1. Artikel 11D van die Inkomstebelastingwet, 1962, word hierby gewysig deur subartikels (11) tot (18) deur die volgende subartikels te vervang: 5 ‘‘(11) (a) ’n Komitee moet aangestel word met die doel om navorsing en ontwikkeling kragtens subartikel (9) goed te keur, en bestaan uit— (i) drie persone in diens van die Departement van Wetenskap en Tegnologie, aangestel deur die Minister van Wetenskap en Tegnologie; (ii) een persoon in diens van die Nasionale Tesourie, aangestel deur die Minister 10 van Finansies; en (iii) drie persone in diens van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, aangestel deur die Minister van Finansies. (b) Die Minister van Wetenskap en Tegnologie of die Minister van Finansies kan alternatiewe persone op die komitee aanstel indien ’n persoon ingevolge paragraaf (a) aangestel nie beskikbaar is om enige funksie as lid van die komitee uit te voer nie. (12) (a) Die komitee ingevolge subartikel (11) aangestel moet sy funksies onpartydig en sonder vrees, begunstiging of vooroordeel uitvoer. (b) Die komitee kan— 15 20 sy eie voorsitter aanstel en die prosedures vir sy vergaderings bepaal; (i) (ii) enige aansoek evalueer en aanbevelings doen aan die Minister van Wetenskap en Tegnologie met die doel om navorsing en ontwikkeling ingevolge subartikel (9) goed te keur; (iii) navorsing en ontwikkeling kragtens subartikel (9) goedgekeur, onder- 25 soek of laat ondersoek; 4 No. 34867 Act No. 25 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 14 DECEMBER 2011 Taxation Laws Second Amendment Act, 2011 (iv) monitor all research and development approved under subsection (9)— (aa) to determine whether the objectives of this section are being achieved; and (v) (vi) (bb) to advise the Minister of Finance and the Minister of Science and Technology on any future proposed amendment or adjustment of this section; for a specific purpose and on the conditions and for the period as it may determine, obtain the assistance of any person to advise the committee relating to any function assigned to that committee in terms of this section; and require any taxpayer applying for approval of research and development in terms of subsection (9), to furnish any information or documents necessary for the Minister of Science and Technology and the committee to perform their functions in terms of this section. (13) A taxpayer carrying on research and development approved under subsection (9) must report to the committee annually with respect to the progress of that research and development within 12 months after the close of each year of assessment, starting with the year following the year in which approval is granted under subsection (9) in the form and in the manner that the Minister of Science and Technology may prescribe. (14) Notwithstanding section 4, the Commissioner may disclose to the Minister of Science and Technology information in relation to research and development as may be required by that Minister for the purposes of submitting a report to Parliament in terms of subsection (17). 5 10 15 20 (15) The members of the committee appointed in terms of subsection (11) and 25 any person whose assistance has been obtained by that committee may not— (a) act in any way that is inconsistent with the provisions of subsection (12)(a) or expose themselves to any situation involving the risk of a conflict between their responsibilities and private interests; or (b) use their position or any information entrusted to them to enrich themselves or 30 improperly benefit any other person. (16) The Minister of Science and Technology must— (b) (a) provide written reasons for any decision to grant or deny any application for approval of any research and development under subsection (9), or for any withdrawal of approval contemplated in subsection (10); inform the Commissioner of the approval of any research and development under subsection (9), setting out such particulars as are required by the Commissioner to determine the amount of the additional deduction in terms of subsection (3) or (4); and inform the Commissioner of any withdrawal of approval subsection (10) and of the date on which that withdrawal takes effect. in terms of (c) (17) The Minister of Science and Technology must annually submit a report to Parliament advising Parliament of the direct benefits of the research and development in terms of economic growth, employment and other broader government objectives and the aggregate expenditure in respect of such activities without disclosing the identity of any person. (18) Every employee of the Department of Science and Technology, every member of the committee appointed in terms of subsection (11) and any person whose assistance has been obtained by that committee— (a) must preserve and aid in preserving secrecy with regard to all matters that may come to their knowledge in the performance of their functions in terms of this section; and (b) and may not communicate any such matter to any person whatsoever other than to the taxpayer concerned or its legal representative, nor allow any such person to have access to any records in the possession or custody of the Department of Science and Technology or committee, except in terms of the law or an order of court.’’. (2) Subsection (1) comes into operation on 1 April 2012 unless a later date is determined by the Minister by notice in the Gazette and applies in respect of research and development on or after 1 April 2012, or such later date determined by the Minister by notice in the Gazette, but on or before 1 April 2022. 35 40 45 50 55 60 STAATSKOERANT, 14 DESEMBER 2011 Tweede Wysigingswet op Belastingwette, 2011 Nr. 34867 5 Wet No. 25 van 2011 (iv) alle navorsing en ontwikkeling kragtens subartikel (9) goedgekeur, monitor— (aa) ten einde te bepaal of die oogmerke van hierdie artikel bereik word; en (bb) ten einde die Minister van Finansies en die Minister van Wetenskap en Tegnologie te adviseer oor enige toekomstige voorgestelde wysiging of aanpassing van hierdie artikel; (v) vir ’n bepaalde doel en op die voorwaardes en vir die tydperk wat die komitee bepaal, die bystand verkry van enige persoon om die komitee te adviseer met betrekking tot enige funksie aan die komitee ingevolge hierdie artikel opgedra; en (vi) van enige belastingpligtige wat aansoek doen om goedkeuring van navorsing en ontwikkeling ingevolge subartikel (9), vereis om enige inligting of dokumente te verskaf wat nodig is vir die Minister van Wetenskap en Tegnologie en die komitee ten einde hul funksies ingevolge hierdie artikel uit te voer. (13) ’n Belastingpligtige wat navorsing en ontwikkeling beoefen wat ingevolge subartikel (9) goedgekeur is, moet jaarliks in die vorm en op die wyse deur die Minister van Wetenskap en Tegnologie voorgeskryf, aan die komitee verslag doen aangaande die vordering van daardie navorsing en ontwikkeling binne 12 maande na die einde van elke jaar van aanslag, beginnende by die jaar wat volg op die jaar waarin goedkeuring kragtens subartikel (9) verleen word. (14) Ondanks artikel 4 kan die Kommissaris aan die Minister van Wetenskap en Tegnologie inligting in verband met navorsing en ontwikkeling openbaar soos vereis mag word deur daardie Minister ten einde ’n verslag ingevolge subartikel (17) aan die Parlement voor te lê. 5 10 15 20 (15) Die lede van die komitee ingevolge subartikel (11) aangestel en enige 25 persoon wie se bystand deur daardie komitee verkry is, mag nie— (a) op enige wyse optree wat strydig is met die bepalings van subartikel (12)(a) nie of hulself blootstel aan enige situasie wat die risiko van konflik tussen hul verantwoordelikhede en privaatbelange behels nie; of (b) hul posisie of enige inligting aan hulle toevertrou gebruik ten einde hulself te 30 verryk of enige ander persoon onbehoorlik te bevoordeel nie. (16) Die Minister van Wetenskap en Tegnologie moet— (a) skriftelike redes verskaf vir enige besluit om enige aansoek om goedkeuring van enige navorsing en ontwikkeling ingevolge subartikel (9) goed te keur of af te wys, of vir enige intrekking van goedkeuring in subartikel (10) beoog; (b) die Kommissaris van die goedkeuring van enige navorsing en ontwikkeling kragtens subartikel (9) inlig, met uiteensetting van die besonderhede wat deur die Kommissaris vereis word ten einde die bedrag van die bykomende aftrekking te bepaal wat ingevolge subartikel (3) of (4) toelaatbaar is; en (c) die Kommissaris inlig oor enige intrekking van goedkeuring ingevolge subartikel (10) en van die datum waarop daardie intrekking van krag word. (17) Die Minister van Wetenskap en Tegnologie moet jaarliks aan die Parlement ’n verslag voorlê wat die Parlement in kennis stel van die direkte voordele van die navorsing en ontwikkeling wat betref ekonomiese groei, indiensneming en ander breër regeringsdoelwitte en die totale uitgawes ten opsigte van sodanige bedrywighede sonder om die identiteit van enige persoon te openbaar. (18) Elke werknemer van die Departement van Wetenskap en Tegnologie, elke lid van die komitee ingevolge subartikel (11) aangestel en enige persoon wie se bystand deur daardie komitee verkry is— (a) moet geheimhouding bewaar en help bewaar met betrekking tot alle aangeleenthede wat tot hul kennis mag kom in die verrigting van hul funksies ingevolge hierdie artikel; en (b) mag nie enige sodanige aangeleentheid aan enige persoon hoegenaamd bekend maak nie behalwe aan die betrokke belastingpligtige of aan daardie belastingpligtige se regsverteenwoordiger, of enige sodanige persoon toelaat om toegang te hê tot enige rekords in die besit of bewaring van die Departement van Wetenskap en Tegnologie of komitee nie, behalwe ingevolge die reg of ’n hofbevel.’’. (2) Subartikel (1) tree op 1 April 2012 in werking, tensy ’n later datum deur die Minister by kennisgewing in die Staatskoerant bepaal word, en is van toepassing ten opsigte van navorsing en ontwikkeling op of na 1 April 2012, of die latere datum deur die Minister by kennisgewing in die Staatskoerant bepaal, maar op of voor 1 April 2022. 35 40 45 50 55 60 6 No. 34867 Act No. 25 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 14 DECEMBER 2011 Taxation Laws Second Amendment Act, 2011 Amendment of section 12G of Act 58 of 1962, as inserted by section 12 of Act 19 of 2001 and amended by section 29 of Act 60 of 2001, section 22 of Act 74 of 2002 and section 27 of Act 35 of 2007 2. (1) Section 12G of the Income Tax Act, 1962, is hereby amended— (a) by the substitution in subsection (13) for the proviso of the following proviso: ‘‘Provided that the Minister of Trade and Industry or the Minister of Finance, as the case may be, may appoint alternative persons so employed if any person appointed in terms of paragraph (a) [of] or (b) is not available to perform any function as a member of the committee’’; and (b) by the substitution in subsection (16)(e) for subparagraph (vi) of the following subparagraph: ‘‘(vi) any [decisions] decision not to withdraw the approval of a project, despite any material change in facts, as contemplated in paragraph (i) of the proviso to subsection (9).’’. (2) Subsection (1) comes into operation on 1 January 2012. Amendment of section 4 of Act 91 of 1964, as amended by section 2 of Act 105 of 1969, section 2 of Act 110 of 1979, sections 3 and 15 of Act 98 of 1980, section 2 of Act 84 of 1987, section 4 of Act 59 of 1990, section 1 of Act 105 of 1992, section 1 of Act 98 of 1993, section 2 of Act 45 of 1995, section 34 of Act 34 of 1997, section 58 of Act 30 of 1998, section 47 of Act 53 of 1999, section 115 of Act 60 of 2001, section 43 of Act 30 of 2002, section 39 of Act 12 of 2003, section 133 of Act 45 of 2003, section 10 of Act 10 of 2006, section 9 of Act 21 of 2006, section 5 of Act 36 of 2007, section 25 of Act 61 of 2008 and section 24 of Act 8 of 2010 5 10 15 20