4 No. 41018 GOVERNMENT GAZETTE, 2 AUGUST 2017 Act No. 8 of 2017 Judicial Matters Amendment Act, 2017 4 ❖ provide for the transfer of certain moneys in the trust accounts of sheriffs to the Fidelity Fund for Sheriffs; ❖ regulate the allocation of areas for sheriffs; and ❖ assist certain litigants with the payment of costs for the execution of small claims court judgments; ● the Magistrates Act, 1993, so as to— ❖ effect technical corrections; ❖ further regulate the composition of the Magistrates Commission; and ❖ extend the age of retirement of magistrates; ● the Criminal Law Amendment Act, 1997, so as to include rape and compelled rape of an older person in Part I of Schedule 2; ● the National Prosecuting Authority Act, 1998, so as to provide for the establishment of offices for the prosecuting authority at local seats of Divisions of the High Court; ● the Debt Collectors Act, 1998, so as to further regulate the powers of the Council for Debt Collectors; ● the Promotion of Access to Information Act, 2000, so as to further regulate the designation and training of presiding officers; ● the Promotion of Administrative Justice Act, 2000, so as to further regulate the designation and training of presiding officers; ● the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act, 2000, so as to add HIV/AIDS status to the definition of ‘‘prohibited grounds’’ and further regulate the designation and training of presiding officers; ● the Institution of Legal Proceedings against certain Organs of State Act, 2002, so as to further regulate— ❖ the service of notices against organs of state; and ❖ the service of process against organs of state in accordance with the provisions of the State Liability Act, 1957; ● the Children’s Act, 2005, so as to effect technical corrections; ● the Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amendment Act, 2007, so as to further regulate— ❖ the categories of persons whose particulars must be included in the National Register for Sex Offenders; ❖ the inclusion of the particulars of convicted persons in the National Register for Sex Offenders; and ❖ the designation of sexual offences courts; ● the Prevention and Combating of Trafficking in Persons Act, 2013, so as to effect technical corrections; ● the Superior Courts Act, 2013, so as to further regulate the electronic transmission of summonses, writs and other process; and ● the Legal Aid South Africa Act, 2014, so as to— ❖ effect technical corrections; and ❖ further regulate the term of appointment of members of the Board of Legal Aid South Africa; and ● to provide for matters connected therewith. P ARLIAMENT of the Republic of South Africa enacts as follows:— Amendment of section 9 of Act 32 of 1944, as amended by section 8 of Act 40 of 1952, section 17 of Act 50 of 1956, section 38 of Act 68 of 1957, section 24 of Act 93 of 1962, section 1 of Act 19 of 1963 and section 1 of Act 48 of 1965, substituted by section 2 of Act 8 of 1967, amended by section 4 of Act 53 of 1970, section 8 of Act 102 of 1972, section 11 of Act 29 of 1974, section 24 of Act 94 of 1974, section 1 of Act 28 of 1981, section 2 of Act 34 of 1986, section 17 of Act 90 of 1993, section 3 of Act 104 of 1996, section 3 of Act 66 of 1998, section 1 of Act 62 of 2000, section 1 5 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za GOVERNMENT GAZETTE, 2 AUGUST 2017 No. 41018 5 Wysigingswet op Geregtelike Aangeleenthede, 2017 Wet No. 8 van 2017 5 ❖ vir die oordrag van sekere gelde in die trustrekings van balju’s na die Getrouheidsfonds vir Balju’s voorsiening te maak; ❖ die toewysing van gebiede vir balju’s te reël; ❖ sekere gedingvoerders by te staan met die betaal van kostes vir tenuitvoerlegging van vonnisse van die hof vir klein eise; ● die Wet op Landdroste, 1993, ten einde— ❖ tegniese regstellings aan te bring; ❖ die samestelling van die Landdrostekommissie verder te reël; en ❖ landdroste se ouderdom vir aftrede te verhoog; ● die Strafregwysigingswet, 1997, ten einde verkragting en gedwonge verkragting van ’n ouer persoon in Deel I van Bylae 2 in te sluit; ● die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag, 1998, ten einde voorsiening te maak vir die instelling van kantore vir die vervolgingsgesag by plaaslike setels van afdelings van die Hooggeregshof; ● die Wet op Skuldinvorderaars, 1998, ten einde die bevoegdhede van die Raad vir Skuldinvorderaars verder te reël; ● die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000, ten einde die aanwysing en opleiding van voorsittende beamptes verder te reël; ● die isiXhosa-teks van die ‘‘Promotion of Administrative Justice Act’’, 2000, ten einde die aanwysing en opleiding van voorsittende beamptes verder te reël; ● die isiZulu-teks van die ‘‘Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act’’, 2000, ten einde MIV/VIGS-status by te voeg by die omskrywing van ‘‘yezizathu ezinqatshelwe’’ (‘‘prohibited grounds’’) en die aanwysing en opleiding van voorsittende beamptes verder te reël; ● die Wet op die Instel van Regsgedinge teen sekere Staatsorgane, 2002, ten einde— ❖ die betekening van kennisgewings op staatsorgane verder te reël; en ❖ die betekening van prosesstukke op staatsorgane ooreenkomstig die bepalings van die Wet op Staatsaanspreeklikheid, 1957, verder te reël; ● die ‘‘Children’s Act’’, 2005, ten einde tegniese verbeteringe aan te bring; ● die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aan- geleenthede), 2007, ten einde— ❖ die kategorieë persone wie se besonderhede in die Nasionale Register vir Seks-oortreders opgeneem moet word verder te reël; ❖ die opneem van die besonderhede van veroordeeldes in die Nasionale Register vir Seks-oortreders verder te reël; en ❖ die aanwysing vir howe vir seksuele misdrywe verder te reël; ● die Siswati-teks van die ‘‘Prevention and Combating of Trafficking in Persons Act’’, 2013, ten einde tegniese verbeteringe aan te bring; ● die Wet op Hoër Howe, 2013, ten einde die elektroniese oorsending van dagvaardings, lasbriewe en ander prosesstukke verder te reël; en ● die Sesotho-teks van die ‘‘Legal Aid South Africa Act’’, 2014, ten einde— ❖ tegniese verbeteringe aan te bring; en ❖ die aanstellingstermyn van lede van die Raad van Regshulp Suid-Afrika verder te reël; en ● voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan. DIE PARLEMENT van die Republiek van Suid-Afrika verorden, soos volg:— Wysiging van artikel 9 van Wet 32 van 1944, soos gewysig deur artikel 8 van Wet 40 van 1952, artikel 17 van Wet 50 van 1956, artikel 38 van Wet 68 van 1957, artikel 24 van Wet 93 van 1962, artikel 1 van Wet 19 van 1963 en artikel 1 van Wet 48 van 1965, vervang deur artikel 2 van Wet 8 van 1967, gewysig deur artikel 4 van Wet 53 van 1970, artikel 8 van Wet 102 van 1972, artikel 11 van Wet 29 van 1974, artikel 24 van Wet 94 van 1974, artikel 1 van Wet 28 van 1981, artikel 2 van Wet 34 van 1986, artikel 17 van Wet 90 van 1993, artikel 3 van Wet 104 van 1996, artikel 3 van Wet 66 van 1998, artikel 1 van Wet 62 van 2000, artikel 1 van Wet 28 van 5 10 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za