Delwerswaaksaamheidskomitee Wolmaransstad v Oersonskraal Diamante BK (609/95) [1997] ZASCA 42 (20 May 1997)
The appellant failed to discharge its onus of proof regarding the alleged disturbance of diamond-bearing gravel by the respondent. The court found it impossible, on the papers, to conclude that the appellant had proved its case. The appellant did not request referral of the dispute for oral evidence in the court...
Source-derived case information.
- Citation
- [1997] ZASCA 42
- Parties
- Appellant: Delwerswaaksaamheidskomitee Wolmaransstad; Respondent: Oersonskraal Diamante BK
- Court
- Supreme Court of Appeal
- Jurisdiction
- South Africa
- Case Number
- 609/95
- Procedural Posture
- Civil Appeal / Appeal
- Outcome
- Appeal dismissed with costs.
- Judges
- Van Heerden, E M Grosskopf, Vivier, F H Grosskopf, Plewman
- Legal Topics
- Final Interdict, Burden of Proof, Mining Rights, Representative Action
Source-derived case record
Summary, issues, holding and outcome
More case intelligence is available
Unlock the full research layer for this judgment.
Parties
Delwerswaaksaamheidskomitee Wolmaransstad
Appellant
Oersonskraal Diamante BK
Respondent
Procedural Posture
Civil Appeal / Appeal
Legal Issues
- 1 Whether the appellant proved entitlement to a final interdict against the respondent's diamond excavations.
- 2 Whether the appellant could rely on new grounds of claim in its replying affidavit.
- 3 Whether the appellant, acting in a representative capacity, could claim relief based on harm to only some members.
Ratio Decidendi
The appellant failed to discharge its onus of proof regarding the alleged disturbance of diamond-bearing gravel by the respondent. The court found it impossible, on the papers, to conclude that the appellant had proved its case. The appellant did not request referral of the dispute for oral evidence in the court below, and there were no sufficient grounds for the appellate court to exercise its discretion to refer the matter back for such purpose. The appellant was not entitled to rely on new grounds of claim raised in its replying affidavit, and as a representative body, could not claim relief based on harm to only some members. The appeal was dismissed with costs.
Court Disposition
Appeal dismissed with costs.
Orders
- The appeal is dismissed with costs.
Full Case Text
Judgment text and source record
38 paragraphs
Download original filesPDF formatRTF format
Download original files
PDF formatRTF format
PDF format
RTF format
Saaknommer: 609/95
In sake die appl van
l van
Die Delwerswaaksaamheidskomitee Wolmaransstad Appellant
teen
Oersonskraal Diamante BK
Respondent
HOF: VAN HEERDEN, E M GROSSKOPF, VIVIER, F H GROSSKOPF en PLEWMAN ARR
Verhoordatum: 8 Mei 1997Redes ingehandig:20 Mei l997
Redes ingehandig:
REDES VIR UITSPRAAK
2
Van Heerden AR:
In hierdie geval het die appellant aanspraak gemaak op 'n finale interdik. Afgesien van ander oorwegings kon die applikant uit hoofde van sy funderende verklaring so 'n bevel verkry het slegs indien bewys is, soos wel beweer is, dat die respondent se uitgrawings diamanthoudende gruis versteur het. Hierdie bewerings was egter heftig deur die respondent bestry en dit was en is onmoontlik om op die stukke te bevind dat die appellant hom van sy bewyslas gekwyt het. Blykens die uitspraak het die appellant nie in die hof benede gevra dat die geskil vir die aanhoor van mondelinge getuienis verwys moes word nie, en selfs indien hierdie hof op appel in so 'n geval 'n aansoek vir dusdanige doel sou kon terugverwys, is daar nie voldoende gronde waarom in casu die veronderstelde diskresie ten gunste van die appellant uitgeoefen moet word nie. Inteendeel. Die uitgrawings is vermoedelik reeds lankal afgehandel en slegs kose is tans ter sprake.
e is tans ter sprake.
3
Die appellant se advokaat het egter getrag om te steun op die volgende
passasie in die repliserende verklaring:
"Dit spreek vanself dat, afhangende van die afmeting van die kleims, 'n besondere delwer uiters benadeel kan word indien hy eers 'n hoop grond bo-op sy "kleim" moet verwyder, alvorens hy kan begin delf, terwyl 'n ander delwer reeds in die diamantdraende gruis is, en onmiddellik kan delf. Die verdere verwarring wat kan ontstaan wanneer 'n delwer met 'n "gat"-kleim, daarop aanspraak maak dat van sy diamante lop 'n "hoop"-kleim, spreek vir sigself."
op 'n "hoop"-kleim, spreek vir sigself."
Die eerste antwoord op hierdie betoog is dat die appellant nie geregtig was om
in sy repliserende verklaring op 'n nuwe "skuldoorsaak" te steun nie. Die
tweede is dat die appellant in 'n verteenwoordigende hoedanigheid ageer en dat
hy hom nouliks kan beroep op optrede wat miskien 'n paar van sy lede mag
benadeel maar die meerderheid mag bevoordeel.
Om hierdie redes is die appl by die verhoor daarvan met koste afgewys.
l by die verhoor daarvan met koste afgewys.
H J O VAN HEERDEN
Stem Saam
APPLREGTER
LREGTER
E M Grosskopf AR Vivier ARF H Grosskopf AR Plewman AR
F H Grosskopf AR Plewman AR