Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

S v Magongo (26/86) [1987] ZASCA 64; [1987] 2 All SA 342 (A) (2 June 1987)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that the trial court's finding that the accused was not criminally accountable due to mental illness or defect, and its order committing him to a psychiatric hospital, were invalid because the court failed to follow the mandatory procedure set out in section 78(2) of the Criminal Procedure Act. Specifically, the trial court did not order an investigation into the accused's mental state nor obtain the required reports from at least two psychiatrists as prescribed by section 79(1). The single psychiatric report submitted did not address the accused's mental state at the time of the offence and was insufficient to satisfy the statutory requirements. The appellate court emphasized that strict compliance with these procedural safeguards is essential due to the serious consequences for both the State and the accused. Accordingly, the finding and order were set aside, and the matter was remitted to the trial court to follow the correct procedure.

Court disposition

Appeal upheld. The trial court's finding and committal order are set aside. The matter is remitted for proper procedure under section 78(2) of the Criminal Procedure Act.

Orders

  • The finding that the accused was not criminally accountable at the time of the act and the resulting committal order are set aside.
  • The case is remitted to the trial court for compliance with the procedure prescribed in section 78(2) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977.

02

Material facts

Parties

Die Staat

Appellant

Mphumelelo Magongo

Respondent

03

Procedural history

  1. Posture

    Criminal Appeal / Appeal Against Trial Court's Finding of Non Accountability and Committal Order

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The State argued that the trial court erred in finding the accused not criminally accountable and ordering his committal to a psychiatric hospital without first ordering an investigation and obtaining reports from at least two psychiatrists as required by section 78(2) and 79(1) of the Criminal Procedure Act. The State contended that the prescribed procedure is mandatory and that failure to comply renders the finding and order invalid.
Respondent
The respondent did not formally apply for a finding of non-accountability. The defence relied on the accused's testimony regarding his lack of memory, consumption of 'muti', and history of epilepsy, but did not request psychiatric evaluation or raise any procedural objections to the trial court's approach.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Criminal Procedure Act 51 of 1977, sections 78(2), 78(6), 79(1)

    A finding of non-accountability due to mental illness or defect under section 78(6) of the Criminal Procedure Act requires strict compliance with the procedure in section 78(2), including an investigation and reports from at least two psychiatrists.

  2. 02

    S v Mogorosi 1979 (2) SA 938 (A)

    The mandatory wording of section 78(2) means that a court must order an investigation and obtain the prescribed psychiatric reports before making a finding of non-accountability and issuing a committal order.

  3. 03

    S v Mahlinza 1967 (1) SA 408 (A)

    A court cannot make a finding of non-accountability or issue a committal order based solely on its own impressions or without proper psychiatric evidence.

  4. 04

    S v Chretien 1981 (1) SA 1097 (A); S v Bailey 1982 (3) SA 772 (A); S v Campher 1987 (1) SA 940 (A); S v Arnold 1985 (3) SA 256 (K)

    Failure to follow the statutory procedure renders any finding and order under section 78(6) invalid.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that the trial court's finding that the accused was not criminally accountable due to mental illness or defect, and its order committing him to a psychiatric hospital, were invalid because the court failed to follow the mandatory procedure set out in section 78(2) of the Criminal Procedure Act. Specifically, the trial court did not order an investigation into the accused's mental state nor obtain the required reports from at least two psychiatrists as prescribed by section 79(1). The single psychiatric report submitted did not address the accused's mental state at the time of the offence and was insufficient to satisfy the statutory requirements. The appellate court emphasized that strict compliance with these procedural safeguards is essential due to the serious consequences for both the State and the accused. Accordingly, the finding and order were set aside, and the matter was remitted to the trial court to follow the correct procedure.

Obiter and limits

  • A court should not make a finding of non-accountability without the assistance of psychiatric evidence, given the gravity of such a determination.
  • The statutory procedures exist to protect both the interests of the State and the accused, ensuring that findings of mental incapacity are made on a sound evidentiary basis.

Court disposition

Appeal upheld. The trial court's finding and committal order are set aside. The matter is remitted for proper procedure under section 78(2) of the Criminal Procedure Act.

  • The finding that the accused was not criminally accountable at the time of the act and the resulting committal order are set aside.
  • The case is remitted to the trial court for compliance with the procedure prescribed in section 78(2) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1987] ZASCA 64

Saak nr 26/86 /MC

DIE STAAT

- en -MPHUMELELO MAGONGO JANSEN AR.

Saak no 26/86 /MC

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(APPèLAFDELING)

In die saak tussen:

DIE STAAT Appellant

- en -

MPHUMELELO MAGONGO Respondent

Coram: JANSEN, VILJOEN, GROSSKOPF ARR et

BOSHOFF, KUMLEBEN Wn ARR.

Verhoor: 22 Mei 1987.

Gelewer: 2 JUNIE 1987.

UITSPRAAK

JANSEN AR /......JANSEN AR:-

Die respondent is in die Rondgaande Hof

te Nelspruit deur 'n regter en twee assessore verhoor op o a 'n aanklag van moord van 'n tweejarige seuntjie wat hy aan die bene gegryp het, geswaai het en teen 'n lae muurtjie geslaan het.Twee ooggetuies, Kesiah Mashele en Jobe Myburgh, het aan die hof die noodlot= tige aanranding beskryf; die beskuldigde (respondent )wat onskuldig gepleit het, het ook getuig. Hy het o a

daarvan melding gemaak dat hy nie alles van die gebeure

kan onthou nie, dat hy die betrokke oggend "muti" afkom= stig van 'n toordokter gedrink het en dat hy aan vallende siekte ly maar dat hy nie op die betrokke oggend 'n aanval gehad het nie. Aan die einde van die beskuldigde se

saak /

3.

saak het die hof in sy uitspraak die getuienis uiteen= gesit en ontleed en toe soos volg voortgegaan :-

"Nou is die vraag wat gevra moet word of die beskuldigde toerekeningsvatbaar was toe hy die daad gepleeg het? Want as iemand nie toerekeningsvatbaar is nie dan kan die Hof hom nie skuldig bevind aan 'n misdaad nie. Nou is dit vir ohs duidelik dat wat hier gebeur het geensins die normale optrede van 'n normale persoon is nie. Die beskuldigde het op 'n doodge= wone normale wyse daar aangekom en sy familie gegroet, maar hy vat hulle en dwing in die huis in en hy sluit die deur

en hy begin daarbinne vuurhoutjies trek wat

hy in sy mond steek. Hy gee geen verduide=

liking daarvoor nie. Hy brand 'n stuk koerant of hy brand koeverte. Hy trek 'n stof jas aan. Hy gooi twee slapende kinders deur die venster sonder dat hy enigsins uitgelok is. Hy jaag sy familielid Jobe deur die venster sonder enige rede. Hy gee geen verduideliking daarvoor nie. Hy gooi die kerkstok deur die venster en sonder enige rede jaag hy Jobe met die kerkstok Hy kom buitekant, jaag die kinders, en hy gryp

die /....

4.

die kleintjie beet wat hy doodslaan. Die kleintjie het aan hom niks gedoen nie. Daar is geen rede vir hierdie aanval nie en daar is geen verduideliking voor ons waarom hy soiets sal doen nie.Dit is nie die optrede van 'n persoon wat normaal is nie. Dit is uiters abnormale optrede en dit kan alleen verduidelik word as 'n mens aanvaar dat die beskuldigde kranksinnig was toe hy dit gedoen het. Ons bevind dus dat dit bewys is dat die beskuldigde ontoerekeningsvatbaar was toe hy hierdie daad gepleeg het en in die lig van hierdie bevinding kan ons nie die beskuldigde skuldig vind aan moord nie. Ons is in die lig van hierdie bevinding verplig om hom te verwys na Weskoppies Hospitaal sodat hy daar aangehou word hangende die beslissing van die Staats= president. Die bevinding is dus:

Ooreenkomstig artikel 78(6) van die Straf= proseswet dat die beskuldigde toe hy die handeling verrig het nie vir die handeling strafregtelik toerekenbaar was nie en dat hy onskuldig bevind word vanweë 'n geestes= ongesteldheid of geestesgebrek en dit word gelas dat hy in 'n hospitaal vir sielsiekes, te wete Weskoppies, aangehou word hangende die beskikking van die Staatspresident."

Blykbaar /

5.Blykbaar het die hof mero motu die vraag gestel en beantwoord, sonder 'n aansoek deur òf die Staat òf die beskuldigde.Die Staat (appellant) opper voor ons wesenlik die regsvraag of die bevel van die verhoorhof geldig was aangesien die hof nie eers ingevolge art 78(2) gelas het dat die aangeleentheid van die beskuldigde se toerekenings= vatbaarheid "ooreenkomstig die bepalings van artikel 79 ondersoek en oor verslag gedoen word" nie. Die verhoorhof het klaarblyklik bevind dat die respondent ten tyde van die doodslag gely het aan 'n "geestesongesteldheid of geestes= gebrek" soos deur art 78(1) bedoel, en dit is ook nie voor ons aangevoer dat enige ander grond van ontoereke=ningsvatbaarheid ter sprake was nie. (Vgl S v Chretien

1981 /

6.

1981(1) SA 1097(A), 1106 F-G; S v Bailey 1982(3) SA 772(A), 796 C; S v Campher 1987(1) SA 940{A), 955 A-C, 965H-966D; S V Arnold 1985(3) SA 256(K)).

Soos genoem in S v Mogorosi (1979(2) SA 938(A), 941 G) word die voorskrif in art 78(2) van die Straf= proseswet 1977 gebiedend gestel:-

"Indien dit by strafregtelike verrigtinge beweer word dat die beskuldigde vanweë geestesongesteldheid of geestesgebrek nie vir die ten laste gelegde misdryf strafreg=

telik toerekenbaar is nie, of indien dit vir

die hof by strafregtelike verrigtinge blyk

dat die beskuldigde vanweë so 'n rede nie aldus toerekenbaar mag wees nie, gelas die hof dat die aangeleentheid ooreenkomstig die bepalings van artikel 79 ondersoek en oor verslag gedoen word."

Uit art 79 (1) blyk dit o a dat in die geval van 'n lasgewing ingevolge art 78(2), waar die beskuldigde aangekla word

weens /

7.

weens 'n misdryf waarvoor die doodstraf opgelê kan word, 'n geneeskundige superintendent van 'n hospitaal vir sielsiekes deur die hof aangewys (of 'n psigiater deur bedoelde superintendent op versoek van die hof aangestel), asook 'n psigiater wat nie in die heeltydse diens van die Staat is nie (ook deur die hof aangewys) ondersoek moet instel en skriftelik verslag aan die hof. moet doen. Minstens twee deskundiges is dus ter sprake. Ook 'n derde moet bykom as die beskuldigde verlang om self ook 'n psigiater aan te stel (en dié sal uit staatsgelde vergoed word as hy nie heeltyds in diens van die Staat is nie). Hieruit blyk met watter erns die Wetgewer 'n bevinding ingevolge art 78(6) bejeën. Dit is begryplik

aangesien / ....

7(a)

aangesien 'n bevinding van ontoerekeningsvatbaarheid

ernstige gevolge kan hê: vir die Staat, dat moontlik

'n misdadiger verkeerdelik onskuldig ingevolge art 78(6)

bevind word; en vir die beskuldigde, dat hy moontlik

onbepaald aangehou kan word ingevolge 'n bevel kragtens

daardie subartikel. Hiermee is nie te versoen dat 'n hof

'n bevinding ingevolge art 78(6), nl dat 'n beskuldigde

"vanweë geestesongesteldheid of geestesgebrek" ontoe=

rekeningsvatbaar /

8.

rekeningsvatbaar is, sonder die hulp van psigiatriese

getuienis sou kon maak nie. (Vgl ook S v Mahlinza 1967

(1) SA 408(A), 417 F-H. ) Dit verskerp ook die indruk

geskep deur die gebiedende woorde in art 78(2) dat die

navolging van die voorgeskrewe prosedure en verkryging

van die voorgeskrewe verslae van die psigiaters wesenlike

voorvereistes is vir die uitbring van 'n bevinding en

uitreiking van 'n bevel ingevolge art 78(6). Dit volg

dat by ontstentenis van die voorvereistes 'n sodanige

bevinding en bevel nie geldig sal wees nie.

Daar moet egter nog op die volgende gewys word,

In die onderhawige geval is die beskuldigde aanvanklik

in die landdroshof van strafbare manslag aangekla en in

die loop van die verhoor het die landdros reeds die

beskuldigde /.....

9.

beskuldigde ingevolge art 78(2) vir observasie

verwys ten einde die beskuldigde se toerekeningsvat=

baarheid ten tyde van die doodslag te laat ondersoek

'n Enkele psigiater het verslag gedoen. Hy was ver=

keerdelik onder die indruk dat die verwysing van die

beskuldigde ingevolge art 77(1) geskied het en hy het

verslag gedoen dat "tydens die tydperk van observasie

was daar geen teken van psigiatriese siekte nie" en

dat die beskuldigde "in staat is om die betrokke

hofverrigtinge dermate te begryp dat hy sy

verdediging na behore kan voer"; oor die kwessie

van toerekeningsvatbaarheid ten tyde van die doodslag

het hy bondig gesê "as gevolg van gebrekkige

inligting /.....

9(a)

inligting is dit nie moontlik om 'n opinie uit te

spreek oor die beskuldigde se geestestoestand

ten tye van die beweerde misdaad nie". Daarna

het die Prokureur-generaal die verhoor ingevolge

art 123(b) in 'n voorlopige ondersoek omgeskep en die

verhoor van die beskuldigde in die Rondgaande Hof op

'n aanklag van moord het daarop gevolg. Die verslag van

die psigiater is by die verhoor ingehandig. Of dit wel

toelaatbare getuienis' was aldan nie, hoef nie nou

bespreek /...

10

bespreek te word nie. wat wel duidelik is, is dat

hierdie verslag, 'n verslag van 'n enkele psigiater,

hoegenaamd nie voldoen aan die vereistes van art 79(1)

(b) nie. Bowendien kon die inhoud van die verslag

nie juis iets tot die oplossing van die vraag voor die

verhoorhof bydra nie: die psigiater sê uitdruklik dat

dit nie vir hom moontlik was om hieroor 'n opinie uit

te spreek nie.

Aangesien dit vir die verhoorhof geblyk het

dat die beskuldigde vanwee "kranksinnigheid" (d w s

geestesongesteldheid of geestesgebrek) nie toereke=

ningsvatbaar was nie en dit nogtans nie die prosedure

deur art 78(2) voorgeskryf gevolg het nie, was dit nie

by magte om 'n bevinding ingevolge art 78(6) uit te

bring /.....11bring nie of om 'n gevolglike bevel.te maak nie.

Die appèl slaag en die volgende bevel word

uitgereik: (1) Die bevinding dat die beskuldigde

ontoerekeningsvatbaar was ten tyde van die handeling

hom ten laste gelê, asook die gevolglike lasgewing,

word ter syde gestel; (2) Die saak word na die

verhoorhof terugverwys sodat die prosedure voorgeskryf

in art 78(2) van die Strafproseswet 1977 gevolg kan

word.

E L JANSEN AR.

VILJOEN AR)

GROSSKOPF AR) Stem saam

BOSHOFF Wn AR)

KUMLEBEN Wn AR)

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

S v Chretien 1981 (1) SA 1097 (A)

Case cited

S v Bailey 1982 (3) SA 772 (A)

Case cited

S v Campher 1987 (1) SA 940 (A)

Case cited

S v Arnold 1985 (3) SA 256 (K)

Case cited

S v Mogorosi 1979 (2) SA 938 (A)

Case cited

S v Mahlinza 1967 (1) SA 408 (A)

Case cited

Criminal Procedure Act 51 of 1977

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.