Petersen v S (A467/2010) [2010] ZAWCHC 558 (12 November 2010)
- Citation
- [2010] ZAWCHC 558
- Status
- Judgment
- Jurisdiction
- South Africa
- Court
- Western Cape High Court, Cape Town
- Panel
- Cleaver, Van Heerden
- Case number
- A467/2010
More details
- Court
- Western Cape High Court, Cape Town
- Panel
- Cleaver, Van Heerden
- Case number
- A467/2010
On this page
Professional case brief
Research organized from the available case record
01
Holding and result
The court held that the regional court failed to comply with the High Court's previous order, which required the matter to be commenced de novo in accordance with section 312(1) of the Criminal Procedure Act. Instead, the regional court continued with the proceedings based on the existing record, which rendered the subsequent conviction and sentence invalid. The High Court reaffirmed that its previous directive must be followed, and any proceedings conducted contrary to that order are of no legal effect. Accordingly, the conviction and sentence imposed on 26 October 2009 were set aside to give effect to the original order of 17 August 2007.
Court disposition
Conviction and sentence set aside; matter removed from the roll.
Orders
- The conviction and sentence imposed on 26 October 2009 are set aside.
- The matter is removed from the roll.
- If the State wishes to proceed, it must comply with the previous order of the High Court dated 17 August 2007.
02
Material facts
Parties
Sharief Petersen
AppellantThe State
Respondent03
Procedural history
Posture
Criminal Appeal / Appeal Judgment
04
Questions and positions
Legal issues
- 01
Whether the previous conviction and sentence imposed on the appellant were valid in light of procedural irregularities in the plea proceedings.
- 02
Whether the matter should have been commenced de novo in the regional court following the previous High Court order.
- 03
Whether the regional court complied with the High Court's directive under section 312(1) of the Criminal Procedure Act.
Party arguments
- Applicant
- The appellant argued that the regional court failed to comply with the High Court's previous order to commence the matter de novo, resulting in invalid proceedings and convictions. He contended that the subsequent conviction and sentence were of no legal effect, as the necessary procedural steps were not followed.
- Respondent
- The State maintained that the regional court's continuation of proceedings was sufficient and that the convictions and sentences should stand. The State argued that the procedural irregularities did not materially affect the outcome and that the appellant's rights were not prejudiced.
05
Court’s reasoning
Legal principles
- 01
Section 312(1) of the Criminal Procedure Act
Where a conviction and sentence are set aside on appeal due to non-compliance with plea procedures, the matter must be remitted to the trial court to comply with the relevant statutory provisions or to proceed de novo.
- 02
S v Mshengu 2009 (2) SACR 316 (SCA)
A conviction and sentence imposed without proper compliance with statutory plea procedures are null and void.
06
Ratio, limits and disposition
Ratio decidendi
The court held that the regional court failed to comply with the High Court's previous order, which required the matter to be commenced de novo in accordance with section 312(1) of the Criminal Procedure Act. Instead, the regional court continued with the proceedings based on the existing record, which rendered the subsequent conviction and sentence invalid. The High Court reaffirmed that its previous directive must be followed, and any proceedings conducted contrary to that order are of no legal effect. Accordingly, the conviction and sentence imposed on 26 October 2009 were set aside to give effect to the original order of 17 August 2007.
Obiter and limits
- The court noted that the regional court's misunderstanding of the scope of the High Court's order led to unnecessary procedural confusion and delay.
- The judgment emphasizes the importance of strict compliance with statutory plea procedures to safeguard the rights of accused persons.
Court disposition
Conviction and sentence set aside; matter removed from the roll.
- The conviction and sentence imposed on 26 October 2009 are set aside.
- The matter is removed from the roll.
- If the State wishes to proceed, it must comply with the previous order of the High Court dated 17 August 2007.
Source and reliance status
Western Cape High Court, Cape Town
This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.
Judgment reading view
Judgment text
The complete available source text.
Western Cape High Court, Cape Town
Judgment
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(WES-KAAP HOE HOF, KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: A467/2010
DATUM: 12 NOVEMBER 2010
In die saak tussen:
SHARIEF
PETERSEN …..................................................................................Appellant
en
DIE
STAAT …...............................................................................................Respondent
UITS.
PRAAK CLEAVER, R: Die appellant was op 17 Augustus 2007 in hierdie hof suksesvol met Yi appel teen sy skuldigbevinding en vonnis in die Mitchells Plain streekhof op h aanklag van moord en 'n aanklag van roof met verswarende omstandighede. Op die moordklagte is hy gevonnis tot 20 jaar gevangenisstraf en op die roofaanklag is hy gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf. Die skuldigbevindings en vonnisse is op 17 Augustus 2007 deur Slignault, R tersyde gestel omdat hy bevind net dat al die noodsaaklike elemente van die misdrywe nie in die appellant se verduideliking
erken is nie. In sy uitspraak het Blignault. R bevind, in die lig van sy gevolgtrekking met betrekking tot die onvoldoendheid van beskuldigde se pleiterkenning, dat dit nodig was om 'n bevel te maak kragtens artikel 312(1) van die Strafproseswet. Hierdie artikel bepaai dat waar 'n skuldtgbevinding en vonnis ingevolge
artikel 112 op hersiening of appei tersyde gestel word, 6f op grond daarvan oat subartikel (2) van die artikel nie nagekom is nie, 6f omaat artikel 113 toegepas moes gewees het, die Hof wat die appel hoor die saak moet terugverwys na die Hof wat die vonnis opgele het en daardie Hof gelas om die betrokke bepaiing na te Kom, of ingevolge artikel 113 te handel na gelang die geval. Die bevel wat gemaak is het, onder andere, die volgende ingesluit: "Die saak word terugverwys na die streekhof ingevolge artikel 312(1) van die Strafproseswet sodat die appellant weer in daardie hof kan pleit." Dit is duidelik dat die omvang van hierdie oevel nie in die streekhof besef is nie, want die streekhof het nie weer de novo met die saak begin nie, maar besluit om aan te gaan op die stukke wat voor die hof was. Gevolglik is daar nie gehoor gegee aan die bevel van Blignault, R nie en die stukke voor ons vandag is van nul en gener waarde nie. In die omstandighede word die saak van die rol verwyder, met die resultaat dat indien die saak deur die Staat verder gevoer word, die Staat sal moet voldoen aan die vorige bevel van hierdie hof. Dit volg van wat ek gese het dat die skuldigbevinding en vonnis wat na die vorige bevel in hierdie hof uitgevaardig is, van nul en gener waarde is nie. Die verrigtinge in die streekhof ten opsigte waarvan Vi uitspraak op 26 Oktober 2009 gegee is, ingevolge waarvan die appellant skuldig bevind is en die vonnis wat daarop gevolg word, word tersyde gestei sodat daar uitvoering gegee kan word aan die vorige bevel van hierdie hof van 17 Augustus 2007. CLEAVER,
R VAN HEERDEN. WnR: Ek stem saam. VAN HEERDEN. WnR
UITS.
PRAAK
CLEAVER, R:
Die appellant was op 17 Augustus 2007 in hierdie hof suksesvol met Yi appel teen sy skuldigbevinding en vonnis in die Mitchells Plain streekhof op h aanklag van moord en 'n aanklag van roof met verswarende omstandighede. Op die moordklagte is hy gevonnis tot 20 jaar gevangenisstraf en op die roofaanklag is hy gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf. Die skuldigbevindings en vonnisse is op 17 Augustus 2007 deur Slignault, R tersyde gestel omdat hy bevind net dat al die noodsaaklike elemente van die misdrywe nie in die appellant se verduideliking
erken is nie.
In sy uitspraak het Blignault. R bevind, in die lig van sy gevolgtrekking met betrekking tot die onvoldoendheid van beskuldigde se pleiterkenning, dat dit nodig was om 'n bevel te maak kragtens artikel 312(1) van die Strafproseswet. Hierdie artikel bepaai dat waar 'n skuldtgbevinding en vonnis ingevolge
artikel 112 op hersiening of appei tersyde gestel word, 6f op grond daarvan oat subartikel (2) van die artikel nie nagekom is nie, 6f omaat artikel 113 toegepas moes gewees het, die Hof wat die appel hoor die saak moet terugverwys na die Hof wat die vonnis opgele het en daardie Hof gelas om die betrokke bepaiing na te Kom, of ingevolge artikel 113 te handel na gelang die geval.
Die bevel wat gemaak is het, onder andere, die volgende ingesluit: "Die saak word terugverwys na die streekhof ingevolge artikel 312(1) van die Strafproseswet sodat die appellant weer in daardie hof kan pleit." Dit is duidelik dat die omvang van hierdie oevel nie in die streekhof besef is nie, want die streekhof het nie weer de novo met die saak begin nie, maar besluit om aan te gaan op die stukke wat voor die hof was. Gevolglik is daar nie gehoor gegee aan die bevel van Blignault, R nie en die stukke voor ons vandag is van nul en gener waarde nie.
In die omstandighede word die saak van die rol verwyder, met die resultaat dat indien die saak deur die Staat verder gevoer word, die Staat sal moet voldoen aan die vorige bevel van hierdie hof. Dit volg van wat ek gese het dat die skuldigbevinding en vonnis wat na die vorige bevel in hierdie hof uitgevaardig is, van nul en gener waarde is nie. Die verrigtinge in die streekhof ten opsigte waarvan Vi uitspraak op 26 Oktober 2009 gegee is, ingevolge waarvan die appellant skuldig bevind is en die vonnis wat daarop gevolg word, word tersyde gestei sodat daar uitvoering gegee kan word aan die vorige bevel van hierdie hof van 17 Augustus 2007.
CLEAVER,
R
VAN HEERDEN. WnR: Ek stem saam.
VAN HEERDEN. WnR
Case-aware research
Ask AI about this case
The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.