir die indiening daarvan bepaal is verstryk, moet die President van die Hoogste Hof van Appèl of die Regter-president, na gelang van die geval, die aangeleentheid na drie regters verwys vir oorweging. (d) Die regters wat die aangeleentheid oorweeg kan gelas dat die vraag of die appèl op die gronde in paragraaf (a) uiteengesit van die hand gewys moet word op ’n bepaalde tyd en plek voor hulle beredeneer word, en kan, hetsy hulle aldus gelas het al dan nie óf— (i) beveel dat die appèl van die hand gewys word, met of sonder ’n bevel oor die koste opgeloop in enige van die howe hieronder of ten opsigte van die appèl, met inbegrip van die koste ten opsigte van die voorbereiding en indiening van die skriftelike vertoë; óf (ii) beveel dat die appèl op die normale wyse voortgaan. (3) Ondanks enige ander wetsbepaling is daar geen appèl teen enige uitspraak of bevel in verrigtinge betreffende ’n aansoek— (a) deur een gade teen die ander om onderhoud hangende die geding nie; 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 20 No. 36743 Act No. 10 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 12 August 2013 Superior Courts Act, 2013 20 (b) (c) for contribution towards the costs of a pending matrimonial action; for the interim custody of a child when a matrimonial action between his or her parents is pending or is about to be instituted; or (d) by one parent against the other for interim access to a child when a matrimonial action between the parents is pending or about to be instituted. 5 Leave to appeal 17. (1) Leave to appeal may only be given where the judge or judges concerned are of the opinion that— (i) (ii) (a) the appeal would have a reasonable prospect of success; or there is some other compelling reason why the appeal should be heard, including conflicting judgments on the matter under consideration; the decision sought on appeal does not fall within the ambit of section 16(2)(a); and (b) (c) where the decision sought to be appealed does not dispose of all the issues in the case, the appeal would lead to a just and prompt resolution of the real issues between the parties. (2) (a) Leave to appeal may be granted by the judge or judges against whose decision an appeal is to be made or, if not readily available, by any other judge or judges of the same court or Division. (b) If leave to appeal in terms of paragraph (a) is refused, it may be granted by the Supreme Court of Appeal on application filed with the registrar of that court within one month after such refusal, or such longer period as may on good cause be allowed, and the Supreme Court of Appeal may vary any order as to costs made by the judge or judges concerned in refusing leave. (c) An application referred to in paragraph (b) must be considered by two judges of the Supreme Court of Appeal designated by the President of the Supreme Court of Appeal and, in the case of a difference of opinion, also by the President of the Supreme Court of Appeal or any other judge of the Supreme Court of Appeal likewise designated. (d) The judges considering an application referred to in paragraph (b) may dispose of the application without the hearing of oral argument, but may, if they are of the opinion that the circumstances so require, order that it be argued before them at a time and place appointed, and may, whether or not they have so ordered, grant or refuse the application or refer it to the court for consideration. (e) Where an application has been referred to the court in terms of paragraph (d), the court may thereupon grant or refuse it. (f) The decision of the majority of the judges considering an application referred to in paragraph (b), or the decision of the court, as the case may be, to grant or refuse the application shall be final: Provided that the President of the Supreme Court of Appeal may in exceptional circumstances, whether of his or her own accord or on application filed within one month of the decision, refer the decision to the court for reconsideration and, if necessary, variation. (3) An application for special leave to appeal under section 16(1)(b) may be granted by the Supreme Court of Appeal on application filed with the registrar of that court within one month after the decision sought to be appealed against, or such longer period as may on good cause be allowed, and the provisions of subsection (2)(c) to (f) shall apply with the changes required by the context. (4) The power to grant leave to appeal— (a) (b) is not limited by reason only of the fact that the matter in dispute is incapable of being valued in money; and is subject to the provisions of any other law which specifically limits it or specifically grants or limits any right of appeal. (5) Any leave to appeal may be granted subject to such conditions as the court concerned may determine, including a condition— limiting the issues on appeal; or that the appellant pay the costs of the appeal. (a) (b) (6) (a) If leave is granted under subsection (2)(a) or (b) to appeal against a decision of a Division as a court of first instance consisting of a single judge, the judge or judges granting leave must direct that the appeal be heard by a full court of that Division, unless they consider— 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 GOVERNMENT GAZETTE, 12 Augustus 2013 Wet op Hoër Howe, 2013 No. 36743 21 Wet No 10 van 2013 21 (b) om ’n bydrae tot die koste van ’n hangende huweliksgeding nie; (c) om tussentydse toesig oor ’n kind wanneer ’n huweliksgeding tussen sy of haar ouers hangende is of op die punt is om ingestel te word nie; of (d) deur een ouer teen die ander vir tussentydse toegang tot ’n kind wanneer ’n huweliksgeding tussen die ouers hangende is of ingestel staan te word nie. 5 Verlof tot appèl 17. (1) Verlof tot appèl word slegs toegestaan waar die betrokke regter of regters van mening is dat— (a) (i) die appèl ’n redelike vooruitsig van sukses sal hê; of (ii) daar ’n ander dwingende rede vir aanhoor van die appèl is, met inbegrip 10 van teenstrydige uitsprake oor die betrokke aangeleentheid; (b) die beslissing wat in die appèl verlang word nie in die bestek van artikel 16(2)(a) val nie; en (c) waar die beslissing waarteen appèl aangeteken staan te word nie al die geskilpunte in die saak dek nie, die appèl tot ’n billike en spoedige oplossing van die werklike geskilpunte tussen die partye sal lei. (2) (a) Verlof om te appelleer kan deur die regter of regters teen wie se beslissing ’n appèl aanhangig gemaak staan te word of, indien nie geredelik beskikbaar nie, deur enige ander regter of regters van dieselfde hof of Afdeling, toegestaan word. (b) Indien verlof om te appelleer ingevolge paragraaf (a) van die hand gewys word, kan dit deur die Hoogste Hof van Appèl toegestaan word by aansoek wat binne een maand na die weiering by die griffier van daardie Hof ingedien word, of sodanige langer tydperk wat op goeie gronde toegelaat kan word, en die Hoogste Hof van Appèl kan enige bevel oor kostes wat die betrokke regter of regters gemaak het toe verlof van die hand gewys is, wysig. (c) ’n Aansoek in paragraaf (b) bedoel moet deur twee regters van die Hoogste Hof van Appèl wat deur die President van die Hoogste Hof van Appèl aangewys is, oorweeg word en in geval van ’n meningsverskil, ook deur die President van die Hoogste Hof van Appèl of enige ander regter van die Hoogste Hof van Appèl wat op dieselfde wyse aangewys is. (d) Die regters wat ’n aansoek in paragraaf (b) bedoel, oorweeg kan oor die aansoek beskik sonder die aanhoor van mondelinge betoog, maar kan, indien hulle van mening is dat die omstandighede dit vereis, gelas dat dit op ’n aangewese tyd en plek voor hulle beredeneer word en kan, hetsy hulle dit beveel het al dan nie, die aansoek toestaan of afwys of na die hof verwys vir oorweging. (e) Waar ’n aansoek ingevolge paragraaf (d) na die hof verwys is, kan die hof dit daarop toestaan of van die hand wys. (f) Die beslissing van die meerderheid van die regters wat ’n aansoek in paragraaf (d) bedoel oorweeg, of die beslissing van die hof, na gelang van die geval, om die aansoek toe te staan of van die hand te wys is finaal: Met dien verstande dat die President van die Hoogste Hof van Appèl onder buitengewone omstandighede, hetsy uit sy of haar eie of by aansoek ingedien binne een maand na die beslissing, die beslissing na die hof kan verwys vir heroorweging en, indien nodig, verandering. (3) ’n Aansoek om spesiale verlof kragtens artikel 16(1)(b) kan deur die Hoogste Hof van Appèl toegestaan word by aansoek ingedien by die griffier van daardie hof binne een maand na die beslissing waarteen appèl aangeteken staan te word, of binne sodanige langer tydperk wat op goeie gronde toegelaat kan word, en die bepalings van subartikel (2)(c) tot (f) is van toepassing met die veranderinge deur die samehang vereis. (4) Die bevoegdheid om verlof tot appèl toe te staan— 15 20 25 30 35 40 45 (a) word nie beperk net omdat die betwiste aangeleentheid nie in geld waardeer 50 (b) kan word nie; en is onderhewig aan die bepalings van enige ander wetsbepaling wat dit spesifiek beperk of spesifiek enige reg op appèl beperk. (5) Enige verlof om te appelleer mag toegestaan word behoudens voorwaardes wat die betrokke hof bepaal, met inbegrip van ’n voorwaarde— (a) wat die geskilpunte in die appèl beperk; of (b) dat die appellant die koste van die appèl dra. (6) (a) Indien verlof kragtens subartikel (2)(a) of (b) toegestaan word om teen ’n beslissing van ’n Afdeling as ’n hof van eerste instansie bestaande uit ’n enkele regter te appelleer, moet die regter of regters wat die appèl toestaan gelas dat die appèl voor ’n volle hof van daardie Afdeling aangehoor word, tensy hulle van mening is— 55 60 22 No. 36743 Act No. 10 of 2013 GOVERNMENT GAZETTE, 12 August 2013 Superior Courts Act, 2013 22 (i) (ii) that the decision to be appealed involves a question of law of importance, whether because of its general application or otherwise, or in respect of which a decision of the Supreme Court of Appeal is required to resolve differences of opinion; or that the administration of justice, either generally or in the particular case, requires consideration by the Supreme Court of Appeal of the decision, in which case they must direct that the appeal be heard by the Supreme Court of Appeal. (b) Any direction by the court of a Division in terms of paragraph (a), may be set aside by the Supreme Court of Appeal of its own accord, or on application by any interested party filed with the registrar within one month after the direction was given, or such longer period as may on good cause be allowed, and may be replaced by another direction in terms of paragraph (a). (7) Subsection (2)(c) to (f) apply with the changes required by the context to any application to the Supreme Court of Appeal relating to an issue connected with an appeal. Suspension of decision pending appeal 18. (1) Subject to subsections (2) and (3), and unless the court under exceptional circumstances orders otherwise, the operation and execution of a decision which is the subject of an application for leave to appeal or of an appeal, is suspended pending the decision of the application or appeal. (2) Subject to subsection (3), unless the court under exceptional circumstances orders otherwise, the operation and execution of a decision that is an interlocutory order not having the effect of a final judgment, which is the subject of an application for leave to appeal or of an appeal, is not suspended pending the decision of the application or appeal. (3) A court may only order otherwise as contemplated in subsection (1) or (2), if the party who applied to the court to order otherwise, in addition proves on a balance of probabilities that he or she will suffer irreparable harm if the court does not so order and that the other party will not suffer irreparable harm if the court so orders. (4) If a court orders otherwise, as contemplated in subsection (1)— the court must immediately record its reasons for doing so; the aggrieved party has an automatic right of appeal to the next highest court; the court hearing such an appeal must deal with it as a matter of extreme urgency; and such order will be automatically suspended, pending the outcome of such appeal. (i) (ii) (iii) (iv) (5) For the purposes of subsections (1) and (2), a decision becomes the subject of an application for leave to appeal or of an appeal, as soon as an application for leave to appeal or a notice of appeal is lodged with the registrar in terms of the rules. Powers of court on hearing of appeals