Download PDF

South Africa Judgment

Supreme Court of Appeal

Strydom v Duvenhage NO en 'n Ander (569/96) [1998] ZASCA 70; 1998 (4) SA 1037 (SCA); [1998] 4 All SA 492 (A) (18 September 1998)

On this page

Professional case brief

Research organized from the available case record

Source document

01

Holding and result

The Supreme Court of Appeal held that there was no express or tacit agreement obliging the purchaser to pay VAT in addition to the purchase price. The contract did not mention VAT, and the evidence did not support a common intention to impose such an obligation. The bystander test was not satisfied, as it was not clear that both parties would have agreed that the purchaser should pay VAT if asked at the time of contracting. The obligation to pay VAT rests on the vendor, and section 64(1) of the VAT Act deems the price to include VAT unless otherwise specified. The appeal was upheld, and the orders sought by the appellant were granted.

Court disposition

Appeal upheld with costs. The orders sought by the appellant are granted and the respondent's counter-application is dismissed with costs.

Orders

  • An order is issued in terms of prayers 1, 2, and 3 of the applicant's notice of motion.
  • The first respondent's counter-application is dismissed with costs.

02

Material facts

Parties

Willem Andreas Ferdinand Strydom

Appellant

Mev J W Duvenhage NO

Respondent

Die Kommissaris van Binnelandse Inkomste

Respondent

Amounts and remedies

  • Purchase Price of Farms: ZAR 432,496.06
  • VAT Claimed by Respondent: ZAR 43,249.6
  • Transfer Duty Paid: ZAR 19,624.8
  • Input Tax Credit Claimed: ZAR 39,317.82

03

Procedural history

  1. Posture

    Civil Appeal / Appeal From the Northern Cape Division of the High Court

04

Questions and positions

Legal issues

Party arguments

Applicant
The appellant argued that the purchase price for the farms, as per the contract, included VAT because the contract made no mention of VAT and section 64(1) of the VAT Act deems prices quoted by a vendor to include VAT unless otherwise stated. He denied any common intention to pay VAT in addition to the purchase price and asserted that he only intended to pay transfer duty, not VAT.
Respondent
The first respondent contended that the parties intended the purchaser to pay all taxes due to the revenue authorities, including VAT if applicable. She argued that if VAT was payable, it should be paid by the purchaser over and above the purchase price, and sought rectification of the contract to reflect this. Alternatively, she claimed a tacit term should be implied obliging the purchaser to pay VAT in addition to the purchase price.

05

Court’s reasoning

  1. 01

    Alfred Mc Alpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration 1974 (3) SA 506 (A)

    A tacit term may only be implied if it is necessary for business efficacy and if the parties would have agreed to it had the situation been raised during negotiations.

  2. 02

    Value-Added Tax Act 89 of 1991, sections 7(1)(a), 7(2)

    The obligation to pay VAT on a taxable supply rests on the vendor, not the purchaser, unless the contract expressly provides otherwise.

  3. 03

    Value-Added Tax Act 89 of 1991, section 64(1)

    Section 64(1) of the VAT Act deems prices quoted by a vendor to include VAT unless otherwise stated.

06

Ratio, limits and disposition

Ratio decidendi

The Supreme Court of Appeal held that there was no express or tacit agreement obliging the purchaser to pay VAT in addition to the purchase price. The contract did not mention VAT, and the evidence did not support a common intention to impose such an obligation. The bystander test was not satisfied, as it was not clear that both parties would have agreed that the purchaser should pay VAT if asked at the time of contracting. The obligation to pay VAT rests on the vendor, and section 64(1) of the VAT Act deems the price to include VAT unless otherwise specified. The appeal was upheld, and the orders sought by the appellant were granted.

Obiter and limits

  • A party who specifically agrees to pay a particular form of tax cannot be assumed to have agreed to pay another form of tax, especially where the latter is significantly higher.
  • The necessity for a tacit term must be established with reference to business efficacy and the actual or imputed intention of both parties.

Court disposition

Appeal upheld with costs. The orders sought by the appellant are granted and the respondent's counter-application is dismissed with costs.

  • An order is issued in terms of prayers 1, 2, and 3 of the applicant's notice of motion.
  • The first respondent's counter-application is dismissed with costs.

Source and reliance status

Supreme Court of Appeal

This page organises the available record for research. Confirm quotations, current status, and subsequent treatment against the official source before relying on the case.

Judgment reading view

Judgment text

The complete available source text.

Source document

Supreme Court of Appeal

Judgment

[1998] ZASCA 70

Download original filesPDF formatRTF format

Download original files

PDF formatRTF format

PDF format

RTF format

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

RAPPORTEERBAAR

evdw/

Saaknommer: 569/96 NKA

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPL VAN SUID-AFRIKA

L VAN SUID-AFRIKA

In die appl van

l van

WILLEM ANDREAS FERDINAND STRYDOM

Appellant

en

MEV J W DUVENHAGE NO

Eerste Respondent

DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Tweede Respondent

Hof:

Van Heerden AHR, Smalberger, Howie ARR,

Farlam, Ngoepe Wnd ARR

Verhoordatum: 25 Augustus 1998

Uitspraak gelewer: 18 September 1998

UITSPRAAK

2

FARLAM WND AR

Die appellant het in die Noord Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika aansoek gedoen om 'n bevel waarvolgens

(1)

dit verklaar word dat die koopprys van drie plase wat hy van die boedel waarvan die eerste respondente die eksekutrise is, gekoop het belasting op toegevoegde waarde ("BTW") insluit;

(2)

die eerste respondente gelas word om 'n belastingfaktuur aan hom te voorsien ingevolge artikel 20 van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde 89 van 1991, (die"BTW-wet")en

(3)

die eerste respondente gelas word om die koste van die aansoek te betaal. Die tweede respondent, die Kommissahs van Binnelandse Inkomste, is slegs as

party gevoeg omdat hy 'n belang het in die belasting wat gevorder word. Geen regshulp is teen hom gevorder nie en hy berus in die uitspraak van die hof.

Die eerste respondente het die aansoek teengestaan en 'n teenaansoek geloods waarin sy gevra het vir 'n bevel waarvolgens (1) die appellant gelas word om "die bedrag van R43 249,60, synde die belasting

3 op toegevoegde waarde, teen 'n koers van 10% op die koopsom van

R432 496,06" ten aansien van die koop van bogenoemde plase aan haar te

betaal; altematiewelik

(i) klousule 8 van die koopkontrak, onderteken deur die appellant en die

eerste respondente nadat die appellant die plase op 'n openbare veiling wat op 18 November 1992 plaasgevind het, gerektifiseer word deur die woord "hereregte" te vervang met die woorde "BTW op die koopprys, welke BTW uitgesluit sal wees by die koopprys en betaalbaar is bo en behalwe die koopsom"; (ii) klousule 16 van die koopkontrak gerektifiseer word deur die woorde "hereregte" met die woord "BTW" te vervang; en

die appellant gelas word om die koste van die teenaansoek te betaal.Basson R, voor wie die saak gedien het, het die appellant se aansoek van die

hand gewys met koste en beslis dat die teenaansoek met koste moet slaag, nie op die basis dat die koopkontrak gerektifiseer moet word nie, maar op die basis dat 'n stilswyende term by die koopkontrak ingelees moet word wat soos volg lui:

4

"Indien hereregte nie betaalbaar is nie maar wel BTW moet die koper die voorgeskrewe BTW op die koopprys betaal bo en behalwe die koopprys"

en dat die woorde "of BTW" ingelees moet word na die woord "hereregte" in klousule

16 van die koopkontrak.

(Die uitspraak van die Hof a quo is gerapporteer: sienStrydom v Duvenhage NO en 'n Ander. 1996(3) SA 27 (NKA). Hierteen appelleer die appellant, met verlof van die Hof a quo.

Strydom v Duvenhage NO en 'n Ander

Soos blyk uit wat alreeds gesis, het die appellant drie plase op 'n openbare veiling gekoop. Die koopsom was R432 496,06 en die appellant, wat deur sy eggenote op die veiling verteenwoordig was, het die sogenoemde "Voorwaardes van Verkoping" later die dag by die kantore van die afslaers onderteken.

is, het die appellant drie plase op 'n openbare veiling gekoop. Die koopsom was R432 496,06 en die appellant, wat deur sy eggenote op die veiling verteenwoordig was, het die sogenoemde "Voorwaardes van Verkoping" later die dag by die kantore van die afslaers onderteken.

Klousules 8 en 16 van die "Voorwaardes van Verkoping" is van belang in hierdie saak. Hulle lui soos volg:

"8. Verkoper betaal De Kock en Duffey [die eerste respondente se prokureurs wat ook die afslaers was] advertensiekoste en afslaerskommissie met BTW en Koper betaal koste van koopvoorwaardes, hereregte en transport en klein uitgawes.

16. Koper sal sodra hy daarvoor gevra word,

5

voorsiening maak vir die koste van

koopvoorwaardes, hereregte en transport en klein uitgawes."

Die boedel waarvan die eerste respondente die eksekutrise was, was divan haar oorlede eggenoot, Petrus Marthinus Duvenhage. In sy leeftyd was hy geregistreer as 'n ondernemer ingevolge die BTW-wet. Na sy afsterwe is die onderneming, voorheen deur hom bedryf, deur die eerste respondente bedryf en gevolglik is sy boedel geag by die toepassing van die BTW-wet 'n ondernemer te wees: sien art 53(1)(a) van die BTW-wet.

van haar oorlede eggenoot, Petrus Marthinus Duvenhage. In sy leeftyd was hy geregistreer as 'n ondernemer ingevolge die BTW-wet. Na sy afsterwe is die onderneming, voorheen deur hom bedryf, deur die eerste respondente bedryf en gevolglik is sy boedel geag by die toepassing van die BTW-wet 'n ondernemer te wees: sien art 53(1)(a) van die BTW-wet.

Volgens mnr GJ Olivier, 'n prokureur van die firma De Kock en Duffey, wat die voorwaardes van verkoping opgestel het, was hy onder die indruk dat die boedel nie geregistreer was as 'n ondernemer ingevolge die BTW-wet nie. Dit was klaarblyklik die rede hoekom klousules 8 en 16 van die koopkontrak so bewoord is. Dit is duidelik uit die stukke dat beide die appellant en die eerste respondente gemeen het dat hereregte, en nie BTW nie, betaalbaar sou wees by die oordrag van die plase.

Die appellant het R19 624,80, synde die hereregte betaalbaar op die transaksie, aan mnre De Kock en Duffey betaal, blykbaar in Februare 1993, en het toe 'n bedrag

e 1993, en het toe 'n bedrag

6 van R39 317,82, synde sy denkbeeldige insetbelastingkrediet, van die tweede

respondent teruggeis ingevolge artikels 1 en 16 van die BTW-wet soos dit gelui het

is ingevolge artikels 1 en 16 van die BTW-wet soos dit gelui het

toe die transaksie plaasgevind het.

Volgens die appellant het hy tydens kontraksluiting beoog om hereregte te betaal en sy denkbeeldige insetbelastingkrediet (wat hy "geagte BTW" genoem het), wat meer sou wees as die hereregte, terug te eis.

Die tweede respondent het aanvanklik die terugbetaling van die appellant se denkbeeldige insetbelastingkrediet aan hom goedgekeuren die bedrag van R39 317,62 is inderdaad deur die tweede respondent aan die appellant betaal.

Dit het toe geblyk dat nie hereregte nie, maar BTW betaalbaar was, omdat die verkoper 'n ondernemer was in terme van die BTW-wet: sien art 7(1) van die BTW-wet. Die appellant moes toe die denkbeeldige insetbelastingkrediet aan die tweede respondent terugbetaal. Die appellant het toe aangedring op 'n BTW faktuur, ingevolge art 20 van die BTW-wet, wat die eerste respondent geweier het om aan hom te verstrek. Sy het aangevoerdat die appellant BTW op die transaksie, synde 'n bedrag van R43 249,60 (10% van die koopsom), aan haar moes betaal sodat sy dit weer op

7 haar beurt aan die tweede respondent kon betaal, waarna sy die BTW faktuur wat die

appellant aangevra het aan hom sou lewer.

Sy het verder aangevoer dat die gemeenskaplike bedoeling van haar en die appellant was dat hy "alles sou betaal wat aan [die tweede respondent] betaalbaar mag wees en indien die partye by sluiting van die koopkontrak, en selfs by die veiling, geweet het dat BTW wel deur die verkoper betaalbaar sou wees, sou hulle de kontrak sodanig bewoord het dat dit sou gelees het dat die [appellant] BTW moes betaal op die koopsom van die eiendom en wel bo en behalwe en uitgesluit by die koopsom." Dit was haar bedoeling te alle tye, het sy beweer, dat die volle koopsom, soos bepaal deur die bod toegeslaan op die betrokke koper, in die boedel van haar oorlede eggenoot sou gestort word, sonder aftrekking van enige belasting of hereregte . Sy het derhalwe aan die hand gedoen dat die koopkontrak gerektifiseer behoort te word in die opsigte uiteengesit in haar teenaansoek waarna ek alreeds verwys het.

e kontrak sodanig bewoord het dat dit sou gelees het dat die [appellant] BTW moes betaal op die koopsom van die eiendom en wel bo en behalwe en uitgesluit by die koopsom." Dit was haar bedoeling te alle tye, het sy beweer, dat die volle koopsom, soos bepaal deur die bod toegeslaan op die betrokke koper, in die boedel van haar oorlede eggenoot sou gestort word, sonder aftrekking van enige belasting of hereregte . Sy het derhalwe aan die hand gedoen dat die koopkontrak gerektifiseer behoort te word in die opsigte uiteengesit in haar teenaansoek waarna ek alreeds verwys het.

Die appellant het die teenaansoek geopponeer. Hy het ontken dat dit die gemeenskaplike bedoeling van die partye was dat hy alles sou betaal wat aan die tweede respondent betaalbaar mag wees. Hy het beweer dat dt die bedoeling was

t die bedoeling was

8

bloot om hereregte te betaal, en dat indien hy of sy eggenote tydens die veilng geweet

ng geweet

het dat BTW addisioneel tot die koopsom betaalbaar sou wees "dit glad nie 'n

uitgemaakte saak is dat [hy] 'n koopooreenkoms met eerste respondente sou

aangegaan het nie." Hy het die eerste respondente se bewering te dien effekte as

"bloot 'n bespiegeling", bestempel.

Hy het verder aangevoer dat alhoewel hy as koper verplig sou gewees

het vanwedie koopkontrak (sien terloops art 2(1) van die Wet op Hereregte 40 van

die koopkontrak (sien terloops art 2(1) van die Wet op Hereregte 40 van

1949) om hereregte te betaal, as hereregte betaalbaar was, die eerste respondente

aanspreeklik was om BTW op die transaksie te betaal aangesien die transaksie getref

is deur art 7(1 )(a) van die BTW-wet.

Hy het gesteun op artikel 64(1) van die BTW-wet, wat soos volg lui:

"64(4). 'n Prys gevra deur 'n ondernemer ten opsigte van 'n belasbare lewering van goed of dienste word by die toepassing van hierdie Wet geag belasting in te sluit wat ingevolge artikel 7(1 )(a) ten opsigte van daardie lewering betaalbaar is, hetsy die ondernemer belasting in daardie prys ingesluit het of nie"

Namens hom is betoog dat aangesien die koopkontrak geen melding van BTW

maak nie, word die koopprys ingevolge art 64 geag BTW in te sluit.

9 Basson R het hierdie submissie verwerp. Hy het ges(op 32 C-G):

(op 32 C-G):

"Ek meen nie dat die uitleg van art 64(1) so eenvoudig is as wat die applikant en tweede respondent somaar aanvaar nie.

Ek meen dat art 64(1) eintlik verwys na 'n prys wat die ondernemer eensydig bepaal het, bv 'n winkelier wat goedere in sy winkel teen bepaalde pryse verkoop. Dan sou dit nie saak maak of die ondernemer belasting in daardie prys ingesluit het of nie. Dit word geag dat die prys wat hy vra BTW insluit. Metanderwoorde, die ondernemer (verkoper) moet BTW in sy prys insluit. Net so ook moet in advertensies en kwotasies die prys belasting insluit en daar moet gemeld word dat die prys belasting insluit tensy die totale bedrag aan belasting wat ingevolge art 7(1 )(a) hefbaar is, die prys sonder belasting en die prys met belasting ingesluit deur die ondernemer geadverteer en gekwoteerword'.

(Artikel 65(1).) Die artikel bevat ook verdere voorskrifte. Waar 'n prys deur onderhandeling vasgestel word, word gewoonlik in die ooreenkoms vermeld of die prys BTW insluit en of BTW nog bygevoeg moet word. As daar uitdruklik gesword dat BTW nog bygevoeg moet word by die prys kan die deel van die ooreenkoms tog nie netgegnoreerword nie.

word dat BTW nog bygevoeg moet word by die prys kan die deel van die ooreenkoms tog nie netgegnoreerword nie.

gnoreerword nie.

As art 64(1) in so 'n geval toegepas moet word, bring dit mee dat ten spyte van die ooreenkoms die prys geag word belasting in te sluit hetsy die ondernemer belasting in daardie prys ingesluit het of nie'. Dit kan tog nie wees nie."

In 'n ongerapporteerde beslissing in die Transvaalse Provinsiale Afdeling (BP

10Marais NO en Drie Andere v JT Benade NO en 'n Ander. 28 Augustus 1996) het Van

Marais NO en Drie Andere v JT Benade NO en 'n Ander

Dijkhorst R verwys na die uitspraak in die Hof a guo en bedenkinge uitgespreek oor

Basson R se beslissing op hierdie punt.

Basson R se utleg is ook deur verskeie skrywers gekritiseer. sien (1996) 45The Taxpayer. 149, 1996Annual Survevof South African Law864-6 en (1996) 59 THR -HR 700-706.

tleg is ook deur verskeie skrywers gekritiseer. sien (1996) 45The Taxpayer. 149, 1996Annual Survevof South African Law864-6 en (1996) 59 THR -HR 700-706.

The Taxpayer

Annual Survevof South African Law

Na my mening is dit onnodig om uitstuitsel oor hierdie aspek te gee. Dit is duidelik vanuit die bepalings van artkel 7(2) van die BTW-wet dat die verpligting om BTW te betaal ten opsigte van 'n transaksie waar BTW betaalbaar is op die ondernemer (verkoper) rus en nie op die ontvanger (koper) nie.

kel 7(2) van die BTW-wet dat die verpligting om BTW te betaal ten opsigte van 'n transaksie waar BTW betaalbaar is op die ondernemer (verkoper) rus en nie op die ontvanger (koper) nie.

Die enigste vraag waaraan oorweging geskenk moet word, is of die appellant onderneem het om die bedrag betaalbaar as BTW aan die eerste respondente te betaal. Klaarblyklik was daar geen uitdruklike onderneming te dien effekte nie en ook geen sprake van 'n gemeenskaplike bedoeling in die verband ne.

e.

Die Hof a quo het gevolglik vir 'n stilswyende term gesoek wat die appellant sou verplig om 'n bedrag gelykstaande aan BTW aan die eerste respondente te betaal.

11

Die regsposisie ten opsigte van stilswyende terme word uiteengesit deur Corbett

Wnd AR inAlfred Mc Alpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration

Alfred Mc Alpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration

1974(3) SA 506(A) (op 531 H - 532 C), waar die belese regter, nadat hy verwys het na

die verskil tussen twee soorte stilswyende terme (eerstens, terme gempliseer deur die

mpliseer deur die

reg en, tweedens, terme gebaseer op die gemeenskaplike bedoeling van die partye)

geshet:

het:

"In supplying such an implied term the Court, in truth, declares the whole contract entered into by the parties. In this connection the concept, common intention of the parties, comprehends, it would seem, not only the actual intention of the parties but also an imputed intention. In other words, the Court imples not only terms which the parties must actually have had in mind but did not trouble to express but also terms which the parties, whether or not they actually had them in mind, would have expressed if the question, or the situation requiring the term, had been

es not only terms which the parties must actually have had in mind but did not trouble to express but also terms which the parties, whether or not they actually had them in mind, would have expressed if the question, or the situation requiring the term, had been

drawn to their attention

This same general concept

would appear to underline the following dictum of Van den Heever, JA, inVan der Merwe v Viljoen. 1953(1) SA 60 (AD) at p 65:

Van der Merwe v Viljoen

Die uitdrukking "stilswyende beding" dui reeds daarop dat dit iets moet wees wat die partye bedoel het,of geag moet word te bedoel het. maar waaraan hulle geen uiting gegee het ne.'" (Die onderstrepng was divan Corbett WndAR.)

of geag moet word te bedoel het

e.'" (Die onderstrepng was divan Corbett WndAR.)

ng was divan Corbett WndAR.)

van Corbett WndAR.)

In sy uitspraak, nadat hy geshet dat hy die uitdrukking "tacit term" vir 'n term

het dat hy die uitdrukking "tacit term" vir 'n term

12 gebaseer op die werklike of toegedigte bedoeling van die partye verkies, het hy

voortgegaan (op 532 H - 533 B).

"The Court does not readily import a tacit term. It cannot make contracts for people; nor can it supplement the agreement of the parties merely because it might be reasonable to do so. Before it can imply a tacit term the Court must be satisfied, upon a consideration in a reasonable and businesslike manner of the terms of the contract and the admissible evidence of surrounding circumstances, that an implication necessarily arises that the parties intended to contract on the basis of the suggested term. (See Mullin (Pty) Ltd v Benade Ltd 1952(1) 8A 211 (AD) at pp 214-5, and the authorities there cited; SA Mutual Aid Society v Cape Town Chamber of Commefce, 1962(1) SA 598 (AD)). The practical test to be applied—and one which has been consistently approved and adopted in this Court—is that formulated by Scrutton LJ, in the well-known case of Reigate v Union Manufacturing Co,118 LT 479at p 483:

—and one which has been consistently approved and adopted in this Court—is that formulated by Scrutton LJ, in the well-known case of Reigate v Union Manufacturing Co,118 LT 479at p 483:

and one which has been consistently approved and adopted in this Court—is that formulated by Scrutton LJ, in the well-known case of Reigate v Union Manufacturing Co,118 LT 479at p 483:

—is that formulated by Scrutton LJ, in the well-known case of Reigate v Union Manufacturing Co,118 LT 479at p 483:

is that formulated by Scrutton LJ, in the well-known case of Reigate v Union Manufacturing Co,118 LT 479at p 483:

118 LT 479

You must only imply a termf it is necessaryn the business sense to give efficacy to the contract; that is, if it is such a term that you can be confident that if at the time the contract was being negotiated someone had said to the parties: "What will happen in such a case?" they would have both replied: "Of course, so-and-so. We did not trouble to say that; it is too clear."'

f it is necessaryn the business sense to give efficacy to the contract; that is, if it is such a term that you can be confident that if at the time the contract was being negotiated someone had said to the parties: "What will happen in such a case?" they would have both replied: "Of course, so-and-so. We did not trouble to say that; it is too clear."'

n the business sense to give efficacy to the contract; that is, if it is such a term that you can be confident that if at the time the contract was being negotiated someone had said to the parties: "What will happen in such a case?" they would have both replied: "Of course, so-and-so. We did not trouble to say that; it is too clear."'

This is often referred to as the bystander test."

13 Basson R het gepoog om die "bystander test" toe te pas. Op 34 H het hy ges:

:

"As in die onderhawige geval vir die partye gevra sou gewees het: Wat sal gebeur as hereregte nie betaalbaar is nie, maar wel BTW?' sal die partye vanselfsprekend geantwoord het dat die koper dan BTW moet betaal."

Vroer in sy uitspraak (op 33 C) het hy ges:

r in sy uitspraak (op 33 C) het hy ges:

"Hereregte is maar 'n vorm van belasting betaalbaar by oordrag van vaste eiendom. Net so is BTW 'n vorm van belasting betaalbaar in plaas van hereregte in die besondere omstandighede van hierdie saak."

InPB Marais NO en Drie Andere v JT Benade NO en 'n Ander,supra, het Van

PB Marais NO en Drie Andere v JT Benade NO en 'n Ander,

Dijkhorst R na daardie passasie in die Hof a guo se uitspraak verwys en soos volg

opgemerk (op bl 12 van die getikte uitspraak):

"Ek moet met eerbied van die geleerde regter verskil. Dit is korrek dat hereregte 'n vorm van belasting is, maar waar 'n kontraksparty spesifiek ooreenkom om 'n besondere vorm van belasting te betaal, kan daaruit nie afgelei word dat hy stilswyend ooreenkom om enige ander vorm van belasting te betaal nie. Veral nie as laasgenoemde aansienlik hor is nie."

r is nie."

Ek stem saam. Na my mening kan dit in hierdie geval nie bevind word dat beide

partye op navraag noodwendig sou geshet dat die koper die BTW sou betaal nie. Die

het dat die koper die BTW sou betaal nie. Die

14 eerste respondente sou dit seer sekerlik geshet, maar dieselfde geld nie vir die

het, maar dieselfde geld nie vir die

appellant wat heelwat meer sou moes betaal het as BTW betaalbaar was, en nie in

staat sou gewees het om sy denkbeeldige insetbelastingkrediet te eis nie. Hy mag wel

"nee" geshet: trouens, dit is waarskynlik dat hy so sou geshet. Boonop was die

het: trouens, dit is waarskynlik dat hy so sou geshet. Boonop was die

het. Boonop was die

be-oogde stilswyende bepaling nie noodsaaklik om aan die koopooreenkoms

kommersile effektiwiteit (business efficacy) te verleen nie.

le effektiwiteit (business efficacy) te verleen nie.

In die omstandighede is ek tevrede dat die uitspraak van die Hof a quo verkeerd was.

Geeneen van die partye het aangevoer dat die kontrak ongeldig was as gevolg van die partye se verkeerde aanname dat hereregte en nie BTW betaalbaar was nie.

Dit volg, myns insiens, dat as die kontrak geldig was die koper verplig was ingevolge art 7(2), gelees met 7(1 )(a), van die BTW-wet om BTW op die koopsom te betaal en dat die appellant derhalwe geregtig was op die regshulp waarvoor hy gevra het in sy kennisgewing van mosie.

In die omstandighede slaag die appl, met koste, en die bevel van die Hof a guo word deur die volgende vervang:

l, met koste, en die bevel van die Hof a guo word deur die volgende vervang:

15

"1. 'n Bevel word uitgereik in terme van Bedes 1, 2 en 3 van die applikant se kennisgewing van mosie.

2. Die eerste respondente se teenaansoek word van die hand gewys, met koste."

IG FARLAM Wnd AR

Stem saam :

Van Heerden AHR Smalberger AR Howie AR Ngoepe Wnd AR

Source wording is retained. Consult the source document for its original formatting and pagination.

Authorities

Authorities used by the court

Cases, legislation, regulations, and constitutional provisions identified in the available record.

Alfred Mc Alpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration 1974 (3) SA 506 (A)

Case cited

Van der Merwe v Viljoen 1953 (1) SA 60 (AD)

Case cited

Mullin (Pty) Ltd v Benade Ltd 1952 (1) SA 211 (AD)

Case cited

SA Mutual Aid Society v Cape Town Chamber of Commerce 1962 (1) SA 598 (AD)

Case cited

PB Marais NO en Drie Andere v JT Benade NO en 'n Ander (unreported, 28 August 1996)

Case cited

Value-Added Tax Act 89 of 1991

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Transfer Duty Act 40 of 1949

Legislation

Legislation referenced in the available case record.

Case-aware research

Ask AI about this case

The judgment and available research above are public. New questions open in a separate private conversation grounded in this case.

About this LexChat collection

This page organizes the available case record for research. Verify quotations, current status, and subsequent treatment against the source document. Corrections can be reported to hello@esheria.ai.

Legal information, not legal advice. Research summaries do not replace the judgment.