Artikel 49 van die Strafproseswet, 1977 (Wet No. 51 van 1977), word hierby deur
Verify source ↗ An arrestor may use reasonably necessary and proportionate force to make an arrest, and may use deadly force only in limited serious-violence circumstances.
1. Artikel 49 van die Strafproseswet, 1977 (Wet No. 51 van 1977), word hierby deur 5 die volgende artikel vervang: ‘‘Gebruik van geweld by inhegtenisneming 49. (1) Vir die doeleindes van hierdie artikel beteken— (a) (b) (c) ‘arresteerder’ ’n persoon wat ingevolge hierdie Wet gemagtig is om ’n verdagte in hegtenis te neem of om met sy of haar inhegtenisneming behulpsaam te wees; [en] ‘verdagte’ ’n persoon ten opsigte van wie ’n arresteerder ’n redelike vermoede het [of gehad het] dat sodanige persoon ’n misdryf pleeg of gepleeg het; en ‘dodelike geweld’ geweld wat waarskynlik ernstige liggaamlike besering of dood kan meebring, met inbegrip van, maar nie beperk nie tot, die skiet op ’n persoon met ’n vuurwapen. (2) Indien ’n arresteerder poog om ’n verdagte in hegtenis te neem en die verdagte hom of haar teen die poging verset, of vlug, of hom of haar teen die poging verset en vlug, wanneer dit duidelik is dat ’n poging aangewend word om hom of haar in hegtenis te neem, en die verdagte nie sonder die aanwending van geweld in hegtenis geneem kan word nie, kan die arresteerder, ten einde die inhegtenisneming uit te voer, die geweld gebruik wat redelikerwys nodig en proporsioneel in die omstandighede is om die verset te bowe te kom of om die verdagte te verhinder om te vlug [: Met dien verstande dat die arresteerder ingevolge hierdie artikel geregverdig word om dodelike geweld te gebruik wat gerig is op, of waarskynlik aanleiding sal gee tot, die dood of ernstige liggaamlike besering van ’n verdagte, slegs indien hy of sy op redelike gronde vermoed— (a) dat die geweld onmiddellik noodsaaklik is vir doeleindes van beskerming van die arresteerder, ’n persoon wat die arresteerder 10 15 20 25 30 4 No. 35714 Act No. 9 of 2012 GOVERNMENT GAZETTE, 25 SEPTEMBER 2012 CRIMINAL PROCEDURE AMENDMENT ACT, 2012 (b) (c) or any other person from imminent or future death or grievous bodily harm; that there is a substantial risk that the suspect will cause imminent or future death or grievous bodily harm if the arrest is delayed; or that the offence for which the arrest is sought is in progress and is of a forcible and serious nature and involves the use of life threatening violence or a strong likelihood that it will cause grievous bodily harm], but, in addition to the requirement that the force must be reasonably necessary and proportional in the circumstances, the arrestor may use deadly force only if— (a) the suspect poses a threat of serious violence to the arrestor or any other person; or the suspect is suspected on reasonable grounds of having committed a crime involving the infliction or threatened infliction of serious bodily harm and there are no other reasonable means of effecting the arrest, whether at that time or later.’’. (b) Short title 5 10 15