Download PDF

South Africa Judgment

Free State High Court, Bloemfontein

S v Lelimo (833/2006) [2006] ZAFSHC 27 (14 September 2006)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The court found that the accused's conduct—driving a heavy vehicle in a highly dangerous manner over a distance of approximately 30 km, repeatedly veering across the road—was primarily attributable to his intoxication. The deviation from the standard of a reasonable driver was due to the influence of alcohol, and thus, the convictions for both driving under the influence and negligent driving constituted a duplication. The conviction for negligent driving was set aside. The sentence was reconsidered in light of the accused's status as a first offender, his employment history, and the absence of property damage or injury. The court imposed a reduced sentence: a fine of R4,000 or 12 months' imprisonment, plus a further 12 months' imprisonment suspended for five years, conditional on not committing a similar offence during the suspension period.

Court disposition

The conviction for driving under the influence is confirmed; the conviction for negligent driving is set aside. The original sentence is set aside and replaced with a fine of R4,000 or 12 months' imprisonment, plus a further 12 months' imprisonment suspended for five years, conditional on not committing a similar offence during the suspension period.

Orders

  • The conviction on count one (driving under the influence) is confirmed.
  • The conviction on count two (negligent driving) is set aside.
  • The original sentence is set aside and replaced with a fine of R4,000 or 12 months' imprisonment, plus a further 12 months' imprisonment suspended for five years, on condition that the accused is not convicted of an offence under section 65(1), (2), or (5) of Act 93 of 1996 during the period of suspension.
  • The sentence is deemed to have been imposed on 21 June 2006 and the deferred fine remains in force.
  • The reference to the suspension of the driver's licence is corrected to section 35(3) of Act 93 of 1996.

02

Material facts

Parties

Die Staat

Applicant

Oupa Hasah Lelimo

Respondent

Amounts and remedies

  • Fine Imposed: ZAR 4,000

03

Procedural history

  1. Posture

    Review Application / Review of Conviction and Sentence

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The prosecution argued that the accused committed two offences: driving under the influence of alcohol and negligent driving, both arising from the same incident. The charges were combined for sentencing purposes, and the initial sentence imposed was a fine of R6,000 or 18 months' imprisonment, plus a further 18 months' imprisonment suspended in full.
Respondent
The accused, a first offender and professional heavy vehicle driver, maintained that the convictions arose from a single incident and that the duplication of convictions was improper. The magistrate, upon reconsideration and reference to S v Engelbrecht, conceded that a duplication had occurred and requested that the negligent driving conviction be set aside.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    S v Engelbrecht 2001 (2) SACR 38 (K)

    Where two convictions arise from the same conduct and the deviation from the norm is primarily due to intoxication, a duplication of convictions occurs and only one conviction should stand.

  2. 02

    S v Mlilo 1985 (1) SA 74 (T)

    In appropriate cases, convictions for both driving under the influence and negligent driving may follow from the same incident, but only if the facts justify it.

  3. 03

    General sentencing principles

    Sentencing must consider the accused's personal circumstances, the seriousness of the offence, and the interests of society.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The court found that the accused's conduct—driving a heavy vehicle in a highly dangerous manner over a distance of approximately 30 km, repeatedly veering across the road—was primarily attributable to his intoxication. The deviation from the standard of a reasonable driver was due to the influence of alcohol, and thus, the convictions for both driving under the influence and negligent driving constituted a duplication. The conviction for negligent driving was set aside. The sentence was reconsidered in light of the accused's status as a first offender, his employment history, and the absence of property damage or injury. The court imposed a reduced sentence: a fine of R4,000 or 12 months' imprisonment, plus a further 12 months' imprisonment suspended for five years, conditional on not committing a similar offence during the suspension period.

Obiter and limits

  • The reference to the suspension of the accused's driver's licence was made under the wrong statutory provision and is corrected to section 35(3) of Act 93 of 1996.
  • The fact that the accused retained his employment due to the suspended sentence and non-suspension of his licence was considered in mitigation.

Court disposition

The conviction for driving under the influence is confirmed; the conviction for negligent driving is set aside. The original sentence is set aside and replaced with a fine of R4,000 or 12 months' imprisonment, plus a further 12 months' imprisonment suspended for five years, conditional on not committing a similar offence during the suspension period.

  • The conviction on count one (driving under the influence) is confirmed.
  • The conviction on count two (negligent driving) is set aside.
  • The original sentence is set aside and replaced with a fine of R4,000 or 12 months' imprisonment, plus a further 12 months' imprisonment suspended for five years, on condition that the accused is not convicted of an offence under section 65(1), (2), or (5) of Act 93 of 1996 during the period of suspension.
  • The sentence is deemed to have been imposed on 21 June 2006 and the deferred fine remains in force.
  • The reference to the suspension of the driver's licence is corrected to section 35(3) of Act 93 of 1996.

Source and reliance status

Free State High Court, Bloemfontein

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Free State High Court, Bloemfontein

Judgment

[2006] ZAFSHC 27

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA(ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)Hersienings Nr. : 833/2006In die hersiening tussen:DIE STAATenOUPA HASAH LELIMO___________CORAM:VAN DER MERWE RetVAN ZYL R___________UITSPRAAK DEUR:VAN DER MERWE R___________GELEWER OP:14 SEPTEMBER 2006___________[1] Die beskuldigde is skuldigbevind aan twee oortredings, te wete, eerstens, bestuur van ‘n voertuig onder die invloed van sterk drank ter oortreding van die bepalings van artikel 65(1)(a) van die Nasionale Padverkeerswet, Nr. 93 van 1996 en tweedens, nalatige bestuur van ‘n voertuig ter oortreding van die bepalings van artikel 63(1) van gemelde Wet. Die aanklagte is saamgeneem vir doeleindes van vonnis en die beskuldigde is gevonnis tot ‘n boete van R6 000,00 of 18 (agtien) maande gevangenisstraf en daarbenewens ‘n verdere 18 (agtien) maande gevangenisstraf wat in geheel voorwaardelik opgeskort is.[2] Die skuldigbevindings spruit voort uit dieselfde voorval. Gevolglik is die verhoorlanddros versoek om o.a. redes te verskaf waarom ‘n verdubbeling van skuldigbevindings nie plaasgevind het nie. In sy redes verklaar die landdros dat hy by heroorweging en met verwysing naS v ENGELBRECHT2001 (2) SASV 38 (K) van oordeel

is dat ‘n verdubbeling van skuldigbevindings wel plaasgevind het en versoek hy dat die skuldigbevinding aan nalatige bestuur op aanklag twee derhalwe tersyde gestel word. Ek stem met die landdros saam. Alhoewel in ‘n gepaste geval skuldigbevindings aan beide die onderhawige misdrywe voortspruitende uit dieselfde voorval kan volg [sienS v MLILO1985 (1) SA 74(T)], is hierdie ‘n geval waar die afwyking van die bestuurswyse van die beskuldigde van die norm van die redelike man, hoofsaaklik die bewys gelewer het daarvan dat die beskuldigde se vermoë om ‘n motorvoertuig te bestuur nadelig aangetas is deur die inname van sterk drank. Daar het gevolglik ‘n verdubbeling van skuldigbevindings plaasgevind en moet die skuldigbevinding aan nalatige bestuur tersyde gestel word.[3] Aangesien die aanklagte saamgeneem is vir doeleindes van vonnis, moet in die lig van die voormelde, vonnis opnuut oorweeg word. Die beskuldigde is 53 jaar oud en moet as ‘n eerste oortreder gevonnis word. Hy werk as ‘n swaarvoertuigbestuurder sedert 1972. Hy het daarin geslaag om sy huidige werk te behou o.a. as gevolg daarvan dat die verhoorlanddros aan hom ‘n uitstelboete verleen het en opskorting van sy bestuurderslisensie nie van krag gemaak het nie. Daarenteen het die beskuldigde ‘n swaarvoertuig met ‘n sleepwa op ‘n uiters gevaarlike wyse bestuur deur oor ‘n afstand van ongeveer 30 km

telkens daarmee heen en weer oor die pad te beweeg in die sin dat die voertuig die pad aan die linkerkant verlaat het en dan weer aan die regterkant in die baan vir aankomende verkeer beweeg het, tot so ‘n mate dat aankomende verkeer vermydende stappe moes neem. Daar was egter geen beskadiging van eiendom of besering nie. In al die omstandighede van hierdie saak meen ek dat ‘n boete van R4 000,00 of 12 (twaalf) maande gevangenisstraf asook ‘n verdere 12 (twaalf) maande gevangenisstraf voorwaardelik opgeskort vir 5 (vyf) jaar, gepas is.[4] In die bevel van die landdros dat die opskorting van die besuurderslisensie van die beskuldigde nie van krag word nie, is na ‘n verkeerde artikel verwys i.p.v artikel 35(3) van Wet Nr. 93 van 1996. Die landdros versoek dat hierdie fout gekorrigeer word en vir sover dit nodig is, word dit hiermee gedoen.[5] Gevolglik word die volgende bevele verleen:Die skuldigbevinding op aanklag een word bekragtig.Die skuldigbevinding op aanklag twee word tersyde gestel.Die opgelegde vonnis word tersyde gestel en vervang met ‘n vonnis ten aansien van aanklag een van ‘n boete van R4 000,00 of 12 (twaalf) maande gevangenisstraf asook ‘n verdere 12 (twaalf) maande gevangenisstraf wat in geheel opgeskort word vir 5 (vyf) jaar op voorwaarde dat die beskuldigde nie skuldig bevind word aan ‘n oortreding van artikel 65(1), (2) of (5) van Wet Nr. 93 van 1996 gepleeg gedurende die tydperk van opskorting nie.Die vonnis moet geag word opgelê te gewees het op 21 Junie 2006 en die uitstelboete bly van krag.______C.H.G. VAN DER MERWE, REk stem saam.____VAN ZYL, R/sp

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Hersienings Nr. : 833/2006

In die hersiening tussen:

DIE

STAAT

en

OUPA

HASAH LELIMO

_____________

CORAM:VAN DER MERWE RetVAN ZYL R

CORAM:

et

UITSPRAAK DEUR:VAN DER MERWE R

UITSPRAAK DEUR:

GELEWER OP:14 SEPTEMBER 2006

GELEWER OP:

[1] Die beskuldigde is skuldigbevind aan twee oortredings, te wete, eerstens, bestuur van ‘n voertuig onder die invloed van sterk drank ter oortreding van die bepalings van artikel 65(1)(a) van die Nasionale Padverkeerswet, Nr. 93 van 1996 en tweedens, nalatige bestuur van ‘n voertuig ter oortreding van die bepalings van artikel 63(1) van gemelde Wet. Die aanklagte is saamgeneem vir doeleindes van vonnis en die beskuldigde is gevonnis tot ‘n boete van R6 000,00 of 18 (agtien) maande gevangenisstraf en daarbenewens ‘n verdere 18 (agtien) maande gevangenisstraf wat in geheel voorwaardelik opgeskort is.

[2] Die skuldigbevindings spruit voort uit dieselfde voorval. Gevolglik is die verhoorlanddros versoek om o.a. redes te verskaf waarom ‘n verdubbeling van skuldigbevindings nie plaasgevind het nie. In sy redes verklaar die landdros dat hy by heroorweging en met verwysing naS v ENGELBRECHT2001 (2) SASV 38 (K) van oordeel is dat ‘n verdubbeling van skuldigbevindings wel plaasgevind het en versoek hy dat die skuldigbevinding aan nalatige bestuur op aanklag twee derhalwe tersyde gestel word. Ek stem met die landdros saam. Alhoewel in ‘n gepaste geval skuldigbevindings aan beide die onderhawige misdrywe voortspruitende uit dieselfde voorval kan volg [sienS v MLILO1985 (1) SA 74(T)], is hierdie ‘n geval waar die afwyking van die bestuurswyse van die beskuldigde van die norm van die redelike man, hoofsaaklik die bewys gelewer het daarvan dat die beskuldigde se vermoë om ‘n motorvoertuig te bestuur nadelig aangetas is deur die inname van sterk drank. Daar het gevolglik ‘n verdubbeling van skuldigbevindings plaasgevind en moet die skuldigbevinding aan nalatige bestuur tersyde gestel word.

S v ENGELBRECHT

S v MLILO

1985 (1) SA 74

[3] Aangesien die aanklagte saamgeneem is vir doeleindes van vonnis, moet in die lig van die voormelde, vonnis opnuut oorweeg word. Die beskuldigde is 53 jaar oud en moet as ‘n eerste oortreder gevonnis word. Hy werk as ‘n swaarvoertuigbestuurder sedert 1972. Hy het daarin geslaag om sy huidige werk te behou o.a. as gevolg daarvan dat die verhoorlanddros aan hom ‘n uitstelboete verleen het en opskorting van sy bestuurderslisensie nie van krag gemaak het nie. Daarenteen het die beskuldigde ‘n swaarvoertuig met ‘n sleepwa op ‘n uiters gevaarlike wyse bestuur deur oor ‘n afstand van ongeveer 30 km telkens daarmee heen en weer oor die pad te beweeg in die sin dat die voertuig die pad aan die linkerkant verlaat het en dan weer aan die regterkant in die baan vir aankomende verkeer beweeg het, tot so ‘n mate dat aankomende verkeer vermydende stappe moes neem. Daar was egter geen beskadiging van eiendom of besering nie. In al die omstandighede van hierdie saak meen ek dat ‘n boete van R4 000,00 of 12 (twaalf) maande gevangenisstraf asook ‘n verdere 12 (twaalf) maande gevangenisstraf voorwaardelik opgeskort vir 5 (vyf) jaar, gepas is.

[4] In die bevel van die landdros dat die opskorting van die besuurderslisensie van die beskuldigde nie van krag word nie, is na ‘n verkeerde artikel verwys i.p.v artikel 35(3) van Wet Nr. 93 van 1996. Die landdros versoek dat hierdie fout gekorrigeer word en vir sover dit nodig is, word dit hiermee gedoen.

[5] Gevolglik word die volgende bevele verleen:

Die skuldigbevinding op aanklag een word bekragtig.

Die skuldigbevinding op aanklag twee word tersyde gestel.

Die opgelegde vonnis word tersyde gestel en vervang met ‘n vonnis ten aansien van aanklag een van ‘n boete van R4 000,00 of 12 (twaalf) maande gevangenisstraf asook ‘n verdere 12 (twaalf) maande gevangenisstraf wat in geheel opgeskort word vir 5 (vyf) jaar op voorwaarde dat die beskuldigde nie skuldig bevind word aan ‘n oortreding van artikel 65(1), (2) of (5) van Wet Nr. 93 van 1996 gepleeg gedurende die tydperk van opskorting nie.

Die vonnis moet geag word opgelê te gewees het op 21 Junie 2006 en die uitstelboete bly van krag.

________

C.H.G. VAN DER MERWE, R

Ek stem saam.

__

VAN ZYL, R

/sp

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Engelbrecht 2001 (2) SACR 38 (K)

Case cited

S v Mlilo 1985 (1) SA 74 (T)

Case cited

National Road Traffic Act 93 of 1996

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Section 65(1)(a) National Road Traffic Act

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Section 63(1) National Road Traffic Act

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Section 35(3) National Road Traffic Act

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.