Mavangwana v S (A81/2006) [2007] ZAWCHC 98 (2 November 2007)
- Citation
- [2007] ZAWCHC 98
- Status
- Judgment
- Jurisdiction
- South Africa
- Court
- Western Cape High Court, Cape Town
- Panel
- Dicker, Davis
- Case number
- A81/2006
More details
- Court
- Western Cape High Court, Cape Town
- Panel
- Dicker, Davis
- Case number
- A81/2006
On this page
Professional case brief
Research organized from the available case record
01
Holding and result
The court found that the complainant was a credible and reliable witness whose identification of the appellant was made under favourable conditions, including daylight and close proximity. The complainant had previously seen the appellant on two occasions and was able to identify him both in person and through a photo identification process. The court held that, even if there were irregularities in the photo identification parade and the investigation, the direct evidence of the complainant was sufficient to prove the appellant's guilt beyond reasonable doubt. The appellant's alibi was considered and rejected as improbable and false. The trial court's acceptance of the complainant's evidence and rejection of the appellant's version was correct. Accordingly, the appeal against conviction was dismissed.
Court disposition
Appeal against conviction dismissed.
Orders
- The appeal against the conviction is dismissed.
02
Material facts
Parties
Sibulele Mavangwana
Appellant Counsel: LabuschagneThe State
RespondentAmounts and remedies
- Sentence for Murder: ZAR 15
- Sentence for Attempted Murder: ZAR 7
03
Procedural history
Posture
Criminal Appeal / Appeal Against Conviction and Sentence
04
Questions and positions
Legal issues
- 01
Whether the trial court erred in accepting the evidence of a single witness regarding identification of the accused.
- 02
Whether irregularities in the photo identification parade undermined the reliability of the identification.
- 03
Whether the appellant's alibi defence was reasonably possibly true.
- 04
Whether the conviction for murder and attempted murder was justified beyond reasonable doubt.
Party arguments
- Applicant
- Counsel for the appellant argued that the trial magistrate erred and/or misdirected himself in evaluating the evidence of a single witness, mishandled the evidence regarding identification, failed to properly consider the photo identification process, and did not adequately address possible irregularities in the investigation, including the testimony of Inspector Koekemoer and the appellant's alibi.
- Respondent
- The State relied on the evidence of the complainant, who was the only eyewitness to the incident, and argued that his identification of the appellant was clear, credible, and supported by the circumstances. The State maintained that, even if there were irregularities in the photo identification parade and the investigation, there was sufficient evidence to prove the elements of the offences beyond reasonable doubt.
05
Court’s reasoning
Legal principles
- 01
Section 208 of the Criminal Procedure Act 51 of 1977
A conviction may be based on the evidence of a single competent witness if the court is satisfied that the evidence is clear and satisfactory in all material respects.
- 02
S v Mthetwa 1972 (3) SA 766 (A)
Identification evidence must be approached with caution, especially where the witness is the only person able to identify the accused.
06
Ratio, limits and disposition
Ratio decidendi
The court found that the complainant was a credible and reliable witness whose identification of the appellant was made under favourable conditions, including daylight and close proximity. The complainant had previously seen the appellant on two occasions and was able to identify him both in person and through a photo identification process. The court held that, even if there were irregularities in the photo identification parade and the investigation, the direct evidence of the complainant was sufficient to prove the appellant's guilt beyond reasonable doubt. The appellant's alibi was considered and rejected as improbable and false. The trial court's acceptance of the complainant's evidence and rejection of the appellant's version was correct. Accordingly, the appeal against conviction was dismissed.
Obiter and limits
- The court noted that the complainant did not attempt to exaggerate or mislead the court and remained confident in his identification of the appellant.
- Even if irregularities occurred in the photo identification parade, the totality of the evidence was sufficient to support the conviction.
Court disposition
Appeal against conviction dismissed.
- The appeal against the conviction is dismissed.
Source and reliance status
Western Cape High Court, Cape Town
This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.
Judgment reading view
Judgment text
The complete available source text.
Western Cape High Court, Cape Town
Judgment
5
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER: A81/2006
DATUM: 2 NOVEMBER 2007
In dfe saak tussen:
SI8ULELE
MAVANGWANA …...................................................................................................Appellanten
DiE
STAAT …......................................................................................................................Respondent
UITSPRAAK
DICKER, WnR:
Die appellant is op 26 Julie 2004 in die streekhof vir die streekafdeling van die Kaap gehou te Strand, skutdig bevind aan moord en poging tot moord en gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf ten opsigte van die moordaanklag en sewe jaar gevangenisstraf ten opsigte van die klagte van poging tot moord. Die verhoorhof het verder gelas dat beide aanklagte saamgeneem word vir doeleindes van vonnis.
Op 28 Julie 2004 is die appellant se aansoek om verlof tot appel deur die Hof a qou gewefer. Verlof om te appelfeer na hierdie Hof teen sy skuldigbevinding en vonnis is op 9 November 2005 verieen na 'n petisie gerig is aan die Regter-president van hierdie Hof. Die appellant kom nou in hoer beroep teen die skuldigbevinding en vonnis alhoewel geen submissies namens of die appellant of die Staat gemaak is ten opsigte van die vonnfsopleggmg nie.
Mnr Labuschagne het namens die appellant aangevoer dat die verhoorlanddros fouteer en/of misgetas het in die dat hy in die beoordeling van die getuienis van 'n enkeJgeture horn misgetas het, met die bantering van getuienis met betrekking tot identiteit, met die bantering van getuienis met betrekking tot foto-identifikasie, met die beoordeling van moontlike ongerymdhede in die ondersoek van die saak (deur te bevind dat die getuienis van inspekteur Koekemoer enigsins stawing verieen vir die weergawe van die klaer) en die appellant se alibi.
Die gebeure op 4 September 2002 kan kortliks soos voig opgesom word: Mnr John Steven Haggard (die klaer) het op 4 September 2002 vergesel deur Clinton M. Wyngaard (die oorledene) na die woonbuurt Nomzamo te Strand gegaan om namens Total nuwe kliente te werf aan wie paraffien verkoop sou kon word. Die klaer het omstreeks etenstyd te Selwyn- en Langestraat, Nomzamo binnegegaan. Hy het 'n swart manspersoon binne die winkel opgemerk. Hy het by 'n damespersoon binnekant navraag gedoen oor die eienaar van die winkef. Hy is toe meegedeel dat die eienaar nie daar was nie. Hy het weggery en ongeveer 15 tot 20 minute later omstreeks kwart voor twee teruggekeer. Die klaer is weer by die winkel in, maar die eienaar was weereens nie daar fcie. Die oorfedene het in die voertuig bfy sit. Die kJaer het toe weer die winkel verlaat en teruggekHm in sy voertuig.
Toe die klaer die bestuurdersdeur toemaak, het hy 'n skoot hoor klap en besef dat hy in die regterarm gewond is. Die oorledene het op een of ander stadium by die motorvoertufg uitgeklim. Die klaer het toe gesien hoe n persoon met 'n vuurwapen om stap aan die voorkant van sy voertuig na die kant van die voertuig waar die oortedene gesit het. Die persoon het daarop h skoot na die oorledene geskiet en die oorledene het op die grond neergeval. Die klaer wou die oorledene te hulp snel, en het om die voorkant van die voertuig beweeg. Teen die tyd het die oorledene opgespring en probeer weghardloop. Die klaer wou toe terug klim in sy voertuig, maar die persoon met die vuurwapen het die vuurwapen weer op die klaer gerig en ongeveer 2 tot 3 meter voor horn kom staan. Die klaer het gesmeek dat hy horn nie moet skiet nie, maar die persoon het net geglimlag, sy oe toegemaak, kop weggedraai en die klaer in die gesig geskiet. Die kEaer het daarna gesiaag om in sy motorvoertuig te kiim en weg te ry.
Dit is die klaer se getuienis dat die appellant die persoon is wat beide bom en die oorledene geskiet het.
Die klaer het op 8 Januarie 2003 'n Identikiet saamgestei van sy aanvaller. Op h latere stadium het die polisie foto's na die klaer se woning geneem en agt foto's aan horn getoon. Hy het die appellant op die derde foto uitgeken en h week daarna n formele uitkenning
bygewoon waar hy dieselfde foto uitgeken het.
Ek handel vervolgens met die aspekte geopper deur mnr Labuschaqne. Ten einde die skuld van die appellant^ bo redelike twyfel te bewys, het die Staat drie getuies geroep, terwyl slegs die appellant ter sy eie verdediging getuig het. Die klaer was die enigste getuie tot die voorval en is dus n enkelgetuie met betrekking tot die identiteit van die oortreder. Getuienis met betrekking tot die identiteit van die oortreder word versigtig benader, maar artikel 208 van Wet 51 van 1977 bepaa! dat 'n beskuldigde op die enkelgetuienis van n bevoegde getuie skuldig bevind kan word. Die Hof moet egter in sulke gevalle tevrede wees dat die getuienis van die enkelgetuie in elke wesenlike opsig duidelik en bevredigend is.
Die klaer het gedurende kruisondervraging sekere toegewings gemaak, welke toegewings volgens my oordeel gepas was. Nieteenstaande hierdie toegewings, het die klaer horn nooit werklik weerspreek nie en het hy nooit die Hof probeer mislei nie. Hy het na my mening ook nie probeer om sy getuienis of te vergroot, aan te dik, of oor te beklemtoon nie. Die klaer was deurgaans selfversekerd dat sy uitkenning van die appellant akkuraat was. Sy onbetwiste getuienis is inter a//a dat die voorvaf in helder daglig plaasgevind het, hy die appellant op twee vorige geleenthede gesien het en die appellant slegs 2 tot 3 meter voor horn gestaan het toe hy die kfaer in die gesig geskiet het.
Wat ook beiangrik is met betrekking tot die beoordeling van die klaer se getuienis en spesifiek met verwysing na die appellant se identiteit en die foto-identifikasie, is die feit dat die kiaer eers 'n gesigsamestelling van die verdagte gegee het en hom dan later op Yi foto uitgeken het.
Na my mening is daar tereg deur die verhoorhof bevind dat die klaer 'n goeie en geloofwaardige getuie was.
Daar is namens die appellant aan die hand gedoen dat daaronreelmatighede plaasgevind het met betrekking tot die foto-ujfkenningsparades waarby die klaer betrokke was enongerymdhede in die ondersoek. Selfs al het
onreelmatighede plaasgevind ten opsigte van die foto-uitkenningsparades en selfs al word inspekteur Koekemoer se getuienis nie as stawing vir die klaer se getuienis beskou nie, is daar steeds na my mening voidoende getuienis voor die verhoorhof geplaas om die elemente van die misdrywe te bewys.
Met inagneming dat die klaer Yi enkelgetuie was, die appellant 'n alibi as verweer geopper het en die moontlike onreelmatighede waarna daar namens die appellant verwys is, moes die Hof hn besluit maak gebaseer op die totaliteit van die getuienis. Na my mening het die verhoorhof met in ag genome die direkte getuienis, die appellant se weergawe korrek as onwaarskynlik beskou en as vals verwerp, en die getuienis van die klaer aanvaar en bevind dat die Staat, bo redelike twyfel bewys het dat die appellant inderdaad die aanvaller was tydens hierdie voorval.
Gevotglik sou ek die appei teen die skuldigbevinding van die hand wys.
DICKER, WnR
DAVIS, R: Ek stem saam en dit word so beveel.
DAVIS, R
Case-aware research
Ask AI about this case
The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.