13. Bykomend tot enige ander toepaslike wetsbepalings, is die volgende van toepassing op lede van die Raad: (a) (b) (c) ’n Lid van die Raad kan nie teenwoordig wees of deelneem aan die bespreking van of die neem van ’n besluit oor enige saak wat voor die Raad dien waarin daardie lid of sy of haar familielid, sakevennoot of medewerker ’n direkte of indirekte belang het nie. ’n Lid van die Raad of sy of haar familielid, sakevennoot of medewerker, of ’n organisasie of onderneming waarin ’n lid van die Raad of sy of haar familielid, sakevennoot of medewerker ’n direkte of indirekte belang het, kan nie— (i) enige goedere of dienste aan die Poskantoor bied of enige sake met die Poskantoor doen nie; (ii) op enige wyse hoegenaamd onbehoorlik gebruik maak van die posisie van ’n lid van die Raad of van enige inligting deur ’n lid van die Raad verkry uit hoofde van sy of haar posisie as ’n lid van die Raad nie. ’n Lid van die Raad moet sy of haar werksaamhede te alle tye met die uiterste goeie trou, eerlikheid en integriteit, sorg en toewyding verrig en moet ter bevordering van sy of haar werksaamhede, sonder om die omvang daarvan te beperk— (i) redelike stappe doen om homself of haarself op hoogte te stel oor die Poskantoor, die Poskantoor en die omstandighede waaronder hy opereer; redelike stappe doen, deur die prosesse van die Raad, om voldoende inligting en advies te bekom oor alle aangeleenthede waaroor die Raad sal besin, sodat hy of sy pligsgetroue en ingeligte besluite kan neem; en aktiwiteite se bedryf (ii) (iii) gereeld Raadsvergaderings bywoon; (iv) ’n aktiewe en onafhanklike diskresie uitoefen ten opsigte van alle aangeleenthede waaroor die Raad moet besluit; (v) behoorlike sorg uitoefen in die verrigting van sy of haar werksaamhede as ’n lid van die Raad; (vi) by enige interne gedragskode hou wat die Poskantoor vir lede van die Raad mag instel; (vii) nie by enige aktiwiteit betrokke raak wat die integriteit van die Poskantoor kan skaad nie; (viii) nie onbehoorlike gebruik maak van sy of haar posisie as ’n lid van die Raad of van inligting wat uit hoofde van sy of haar posisie as ’n lid bekom is nie; (ix) enige vertroulike aangeleenthede betreffende die Poskantoor, wat in sy of haar hoedanigheid as ’n lid van die Raad bekom is, as streng vertroulik hanteer en dit nie aan enigiemand openbaarmaak sonder die magtiging van die Poskantoor of soos vereis as deel van daardie persoon se amptelike werksaamhede as lid van die Raad nie. Prosedures by vergaderings, en komitees van Raad 14. (1) (a) Die Raad bepaal die prosedure by die Raad se vergaderings. 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 18 No. 34879 Act No. 22 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 19 DECEMBER 2011 SOUTH AFRICAN POST OFFICE SOC LTD ACT, 2011, 2011 18 (b) Seventy per cent of serving members constitutes a quorum at any meeting of the Board. (c) A decision taken by the Board or an act performed under that decision is not invalid merely by reason of— (i) any irregularity in the appointment of a member; (ii) a vacancy in the Board; or (iii) the fact that any person not entitled to sit as a member sat as such at the time when the decision was taken, 5 provided such decision was taken by a majority of the members present at the time and entitled so to sit, and those members at the time constituted a quorum. 10 (2) (a) The Board may appoint one or more committees with the concurrence of the Minister, but must appoint the following committees: (i) Remuneration and Performance Committee; (ii) Human Resources and Transformation Committee; and (iii) Audit Committee. (b) Committees that exist when this Act takes effect, continue to exist for a period of six months after the commencement. (3) The Board must— (a) assign members of the Board to serve on a committee, based on their knowledge and skills; (b) determine the— terms of reference of a committee; (i) (ii) composition of a committee; (iii) (iv) (v) method and reasons for removal of a member from a committee. (4) Non-executive members of the Board must make up the majority of the members tenure of members of a committee; reporting mechanisms of a committee; and of a committee. (5) The Board may appoint any person with particular knowledge, expertise or qualifications to assist a committee in the performance of its functions. (6) Unless specially delegated by the Board, a committee has no decision-making powers, and can only make recommendations to the Board. (7) A committee must meet as often as is necessary in order to carry out its functions and may determine its own procedures. 15 20 25 30 (8) Each committee must be chaired by a non-executive member of the Board. 35 Delegation and assignment of functions by Board 15. (1) The Board may, by resolution passed by 75 per cent of its members— (a) delegate any of its powers and assign any of its duties to any member of the Board or any committee established in terms of section 14, the chief executive officer, the chief financial officer, the chief operating officer or any employee of the Post Office; and (b) amend or revoke such delegation or assignment. (2) Notwithstanding a delegation or assignment contemplated in subsection (1), the Board is not divested of any power or duty so delegated or assigned. (3) (a) Any delegation or assignment contemplated in subsection (1)— (i) may be made subject to such conditions as the Board may determine; and (ii) must be communicated to the delegatee or assignee in writing. (b) The written communication contemplated in paragraph (a)(ii) must contain full particulars of the matters being delegated or assigned and of the conditions subject to which the power may be exercised or the duty must be performed. (4) The Board may not delegate— (a) (b) the power to appoint the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer; and its role in deciding on— (i) the appointment of the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer; the mandate and strategic plan of the Post Office. (ii) 40 45 50 55 STAATSKOERANT, 19 DESEMBER 2011 WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE POSKANTOOR MIS BPK, 2011 Nr. 34879 19 Wet Nr. 22 van 2011 19 (b) Sewentig persent van dienende lede van die Raad maak ’n kworum uit by enige vergadering van die Raad. (c) ’n Besluit wat deur die Raad geneem is of ’n handeling wat kragtens daardie besluit uitgevoer is, is nie ongeldig nie bloot vanweë— ’n vakature op die Raad; of (i) enige ongerymdheid in die aanstelling van ’n lid van die Raad; (ii) (iii) die feit dat enige persoon wat nie geregtig is om as ’n lid van die Raad te sit nie, as sodanig gesit het ten tyde van die neem van die besluit, met dien verstande dat die besluit deur ’n meerderheid van die lede van die Raad toe teenwoordig en geregtig om aldus te sit, geneem is en dat daardie lede van die Raad toe ’n kworum gevorm het. (2) (a) Die Raad kan een of meer komitees met die instemming van die Minister aanstel, maar moet die volgende komitees aanstel: (i) Vergoedings- en Prestasie-komitee; (ii) Mensehulpbronne- en Transformasiekomitee; en (iii) Ouditkomitee. 5 10 15 (b) Komitees wat bestaan wanneer hierdie Wet in werking tree, bestaan voort vir ’n tydperk van ses maande na die inwerkingtreding. (3) Die Raad moet— (a) lede van die Raad aanwys om op ’n komitee te dien, op grond van hul kennis en vaardighede; 20 (b) die— samestelling van ’n komitee bepaal; (i) opdrag van ’n komitee bepaal; (ii) (iii) ampsbekleding van lede op ’n komitee bepaal; (iv) verslagdoeningsmeganismes van ’n komitee bepaal; en (v) metode van en redes vir verwydering van ’n lid van ’n komitee bepaal. (4) Nie-uitvoerende lede van die Raad moet die meerderheid van die lede van ’n 25 komitee uitmaak. (5) Die Raad kan enige persoon met bepaalde kennis, kundigheid of kwalifikasies 30 aanstel om ’n komitee in die verrigting van sy werksaamhede by te staan. (6) Tensy dit spesiaal deur die Raad gedelegeer is, het ’n komitee geen besluitnemingsmagte nie, en kan slegs aanbevelings aan die Raad doen. (7) ’n Komitee moet so dikwels vergader as wat nodig is om sy werksaamhede te verrig en kan sy eie prosedures bepaal. (8) Elke komitee moet ’n nie-uitvoerende lid van die Raad as voorsitter hê. Delegering en toedeling van werksaamhede deur Raad 15. (1) Die Raad kan, deur ’n besluit goedgekeur deur 75 persent van sy lede— (a) enige van sy bevoegdhede delegeer en enige van sy pligte toewys aan enige lid van die Raad of enige komitee ingestel kragtens artikel 14, die hoof- uitvoerende beampte, die hoof- finansiële beampte, die hoofbedryfsbeampte of enige werknemer van die Poskantoor; en sodanige delegasie of opdrag wysig of herroep. (b) 35 40 (2) Ondanks ’n delegasie of opdrag in subartikel (1) beoog, word die Raad nie ontdoen van enige bevoegdheid of plig wat aldus gedelegeer of opgedra is nie. 45 (3) (a) Enige delegasie of opdrag in subartikel (1) beoog— (i) kan, onderhewig aan sodanige voorwaardes as wat die Raad kan bepaal, gemaak of gegee word; en (ii) moet skriftelik aan die gedelegeerde of gemagtigde gekommunikeer word. (b) Die skriftelike kommunikasie in paragraaf (a)(ii) beoog, moet volledige besonderhede bevat van die aangeleenthede wat gedelegeer of opgedra word en van die voorwaardes waaronder die bevoegdheid uitgeoefen kan word of die plig uitgevoer moet word. 50 (4) Die Raad kan nie— (a) die bevoegdheid om die hoof- uitvoerende beampte, die hoof- finansiële 55 (b) beampte of die hoofbedryfsbeampte aan te stel, delegeer nie; en sy rol in besluitneming oor— (i) die aanstelling van die hoof- uitvoerende beampte, die hoof- finansiële beampte of die hoofbedryfsbeampte; of (ii) die mandaat en strategiese plan van die Poskantoor, delegeer nie. 60 20 No. 34879 Act No. 22 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 19 DECEMBER 2011 SOUTH AFRICAN POST OFFICE SOC LTD ACT, 2011, 2011 20 Appointment of chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer 16. (1) The Board must, with the approval of the Minister, appoint a chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer to ensure that the Post Office meets its objects. (2) The Board must invite applications for the posts of chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer by publishing advertisements in the media. (3) A person appointed as chief executive officer, chief financial officer or chief 5 operating officer must— (a) have the qualifications or experience relevant to the functions of the Post 10 Office; and (b) not be disqualified as contemplated in section 10. Conditions of appointment of chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer 17. (1) The appointment of the chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer is subject to the conclusion of an annual performance agreement with the Post Office. (2) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer are appointed for a term not exceeding five years and may, subject to the approval of the Minister, be reappointed for one additional term not exceeding five years. (3) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer hold office on terms and conditions determined by the Board, with the concurrence of the Minister. (4) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer are members of the Board by virtue of their office. (5) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer are entitled to a remuneration package determined by the Board with the concurrence of the Minister, the Minister acting after consultation with the Minister of Finance. (6) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer are accountable to the Board. Termination of employment of chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer 18. (1) The Board must, with the approval of the Minister and subject to compliance with the Labour Relations Act, 1995 (Act No. 66 of 1995), terminate the employment of the chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer— (a) (b) for misconduct, which includes any act or failure to act contemplated in section 12(2); or for failing to perform the duties connected with that office diligently. (2) The Board may suspend the services of the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer pending the finding of any misconduct proceedings against him or her, during which period the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer is also suspended as an executive member of the Board. (3) The chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer must vacate the office if he or she becomes disqualified from membership of the Board in terms of section 10. (4) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer may resign by written notice of at least 30 days to the Chairperson of the Board. Acting chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer 15 20 25 30 35 40 45 19. (1) The Board may in writing appoint any senior employee of the Post Office to act as chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer when the holder of that office— 50 (a) is temporarily unable to perform the duties connected with that office; STAATSKOERANT, 19 DESEMBER 2011 WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE POSKANTOOR MIS BPK, 2011 Nr. 34879 21 Wet Nr. 22 van 2011 21 Aanstelling van hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte 16. (1) Die Raad moet, met die goedkeuring van die Minister, ’n hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte aanstel om te verseker dat die Poskantoor sy doelwitte bereik. (2) Die Raad moet advertensies in die media plaas om aansoeke om die poste van hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte aan te vra. (3) ’n Persoon aangestel as hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of 5 hoofbedryfsbeampte— (a) moet oor kwalifikasies of ervaring beskik wat betrekking het op die 10 werksaamhede van die Poskantoor; en (b) mag nie soos in artikel 10 beoog gediskwalifiseer wees nie. Voorwaardes vir aanstelling van hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte 17. (1) Die aanstelling van die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte is onderhewig aan die sluiting van ’n jaarlikse prestasie- ooreenkoms met die Poskantoor. (2) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte word aangestel vir ’n termyn van hoogstens vyf jaar en kan, behoudens die goedkeuring van die Minister, heraangestel word vir een bykomende termyn van hoogstens vyf jaar. (3) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte beklee hul ampte volgens bepalings en voorwaardes neergelê deur die Raad, met die instemming van die Minister. (4) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte is lede van die Raad uit hoofde van hul ampte. (5) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte is geregtig op ’n vergoedingspakket vasgestel deur die Raad met die instemming van die Minister, waar die Minister optree na oorleg met die Minister van Finansies. (6) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte is verantwoordbaar teenoor die Raad. Beëindiging van diens van hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte 18. (1) Die Raad moet, met die goedkeuring van die Minister en behoudens die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet No. 66 van 1995), die diens van die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte beëindig— (a) weens wangedrag, met inbegrip van enige handeling of versuim om op te tree soos beoog in artikel 12(2); of (b) weens versuim om die pligte wat op daardie amp betrekking het, toegewyd uit te voer. (2) Die Raad kan die dienste van die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte opskort hangende die uitkoms van enige geregtelike stappe teen hom of haar weens wangedrag, en in daardie tydperk is die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte ook as uitvoerende lid van die Raad geskors. (3) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte moet die amp ontruim indien hy of sy ingevolge artikel 10 van lidmaatskap van die Raad gediskwalifiseer word. (4) Die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte kan bedank deur minstens 30 dae skriftelik aan die Voorsitter van die Raad kennis te gee. 15 20 25 30 35 40 45 Waarnemende hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte hoofbedryfsbeampte en 50 19. (1) Die Raad kan enige senior werknemer van die Poskantoor skriftelik aanstel om as hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte waar te neem wanneer die bekleër van daardie amp— (a) tydelik nie in staat is om die pligte wat op daardie amp betrekking het, uit te voer nie; 55 22 No. 34879 Act No. 22 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 19 DECEMBER 2011 SOUTH AFRICAN POST OFFICE SOC LTD ACT, 2011, 2011 22 (b) has been suspended from office; or (c) has vacated or has been removed from that office and a new chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer, as the case may be, has not yet been appointed. (2) An acting chief executive officer, acting chief financial officer or acting chief operating officer may exercise all the powers and must perform all the duties of the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer, as the case may be. 5 Delegation by chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer 20. (1) The chief executive officer, chief financial officer and chief operating officer may delegate to an employee of the Post Office any of his or her powers and assign any of his or her duties. (2) Any delegation or assignment contemplated in subsection (1)— (a) may be made subject to such conditions as the Board may determine; (b) must be communicated to the delegatee or assignee in writing; (c) may be amended or withdrawn in writing by the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer, as the case may be; and (d) does not prohibit the holder of the office that made the delegation or assignment from exercising that power or performing that duty. (3) Notwithstanding a delegation or assignment contemplated in subsection (1), the chief executive officer, chief financial officer or chief operating officer, as the case may be, is not divested of any power or duty so delegated or assigned. Personnel of Post Office 21. (1) (a) The Board must determine the structure or organogram of the Post Office and the conditions of service, remuneration and service benefits of the personnel of the Post Office after consultation with the chief executive officer and with the concurrence of the Minister, the Minister acting after consultation with the Minister of Finance. (b) The conditions of service contemplated in paragraph (a) must include— (i) (ii) in respect of all members of staff, obligations comparable with sections 10(1)(g) and 10(3); and in respect of members of staff in employment at the date of commencement of this Act, obligations comparable with section 10(4). (2) The work relating to the functions of the Post Office is performed by such persons as the chief executive officer may appoint. (3) The chief executive officer must determine and supply each employee with a copy of the code of conduct, applicable to all members of staff of the Post Office and justiciable for purposes of disciplinary proceedings, to ensure— (a) compliance with applicable laws; (b) (c) the effective, efficient and economical use of the Post Office’s resources; and the promotion and maintenance of a high standard of professional ethics. (4) Personnel may be transferred or seconded to the Post Office from the public service subject to the provisions of the Public Service Act, 1994 (Proclamation No. 103 of 1994). (5) Every employee required by the Post Office to do so must, before performing the functions of his or her post, take an oath or make an affirmation before a justice of the peace in the form set out in Schedule 1. Subsidiaries and accountability 22. (1) The Post Office may establish subsidiary companies. (2) Sections 10, 13, 21(1), (2) and (3), 23, 24, 25, 27, 28 and 30 apply with the changes required by the context to any subsidiary of the Post Office. 10 15 20 25 30 35 40 45 50 STAATSKOERANT, 19 DESEMBER 2011 WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE POSKANTOOR MIS BPK, 2011 Nr. 34879 23 Wet Nr. 22 van 2011 23 (b) uit die amp geskors is; of (c) die amp ontruim het of daaruit geskors is en ’n nuwe hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte, na gelang van die geval, nog nie aangestel is nie. (2) ’n Waarnemende hoof- uitvoerende beampte, waarnemende hoof- finansiële beampte of waarnemende hoofbedryfsbeampte kan al die bevoegdhede uitoefen en moet al die pligte van die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte, na gelang van die geval, uitvoer. 5 Delegering deur hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte en hoofbedryfsbeampte 10 20. (1) Die en hoofbedryfsbeampte kan enigeen van sy of haar bevoegdhede aan ’n werknemer van die Poskantoor delegeer, en enigeen van sy of haar pligte aan so ’n persoon opdra. hoof- finansiële uitvoerende beampte, beampte hoof- (2) Enige delegasie of opdrag beoog in subartikel (1)— (a) kan gemaak of gegee word onderhewig aan sodanige voorwaardes as wat die 15 Raad kan bepaal; (b) moet skriftelik aan die gedelegeerde of gemagtigde gekommunikeer word; (c) kan skriftelik gewysig of teruggetrek word deur die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte, na gelang van die geval; en (d) weerhou die bekleër van die amp wat die delegasie gemaak het of die opdrag gegee het nie daarvan om daardie bevoegdheid uit te oefen of daardie plig uit te voer nie. (3) Ondanks ’n delegasie of opdrag bedoel in subartikel (1), word die hoof- uitvoerende beampte, hoof- finansiële beampte of hoofbedryfsbeampte, na gelang van die geval, nie ontdoen van enige bevoegdheid of plig wat aldus gedelegeer of opgedra is nie. Personeel van Poskantoor 21. (1) (a) Die Raad moet die struktuur of organogram van die Poskantoor en die diensvoorwaardes, besoldiging en diensvoordele van die personeel van die Poskantoor bepaal na oorleg met die hoof- uitvoerende beampte en met die instemming van die Minister, wat optree na oorleg met die Minister van Finansies. (b) Die diensvoorwaardes in paragraaf (a) beoog moet insluit— (i) (ii) ten opsigte van alle personeellede, verpligtinge vergelykbaar met artikel 10(1)(g) en 10(3); en ten opsigte van personeellede in diens op die datum van inwerkingtreding van hierdie Wet, verpligtinge vergelykbaar met artikel 10(4). (2) Die werk betreffende die werksaamhede van die Poskantoor word verrig deur sodanige persone wat die hoof- uitvoerende beampte kan aanstel. (3) Die hoof- uitvoerende beampte moet die gedragskode bepaal en ’n eksemplaar daarvan aan elke werknemer beskikbaar stel, welke kode van toepassing is op alle personeellede van die Poskantoor en beregbaar is vir doeleindes van dissiplinêre prosedures om te verseker— 20 25 30 35 40 (a) dat aan die toepaslike wetsbepalings voldoen word; (b) dat die Poskantoor se hulpbronne effektief, doeltreffend en ekonomies 45 aangewend word; en (c) dat ’n hoë standaard van professionele etiek bevorder en gehandhaaf word. (4) Personeellede kan uit die staatsdiens na die Poskantoor verplaas of gesekondeer word behoudens die bepalings van die Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie No. 103 van 1994). (5) Elke werknemer van wie die Poskantoor dit vereis, moet, voor die verrigting van die werksaamhede van sy of haar pos, ’n eed of ’n plegtige verklaring voor ’n vrederegter aflê volgens die vorm in Bylae 1 uiteengesit. 50 Filiale en verantwoordbaarheid 22. (1) Die Poskantoor kan filiaalmaatskappye instel. (2) Artikels 10, 13, 21(1) en (3), 23, 24, 25, 27, 28 en 30 is met die veranderings deur 55 die samehang vereis van toepassing op enige filiaal van die Poskantoor. 24 No. 34879 Act No. 22 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 19 DECEMBER 2011 SOUTH AFRICAN POST OFFICE SOC LTD ACT, 2011, 2011 24 (3) (a) The Post Office must, before it establishes a subsidiary or revives a dormant subsidiary, submit a feasibility study and business plan of the proposed subsidiary to the Minister for consideration. (b) The Minister may, subject to section 51(1)(g) of the Public Finance Management Act, after consideration of the feasibility study and business plan and after consultation with the Minister of Finance, approve the establishment of the subsidiary or revival of the dormant subsidiary, as the case may be. (c) The Minister must, before the approval contemplated in paragraph (b), table the feasibility study and business plan in the National Assembly for consideration. 5 (4) The Board of any subsidiary is accountable to the Post Office in respect of the 10 performance of its functions. Application of Public Finance Management Act 23. (1) The Post Office is subject to the Public Finance Management Act. (2) The Board must ensure that the provisions of the Public Finance Management Act, in particular sections 52 (submission of annual budget and corporate plan) and 55 (annual reporting on financial affairs), are duly complied with. (3) (a) The Minister must table in Parliament the annual report and financial statements of the Post Office and its subsidiaries, contemplated in section 55 of the Public Finance Management Act— (i) within 14 days after receiving the report, if Parliament is in session; or (ii) if Parliament is not in session, within 14 days after the commencement of the next Parliamentary session. (b) The annual report and financial statements must clearly differentiate between the annual report and financial statements of the Post Office and those of its subsidiaries. (4) The Board must submit such other accounts, reports and statements as the Minister or the Minister of Finance, or both, may require. Investigation of Post Office 24. (1) The Minister may appoint a person to investigate the affairs or financial position of the Post Office and compliance by the Post Office with this Act and may recover from the Post Office the fees and disbursements incurred by that person during the investigation. (2) The Post Office or an employee of the Post Office must, for the purposes of subsection (1), provide the Minister or a person authorised by the Minister with such data, information, books, accounts, documents and assets of the Post Office as the Minister or the authorised person may require. Intervention by Minister 25. (1) The Minister may direct the Post Office to take any action specified by the Minister if the Post Office— is in financial difficulty or is being mismanaged; fails to perform its functions effectively or efficiently; (a) (b) (c) has acted unfairly or in a discriminatory or inequitable way towards a person to whom it owes a duty under this Act or the Postal Services Act; or (d) has failed to comply with any law or any policy envisaged in this Act. (2) A directive contemplated in subsection (1) must state— (a) (b) (c) the reason for issuing the directive; the steps which must be taken to remedy the situation; and a reasonable period within which the steps contemplated in paragraph (b) must be taken. (3) If the Post Office fails to comply with the directive contemplated in subsection (1) within the stated period, the Minister may— (a) after having given the Post Office a reasonable opportunity to be heard; and 15 20 25 30 35 40 45 50 STAATSKOERANT, 19 DESEMBER 2011 WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE POSKANTOOR MIS BPK, 2011 Nr. 34879 25 Wet Nr. 22 van 2011 25 (3) (a) Die Poskantoor moet, voordat hy ’n filiaal instel of ’n dormante filiaal laat herleef, ’n lewensvatbaarheidstudie en ’n besigheidsplan van die voorgestelde filiaal vir oorweging aan die Minister voorlê. (b) Die Minister kan, behoudens artikel 51(1)(g) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, na oorweging van die lewensvatbaarheidstudie en besigheidsplan en na oorleg met die Minister van Finansies, die instelling van die filiaal of herlewing van die dormante filiaal, na gelang van die geval, goedkeur. (c) Die Minister moet, voor die goedkeuring in paragraaf (b) beoog, die lewensvatbaarheidstudie en besigheidsplan vir oorweging in die Nasionale Vergadering ter tafel lê. (4) Die raad van enige filiaal is aan die Poskantoor verantwoordbaar ten opsigte van die verrigting van sy werksaamhede. Toepassing van Wet op Openbare Finansiële Bestuur 23. (1) Die Poskantoor is onderhewig aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. (2) Die Raad moet verseker dat die bepalings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, in die besonder artikels 52 (voorlegging van jaarlikse begroting en korporatiewe plan) en 55 (jaarlikse verslagdoening oor finansiële sake), behoorlik nagekom word. (3) (a) Die Minister moet die jaarverslag en finansiële state van die Poskantoor beoog in artikel 55 van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur in die Parlement ter tafel lê— (i) binne 14 dae na ontvangs van die verslag, indien die Parlement in sitting is; of indien die Parlement nie in sitting is nie, binne 14 dae na die aanvang van die (ii) volgende Parlementsitting. (b) Die jaarverslag en finansiële state moet duidelik onderskei tussen die jaarverslag en finansiële state van die Poskantoor en dié van sy filiale. (4) Die Raad moet sodanige ander rekeninge, verslae en state voorlê wat die Minister of die Minister van Finansies, of albei, mag vereis. Ondersoek na Poskantoor 24. (1) Die Minister kan ’n persoon aanstel om ondersoek in te stel na die sake of finansiële posisie van die Poskantoor en die Poskantoor se voldoening aan hierdie Wet, en kan die gelde en uitbetalings tydens die ondersoek deur daardie persoon aangegaan, van die Poskantoor verhaal. (2) Die Poskantoor of ’n werknemer van die Poskantoor moet, by die toepassing van subartikel (1), die Minister of ’n persoon gemagtig deur die Minister voorsien van sodanige data, inligting, boeke, rekeninge, dokumente en bates van die Poskantoor wat die Minister of die gemagtigde persoon mag vereis. Ingryping deur Minister 25. (1) Die Minister kan die Poskantoor opdrag gee om enige stappe te doen deur die Minister gespesifiseer indien die Poskantoor— in finansiële moeilikheid verkeer of wanbestuur word; (a) (b) versuim om sy werksaamhede effektief of doeltreffend te verrig; (c) onbillik of op ’n diskriminerende of onregverdige wyse opgetree het teenoor ’n persoon teenoor wie die Maatskappy kragtens hierdie Wet of die Posdienstewet ’n verpligting het; of 5 10 15 20 25 30 35 40 (d) versuim het om aan enige wet of enige beleid in hierdie Wet beoog, te 45 voldoen. (2) ’n Lasgewing in subartikel (1) beoog moet— (a) die rede vir die uitreiking van die lasgewing vermeld; (b) die stappe wat gedoen moet word om die situasie reg te stel, vermeld; en (c) ’n redelike tydperk vermeld waarin die stappe bedoel in paragraaf (b) gedoen moet word. 50 (3) Indien die Poskantoor versuim om binne die vasgestelde tydperk te voldoen aan die lasgewing in subartikel (1) bedoel, kan die Minister— (a) nadat die Poskantoor ’n redelike geleentheid gegun is om sy saak te stel; en 26 No. 34879 Act No. 22 of 2011 GOVERNMENT GAZETTE, 19 DECEMBER 2011 SOUTH AFRICAN POST OFFICE SOC LTD ACT, 2011, 2011 26 (b) after having afforded the Post Office a hearing on any submissions received, replace the members of the Board in the same manner as the departing members have been appointed or, where circumstances so require, appoint a person as an administrator to take over the relevant function of the Post Office. (4) If the Minister appoints an administrator in terms of subsection (3)— (a) (b) (c) the administrator may do anything which the Post Office might otherwise be empowered or required to do by or under this Act, to the exclusion of the Post Office; the Board may not, while the administrator is responsible for the relevant function, exercise any of its powers or perform any of its duties relating to that function; an employee or a contractor of the Post Office must comply with a directive given by the administrator. 5 10 (5) The Minister must— (a) review the performance of the Post Office regularly whilst it is under administration; and 15 (b) within six months of appointing the administrator, table a report on his or her findings in the National Assembly. (6) Once the Minister is satisfied that the Post Office is able to perform its functions effectively, the Minister must terminate the appointment of the administrator. 20 (7) (a) Notwithstanding subsection (3), the Minister may dissolve the Board if the Minister, on good cause shown, loses confidence in the ability of the Board to perform its functions effectively and efficiently. (b) The Minister may dissolve the Board only— (i) after having given the Board a reasonable opportunity to be heard; and (ii) after having afforded the Board a hearing on any submissions received. (c) If the Minister dissolves the Board, the Minister— (i) may appoint an administrator to take over the functions of the Board and to do anything which the Board might otherwise be empowered or required to do by or under this Act, subject to such conditions as the Minister may determine; and (ii) must, as soon as it is feasible but not later than three months after the dissolution of the Board, replace the members of the Board in the same way as the way in which they were appointed. 25 30 (8) (a) The costs associated with the appointment of an administrator shall be for the 35 account of the Post Office. (b) The appointment of the administrator terminates when the Board members have been replaced in terms of subsection (7)(c)(ii). (9) Notwithstanding this section, the Minister retains the right at any time to approach a competent court for relief in any matter he or she considers appropriate in furtherance of this Act. 40 Limitation of liability