This section sets the Board’s membership rules, appointment process, meeting rules, and functions.
10 No. 42046 GOVERNMENT GAZETTE, 20 NOVEMBER 2018 Act No. 2 of 2018 Extension of Security of Tenure Amendment Act, 2018 10 Composition of Board 15B. (1) The Board consists of not less than seven and not more than including the chairperson and the deputy chairperson, 13 members, appointed by the Minister. (2) A member of the Board is appointed for a period of four years: Provided that a member may not be appointed for more than two consecutive terms. (3) A member of the Board must— (a) be a fit and proper person to hold office as a member; and (b) have appropriate qualifications and relevant experience. (4) The Board must— (a) be representative of the communities and interests affected by this Act; and (b) have not less than 50% women members. (5) Before the Minister appoints members of the Board in terms of subsection (1), the Minister must by notice in two newspapers and the Gazette invite all interested persons to submit, within the period and in the manner mentioned in the notice, the names of persons fit to be appointed as members of the Board. (6) The Minister must appoint a nomination committee to make recommendations to the Minister for the appointment of members of the Board. (7) In establishing a nomination committee, the Minister must ensure that the committee is broadly representative of the various racial groups, communities and interests affected by this Act and geographic areas of the Republic, and that both males and females are represented. (8) The deputy chairperson of the Board must act as chairperson in the absence of the chairperson of the Board. 5 10 15 20 25 (9) (a) The Board may determine the proceedings at its meetings as it may deem fit, and must cause minutes of such proceedings to be kept. 30 (b) A majority of the members of the Board is a quorum for a meeting of the Board. Functions of Board 15C. (1) The functions of the Board are to advise the Minister and the Director-General on tenure security matters, and generally, the Board shall— (a) guide and oversee the Land Rights Management Committees in the execution of their functions in terms of this Act; (b) assist in the creation and maintenance of a data base of occupiers, land rights disputes and their resolution as well as evictions, which must contain such additional information as may be prescribed; assist in the provision of mediation and arbitration of land rights disputes arising from the application of this Act; facilitate the implementation of information dissemination measures to develop awareness of the provisions of this Act; (d) (c) (e) monitor and evaluate the impact of related laws, in relation to the (f) functions of the Board; in the creation of mechanisms for the provision of legal assist assistance and legal representation to affected persons in terms of this Act; (g) assist in the formulation of a means test relating to funding for legal assistance; (h) generally, advise on any other matter referred to it by the Minister. (2) The Board shall involve all the various structures and representatives of organisations with vested interests in land within the commercial farming areas, to promote effective ways of monitoring and mediating land rights disputes. 35 40 45 50 55 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za Wysigingswet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, 2018 Wet No. 2 van 2018 GOVERNMENT GAZETTE, 20 NOVEMBER 2018 No. 42046 11 11 Samestelling van Raad 15B. (1) Die Raad bestaan uit minstens sewe en hoogstens 13 lede, met inbegrip van die voorsitter en die ondervoorsitter, deur die Minister aangestel. (2) ’n Lid van die Raad word vir ’n tydperk van vier jaar aangestel: Met dien verstande dat ’n lid nie vir meer as twee opeenvolgende termyne aangestel mag word nie. 5 (3) ’n Lid van die Raad moet— (a) ’n geskikte en gepaste persoon wees om die posisie van ’n lid te beklee; en 10 (b) gepaste kwalifikasies en tersaaklike ervaring hê. (4) Die Raad moet— (a) verteenwoordigend wees van die gemeenskappe en belange deur hierdie Wet geraak; en (b) minstens 50% vroulike lede hê. (5) Voor die Minister lede van die Raad ingevolge subartikel (1) aanstel, moet die Minister by kennisgewing in twee koerante en die Staatskoerant alle belangstellende persone uitnooi om binne die tydperk en op die wyse in die kennisgewing vermeld, die name van persone wat geskik is om as lede van die Raad aangestel te word, in te dien. (6) Die Minister moet ’n benoemingskomitee aanstel om aanbevelings aan die Minister te doen vir die aanstelling van lede van die Raad. (7) By die stigting van ’n benoemingskomitee, moet die Minister verseker dat die komitee in die breë verteenwoordigend is van die verskeie rassegroepe, gemeenskappe en belange deur hierdie Wet geraak, en geografiese gebiede van die Republiek en dat vroue asook mans verteenwoordig is. (8) Die ondervoorsitter van die Raad moet in die afwesigheid van die voorsitter van die Raad as voorsitter waarneem. 15 20 25 (9) (a) Die Raad kan die verrigtinge by sy vergaderings vasstel soos hy 30 gepas ag, en moet notules van sodanige verrigtinge laat hou. (b) ’n Meerderheid van die lede van die Raad is ’n kworum vir ’n vergadering van die Raad. Werksaamhede van Raad 15C. (1) Die werksaamhede van die Raad is om die Minister en Direkteur-generaal oor aangeleenthede oor sekerheid van verblyfreg van raad te bedien, en die Raad moet, oor die algemeen— (a) die Grondregtebestuurskomitees rig en toesig hou oor die Grondregte- bestuurskomitees in die uitvoering van hul werksaamhede ingevolge hierdie Wet; (b) bystand lewer in die skep en onderhoud van ’n databasis van okkupeerders, grondregtegeskille en die uitslag daarvan asook uitsettings, wat die bykomende inligting moet bevat wat voorgeskryf kan word; (c) bystand lewer in die voorsiening van bemiddeling en arbitrasie van grondregtegeskille voortspruitend uit die toepassing van hierdie Wet; (d) die implementering van maatreëls om inligting te versprei, fasiliteer ten einde bewustheid oor die bepalings van hierdie Wet te ontwikkel; (e) die invloed van die verwante wette, in verband met die werksaamhede (f) van die Raad, monitor en evalueer; bystand lewer in die skep van meganismes vir die voorsiening van regshulp en regsverteenwoordiging aan geraakte persone ingevolge hierdie Wet; (g) bystand lewer in die formulering van ’n vermoënstoets rakende finansiering vir regshulp; (h) oor die algemeen raad gee oor enige ander aangeleentheid wat die Minister daarheen verwys. (2) Die Raad moet al die verskeie strukture en verteenwoordigers van organisasies met gevestigde belange binne die kommersiële boerdery- gebiede betrek om doeltreffende maniere te ontwikkel vir die monitor en bemiddeling van grondregtegeskille. 35 40 45 50 55 60 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za