Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Baartman (450/95) [1996] ZASCA 27 (27 March 1996)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal found that, although the trial court correctly admitted the confession and pointing out as voluntary, the reliability and truthfulness of the appellant's statement were seriously undermined by material inaccuracies and inconsistencies. The appellant's confession contradicted objective evidence and eyewitness testimony, particularly regarding the number of perpetrators and the alleged theft of goats. The appellant was well known to the victims, yet eyewitnesses did not identify him at the scene. The court held that the trial court failed to properly consider factors casting doubt on the reliability of the confession and the pointing out. As a result, there remained reasonable doubt as to the appellant's involvement in the crimes, and the State had not discharged its burden of proof beyond reasonable doubt. The constitutional issue regarding the right to legal representation was rendered moot by the outcome.

Court disposition

Appeal upheld; convictions and sentences set aside.

Orders

  • The appeal succeeds.
  • The appellant's convictions and sentences are set aside.

02

Material facts

Parties

Sakkie Baartman

Appellant

The State

Respondent Counsel: Goosen

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Conviction and Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that his confession was not made voluntarily, alleging that he was assaulted, subjected to electric shocks, and coerced by the police. He claimed he was not properly informed of his right to legal representation and that his statement was dictated by the investigating officer. He further contended that the confession contained material inaccuracies and that he was not involved in the crimes.
Respondent
The State maintained that the confession and pointing out were made voluntarily, with the appellant being properly informed of his rights, including the right to legal representation. The State relied on the testimony of police officers and the absence of objective evidence supporting the appellant's allegations of assault. The State argued that the details in the confession corroborated the events and established the appellant's involvement in the crimes.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Criminal Procedure Act 51 of 1977, s 217(1)

    A confession must be proved to have been made freely and voluntarily, without undue influence or coercion, in accordance with section 217(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977.

  2. 02

    S v Kumalo 1983 (2) SA 379 (A)

    The court must be alert to the possibility of false confessions and must carefully assess the reliability and truthfulness of such evidence.

  3. 03

    Constitution of the Republic of South Africa, Act 200 of 1993, s 25

    The accused's constitutional right to legal representation must be respected, and any failure to properly inform the accused of this right may affect the admissibility of statements.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal found that, although the trial court correctly admitted the confession and pointing out as voluntary, the reliability and truthfulness of the appellant's statement were seriously undermined by material inaccuracies and inconsistencies. The appellant's confession contradicted objective evidence and eyewitness testimony, particularly regarding the number of perpetrators and the alleged theft of goats. The appellant was well known to the victims, yet eyewitnesses did not identify him at the scene. The court held that the trial court failed to properly consider factors casting doubt on the reliability of the confession and the pointing out. As a result, there remained reasonable doubt as to the appellant's involvement in the crimes, and the State had not discharged its burden of proof beyond reasonable doubt. The constitutional issue regarding the right to legal representation was rendered moot by the outcome.

Obiter and limits

  • The court noted that the danger of false confessions, though generally slight, is nevertheless real and must be guarded against, especially where material untruths are present.
  • The court observed that the detail in the appellant's confession was of a general nature and could have originated from sources other than personal involvement.
  • The court remarked that the appellant's inability or refusal to point out the crime scene, despite his familiarity with the area, further undermined the reliability of his confession.

Court disposition

Appeal upheld; convictions and sentences set aside.

  • The appeal succeeds.
  • The appellant's convictions and sentences are set aside.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1996] ZASCA 27

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

SAAKNOMMER: 450/95

EB

IN DIE HOOGGEREGSHOP VAN SUID-AFRIKA (APPLAFDELING)

LAFDELING)

In die saak tussen:

SAKKIE BAARTMAN

Appellant

en

DIE STAAT

Respondent

CORAM:

HEFER, SMALBERGER, HOWIE,

SCHUTZ, ARR et ZULMAN, Wnd AR

VERHOORDATUM: 18 MAART 1996

LEWERINGSDATUM: 27 MAART 1996

UITSPRAAK

SMALBERGER, AR:

Die aand van 7 Februarie 1990 is mnr Edwin Keyter en mev Johanna van Aswegen op 'n kleinhoewe te Withoogte in die

2

distrik Uitenhage gewelddadig om die lewe gebring. Hulle het die kleinhoewe aldaar bewoon saam met mnr Keyter se seun (wat 'n kwadrupleeg is) en laasgenoemde se vrou, Karen.

Dit is gemene saak dat 'n aantal mans (minstens twee, hoogstens vier) die betrokke aand by die kleinhoewe opgedaag het kwansuis om bokke te koop. Ondanks vermaning deur mev Van Aswegen was mnr Keyter bereid om hulle te help. Hy het die mans (of van hulle) na die nabygelebokkraal vergesel. Daar is hy getakel en op gruwelike wyse met stomp voorwerpe geslaan. Dieselfde lot het mev Van Aswegen oorgekom toe sy 'n rukkie later agter mnr Keyter aan na die bokkraal gegaan het. Daarna het twee mans onsuksesvol probeer om mev Karen Keyter uit die woonhuis te lok. Sy het onraad bemerk en een van die bure, 'n mnr Van Nieuwenhuizen om hulp geskakel. Hy en sy seun het

bokkraal vergesel. Daar is hy getakel en op gruwelike wyse met stomp voorwerpe geslaan. Dieselfde lot het mev Van Aswegen oorgekom toe sy 'n rukkie later agter mnr Keyter aan na die bokkraal gegaan het. Daarna het twee mans onsuksesvol probeer om mev Karen Keyter uit die woonhuis te lok. Sy het onraad bemerk en een van die bure, 'n mnr Van Nieuwenhuizen om hulp geskakel. Hy en sy seun het

3

na die toneel gehaas. Toe hulle daar opdaag, het die boosdoeners hulle reeds uit die voete gemaak. Mnr Keyter is dood in die bokkraal aangetref; naby hom was 'n bewustelose mev Van Aswegen. Sy is mettertyd hospitaal toe geneem maar het kort daama aan haar beserings beswyk.

Luidens die na-doodse bevindings is mnr Keyter dood as gevolg van die toediening van stompgeweld aan sy hoof. Sy liggaam het 'n groot aantal beserings gehad, onder andere, 'n fraktuur van die onderent van die skedel, verspreide bloeding van die brein en menigvuldige laserasies en kneuswonde. In mev Van Aswegen se geval, was die oorsaak van haar dood dieselfde as divan mnr Keyter en het haar beserings tot 'n groot mate met syne ooreengestem.

van mnr Keyter en het haar beserings tot 'n groot mate met syne ooreengestem.

Voortspruitende uit hierdie gebeure het die appellant (as

4

beskuldigde 2) saam met ene David Smith (as beskuldigde 1 - en na wie ek voortaan as sodanig sal verwys) in Mei 1994 in die Suid-Oos Kaapse Plaaslike Afdeling voor Van Rooyen Wnd R en twee assessore op twee aanklagtes van moord en een van roof tereggestaan. Op 1 Junie 1994 is die appellant op albei moord aanklagtes skuldig bevnd; op die roof aanklag is hy egter onskuldig bevind. Hy is tot lewenslange gevangenisstraf op elk van die twee aanklagtes gevonnis. (In teenstelling is beskuldigde 1 net aan die moord op mnr Keyter skuldig bevind en 18 jaar gevangenisstraf opgel.) Verlof tot appl na hierdie Hof is deur die geleerde verhoorregter verleen.

nd; op die roof aanklag is hy egter onskuldig bevind. Hy is tot lewenslange gevangenisstraf op elk van die twee aanklagtes gevonnis. (In teenstelling is beskuldigde 1 net aan die moord op mnr Keyter skuldig bevind en 18 jaar gevangenisstraf opgel.) Verlof tot appl na hierdie Hof is deur die geleerde verhoorregter verleen.

.) Verlof tot appl na hierdie Hof is deur die geleerde verhoorregter verleen.

l na hierdie Hof is deur die geleerde verhoorregter verleen.

Die Staat se saak teen die appellant is gebaseer op 'n verklaring wat op 'n bekentenis neerkom ("die verklaring") wat hy aan die ondersoekbeampte Lt Rautenbach ("Rautenbach") gemaak het asook

5

sekere mededelings aan ene Majoor Erasmus ("Erasmus") toe hy (skynbaar) vergeefs gepoog het om die misdaadtoneel uit te wys ("die uitwysing"). Tydens die verhoor was die toelaatbaarheid van die verklaring en die uitwysing aangeveg. Na 'n binneverhoor is bevind dat die Staat bo redelike twyfel bewys het dat albei vrywillig geskied het. Afgesien hiervan het beskuldigde 1 getuig dat die appellant deel gehad het aan die pleging van die misdaad. Die verhoorhof het egter bevind dat sy getuienis met leuens deurspek was. Deurlees van die oorkonde bevestig dat hy 'n deurtrapte leuenaar is. Gevolglik sou dit gevaarlik wees om op sy getuienis staat te maak sover dit die appellant by die misdade betrek. By die beoordeling van die appellant se skuld moet beskuldigde 1 se getuienis dus buite rekening gelaat word. Mnr Goosen namens die Staat het tereg die posisie so aanvaar.

6

Die Staat se getuienis met betrekking tot die aflvan die verklaring en die latere uitwysing kan kortliks as volg saamgevat word. Op 25 Junie 1993 is die appellant by die J C Steyn Gevangenis te Kirkwood opgespoor en oorgeplaas na die selle te Louis Le Grangeplein, Port Elizabeth. Hy is daar tot 1 Julie 1993 aangehou op welke datum Rautenbach hom in verband met die misdade ondervra het. Rautenbach het hom meegedeel dat hy verdink word van die misdade en het hom van sy regte verwittig, insluitende sy reg tot regsverteenwoordiging. Die appellant het homself bereidwillig verklaar om 'n verklaring af te l. Die verklaring is deur Rautenbach neergeskryf. Volgens Rautenbach was geen dwang op die appellanuitgeoefen nie en is die verklaring vrywillig deur hom gedoen. Nadat die appellant die verklaring voltooi het, het Rautenbach by hom vemeem of hy bereid sou

van die verklaring en die latere uitwysing kan kortliks as volg saamgevat word. Op 25 Junie 1993 is die appellant by die J C Steyn Gevangenis te Kirkwood opgespoor en oorgeplaas na die selle te Louis Le Grangeplein, Port Elizabeth. Hy is daar tot 1 Julie 1993 aangehou op welke datum Rautenbach hom in verband met die misdade ondervra het. Rautenbach het hom meegedeel dat hy verdink word van die misdade en het hom van sy regte verwittig, insluitende sy reg tot regsverteenwoordiging. Die appellant het homself bereidwillig verklaar om 'n verklaring af te l. Die verklaring is deur Rautenbach neergeskryf. Volgens Rautenbach was geen dwang op die appellanuitgeoefen nie en is die verklaring vrywillig deur hom gedoen. Nadat die appellant die verklaring voltooi het, het Rautenbach by hom vemeem of hy bereid sou

. Die verklaring is deur Rautenbach neergeskryf. Volgens Rautenbach was geen dwang op die appellanuitgeoefen nie en is die verklaring vrywillig deur hom gedoen. Nadat die appellant die verklaring voltooi het, het Rautenbach by hom vemeem of hy bereid sou

uitgeoefen nie en is die verklaring vrywillig deur hom gedoen. Nadat die appellant die verklaring voltooi het, het Rautenbach by hom vemeem of hy bereid sou

7

wees om dit voor 'n landdros te herhaal en om 'n uitwysing te doen.

Die appellant het hierop bevestigend geantwoord. Omdat die appellant

ongeletterd is, het Rautenbach hom na Lt Liebenberg geneem met die

versoek dat hy die verklaring aan hom oorlees. Hy het dit gedoen, en

die appellant het die juistheid van die verklaring bevestig.

Omtrent 'n uur daarna is die nodige relings getref en is die

lings getref en is die

appellant na 'n landdros geneem. Toe die gebruiklike inleidende vrae

aan hom gestel is, is hy meegedeel dat hy geregtig is om 'n

regsverteenwoordiger aan te stel. Daama is hy gevra:

"Verlang u om 'n regsverteenwoordiger aan te stel alvorens u 'n verklaring afl?" waarop sy antwoord was:

?" waarop sy antwoord was:

"Ek wil 'n prokureur aanstel."

Daama het die landdros nie met die ondervraging voortgegaan nie, en

is niks verder genotuleer nie.

8

Toe Rautenbach vemeem wat gebeur het, het hy de appellant daama uitgevra. Dit blyk toe, volgens wat die appellant hom meegedeel het, dat daar 'n misverstand was, en dat wat die appellant te kenne wou gegee het, was dat hy verlang dat 'n prokureur hom by sy verhoor moet bystaan - nie tydens die aflvan 'n verklaring nie. Voorts het die appellant te kenne gegee dat hy nog steeds bereid was om die plek te gaan uitwys waar die misdade gepleeg is. Hy is weer die geleentheid gebied om 'n prokureur te kontak. Sy antwoord was "ek wil nie nou 'n prokureur hnie, ek wil een has ek in die hof is".

e appellant daama uitgevra. Dit blyk toe, volgens wat die appellant hom meegedeel het, dat daar 'n misverstand was, en dat wat die appellant te kenne wou gegee het, was dat hy verlang dat 'n prokureur hom by sy verhoor moet bystaan - nie tydens die aflvan 'n verklaring nie. Voorts het die appellant te kenne gegee dat hy nog steeds bereid was om die plek te gaan uitwys waar die misdade gepleeg is. Hy is weer die geleentheid gebied om 'n prokureur te kontak. Sy antwoord was "ek wil nie nou 'n prokureur hnie, ek wil een has ek in die hof is".

van 'n verklaring nie. Voorts het die appellant te kenne gegee dat hy nog steeds bereid was om die plek te gaan uitwys waar die misdade gepleeg is. Hy is weer die geleentheid gebied om 'n prokureur te kontak. Sy antwoord was "ek wil nie nou 'n prokureur hnie, ek wil een has ek in die hof is".

nie, ek wil een has ek in die hof is".

as ek in die hof is".

Die appellant is tyd gegun om oomag sy posisie verder te oorweeg. Die volgende dag was hy steeds bereid om 'n uitwysing te doen, en het nie die dienste van 'n prokureur verlang nie. Erasmus is versoek om die uitwysing te behartig. Die appellant het die rigting na

9

Withoogte aangegee. Daar kon hy egter niks uitwys nie en hulle het basies onverrigtersake teruggekeer.n die loop van die gebeure is sekere mededelings deur die appellant aan Erasmus gemaak.

n die loop van die gebeure is sekere mededelings deur die appellant aan Erasmus gemaak.

Rautenbach, Liebenberg en Erasmus het ten opsigte van die uiteengesette feite getuig. Volgens Rautenbach was speurder-sersant Humpel die heeltyd in sy kantoor terwyl die appellant sy verklaring afgelhet. Humpel het dit in sy getuienis bevestig, en steun Rautenbach wat betref die verloop van die gebeure aldaar.

het. Humpel het dit in sy getuienis bevestig, en steun Rautenbach wat betref die verloop van die gebeure aldaar.

Die appellant ontken dat hy die verklaring vrywillig gemaak het. Hy beweer, onder andere, dat Rautenbach hom na 'n kantoor op die sewende verdieping wat soos 'n sel ingerig is, geneem het. Daar is hy gemartel en elektriese skokke toegedien, met 'n vuis in die gesig geslaan en tussen die bene geskop. Volgens hom is hy onder vrees van verdere

10

marteling gedwing om 'n verklaring te maak. Hy beweer ook dat Rautenbach hom voorgeshet wat om in sy verklaring te meld. Hy het ontken dat Humpel aanwesig was toe die verklaring afgeneem is. Hy het ook verder ontken dat Rautenbach hom ooitngelig het oor sy reg om 'n prokureur te h. Voorts het hy beweer dat indien dit sou gebeur het, hy dadelik 'n prokureur sou geskakel het. Sy getuienis bots ook in ander opsigte met die van die staatsgetuies, maar dit is nie nodig om daarop in te gaan nie.

het wat om in sy verklaring te meld. Hy het ontken dat Humpel aanwesig was toe die verklaring afgeneem is. Hy het ook verder ontken dat Rautenbach hom ooitngelig het oor sy reg om 'n prokureur te h. Voorts het hy beweer dat indien dit sou gebeur het, hy dadelik 'n prokureur sou geskakel het. Sy getuienis bots ook in ander opsigte met die van die staatsgetuies, maar dit is nie nodig om daarop in te gaan nie.

ngelig het oor sy reg om 'n prokureur te h. Voorts het hy beweer dat indien dit sou gebeur het, hy dadelik 'n prokureur sou geskakel het. Sy getuienis bots ook in ander opsigte met die van die staatsgetuies, maar dit is nie nodig om daarop in te gaan nie.

. Voorts het hy beweer dat indien dit sou gebeur het, hy dadelik 'n prokureur sou geskakel het. Sy getuienis bots ook in ander opsigte met die van die staatsgetuies, maar dit is nie nodig om daarop in te gaan nie.

Die bewyslas het op die Staat gerus om bo alle redelike twyfel te bewys dat die verklaring en die uitwysing vrywillig en ongedwonge geskied het. Die verhoorregter het die getuienis van die staatsgetuies aanvaar, en divan die appellant verwerp. Tydens die binneverhoor is daar 'n inspeksie ter plaatse gehou in die kantoor (sel) waarin die

van die appellant verwerp. Tydens die binneverhoor is daar 'n inspeksie ter plaatse gehou in die kantoor (sel) waarin die

11

appellant beweer hy aangerand is. Daar is bevind dat daar geen kragprop in die kamer is nie, en ook nie die minste aanduiding dat daar ooit so 'n kragprop was nie. Dit synde so was die verhoorregter geregtig om tot die gevolgtrekking te kom dat die appellant se klagte dat hy geskok is 'n versinsel was. Daar was ook wesenlike verskille tussen die appellant se getuienis en wat namens hom aan sekere getuies gestel is, en sy getuienis kom nie in alle opsigte ooreen met die bewerings wat hy aanvanklik gemaak het toe hy 'n klagte van aanranding teen Rautenbach aanhangig gemaak het nie. Verder het hy hom verskeie kere weerspreek en het hy blykbaar 'n swak indruk in die getuiebank geskep. Daarenteen het die staatsgetuies die verhoorregter blykbaar gunstig bendruk. Alles in aanmerking geneem, bestaan daar myns insiens geen grondige rede vir inmenging met die verhoorregter se

ndruk. Alles in aanmerking geneem, bestaan daar myns insiens geen grondige rede vir inmenging met die verhoorregter se

12

geloofwaardigheidsbevindings nie.

Op sterkte van die staatsgetuienis is daar aan die toelaatbaarheidsvereistes vir 'n bekentenis, soos gestel deur artikel 217(1) van die Strafproseswet 51 van 1977, voldoen. Dit geld ook vir die uitwysings. Ofskoon, soos later sal blyk, daar bedenkinge bestaan oor die betroubaarheid van die appellant se verklaring, raak dit nie, in die onderhawige geval, die toelaatbaarheid daarvan nie maar eerder die gewig wat daaraan verleen moet word.

Voordat ek met die inhoud van die appellant se verklaring en sy mededelings handel, is daar 'n ander aspek waama verwys moet word. Rautenbach het geredelik onder kruisverhoor toegegee dat hy slegs vir die appellant geshet dat hy op 'n prokureur geregtig is, sonder verdere uitbreiding of verduideliking van wat daardie reg presies behels.

het dat hy op 'n prokureur geregtig is, sonder verdere uitbreiding of verduideliking van wat daardie reg presies behels.

13

Desondanks is dit nie in geskil nie dat sy optrede voldoen het aan die vereistes gestel deur die heersende gemene reg. Daar is egter betoog dat dit nie voldoen het aan die vereistes van artikel 25 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 200 van 1993 ("die Grondwet") nie, dat die appellant se konstitusionele regte daardeur misken is, en dat hy gevolglik op sy vryspraak geregtig is. Dit blyk uit die meerderheidsbeslissing van die Konstitusionele Hof in S v Mhlungu and Others[1995] ZACC 4;1995 (3) SA 867(CC) dat die bepalings van artikel 25 op die onderhawige geval van toepassing sou gewees het. Die geldigheid van die betoog hang van die korrekte vertolking van artikel 25 af. Dit is iets wat binne die jurisdiksie van die Konstitusionele Hof val. Luidens artikel 101(5) van die Grondwet het hierdie Hof geen bevoegdheid om oor enige aangeleentheid wat binne die jurisdiksie van die

[1995] ZACC 4

1995 (3) SA 867

14

Konstitusionele Hof val, te beslis nie. Indien die appl andersins van

l andersins van

die hand gewys sou word, sou dit vir hierdie Hof nodig wees om

kragtens artikel 102(6) van die Grondwet hierdie geskilpunt na die

Konstitusionele Hof te verwys vir sy beslissing.

Die verklaring wat die appellant aan Rautenbach gemaak het, lui

soos volg:

"Gedurende 1990 het ek en David Smith by sy huis gesit en bier drink. Nadat ons die bier gedrink het, het ons na 'n wit man se huis gegaan om bokke te gaan koop. Dit was net ons twee gewees. Toe ons by die huis kom het ons aan die voordeur van die huis geklop. Die oubaas het oopgemaak en ons het hom meegedeel dat ons bokke wil koop. Hy het gesdat dit 'n bietjie laat was maar dat hy ons sal help. Ons het na die kraal geloop en by die kraal het die oubaas vir ons gesdat ons die bokke moet uitsoek wat ons wil h. Ons altwee het toe die oubaas vasgegryp en met kieries oor die kop geslaan.

dat dit 'n bietjie laat was maar dat hy ons sal help. Ons het na die kraal geloop en by die kraal het die oubaas vir ons gesdat ons die bokke moet uitsoek wat ons wil h. Ons altwee het toe die oubaas vasgegryp en met kieries oor die kop geslaan.

dat ons die bokke moet uitsoek wat ons wil h. Ons altwee het toe die oubaas vasgegryp en met kieries oor die kop geslaan.

. Ons altwee het toe die oubaas vasgegryp en met kieries oor die kop geslaan.

Die ou mies het later kom kyk en ons het haar ook oor die kop geslaan. Sy het geval waarna ek en David bokke gesteel het. Ek kan nie meer onthou hoeveel bokke gesteel was nie. Ons het die bokke na die lokasie aangejaag waarna ons dit verkoop het.

15

Die bokke het ons aan 'n onbekende swart man te KwaNobuhle gaan verkoop. Ek en David het daama by 'n smokkelkroeg gaan drink waama ons uitmekaar uit is. Dit is al wat ek wil sen wat gebeur het."

en wat gebeur het."

Wat die uitwysing betref, toe hy deur Erasmus gevra is of hy nog

begerig is om uitwysings te doen, het die appellant geantwoord:

"Ek sal kyk of ek die plek kan kry. Ek wil wys."

Gevra waar hy kennis opgedoen het oor die plek was sy antwoord:

"Dit is die plek waar ons die bokke gaan koop het en die mense aangerand het."

Toe hulle by Withoogte aankom, het die appellant die volgende

ges:

:

"Eks nie seker of ek die plek sal kry nie. Ons was baie dronk. Dit was in elk geval my swaer se plan. Ek was nog nooit vantevore by die plek nie."

s nie seker of ek die plek sal kry nie. Ons was baie dronk. Dit was in elk geval my swaer se plan. Ek was nog nooit vantevore by die plek nie."

Nadat daar stadig op en af by Withoogte gery is, het hy bygevoeg:

16

"Ek kan nie die plek nou kry nie Kaptein."

Ek het reeds gemeld dat die verklaring en die uitwysing die enigste getuienis is wat die appellant met die misdade verbind en waarop die Staat vir 'n skuldigbevinding kan steun. Die vraag ontstaan of hulle voldoende bewyskrag het om die appellant se skuld bo redelike twyfel te bewys. Dit sal afhang van die gewig wat, gesien die omstandighede van die onderhawige geval, aan hulle verleen kan word. Die rede vir die toelaatbaarheid van 'n bewese erkenning of bekentenis is volgens die gangbare beskouing daarin geledat so 'n erkenning of bekentenis normaalweg heelwat bewyskrag het weens die feit dat wat 'n persoon teen sy eiebelang verklaar gewoonlik die waarheid is (Schmidt:Bewysreg: 3de uitgawe, 471). Waar die omstandighede hom daartoe noop, moet 'n hof egter in gedagte hou dat 'n persoon homself moontlik

dat so 'n erkenning of bekentenis normaalweg heelwat bewyskrag het weens die feit dat wat 'n persoon teen sy eiebelang verklaar gewoonlik die waarheid is (Schmidt:Bewysreg: 3de uitgawe, 471). Waar die omstandighede hom daartoe noop, moet 'n hof egter in gedagte hou dat 'n persoon homself moontlik

Bewysreg

17

valslik by 'n misdaad kan betrek. In die verband het Botha AR in S v

Kumalo1983 (2) SA 379(A) op 383 F-H ges:

1983 (2) SA 379

"The trial Court's erroneous reading of the appellant's confession seems to me, with respect, to have led to a failure on its part to be fully alive to the danger that the appellant in his confession may have falsely implicated himself in the killing of the deceased. In general, the danger of an innocent person freely and voluntarily confessing to a crime he did not commit is no doubt slight (R v Sikosana1960 (4) SA 723(A) at 729C), but it is nevertheless real; and, when once it appears that a purported confession contains a material untruth, as is the position here, the need for the Court to be on its guard against the danger of the confession being false in its essence, ie as to guilt of the 'confessor', is immediately more compelling. Experience in the administration of justice has shown that people occasionally do make false confessions, for a variety of reasons. Our Courts have recognised this phenomenon of human nature (see, eg, R v Sikosana (supra); S v Mbambo1975 (2) SA 549(A) at 554C-D; S v Mjoli and Another1981 (3) SA 1233(A) at 1237G, 1239B-F, 1245E-H), and so has our Legislature, which from early times provided safeguards to be complied with before an accused person could be convicted on the strength of a confession (see Mjoli's case supra, per Jansen JA at 1239F-1240H)."

1960 (4) SA 723

1975 (2) SA 549

1981 (3) SA 1233

18

Dit blyk dat die appellant se verklaring in wesenlike opsigte onjuis is. Dit laat onmiddellik bedenkinge ontstaan oor die betroubaarheid daarvan. Dit opper ook die moontlikheid dat dit in wese vals is. Die appellant maak dit baie duidelik dat net hy en beskuldigde 1 by die misdade betrokke was. Hy meld uitdruklik "dit was net ons twee gewees". Volgens beskuldigde 1 was daar vier persone betrokke. Soos reeds genoem, kan daar egter nie op sy getuienis peil getrek word nie. Daar is geen objektiewe getuienis aanduidend van, of waarvan afgelei kan word, presies hoeveel persone daardie aand saam was nie. As daar net twee was, kon die appellant nie een van hulle gewees het nie. Dit is gemene saak dat die appellant ongeveer 'n jaar voor die voorval vir 'n tydlank op die oorlede mnr Keyter se kleinhoewe gebly het en los werkies vir hom gedoen het. Hy was dus goed bekend aan almal wat

19

daar woonagtig was, insluitende Karen Keyter. Die aand van die voorval het sy die twee mans wat haar uit die woonhuis probeer lok het, gesien. Die een, wat op 'n stadium tot binne in die huis gekom het, het sy beskryf as 'n Xhosa man. Sy was nie seker van die ander man, wat sy buite gesien het, se ras nie, alhoewel sy hom ook hoor Xhosa praat het. Wat egter duidelik uit haar getuienis blyk, is dat nie een van die persone die appellant was nie want sy sou hom sonder twyfel herken het. Alhoewel dit onwaarskynlik is dat die persoon beskuldigde 1 was, sluit haar getuienis daardie moontlikheid nie heeltemal uit nie. As dit nie beskuldigde 1 was nie moes daar (insluitende beskuldigde 1) meer as twee persone op die toneel gewees het. Die vraag ontstaan dan waarom die appellant sou sdaar was net twee. Daar is geen aanduiding dat hy iemand probeer beskerm nie. Dui dit dalk aan dat hy

daar was net twee. Daar is geen aanduiding dat hy iemand probeer beskerm nie. Dui dit dalk aan dat hy

20

nie daar was nie?

Die appellant beweer ook in sy bekentenis dat hy en beskuldigde 1 bokke gesteel het en voeg by "ons het die bokke na die lokasie aangejaag waarna ons dit verkoop het". Daar is geen getuienis dat daar wel bokke daardie aand gesteel is nie. Trouens, die verhoorhof het bevind dat dit nooit die bedoeling van die boosdoeners was om bokke te steel nie, maar eerder om die inhoud van die woonhuis te roof. Die Van Nieuwenhuizens het geen tekens bespeur van bokke wat gesteel of uit die kraal gedryf is nie. Hulle flinke optrede sou in elk geval waarskynlik verhoed het dat enige bokke gesteel kon word. Ook in diwesenlike opsig is die appellant se bekentenis dus onjuis.

wesenlike opsig is die appellant se bekentenis dus onjuis.

'n Verdere aspek wat kommer wek, is die eienaardige en onverklaarbare optrede van die appellant met betrekking tot die

21

uitwysing. Aangesien hy 'n tyd lank op die kleinhoewe gebly het en los werkies daar verrig het, sou hy welbekend met die omgewing gewees het. Dit is uiters onwaarskynlik dat hy, as hy werklik wou, nie die kleinhoewe sou kon vind nie. Volgens die getuienis was hy deurgaans bereid om 'n uitwysing te doen. Hy het die pad na Withoogte aan Erasmus beduie. Daar gekom is hy ewe skielik onseker of hy die plek kan kry; en later gee hy te kenne dat hy dit nie kan vind nie. Die vraag ontstaan, hoekom nie? Dit is onwaarskynlik dat dit vanweonvermoaan sy kant was om die kleinhoewe, sou dit die plek wees, uit te wys. En as hy by die misdade betrokke was, en bereid was om 'n uitwysing te doen, waarom sou hy opsetlik versuim om die kleinhoewe uit te wys? Sy skynbare onvermoom 'n uitwysing te doen versterk die twyfel oor de waarheid van sy bewerings. Daarbenewens was sy stelling "Ek was

onvermoaan sy kant was om die kleinhoewe, sou dit die plek wees, uit te wys. En as hy by die misdade betrokke was, en bereid was om 'n uitwysing te doen, waarom sou hy opsetlik versuim om die kleinhoewe uit te wys? Sy skynbare onvermoom 'n uitwysing te doen versterk die twyfel oor de waarheid van sy bewerings. Daarbenewens was sy stelling "Ek was

aan sy kant was om die kleinhoewe, sou dit die plek wees, uit te wys. En as hy by die misdade betrokke was, en bereid was om 'n uitwysing te doen, waarom sou hy opsetlik versuim om die kleinhoewe uit te wys? Sy skynbare onvermoom 'n uitwysing te doen versterk die twyfel oor de waarheid van sy bewerings. Daarbenewens was sy stelling "Ek was

om 'n uitwysing te doen versterk die twyfel oor de waarheid van sy bewerings. Daarbenewens was sy stelling "Ek was

e waarheid van sy bewerings. Daarbenewens was sy stelling "Ek was

22

nog nooit vantevore by die plek nie", as dit verwys het na die kleinhoewe waar die voorval plaasgevind het, 'n blatante leuen. 'n Moontlike verduideliking vir sy optrede is dat die plek wat hy van voorneme was om uit te wys nie die betrokke kleinhoewe was nie. Maar wat ookal die rede vir sy optrede was, en daar kan nie daaroor gespekuleer word nie, gee dit aanleiding tot bedenkings en selfs twyfel oor sy betrokkenheid by die misdade.

Mnr Goosen het ons verwys na sekere detail in die verklaring met betrekking tot die gebeure en in besonder die aanval op die oorledenes. Hy het betoog dat didetail die betroubaarheid van die verklaring waarborg. Dit is egter opvallend dat die sogenaamde detail van 'n baie algemene aard is wat by verskeie bronne, anders as intieme kennis, sy oorsprong kon gehad het. Dit is nie die soort detail waarvan die

detail die betroubaarheid van die verklaring waarborg. Dit is egter opvallend dat die sogenaamde detail van 'n baie algemene aard is wat by verskeie bronne, anders as intieme kennis, sy oorsprong kon gehad het. Dit is nie die soort detail waarvan die

23

appellant slegs kennis kon gedra het indien hy persoonlik by die gebeure betrokke was nie. Dit stel dus nie enige besondere waarborg daar nie. Dit blyk dat die verhoorhof nie ag geslaan het, of behoorlik ag geslaan het, op die faktore waama verwys is wat twyfel werp op die betroubaarheid van die verklaring of die bewyswaarde van die uitwysing nie. Dit kom, in effek, op 'n wesenlike mistasting neer. Dit staan ons dus vry om opnuut oor die saak te besin. As daar behoorlik op daardie faktore gelet word, moet daar myns insiens noodwendig bedenkinge ontstaan oor die waarheid van beide die verklaring en enige inkriminerende uitlatings deur die appellant tydens die uitwysing gemaak. Gevolglik bestaan daar redelike twyfel oor die appellant se deelname aan die misdade. Ek kom onwillig tot daardie gevolgtrekking want die appellant was waarskynlik by die aanval op die oorledenes

24

betrokke. Maar die reg verg bewys bo redelike twyfel, en sodanige bewys ontbreek. Gevolglik meet die appl slaag. Dit maak dit onnodig om met die konstitusionele punt verder te handel.

l slaag. Dit maak dit onnodig om met die konstitusionele punt verder te handel.

Die appl slaag, en die appellant se skuldigbevindings en vonnisse word ter syde gestel.

l slaag, en die appellant se skuldigbevindings en vonnisse word ter syde gestel.

J W SMALBERGER APPLREGTER

LREGTER

HEFER, AR

)STEM SAAM

HOWIE, AR

)

SCHUTZ, AR

ZULMAN, Wnd AR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Mhlungu and Others [1995] ZACC 4; 1995 (3) SA 867 (CC)

Case cited

S v Kumalo 1983 (2) SA 379 (A)

Case cited

R v Sikosana 1960 (4) SA 723 (A)

Case cited

S v Mbambo 1975 (2) SA 549 (A)

Case cited

S v Mjoli and Another 1981 (3) SA 1233 (A)

Case cited

Criminal Procedure Act 51 of 1977

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Constitution of the Republic of South Africa, Act 200 of 1993

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.